Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaanse canon
afrikaanse canon [boodskap #58189] Wo, 06 Maart 2002 16:41 na volgende boodskap
Peter van der Weerd  is tans af-lyn  Peter van der Weerd
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Met ons koor zingen wij een afrikaanse canon met de volgende tekst:
E-lah pakwama

walache wagwanahe
a kinana gwanahe

mba mawa elah
de danaledeh

mba mawa ungaeh
gwanahe pakwamaeh

We vragen ons af of dit alleen maar klanken zijn of dat het ook nog iets
betekent.
Wie kan ons helpen aan een eventuele vertaling

mete vriendelijke groet, Karin
Re: afrikaanse canon [boodskap #58202 is 'n antwoord op boodskap #58189] Wo, 06 Maart 2002 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Mar 2002 17:41:23 +0100, "Peter van der Weerd \(x in email
must be m\)" wrote:

> Met ons koor zingen wij een afrikaanse canon met de volgende tekst:
> E-lah pakwama
>

Karin. hier kort 'n hele ontleding om uit te vind wat eintlik hier
gesê word want die spelling is heelwaarskynlik anders as die
uitspraak.
Glo jy my dat dit een van die vele swart tale in Suid Afrika is wat
julle sing.

In teenstelling met wat ek gesê het oor die spelling en uitspraak,
gewoonlik is die uitspraak in 'n swart taal heelwat nader aan die
spelling as wat die geval in Engels is.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58212 is 'n antwoord op boodskap #58202] Wo, 06 Maart 2002 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Klip in die bos.... kan dit dalk die click song wees van Miriam Makeba?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ogoc8uo4ln84fhvjniun0c3khtngfhtg7c@4ax.com...
> On Wed, 6 Mar 2002 17:41:23 +0100, "Peter van der Weerd \(x in email
> must be m\)" wrote:
>
>> Met ons koor zingen wij een afrikaanse canon met de volgende tekst:
>> E-lah pakwama
>>
>
> Karin. hier kort 'n hele ontleding om uit te vind wat eintlik hier
> gesê word want die spelling is heelwaarskynlik anders as die
> uitspraak.
> Glo jy my dat dit een van die vele swart tale in Suid Afrika is wat
> julle sing.
>
> In teenstelling met wat ek gesê het oor die spelling en uitspraak,
> gewoonlik is die uitspraak in 'n swart taal heelwat nader aan die
> spelling as wat die geval in Engels is.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58214 is 'n antwoord op boodskap #58212] Wo, 06 Maart 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 06 Mar 2002 21:42:55 GMT, "kaatjie" wrote:

> Klip in die bos.... kan dit dalk die click song wees van Miriam Makeba?
>
>

Ek het weer daarna gaan kyk na aanleiding van wat jy sê
en dit is nie onmoontlik nie; tog is ek verbaas dat 'n Nederlander
die Click Song vir Afrikaans kan aansien. Miskien is dit waarom
sy vra of dit slegs klanke is.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58246 is 'n antwoord op boodskap #58214] Do, 07 Maart 2002 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.

Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:kg3d8uclp1tt6s54rhnjokccue7mq4fkmp@4ax.com...
> On Wed, 06 Mar 2002 21:42:55 GMT, "kaatjie" wrote:
>
>> Klip in die bos.... kan dit dalk die click song wees van Miriam Makeba?
>>
>
> Ek het weer daarna gaan kyk na aanleiding van wat jy sê
> en dit is nie onmoontlik nie; tog is ek verbaas dat 'n Nederlander
> die Click Song vir Afrikaans kan aansien. Miskien is dit waarom
> sy vra of dit slegs klanke is.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58250 is 'n antwoord op boodskap #58246] Do, 07 Maart 2002 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Mar 2002 17:17:34 +0100, "Rico" wrote:

> In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
> Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.
>
> Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.

Dankie Rico, jy het dit heel verstaanbaar gemaak. Nou is dit nie meer
vreemd dat sy vra of dit Afrikaans is nie.
Maar Rico, ons noem tog nie al die inheemse tale van Europa Duits
nie :-)
Re: afrikaanse canon [boodskap #58256 is 'n antwoord op boodskap #58250] Do, 07 Maart 2002 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:i2cf8uktl207oikrnald1n6fb3g4upgntm@4ax.com...
> On Thu, 7 Mar 2002 17:17:34 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
>> Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.
>>
>> Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.
>
> Dankie Rico, jy het dit heel verstaanbaar gemaak. Nou is dit nie meer
> vreemd dat sy vra of dit Afrikaans is nie.
> Maar Rico, ons noem tog nie al die inheemse tale van Europa Duits
> nie :-)

Nee jy is reg, maar wel Europees!! Dit is Europese tale en Duits is net 1
van die Europese tale soos Frans, Engels, Zweeds, Grieks en Nederlands en
soos Suid-Afrikaans :-))))
Want julle Afrikaans is dan weer nie 'n Afrikaanse taal nie.

