Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Daryl uit - Krieket
Daryl uit - Krieket [boodskap #58172] Wo, 06 Maart 2002 05:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Cullinan is uit die span uit nog voordat hy weer begin het - iets van 'n
spelerskontrak wat nie geteken is nie.
Pollock speel ook nie.

Ek dink ons moet 'n weddenskap aangaan om te sien hoe ver ons hierdie keer
gaan verloor:))

Iets wat darem nou goeds gaan gebeur is dat Kepler uiteindelik weer betrek
gaan word.

Damn Ali Bacher en sy agendatjies.

Annette
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58181 is 'n antwoord op boodskap #58172] Wo, 06 Maart 2002 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Cullinan is uit die span uit nog voordat hy weer begin het - iets van 'n
> spelerskontrak wat nie geteken is nie.

> Annette

Hy wou 'n volle kontrak gehad het (waarop hy nie geregtig is nie) nie
net die wedstrydfooi nie, en toe hy dit nie kry nie toe ontrek hy uit
die span soos 'n dikbek seuntjie. Sies!

Drom
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58188 is 'n antwoord op boodskap #58181] Wo, 06 Maart 2002 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BB  is tans af-lyn  BB
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Geen wonder die SA span is so pateties nie - dit begin by die bestuur.
Cullinan is een van die beste spelers en mees ervare wat ons het - nou het
een sekere Gerald Majola basies sy loopbaan beëindig. Dit kom daarvan as
politieke figure in bestuurposisies inkom waarvoor hulle geen passie het
nie -
ek dink dat daar uit die voormalige SA spelers beslis genoeg mense is met
genoeg talent om die bestuur van krieket te doen. (Ali Bacher as voorbeeld -
hy was daar as speler en verstaan die spel in al sy fasette. Kan mens
dieselfde van Majola sê?)

BB

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0203060423.3d41c9f1@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> Cullinan is uit die span uit nog voordat hy weer begin het - iets van 'n
>> spelerskontrak wat nie geteken is nie.
>
>> Annette
>
> Hy wou 'n volle kontrak gehad het (waarop hy nie geregtig is nie) nie
> net die wedstrydfooi nie, en toe hy dit nie kry nie toe ontrek hy uit
> die span soos 'n dikbek seuntjie. Sies!
>
> Drom
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58198 is 'n antwoord op boodskap #58181] Wo, 06 Maart 2002 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom jong - blykbaar het Daryll sy posisie verduidelik - en, met vanmiddag
se sê wie? - toe ondersteun al die inbellers sy optrede.
Dis nou nie meer sies Daryll nie, maar sies Majola:)
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0203060423.3d41c9f1@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> Cullinan is uit die span uit nog voordat hy weer begin het - iets van 'n
>> spelerskontrak wat nie geteken is nie.
>
>> Annette
>
> Hy wou 'n volle kontrak gehad het (waarop hy nie geregtig is nie) nie
> net die wedstrydfooi nie, en toe hy dit nie kry nie toe ontrek hy uit
> die span soos 'n dikbek seuntjie. Sies!
>
> Drom
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58230 is 'n antwoord op boodskap #58181] Do, 07 Maart 2002 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bull Twang! Hy was voor sy besering 'n gevestigde lid van die span - en
as profesionele krieket speler is hy seker geregtig om sy besoldiging te
onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie. Ek
dink nie hy het nodig om enigiets te bewys nie maar nou word hy soos 'n
groentjie behandel?

Lyk my hy is nou lus om die krieket base aan te vat - hoog tyd ook sou
ek sê want die bestuur van SA krieket is na Ali en Hansie weg is
redelik pateties. Weereens maar net 'n bewys dat ondervinding broodnodig
is 'n sulke hoe poste.

Cheers
Lou

PS: Ek sou ook twee keer gedink het as ek 'n uitnodiging gekry het om
vir die blommetjies te speel.

