Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kermis
Kermis [boodskap #5872] Do, 29 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
leo...  is tans af-lyn  leo...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Die Hoërskool Monument Park in Kraaifontein hou KERMIS op Saterdag 9 Maart.

As deel van die verrigtinge word 'n groot verskeidenheid aktiwiteite aangebied
bv. waterkaskenades, sterkmanne & liggaamsbouers, 'n musiekfees met "KISS THE
SKY", Pick-a-box show, hondehindernis, potjiekoskompetiesie, klopse. 'n
vlooimark en ;n verskeidenheid stalletjies.

"Fun Time Amusements" bied 'n pretpark aan. Daar is ook 'n beirtent met musiek,
go carts, teacher olympics en wat nog meer.

Stalletjies kan gehuur word teen R40.00

Kom ondersteun ons asseblief.

Vir verdere navrae skakel Mnr. J. Kotzé by (021) 988-5755
Re: Kermis [boodskap #5873 is 'n antwoord op boodskap #5872] Do, 29 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sorrel Jakins  is tans af-lyn  Sorrel Jakins
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
leo...@iafrica.com writes:
. . .
> "Fun Time Amusements" bied 'n pretpark aan. Daar is ook 'n beirtent met musiek,
> go carts, teacher olympics en wat nog meer.
>

Won't the go-kart be kinda noisy in the tent?
Re: Kermis [boodskap #5877 is 'n antwoord op boodskap #5872] Vr, 01 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
f...  is tans af-lyn  f...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article Sorrel Jakins writes:
> leo...@iafrica.com writes:
> . . .
>> "Fun Time Amusements" bied 'n pretpark aan. Daar is ook 'n beirtent met musiek,
>> go carts, teacher olympics en wat nog meer.
>>
>
> Won't the go-kart be kinda noisy in the tent?

Skerp!
Vorige onderwerp: Afrikaans
Volgende onderwerp: Waar pas Afrikaans in die prentjie in?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:52:11 MGT 2024