Gr.Arno
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58265 is 'n antwoord op boodskap #58246] Vr, 08 Maart 2002 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, Afrikaans is ons taal.
As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
taal.
Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.

Annette

Rico skryf in boodskap news:a683k6$3bj$1@news1.xs4all.nl...
> In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
> Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.
>
> Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:kg3d8uclp1tt6s54rhnjokccue7mq4fkmp@4ax.com...
>> On Wed, 06 Mar 2002 21:42:55 GMT, "kaatjie" wrote:
>>
>>> Klip in die bos.... kan dit dalk die click song wees van Miriam Makeba?
>>>
>>>
>>
>> Ek het weer daarna gaan kyk na aanleiding van wat jy sê
>> en dit is nie onmoontlik nie; tog is ek verbaas dat 'n Nederlander
>> die Click Song vir Afrikaans kan aansien. Miskien is dit waarom
>> sy vra of dit slegs klanke is.
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58282 is 'n antwoord op boodskap #58265] Vr, 08 Maart 2002 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek dink die verskil is, ons vervoeg die woorde en julle niet, dat
maak julle baie slimmer en die taal makliker.
Maar net 1 ding as ons oor Afrikaans praat bedoel ons Afrika tale en as ons
oor Zuid Afrikaands praat bedoel ons julle taal :-))
Dan maak dit die saak in die toekoms duidlik en kan die mense die hier kom
en nuut is beter verstaan word.
Dat maak die wereld weer vreedsamer :-))))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a69gqf$cr2a3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rico, Afrikaans is ons taal.
> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
> taal.
> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:a683k6$3bj$1@news1.xs4all.nl...
>> In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
>> Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.
>>
>> Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:kg3d8uclp1tt6s54rhnjokccue7mq4fkmp@4ax.com...
>>> On Wed, 06 Mar 2002 21:42:55 GMT, "kaatjie" wrote:
>>>
>>>> Klip in die bos.... kan dit dalk die click song wees van Miriam Makeba?
>>>>
>>>>
>>>
>>> Ek het weer daarna gaan kyk na aanleiding van wat jy sê
>>> en dit is nie onmoontlik nie; tog is ek verbaas dat 'n Nederlander
>>> die Click Song vir Afrikaans kan aansien. Miskien is dit waarom
>>> sy vra of dit slegs klanke is.
>>
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58286 is 'n antwoord op boodskap #58265] Vr, 08 Maart 2002 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Rico, Afrikaans is ons taal.
> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
> taal.
> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.

Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit Europese
tale en Asiatiese tale?

Groete,
Arthur
Re: afrikaanse canon [boodskap #58289 is 'n antwoord op boodskap #58286] Vr, 08 Maart 2002 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Mar 2002 18:18:22 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:

> Of is dit Europese
> tale en Asiatiese tale?
>
> Groete,
> Arthur
>

Presies soos jy dit hier gestel het Arthur.
Groete van die kant af ook.

DD
Re: afrikaanse canon [boodskap #58307 is 'n antwoord op boodskap #58282] Sa, 09 Maart 2002 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien Rico - ek sal graag alles moontlik doen vir vrede - maar julle sal
nou maar net julle verkeerde konsep moet verander;)))
Ons praat Afrikaans. Dit is ons taal se naam.
Nie Suid-Afrikaans nie.
Daar bestaan ook nie 'n taal met die naam Noord-Afrikaans nie.
:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:a6aied$757$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, ek dink die verskil is, ons vervoeg die woorde en julle niet, dat
> maak julle baie slimmer en die taal makliker.
> Maar net 1 ding as ons oor Afrikaans praat bedoel ons Afrika tale en as ons
> oor Zuid Afrikaands praat bedoel ons julle taal :-))
> Dan maak dit die saak in die toekoms duidlik en kan die mense die hier kom
> en nuut is beter verstaan word.
> Dat maak die wereld weer vreedsamer :-))))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:a69gqf$cr2a3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rico, Afrikaans is ons taal.
>> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
>> taal.
>> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:a683k6$3bj$1@news1.xs4all.nl...
>>> In Nederland noem ons julle Afrikaans, Suid-Afrikaans.
>>> Afrikaans in Europa is al die inheemse tale van die kontinent Afrika.
>>>
>>> Gr.Rico, die vurig wens hy het regtig verstaan wat julle het gesê.
>>>
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>> news:kg3d8uclp1tt6s54rhnjokccue7mq4fkmp@4ax.com...
>>>> On Wed, 06 Mar 2002 21:42:55 GMT, "kaatjie" wrote:
>>>>
>>>> >Klip in die bos.... kan dit dalk die click song wees van Miriam Makeba?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>> Ek het weer daarna gaan kyk na aanleiding van wat jy sê
>>>> en dit is nie onmoontlik nie; tog is ek verbaas dat 'n Nederlander
>>>> die Click Song vir Afrikaans kan aansien. Miskien is dit waarom
>>>> sy vra of dit slegs klanke is.
>>>
>>
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58315 is 'n antwoord op boodskap #58286] Sa, 09 Maart 2002 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pasella  is tans af-lyn  Pasella
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees, behoort daar
ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te wees....

