Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nie alleen Statebondskorsing nie
Nie alleen Statebondskorsing nie [boodskap #58958] Wo, 20 Maart 2002 13:59
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen

Ek is daaroor verwonder dat in Die Burger alleen staan dat Zimbabwe
geskors is deur die Statebond as gevolg van die frauduleuse
verkiesinge van die laaste week aldaar..
Daar is ook Switserland wat die depositos van die Zimbabwiese
regeringsleiers het geblokkeer.
Dit sal baie meer effek gee as die skorsing deur die Statebond!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Gemorsposhulp
Volgende onderwerp: Thabo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:39:13 MGT 2024