Drom wrote:
>
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> Cullinan is uit die span uit nog voordat hy weer begin het - iets van 'n
>> spelerskontrak wat nie geteken is nie.
>
>> Annette
>
> Hy wou 'n volle kontrak gehad het (waarop hy nie geregtig is nie) nie
> net die wedstrydfooi nie, en toe hy dit nie kry nie toe ontrek hy uit
> die span soos 'n dikbek seuntjie. Sies!
>
> Drom
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58268 is 'n antwoord op boodskap #58230] Vr, 08 Maart 2002 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lou skryf in boodskap news:3C8708C3.7053C3D@lous.zzn.com...
> Bull Twang! Hy was voor sy besering 'n gevestigde lid van die span - en
> as profesionele krieket speler is hy seker geregtig om sy besoldiging te
> onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie. Ek
> dink nie hy het nodig om enigiets te bewys nie maar nou word hy soos 'n
> groentjie behandel?

Ek stem saam met jou, dit was ook my eerste reaksie - behalwe van die bul,
natuurlik ;)

>
> Lyk my hy is nou lus om die krieket base aan te vat - hoog tyd ook sou
> ek sê want die bestuur van SA krieket is na Ali en Hansie weg is
> redelik pateties. Weereens maar net 'n bewys dat ondervinding broodnodig
> is 'n sulke hoe poste.
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: Ek sou ook twee keer gedink het as ek 'n uitnodiging gekry het om
> vir die blommetjies te speel.
>
> Drom wrote:
>>
>> "Annette" skryf in boodskap news:...
>>> Cullinan is uit die span uit nog voordat hy weer begin het - iets van 'n
>>> spelerskontrak wat nie geteken is nie.
>>
>>> Annette
>>
>> Hy wou 'n volle kontrak gehad het (waarop hy nie geregtig is nie) nie
>> net die wedstrydfooi nie, en toe hy dit nie kry nie toe ontrek hy uit
>> die span soos 'n dikbek seuntjie. Sies!
>>
>> Drom
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58275 is 'n antwoord op boodskap #58230] Vr, 08 Maart 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lou wrote:

> as profesionele krieket speler is hy seker geregtig om sy besoldiging te
> onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie.

O, dis OK as krieketspelers dit doen, maar
as 'n persoon na UNISA gaan, mag hy dit nie
doen nie?

Gloudina
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58306 is 'n antwoord op boodskap #58275] Sa, 09 Maart 2002 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink mense doen aansoek om by Unisa klas te gee Gloudina.
Dus is dit nie dieselfde konsep waarvan ons hier praat nie.
Annette

skryf in boodskap news:3C88C02A.9080302@rogers.com...
>
> Lou wrote:
>
>
>> as profesionele krieket speler is hy seker geregtig om sy besoldiging te
>> onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie.
>
>
>
> O, dis OK as krieketspelers dit doen, maar
> as 'n persoon na UNISA gaan, mag hy dit nie
> doen nie?
>
> Gloudina
>
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58321 is 'n antwoord op boodskap #58306] Sa, 09 Maart 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek dink mense doen aansoek om by Unisa klas te gee Gloudina.
> Dus is dit nie dieselfde konsep waarvan ons hier praat nie.

>> Lou wrote:
is hy seker geregtig om sy besoldiging te
>>> onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie.

Annette, daar word verwys na Lou se
smalende opmerkings oor die hoof van
UNISA (of die voorsitter van die Raad,
ek het vergeet wie) wat ook sy
besoldiging onderhandel het voordat hy
toegestem het om na UNISA te kom. Ek
sou dink die ooreenkoms tussen die afrigter
van 'n sportspan en die hoof van 'n groot
onderwysinrigting is hier nie te gesog nie.
Albei word gewerf vir hulle know-how.

Gloudina
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58358 is 'n antwoord op boodskap #58275] So, 10 Maart 2002 03:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee.
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58426 is 'n antwoord op boodskap #58275] Ma, 11 Maart 2002 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie't nou jou ketting getrek? Waar het ek die teendeel gesê ivm Unisa
se werknemers?

