Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mugabe heeft gewonnen
Re: Mugabe heeft gewonnen [boodskap #58783 is 'n antwoord op boodskap #58699] Sa, 16 Maart 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
"Lou" Wat sou jy beskou as 'n meerderheid - meer as 66%? Die ANC het meer as[/color]
> 60% van die stemme gerkry in die laaste verkiesing - klink vir my nogal
> na 'n meerderheid.

Geen meerderheid om een grondwet te veranderen..
Maar 60 % is teveel voor EEN partij .. teveel macht maar ik denk niet dat ze
de volgende keer
dit resultaat behalen..

grt emmy
Re: Mugabe heeft gewonnen [boodskap #58800 is 'n antwoord op boodskap #58775] So, 17 Maart 2002 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:54369ugpur3mt6804vjigg2f5l99jj5mgc@4ax.com...

>> Die enigste ding wat hier verander het, is dat meer mense nou TE BANG
>> IS OM VIR HUL OUERS IN ONDERMEER SA TE GAAN KUIER EN DUS
>> hul geld hier in Australië spandeer en eerder in hul eie wonderlike land
>> vakansie hou, eerder as om oorsee te gaan rondry.
>
> Mens moet somtyds tussen die lyne ook lees ná Me? Dis sê lekker
> wanneer julle jul lande teenoor Suid Afrika ophemel en nie andersom
> nie.

Nou openbaar jy sommer nog slegte netiket ook! Waarom my woorde verander en
joune byvoeg, om jou te pas? En as jy nou tussen my lyne wil probeer lees,
probeer tog maar om dit korrek te doen! En waar op deeske aarde het ek
Australië opgehemel? Ek stel die feite soos dit is en nog altyd was, en wys
uit dat jou veronderstellings nie reg is nie. Lyk my nie jy hou daarvan
nie? Wanneer laas was jy in Australië?

Op die oomblik stel ek nie belang daarin om terug te keer na SA nie - dit
het beslis niks met vrees te doen nie. Bowendien kan ek dit ook nie nou
bekostig nie. En van my ouers weet jy te min om van hulle hier te praat.
En op die oomblik weet ek te min van die situasie in SA om die land te
probeer ophemel. Al wat ek weet is dat my hele familie nog steeds baie
gelukkig en veilig daar woon, en niks slegs het nog met hulle gebeur nie
(nie waarvan ek weet nie, in elk geval). Vir my was SA altyd goed, en
daarom sal ek my geboorteland nooit slegpraat nie - maar my nuwe tuisland
behandel my net so goed, en daarom sal ek dit altyd uitwys as iemand die
verkeerde veronderstellings maak sonder om dit self te bevestig het deur 'n
lang tydperk hier deur te bring. Mens hoef mos nie 'n ander land af te
kraak net om te probeer bewys of regverdig dat wat in jou land aangaan, nie
so vreeslik is nie.

En Didi, Texas is sommer baie ver van Australíë af... En ek weet dat dinge
wel in Amerika baie verander het, maar beslis nie hier nie.
Re: Mugabe heeft gewonnen [boodskap #58805 is 'n antwoord op boodskap #58800] So, 17 Maart 2002 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 17 Mar 2002 19:10:08 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

>
> Nou openbaar jy sommer nog slegte netiket ook jou boef!

pheeewww!!! Kalmeer..., bly kalm!
Dit is 'n geval waar jy in ag moet neem dat die doel die middel
heilig. En dit was nie om enige ander land af te breek nie maar
om te verduidelik dat Suid Afrika nie nodig het om stert tussen
die bene in te steek nie. Om te sê dat geld maar hier belê kan
word omdat hier 'n ekonomiese groei is wat bewys kan word.
Ek sal in elk geval jou boodskap aan Dave oordra en jy kan
verwag om van hom te hoor maar aanvaar maar dat sy
verduideliking sal strook met myne.

Sjoe...

ns.
Wêêêêê!!!)
Diepe water.. (Vir iemand doer onner) :-) [boodskap #58811 is 'n antwoord op boodskap #58769] So, 17 Maart 2002 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Mar 2002 17:14:45 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> "me & bobby magee":
> En die son is nog net so warm, en al die diertjies speel
> nog lekker saam. En ons hou nog steeds braaivleis

Is dit nou die diertjies wat lekker saamgespeel het se vlesies wat
julle so verskroei op die barbie?
Oh Woy Woy??
:-)))
Re: Muisbeeld [boodskap #58812 is 'n antwoord op boodskap #58771] So, 17 Maart 2002 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Mar 2002 09:16:59 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Ja, ek weet muisie. Ek weet :-)
> Ek trek net jou snorbaardjies ;-)

Grrmmmfff....dit maak seer hoor! My wangetjies is sensitief!
:-))
Re: Muisbeeld [boodskap #58814 is 'n antwoord op boodskap #58812] So, 17 Maart 2002 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Ja, ek weet muisie. Ek weet :-)
> Ek trek net jou snorbaardjies ;-)

Streepmuis
Grrmmmfff....dit maak seer hoor!
My wangetjies is sensitief! :-))

Wouter
Ja, maar jy kan nie egbreuk sonder pyn nie....
Re: Diepe water.. (Vir iemand doer onner) :-) [boodskap #58815 is 'n antwoord op boodskap #58811] So, 17 Maart 2002 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:j7e99uonu5mi8g8g2bvskv202cdf6ifc8j@4ax.com...