Arthur Hagen wrote:

> "Annette" schreef...
>> Rico, Afrikaans is ons taal.
>> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
>> taal.
>> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>
> Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit Europese
> tale en Asiatiese tale?
>
> Groete,
> Arthur
Re: afrikaanse canon [boodskap #58318 is 'n antwoord op boodskap #58315] Sa, 09 Maart 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"hcv" schreef...
> Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees, behoort daar
> ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te wees....

Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans" te noem.
Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)

Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat julle
nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of Asie-tale
nie!

Groete,
Arthur

> Arthur Hagen wrote:
>
>> "Annette" schreef...
>>> Rico, Afrikaans is ons taal.
>>> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
>>> taal.
>>> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>
>> Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit Europese
>> tale en Asiatiese tale?
Re: afrikaanse canon [boodskap #58324 is 'n antwoord op boodskap #58315] Sa, 09 Maart 2002 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Behoort my voet!!
:)
Annette

hcv skryf in boodskap news:3C89CDA7.82A87756@sun.ac.za...
> Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees, behoort daar
> ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te wees....
>
> Arthur Hagen wrote:
>
>> "Annette" schreef...
>>> Rico, Afrikaans is ons taal.
>>> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n Afrika
>>> taal.
>>> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>
>> Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit Europese
>> tale en Asiatiese tale?
>>
>> Groete,
>> Arthur
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58327 is 'n antwoord op boodskap #58318] Sa, 09 Maart 2002 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Arthur, ons praat van Europese tale en Asiatiese Tale.
Maar nooit van Afrikase Tale nie.

Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a6cl9m$2c52$1@news.kabelfoon.nl...
> "hcv" schreef...
>> Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees,
behoort
> daar
>> ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te wees....
>
> Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans" te noem.
> Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)
>
> Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat julle
> nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of Asie-tale
> nie!
>
> Groete,
> Arthur
>
>> Arthur Hagen wrote:
>>
>>> "Annette" schreef...
>>>> Rico, Afrikaans is ons taal.
>>>> As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>>> Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n
> Afrika
>>>> taal.
>>>> Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>>
>>> Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit Europese
>>> tale en Asiatiese tale?
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58331 is 'n antwoord op boodskap #58327] Sa, 09 Maart 2002 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Ja Arthur, ons praat van Europese tale en Asiatiese Tale.
> Maar nooit van Afrikase Tale nie.

Woorde wat op -ka eindig word in Nederland vervoeg as -kaanse, nie -kase
nie. Amerika-Amerikaanse, Sri Lanka-Sri Lankaanse, Majorca-Majorcaanse,
...... Afrika-Afrikaanse. McDonalds is onderdeel van die Amerikaanse
kultuur, die piramides is onderdeel van die Afrikaanse kultuur. Navaho is 'n
Noord-Amerikaanse taal, Xhosa is 'n Afrikaanse taal .... Afrikaans is nie
rerig 'n Afrikaanse taal nie, dis 'n taal wat in Suidelik Afrika gepraat
word .....

Groete,
Arthur

> Arthur Hagen wrote...
>> "hcv" schreef...
>>> Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees,
>>> behoort daar ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te
>>> wees....
>>
>> Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans"
>> te noem. Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)
>>
>> Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat julle
>> nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of Asie-tale
>> nie!
>>
>>> Arthur Hagen wrote:
>>>> "Annette" schreef...
>>>> > Rico, Afrikaans is ons taal.
>>>> > As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>>> > Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n
>>>> > Afrika taal.
>>>> > Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>>>
>>>> Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit
>>>> Europese tale en Asiatiese tale?
Re: afrikaanse canon [boodskap #58350 is 'n antwoord op boodskap #58331] So, 10 Maart 2002 00:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Arthur.
Afrikaans is die naam van ons taal.
Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie.
Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:

Afrikaans is die naam van die taal wat deur sommige mense gepraat word.
Hulle woon hoofsaaklik in Suid-Afrika. Dit is nie my skuld dat ons Europeërs
so onoorspronklik is dat ons nie 'n naam vir ons taal kan uitdink nie, maar
dit direk koppel aan die naam van ons land, en nou wil ons hierdie stoepid
idee toepas op Afrika en al die tale op daardie kontinent Afrikaanse tale
noem, en nie Afrika-tale nie. Die Ethiopiërs praat nie Ethiopies nie. Die
Namibiërs praat nie Namibies nie. Die Zimbabwiërs praat nie Zimbabwies nie.
Die Xhosa, Venda, Zulu en Sotho het ook hul tale na hulself vernoem, maar
hulle sal almal hoogs onsteld wees as hulle moet weet hulle word nou deur
Hollanders/Nederlanders gedwing om te sê hulle praat 'n Afrikanse taal, en
nie 'n Afrika taal nie.

