Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ek skud van die lag!
ek skud van die lag! [boodskap #58777] Sa, 16 Maart 2002 10:22 na volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
.:-})})})})})})
nuwe leesteken... ek skud van die lag!!!:-})})})})})})

kopiéreg DiDi@SAng2002
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58778 is 'n antwoord op boodskap #58777] Sa, 16 Maart 2002 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:fq669u4votfejn8chijga7l17ap6vgddes@4ax.com...
>
>
> .:-})})})})})})
> nuwe leesteken... ek skud van die lag!!!:-})})})})})})
>
> kopiereg DiDi@SAng2002
>

Hoekom, jy moet so lag???

Gr.Rico
>
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58780 is 'n antwoord op boodskap #58778] Sa, 16 Maart 2002 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 16 Mar 2002 11:45:33 +0100, "Rico" wrote:

> Hoekom, jy moet so lag???
>
> Gr.Rico


As mens kan rol van die lag en agteroorlê van die lag
en jou gat kan aflag, kan jy mos skud van die lag ook.
Ek is besig om 'n CD te maak wat ek in die week wat
voorlê nodig gaan hê Rico, en terwyl ek besig was om
iets in Powerpoint te doen, het ek bietjie afleiding hier
gesoek en het een van my uitsonderlik geniale idees
gerealiseer :-)})})})})}
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58785 is 'n antwoord op boodskap #58777] Sa, 16 Maart 2002 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit lyk baie bewerig;)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:fq669u4votfejn8chijga7l17ap6vgddes@4ax.com...
>
>
> .:-})})})})})})
> nuwe leesteken... ek skud van die lag!!!:-})})})})})})
>
> kopiereg DiDi@SAng2002
>
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58786 is 'n antwoord op boodskap #58785] Sa, 16 Maart 2002 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 16 Mar 2002 13:57:58 +0200, "Annette" wrote:

> Dit lyk baie bewerig;)))
> Annette
>
Nee vroumens, skutterig:-})})})})})})

>> kopiéreg DiDi@SAng2002


Nie soos 'n donkie wat geskut is nie hoor
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58806 is 'n antwoord op boodskap #58786] So, 17 Maart 2002 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hey DżD <------ oogklappe?

DD wil jy nou sę dat dié 'smiley' :-} nuut is?
Kan egter sien dat jy nie eintlik deelgeneem het op IRC nie. Daar
leer jy hoe 'smileys' gebruik word en jy MOET dit reggebruik
boeta
terwyl jy 'tikpraat' anders sal jy sommer gou-gou afgeskop word
as jy nie 'sę' hoe daardie lyn van spraak gelees moet word nie.
ander 'smileys' waaraan ek gou kan dink.

:-} <------- 'smile' met 'n tuitmond.

:-D <----- lag dat jy mangels kan sien of "rotfl"

:-))))))) ook soos bo

:-/ of :-\ skewe bek trek

:-| sonder emosie 'straightfaced'

;-) knipoog 'smile' ken ons tog ook almal, bedoel nou nie
eintlik wat jy wou sę nie.

°ż° ek 'check' jou uit.

:-( I'm not happy

:-P of :-p tong uitsteek

:-P""'''```~~~ blaas 'n raspberry dat die spoeg so staan.

:-x stilbly dink ek of is dit 'n soentjie, hang seker af wat jy
vooraf gesę het.

:-& en een wat jy my geleer het "I am tonguetied"

; die 'knipoog dink ek kanseller eintlik wat die 'smiley' wil sę?

Die neus strepie - kan by gesit word of weggelaat word.

groete en :-x .. ;-] ('go figure' dié een maar self uit)
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58807 is 'n antwoord op boodskap #58806] So, 17 Maart 2002 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 17 Mar 2002 15:45:17 +0200, "Tobie" wrote:

> Hey DżD <------ oogklappe?
> DD wil jy nou sê dat dié 'smiley' :-} nuut is?

ha Tobie, kom ons kyk wie moet oogklappe afhaal vriend.
Die 'skud soos ek lag' is nêrens in jou groep nie. :-)})})})}
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58896 is 'n antwoord op boodskap #58807] Di, 19 Maart 2002 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
> >Hey D¿D <--- oogklappe?

> ha Tobie, kom ons kyk wie moet oogklappe afhaal vriend.
> Die 'skud soos ek lag' is nêrens in jou groep nie. :-)})})})}
~~~~~~~
het ek gesê dat jy oogklappe aan het ??????????????
hmmmmmmmmmm ??????????????????
LET WEL die vraagteken agter die oogklappe ;-)

'don't jump to conclusions' BOET! <--- kry jy die gevoel ek praat
nou lelik en neerhalend met jou? ;-/

het maar net gewonder of ek ook nie 'n nuwe 'smiley' kan begin en
dit ® nie. Anyways, dit lyk meer of jy 'n dubbele ken het en mens
nie kan uitmaak of jy 'smile' nie of maar net vet is nie :-})})})
(my dubbele ken met 'n tuitsmile)
dankie tog vir 'smileys' anders sou seker baie meer mense kwaad
wees vir mekaar op die ng's
~~~~
Praat nou so van kwaad wees vir mense, sorry, vaalpense, Me &
Bob, hoe gaan dit daar oenner (Suid Kaap se manier van 'onder'
sê), ek was toe daai naweek in Stilbaai maar ma-lief was toe nog
in Mosselbaai. Hoe gaan dit met haar? As jy nie op die ope ng wil
antwoord nie, praat maar via e-pos.

ekke
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58921 is 'n antwoord op boodskap #58896] Di, 19 Maart 2002 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 19 Mar 2002 08:45:17 +0200, "Tobie" wrote:

> ~~~~~~~
> het ek gesê dat jy oogklappe aan het ??????????????
> hmmmmmmmmmm ??????????????????
> LET WEL die vraagteken agter die oogklappe ;-)
>

> ekke
>

Toobs, nou's ek werklik gebelgd ®®®

DD wat werklik gebelg voel®
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58950 is 'n antwoord op boodskap #58896] Wo, 20 Maart 2002 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:a77ut4$c9p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Praat nou so van kwaad wees vir mense, sorry, vaalpense, Me &
> Bob, hoe gaan dit daar oenner (Suid Kaap se manier van 'onder'
> sê), ek was toe daai naweek in Stilbaai maar ma-lief was toe nog
> in Mosselbaai. Hoe gaan dit met haar? As jy nie op die ope ng wil
> antwoord nie, praat maar via e-pos.

Wie's kwaad vir die vaalpense?

Ek het weer Sondag huis toe gebel - sommige dae gaan dit goed en gooi sy
die krukke weg (sy is amper so vol nonsens soos ek! en praat van
hardkoppig...), maar Sondag was weer een van die sleg-voel-dae. Maar sy
werk alweer in die tuin! Kan nie eers probeer stilsit nie... Elk geval, ek
probeer hard om haar te oortuig om hier oenner te kom kuier. Klink amper
of ek dalk wen.

Sorry ek is so stil, hoor, dis einde van die kwartaal en rapporte moet
gedoen word. Kry maar min tyd vir die komputer.
Re: ek skud van die lag! [boodskap #58990 is 'n antwoord op boodskap #58950] Wo, 20 Maart 2002 17:51 Na vorige boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 20 Mar 2002 20:54:26 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

>
> Wie's kwaad vir die vaalpense?
>

ôk mar lekker vals né!
Ek is 'n Vaalpens hoor:-)))

Didi
Vorige onderwerp: " villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik " deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: Suid Afrika, 'n onveilige land?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:54:40 MGT 2024