> Is dit nou die diertjies wat lekker saamgespeel het se vlesies wat
> julle so verskroei op die barbie?
> Oh Woy Woy??
> :-)))

Djy soek ok alweer skoor, nê?!!! Ma' djy wiet mos nou al lat ekkie meer
vlesies eet 'ie! Net veggie kebabs vi' my... En so af en toe 'n shrimp...
en 'n samie oppie barbie..
Re: Mugabe heeft gewonnen [boodskap #58816 is 'n antwoord op boodskap #58805] So, 17 Maart 2002 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:8t699u411kqf4ffkeaujffhme8qtbb1tb7@4ax.com...

> pheeewww!!! Kalmeer..., bly kalm!

Huummm, huummm, huummm. Okay, dit werk toe... ek is nou kalm.

> Dit is 'n geval waar jy in ag moet neem dat die doel die middel
> heilig.

Stem nie saam nie - die Bybel sê ook jy moenie valse woorde spreek nie...

> Ek sal in elk geval jou boodskap aan Dave oordra en jy kan
> verwag om van hom te hoor maar aanvaar maar dat sy
> verduideliking sal strook met myne.

Ek verwag ook niks anders van ou Dave nie, maar dit beteken nog steeds nie
dat jy reg is nie...

>
> Sjoe...

Pasop maar vir my wanneer my nekhare penorent staan.

> ns.
> Wêêêêê!!!)

VOERTSEK!!!!!
Re: Muisbeeld [boodskap #58821 is 'n antwoord op boodskap #58814] Ma, 18 Maart 2002 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
>> Wouter
>> Ja, ek weet muisie. Ek weet :-)
>> Ek trek net jou snorbaardjies ;-)
>
> Streepmuis
> Grrmmmfff....dit maak seer hoor!
> My wangetjies is sensitief! :-))
>
> Wouter
> Ja, maar jy kan nie egbreuk sonder pyn nie....

KinkY: Ek wonder sommer hoe jý weet . . .
Re: Mugabe heeft gewonnen [boodskap #58823 is 'n antwoord op boodskap #58763] Ma, 18 Maart 2002 02:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3C929C23.3080503@rogers.com...
>
> Lou wrote:
>
>
> En 'heelwaarskynlik' praat
>> jy weer bollie - dokters waai by die hope, daar is 'n krisis met die
>> vertrek van hoog gekwalifiseerde verpleegpersoneel en in die IT veld is
>> ons mense ook baie gesog oorsee. Kortom - ons is steeds besig om baie
>> gekwalifiseerde mense te verloor
>
>
> Dit is presies wat hier in Kanada ook
> gebeur. Waarom dink jy moet ons SA
> dokters op kontrakte invoer om op die
> prairies en in die noorde te kom
> praktiseer - omdat ons eie dokters-
> studente nie op uithoeke en allenige
> plekke wil praktiseer nie. Ek neem
> aan dieselfde ding gaan aan in SA.
> Enigiemand wat op die platteland wil
> werk, sal heelwaarskynlik maklik werk
> kry.

Jy neem verkeerd aan - hoogs gekwalifiseerde spesialiste verkoop hulel
praktyke en immigreer - bloot agv belasting en misdaad en amptelike
romslomp. Verpeelgsters kan nie die salarisse glo wat hulle byvoorbeeld in
die UK kry nie en die hoe sorgeenhede in sommige hospitale het 'n kritiese
tekort aan verpleegsters.

> Maar ek verseker jou, voordat iemand
> hier IT mense huur uit SA, sal hulle voorkeur
> gee aan Sjinese en Indiese en Koreaanse en
> Japannese mense wat aansoek doen. Veral die
> huidige immigrante uit SA is nie baie gewild
> nie, want baie van hulle weet nie wat harde
> werk beteken nie. Of hulle is baie stadig om
> te besef dat die deursnee Noord-Amerikaner
> baie harder werk as die deursnee Suid-Afrikaner,
> wat nog altyd bederf is deur die wette wat hulle
> beskerm het tot onlangs

Stront Gloudina! Die duursnee Afrikaner It persoon is baie gewild in die
VSA - omdat ons weet wat dit is om hard te werk - tenspyte van
arbeidswetgewing werk die "deursnee IT persoon" heelwat meer as 8 ure per
dag - sonder oortyd. Toe ek in die VSA was kon ek nie glo hoe die
Amerikaners vassteek by kanoor ure nie. En die Duitsers - jy moet omtrent
toestemming van die kabinet kry om daar oortyd te werk - jy neem iemand van
SA vir 'n benchmark - maar die spulletjie pak op en waai huis toe - anders
kan hulel blykbaar in die moeilikheid kom.

Jopu afskiet van huidige immigrante lyk vir my maar net na suur druiwe ...
Egbreuk [boodskap #58830 is 'n antwoord op boodskap #58821] Ma, 18 Maart 2002 08:06 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Ja, maar jy kan nie egbreuk sonder pyn nie....

KinkY: Ek wonder sommer hoe jý weet . . .

Wouter
Ek het (gelukkig) nie persoonlike ondervinding daarvan
nie, maar dis gelukkig ook nie nodig nie. Ek het toevallig
dié naweek na die ou fliek "The story of us" gekyk. Dit
illustreer daardie pyn baie goed
Vorige onderwerp: 'n Nuwe hemel en 'n Nuwe Aarde
Volgende onderwerp: Jammer Aantie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:49:16 MGT 2024