Hoop dit sal jou besig genoeg hou :))))

Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a6dcdo$630$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ja Arthur, ons praat van Europese tale en Asiatiese Tale.
>> Maar nooit van Afrikase Tale nie.
>
> Woorde wat op -ka eindig word in Nederland vervoeg as -kaanse, nie -kase
> nie. Amerika-Amerikaanse, Sri Lanka-Sri Lankaanse, Majorca-Majorcaanse,
> ...... Afrika-Afrikaanse. McDonalds is onderdeel van die Amerikaanse
> kultuur, die piramides is onderdeel van die Afrikaanse kultuur. Navaho is 'n
> Noord-Amerikaanse taal, Xhosa is 'n Afrikaanse taal .... Afrikaans is nie
> rerig 'n Afrikaanse taal nie, dis 'n taal wat in Suidelik Afrika gepraat
> word .....
>
> Groete,
> Arthur
>
>> Arthur Hagen wrote...
>>> "hcv" schreef...
>>>> Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees,
>>>> behoort daar ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te
>>>> wees....
>>>
>>> Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans"
>>> te noem. Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)
>>>
>>> Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat
> julle
>>> nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of Asie-tale
>>> nie!
>>>
>>>> Arthur Hagen wrote:
>>>> > "Annette" schreef...
>>>> > > Rico, Afrikaans is ons taal.
>>>> > > As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>>> > > Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie, maar 'n
>>>> > > Afrika taal.
>>>> > > Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>>> >
>>>> > Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit
>>>> > Europese tale en Asiatiese tale?
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58362 is 'n antwoord op boodskap #58350] So, 10 Maart 2002 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Mar 2002 02:01:55 +0200, "Annette" wrote:

> Nee Arthur.

> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
>

> so onoorspronklik is dat ons nie 'n naam vir ons taal kan uitdink nie, maar
> dit direk koppel aan die naam van ons land,
>
> Hoop dit sal jou besig genoeg hou :))))
>
> Annette
>
Annette, gaan sit nou en skryf 'n honderd maal uit dat die Engelse
Engels praat net soos die Franse Frans praat wanneer hulle oor die
Holanders se Hollands praat.
Probleem is Annette, dat uitskryf nie meer uitskryf is vandat ons kan
copy en paste nie. :)))

Ek sit hier en gesels omdat ek besig is om my gedagtes af te lei van
die feit dat ek oor 'n paar minute iemand moet gaan groet wat sê dat
dit sy laaste dag op aarde is vandag. Morbiede besoek né. Die omie
is besig om al sy klein kinders te groet op die oomblik.

Ekskuus, ek wil nie 'n morbiede atmosfeer skep hier nie maar is soos
ek sê, net besig om my gedagtes besig te hou voor die besoek aan
hulle huis wat die huis oor die straat is.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58364 is 'n antwoord op boodskap #58362] So, 10 Maart 2002 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sterkte Davie - en jy mag maar huil - hier ook.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:f4rl8uogcpfobf4dd3kp87l3du5t7h0q8g@4ax.com...
> On Sun, 10 Mar 2002 02:01:55 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nee Arthur.
>
>> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
>>
>
>> so onoorspronklik is dat ons nie 'n naam vir ons taal kan uitdink nie, maar
>> dit direk koppel aan die naam van ons land,
>>
>> Hoop dit sal jou besig genoeg hou :))))
>>
>> Annette
>>
> Annette, gaan sit nou en skryf 'n honderd maal uit dat die Engelse
> Engels praat net soos die Franse Frans praat wanneer hulle oor die
> Holanders se Hollands praat.
> Probleem is Annette, dat uitskryf nie meer uitskryf is vandat ons kan
> copy en paste nie. :)))
>
> Ek sit hier en gesels omdat ek besig is om my gedagtes af te lei van
> die feit dat ek oor 'n paar minute iemand moet gaan groet wat sê dat
> dit sy laaste dag op aarde is vandag. Morbiede besoek né. Die omie
> is besig om al sy klein kinders te groet op die oomblik.
>
> Ekskuus, ek wil nie 'n morbiede atmosfeer skep hier nie maar is soos
> ek sê, net besig om my gedagtes besig te hou voor die besoek aan
> hulle huis wat die huis oor die straat is.
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58365 is 'n antwoord op boodskap #58362] So, 10 Maart 2002 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie - ek sien in die Rapport dat die moontlikheid blykbaar nie uitgesluit
is dat jou vriend Fanie selfmoord gepleeg het nie.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:f4rl8uogcpfobf4dd3kp87l3du5t7h0q8g@4ax.com...
> On Sun, 10 Mar 2002 02:01:55 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nee Arthur.
>
>> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
>>
>
>> so onoorspronklik is dat ons nie 'n naam vir ons taal kan uitdink nie, maar
>> dit direk koppel aan die naam van ons land,
>>
>> Hoop dit sal jou besig genoeg hou :))))
>>
>> Annette
>>
> Annette, gaan sit nou en skryf 'n honderd maal uit dat die Engelse
> Engels praat net soos die Franse Frans praat wanneer hulle oor die
> Holanders se Hollands praat.
> Probleem is Annette, dat uitskryf nie meer uitskryf is vandat ons kan
> copy en paste nie. :)))
>
> Ek sit hier en gesels omdat ek besig is om my gedagtes af te lei van
> die feit dat ek oor 'n paar minute iemand moet gaan groet wat sê dat
> dit sy laaste dag op aarde is vandag. Morbiede besoek né. Die omie
> is besig om al sy klein kinders te groet op die oomblik.
>
> Ekskuus, ek wil nie 'n morbiede atmosfeer skep hier nie maar is soos
> ek sê, net besig om my gedagtes besig te hou voor die besoek aan
> hulle huis wat die huis oor die straat is.
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58366 is 'n antwoord op boodskap #58350] So, 10 Maart 2002 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette dit sê nie nete die Nederlanders nie, maar ooral in die wereld word
met Afrikaans, African, Afrikanisch en meer bedoel die Afrikaanse continent
en nie julle Afrikaans nie.
Maar ek had al gese nie meer diskussie nie, vrede ons sal dit moet
aksepteer!!
:-)))
Maar Arthur is reg!!