"@rogers.com" wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> as profesionele krieket speler is hy seker geregtig om sy besoldiging te
>> onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie.
>
> O, dis OK as krieketspelers dit doen, maar
> as 'n persoon na UNISA gaan, mag hy dit nie
> doen nie?
>
> Gloudina
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58500 is 'n antwoord op boodskap #58426] Di, 12 Maart 2002 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lou wrote:

> Wie't nou jou ketting getrek? Waar het ek die teendeel gesê ivm Unisa
> se werknemers?

Ek moet dalk hier om verskoning vra. Ek
dink dit was Jonas wat smalend gepraat
het van die huidige hoof van UNISA wat
voordat hy die pos aanvaar het, die voorwaardes
onderhandel het vir sy pakket, indien hy sy
werk verloor. Jammer, Lou.

Gloudina
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58702 is 'n antwoord op boodskap #58321] Vr, 15 Maart 2002 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag Annette verskoon maar vir Gloudina - sy is soos daardie tannie wat
inluister op die plaaslyn - later kan sy nie onthou wie wat gesê het
nie, maar dit stop haar nie om haar storie vir die waarheid te versprei
met die nodige kleure self ingevoeg waar nodig.

Daar is eintlik net een van twee moontlikhede - sy het vergeet het wie
eintlik die punt opgebring het oor Barney se salaris samespekings met
Unisa, of sy is besig is om te lieg want ek was nie betrokke in daardie
deel van die thread oor Unisa waarna sy verwys nie.

En my stem gaan vir - ALZHEIMERS!!!!

"@rogers.com" wrote:
>
> Annette wrote:
>
>> Ek dink mense doen aansoek om by Unisa klas te gee Gloudina.
>> Dus is dit nie dieselfde konsep waarvan ons hier praat nie.
>
>>> Lou wrote:
> is hy seker geregtig om sy besoldiging te
>>>> onderhandel en sy dienste te weier as hy nie genoeg betaal word nie.
>
> Annette, daar word verwys na Lou se
> smalende opmerkings oor die hoof van
> UNISA (of die voorsitter van die Raad,
> ek het vergeet wie) wat ook sy
> besoldiging onderhandel het voordat hy
> toegestem het om na UNISA te kom. Ek
> sou dink die ooreenkoms tussen die afrigter
> van 'n sportspan en die hoof van 'n groot
> onderwysinrigting is hier nie te gesog nie.
> Albei word gewerf vir hulle know-how.
>
> Gloudina
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58822 is 'n antwoord op boodskap #58500] Ma, 18 Maart 2002 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie is jy wat jopu as Gloudina voordoen en wat het jy met Gloudina gedoen?

skryf in boodskap news:3C8DF3CC.3000906@rogers.com...
>
> Lou wrote:
>
>> Wie't nou jou ketting getrek? Waar het ek die teendeel gesê ivm Unisa
>> se werknemers?
>
>
> Ek moet dalk hier om verskoning vra. Ek
> dink dit was Jonas wat smalend gepraat
> het van die huidige hoof van UNISA wat
> voordat hy die pos aanvaar het, die voorwaardes
> onderhandel het vir sy pakket, indien hy sy
> werk verloor. Jammer, Lou.
>
> Gloudina
>
Re: Daryl uit - Krieket [boodskap #58881 is 'n antwoord op boodskap #58822] Ma, 18 Maart 2002 20:24 Na vorige boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 18 Mar 2002 04:44:33 +0200, "lou" wrote:


>> Ek moet dalk hier om verskoning vra. Ek
>> dink dit was Jonas wat smalend gepraat
>> het van die huidige hoof van UNISA wat
>> voordat hy die pos aanvaar het, die voorwaardes
>> onderhandel het vir sy pakket, indien hy sy
>> werk verloor. Jammer, Lou.

>> Gloudina


klap! klap! klap! (hanne klap let wel)
Vorige onderwerp: Onse Baby!!
Volgende onderwerp: Oplossing vir ons Sportprobleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:18:20 MGT 2024