Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » [AFRIKAANS:6149] Private geld stelsels
[AFRIKAANS:6149] Private geld stelsels [boodskap #5832] Ma, 19 Februarie 1996 00:00
Marius Swart  is tans af-lyn  Marius Swart
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Na aanleiding van die onlangse beprekings oor die geroformeerde kerk
en privatisering van die geldstelsel:

Die naweek kom ek by ons plaaslike biblioteek af op materiaal oor
geld "note" wat deur 'n paar gemeentes (heel moontlik doppers)
in die ZAR uitgereik is.

Groete
arius
Vorige onderwerp: Olympics, Atlanta
Volgende onderwerp: Getting started in Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:42:21 MGT 2024