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a6e9lg$dioqs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Arthur.
> Afrikaans is die naam van ons taal.
> Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
> kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie.
> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
>
> Afrikaans is die naam van die taal wat deur sommige mense gepraat word.
> Hulle woon hoofsaaklik in Suid-Afrika. Dit is nie my skuld dat ons Europeërs
> so onoorspronklik is dat ons nie 'n naam vir ons taal kan uitdink nie, maar
> dit direk koppel aan die naam van ons land, en nou wil ons hierdie stoepid
> idee toepas op Afrika en al die tale op daardie kontinent Afrikaanse tale
> noem, en nie Afrika-tale nie. Die Ethiopiërs praat nie Ethiopies nie. Die
> Namibiërs praat nie Namibies nie. Die Zimbabwiërs praat nie Zimbabwies nie.
> Die Xhosa, Venda, Zulu en Sotho het ook hul tale na hulself vernoem, maar
> hulle sal almal hoogs onsteld wees as hulle moet weet hulle word nou deur
> Hollanders/Nederlanders gedwing om te sê hulle praat 'n Afrikanse taal, en
> nie 'n Afrika taal nie.
>
> Hoop dit sal jou besig genoeg hou :))))
>
> Annette
>
>
> Arthur Hagen wrote in message
> news:a6dcdo$630$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Ja Arthur, ons praat van Europese tale en Asiatiese Tale.
>>> Maar nooit van Afrikase Tale nie.
>>
>> Woorde wat op -ka eindig word in Nederland vervoeg as -kaanse, nie -kase
>> nie. Amerika-Amerikaanse, Sri Lanka-Sri Lankaanse, Majorca-Majorcaanse,
>> ...... Afrika-Afrikaanse. McDonalds is onderdeel van die Amerikaanse
>> kultuur, die piramides is onderdeel van die Afrikaanse kultuur. Navaho
is
> 'n
>> Noord-Amerikaanse taal, Xhosa is 'n Afrikaanse taal .... Afrikaans is nie
>> rerig 'n Afrikaanse taal nie, dis 'n taal wat in Suidelik Afrika gepraat
>> word .....
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>>> Arthur Hagen wrote...
>>>> "hcv" schreef...
>>>> > Met die Hollandse interpretasie van wat "Afrikaans" dan sou wees,
>>>> > behoort daar ook tale met die name "Europeaans" en "Asiaans" te
>>>> > wees....
>>>>
>>>> Nee, niemand sal dit versin om sy dialek "Europeaans" of "Asiaans"
>>>> te noem. Dit het net Hollanders in Afrika kan bedink ;)
>>>>
>>>> Die naam 'Afrikaans' is 'n bietjie ongelukkig gekies en daarom praat
>> julle
>>>> nou van Afrika-tale, maar nie van Amerika-tale, Europa-tale of
> Asie-tale
>>>> nie!
>>>>
>>>> > Arthur Hagen wrote:
>>>> > > "Annette" schreef...
>>>> > > > Rico, Afrikaans is ons taal.
>>>> > > > As die dame van 'n ander taal wil praat is dit in Afrika-taal.
>>>> > > > Dus, die taal wat sy van geskryf het is nie Afrikaans nie,
maar
> 'n
>>>> > > > Afrika taal.
>>>> > > > Soos Xhosa - die taal waarin die Click Song geskryf is.
>>>> > >
>>>> > > Praat julle eintlik ook van Europa-tale en Asie-tale? Of is dit
>>>> > > Europese tale en Asiatiese tale?
>>
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58372 is 'n antwoord op boodskap #58366] So, 10 Maart 2002 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico,

Jammer maar ek kan nie saamstem nie.
In die Nederlandse Van Dale staan as eerste betekenis by 'Afrikaans' :
Zuid-Afrikaanse taal van Nederlandse oorsprong. (Die woord se tweede
betekenis is : 1. uit of van Afrika, 2. Zuid-Afrikaans).
In die Franse Larousse staan daar net een betekenis : 'Afrikaans' : langue
n�erlandaise parl�e en Afrique du Sud (= Nederlandse taal gesproke in SA).

Groete,
Hilda.

"Rico" skryf in boodskap news:a6favr$5kv$1@news1.xs4all.nl...
> Annette dit sê nie nete die Nederlanders nie, maar ooral in die wereld word
> met Afrikaans, African, Afrikanisch en meer bedoel die Afrikaanse continent
> en nie julle Afrikaans nie.
> Maar ek had al gese nie meer diskussie nie, vrede ons sal dit moet
> aksepteer!!
> :-)))
> Maar Arthur is reg!!
Re: afrikaanse canon [boodskap #58373 is 'n antwoord op boodskap #58350] So, 10 Maart 2002 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Afrikaans is die naam van ons taal.
> Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
> kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie.
> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:

:)

Afrikaans is ons naam vir alles wat van Afrika kom. Maak nie saak nie hoe
julle dit noem! Vir ons is alle mense in Afrika Afrikaans en hulle praat
tale wat ons Afrikaanse tale noem. Met uitsondering van die mense wat Frans,
Engels, Arabies of Afrikaans praat; dat is geen Afrikaanse tale nie.

Vir ons is Xhosa 'n soort van Afrikaans, amper soos Mi'gmaq 'n soort van
Indiaans is en soos die Engelse dialek wat mense in die VS praat Amerikaans
is.

> Die Zimbabwiërs praat nie Zimbabwies nie.

Tog sou ons seker die inheemse tale wat mense in Zambibwe praat onder die
noemer 'Zimbabwaans' kan vang.

> Die Xhosa, Venda, Zulu en Sotho het ook hul tale na hulself vernoem, maar
> hulle sal almal hoogs onsteld wees as hulle moet weet hulle word nou deur
> Hollanders/Nederlanders gedwing om te sê hulle praat 'n Afrikanse taal, en
> nie 'n Afrika taal nie.

Die consep 'Afrika-taal' klink nogal gesog (gekunsteld) vir my. Julle kan
dit net nie 'Afrikaanse taal' noem nie omdat julle grootouers so eiewys is
gewees om hulle Nederlandse dialek voortaan as eie taal met die naam
Afrikaans te wil beskou en daarom het julle vir die egte Afrikaanse tale die
term 'Afrika-tale' moet versin. Die oorspronklike taalreëls sou geeis het
dis 'Afrikaanse tale' ... julle praat mos ook nie van Europa-tale en
Asie-tale nie!!!

Groete,
Arthur
een baie goededag! [boodskap #58374 is 'n antwoord op boodskap #58350] So, 10 Maart 2002 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Xander Helmich  is tans af-lyn  Xander Helmich
Boodskappe: 7
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Nieuw bloed in deze nieuwsgroep!

Ge�nteresseer in die Suid-Afrika!

veel plesier saam!

M.v.g.
Xander Helmich
(reply by mail? please remove # from address)
Re: afrikaanse canon [boodskap #58376 is 'n antwoord op boodskap #58373] So, 10 Maart 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem volmondig saam met Hilda - julle klomp Hollandse mannetjies soek net
skoor en praat strooi:))

Ek dink julle moet oor julle skouers begin kyk - die Impi is op julle as
hulle hoor Zoeloe is Afrikaans:)))

Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a6fhr2$2e4e$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Afrikaans is die naam van ons taal.
>> Julle ou lot kan maar redeneer en redekawel soos wat julle wil, maar julle
>> kan nie sommer net besluit om 'n naam van 'n taal te verander nie.
>> Gaan sit nou mooi en skryf 100 maal uit:
>
> :)
>
> Afrikaans is ons naam vir alles wat van Afrika kom. Maak nie saak nie hoe
> julle dit noem! Vir ons is alle mense in Afrika Afrikaans en hulle praat
> tale wat ons Afrikaanse tale noem. Met uitsondering van die mense wat Frans,
> Engels, Arabies of Afrikaans praat; dat is geen Afrikaanse tale nie.
>
> Vir ons is Xhosa 'n soort van Afrikaans, amper soos Mi'gmaq 'n soort van
> Indiaans is en soos die Engelse dialek wat mense in die VS praat Amerikaans
> is.
>
>> Die Zimbabwiërs praat nie Zimbabwies nie.
>
> Tog sou ons seker die inheemse tale wat mense in Zambibwe praat onder die
> noemer 'Zimbabwaans' kan vang.
>
>> Die Xhosa, Venda, Zulu en Sotho het ook hul tale na hulself vernoem, maar
>> hulle sal almal hoogs onsteld wees as hulle moet weet hulle word nou deur
>> Hollanders/Nederlanders gedwing om te sê hulle praat 'n Afrikanse taal, en
>> nie 'n Afrika taal nie.
>
> Die consep 'Afrika-taal' klink nogal gesog (gekunsteld) vir my. Julle kan
> dit net nie 'Afrikaanse taal' noem nie omdat julle grootouers so eiewys is
> gewees om hulle Nederlandse dialek voortaan as eie taal met die naam
> Afrikaans te wil beskou en daarom het julle vir die egte Afrikaanse tale die
> term 'Afrika-tale' moet versin. Die oorspronklike taalreëls sou geeis het
> dis 'Afrikaanse tale' ... julle praat mos ook nie van Europa-tale en
> Asie-tale nie!!!
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: een baie goededag! [boodskap #58377 is 'n antwoord op boodskap #58374] So, 10 Maart 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons Afrikaners is plesierig - die liedjie sê so:))
Annette

--

Xander Helmich skryf in boodskap news:3c8b4d09.5603578@news.kabelfoon.nl...
> Nieuw bloed in deze nieuwsgroep!
>
> Ge�nteresseer in die Suid-Afrika!
>
> veel plesier saam!
>
>
>
>
>
> M.v.g.
> Xander Helmich
> (reply by mail? please remove # from address)
Re: afrikaanse canon [boodskap #58378 is 'n antwoord op boodskap #58362] So, 10 Maart 2002 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Ek sit hier en gesels omdat ek besig is om my gedagtes af te lei van
> die feit dat ek oor 'n paar minute iemand moet gaan groet wat sê dat
> dit sy laaste dag op aarde is vandag. Morbiede besoek né.

Mense met 'n sterk spirituele lewe, so
sterk dat dit hulle fisiese kondisie
kan beinvloed, is bekend daarvoor dat
hulle kan besluit wanneer hulle
"doodgaan." Hierdie soort mense word
veral in die Ooste en op die Indiese
subkontinent gevind. Maar Teilhard de
Chardin het ook presies gesterf op die
dag wat hy uitgekies het, gedurende die
Paastyd.

Gloudina
Re: afrikaanse canon [boodskap #58379 is 'n antwoord op boodskap #58373] So, 10 Maart 2002 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur Hagen wrote:

> Vir ons is Xhosa 'n soort van Afrikaans, amper soos Mi'gmaq 'n soort van
> Indiaans is

Luister, Meneer Hagen, die Mi'gmaq is nie
"Indiane" nie. Hulle is een van die Eerste
Nasies van Noord-Amerika. Daardie stupid
Europeër Columbus het die mense hier "Indiane"
probeer noem, maar dit werk nie meer nie.

Tant Hessie van die Algonquins.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58380 is 'n antwoord op boodskap #58376] So, 10 Maart 2002 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Ek stem volmondig saam met Hilda - julle klomp Hollandse mannetjies soek net
> skoor en praat strooi:))

??? Hilda het dieselfde definisie vir Afrikaans gege� as ek! Die definisie
uit ons woordeboek '1. uit of van Afrika, 2. Zuid-Afrikaans'. Ek het nooit
beweer dat julle taal geen Afrikaans is nie. Julle noem dit mos so. Maar ons
praat gewoonlik van Zuid-Afrikaans om die taal nie te verwar met die egte
Afrikaanse tale nie :)

> Ek dink julle moet oor julle skouers begin kyk - die Impi is op julle as
> hulle hoor Zoeloe is Afrikaans:)))

Zoeloe as taal is inderdaad Afrikaans ... dis 'n Afrikaanse taal. Afrikaans
as taal is nie Afrikaans nie ... dis 'n Europese taal.

Groete,
Arthur
Re: afrikaanse canon [boodskap #58381 is 'n antwoord op boodskap #58373] So, 10 Maart 2002 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur Hagen wrote:

Julle kan
> dit net nie 'Afrikaanse taal' noem nie omdat julle grootouers so eiewys is
> gewees om hulle Nederlandse dialek voortaan as eie taal met die naam
> Afrikaans te wil beskou en daarom het julle vir die egte Afrikaanse tale die
> term 'Afrika-tale' moet versin.

Dierbaarheid, Arthur. Jy word darem meer
en meer kewademan met jou sosio-etniese
uitsprake. Eers is die Germane nie meer
jou sielsmaats nie. En nou sit en kritiseer
jy jou eie sewentiende-eeuse landgenote vir
hulle keuse van hoe om hulle taal op Afrikaanse
bodem te benoem.
Ek stem tot op 'n punt met jou saam. Hier in
Kanada het die sewentiende eeuse Franse aan die
Ooskus hulle taal nie "Kanadees" genoem nie, maar
wel "Akadies." Goeie keuse.

Gloudina
Re: afrikaanse canon [boodskap #58382 is 'n antwoord op boodskap #58379] So, 10 Maart 2002 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>> Vir ons is Xhosa 'n soort van Afrikaans, amper soos Mi'gmaq 'n soort van
>> Indiaans is
>
> Luister, Meneer Hagen, die Mi'gmaq is nie
> "Indiane" nie. Hulle is een van die Eerste
> Nasies van Noord-Amerika. Daardie stupid
> Europeër Columbus het die mense hier "Indiane"
> probeer noem, maar dit werk nie meer nie.

Dankie Mevrouw Bouwer en gefelisiteer met u politieke korrekheid. Gaan nou
stry te�n die Russe wat Duitsers 'Nemsi' noem of te�n die Engels ons
Nederlanders 'Dutchmen' noem.

Arthur
Re: een baie goededag! [boodskap #58383 is 'n antwoord op boodskap #58377] So, 10 Maart 2002 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Xander Helmich  is tans af-lyn  Xander Helmich
Boodskappe: 7
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ik weet dat!

Heb gewerkt in Cullinan (40 km oos van Pretoria) vir 1 jaar als leraar
tuis-skool,
Ik kom uit Holland (ik probeer Afrikaans te skrijf) maar gaat niet
altijd goed nie, maar probeer!
Die Neerlands snap jij ook baie goed denk ik!

Ben in die laaste 3 jaar 4 maal naar die Suid-Afrika gewees,
vorig jaar heb ik een reis vir jongelui georganiseer van Kaapstad naar
via Oos Londen naar Durban in het kader van die verbroedering tussen
die Nederlanders en onze medemens in die RSA.
Het was een baie sukses!

Die Afrikaans interesseer mij veel, heb veel muziek (die genoemde
Afrikaanse liedjies!), mijn halve hart is nu in de Suid-Afrika!

groet....

On Sun, 10 Mar 2002 14:40:51 +0200, "Annette" wrote:

> Ons Afrikaners is plesierig - die liedjie sê so:))
> Annette
>
>
> --
> Xander Helmich wrote in message
> news:3c8b4d09.5603578@news.kabelfoon.nl...
>> Nieuw bloed in deze nieuwsgroep!

>> Ge�nteresseer in die Suid-Afrika!

>> veel plesier saam!





>> M.v.g.
>> Xander Helmich
>> (reply by mail? please remove # from address)
>
>

M.v.g.
Xander Helmich
(reply by mail? please remove # from address)
Re: afrikaanse canon [boodskap #58384 is 'n antwoord op boodskap #58380] So, 10 Maart 2002 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hup Arthur geef ze van katoen!!!

Ek sien die Afrikaners is kwaad vir jou, terwyl jy heeltemal reg is, maar is
dit nou die
Zuid-Afrikaanse temperament, of net omdat dit mees vroue is wat reageer??
:-))

Maar nou nog net 1 vraag, hoekom heet die taal Afrikaans en net nie
Suid-Afrikaans nie??

Gr. Rico
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a6fnf7$2kho$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ek stem volmondig saam met Hilda - julle klomp Hollandse mannetjies soek
> net
>> skoor en praat strooi:))
>
> ??? Hilda het dieselfde definisie vir Afrikaans gege� as ek! Die definisie
> uit ons woordeboek '1. uit of van Afrika, 2. Zuid-Afrikaans'. Ek het nooit
> beweer dat julle taal geen Afrikaans is nie. Julle noem dit mos so. Maar ons
> praat gewoonlik van Zuid-Afrikaans om die taal nie te verwar met die egte
> Afrikaanse tale nie :)
>
>> Ek dink julle moet oor julle skouers begin kyk - die Impi is op julle as
>> hulle hoor Zoeloe is Afrikaans:)))
>
> Zoeloe as taal is inderdaad Afrikaans ... dis 'n Afrikaanse taal. Afrikaans
> as taal is nie Afrikaans nie ... dis 'n Europese taal.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: afrikaanse canon [boodskap #58386 is 'n antwoord op boodskap #58372] So, 10 Maart 2002 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Mar 2002 11:55:34 GMT, "Hilda en Gervaas"
wrote:

> Rico,
>
> Jammer maar ek kan nie saamstem nie.
> In die Nederlandse Van Dale staan as eerste betekenis by 'Afrikaans' :
> Zuid-Afrikaanse taal van Nederlandse oorsprong. (Die woord se tweede
> betekenis is : 1. uit of van Afrika, 2. Zuid-Afrikaans).
> In die Franse Larousse staan daar net een betekenis : 'Afrikaans' : langue
> néerlandaise parlée en Afrique du Sud (= Nederlandse taal gesproke in SA).

Hilda! Welkom terug!
Daar Annette - nou kan ons rustig raak.
Arthur was verkeerd, of het probeer om politiek te speel met sy
woordeboek!
:-))))
Re: afrikaanse canon [boodskap #58388 is 'n antwoord op boodskap #58386] So, 10 Maart 2002 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Streepmuis" schreef...
> "Hilda en Gervaas" wrote:
>> Jammer maar ek kan nie saamstem nie.
>> In die Nederlandse Van Dale staan as eerste betekenis by 'Afrikaans' :
>> Zuid-Afrikaanse taal van Nederlandse oorsprong. (Die woord se tweede
>> betekenis is : 1. uit of van Afrika, 2. Zuid-Afrikaans).
>> In die Franse Larousse staan daar net een betekenis : 'Afrikaans' : langue
>> n�erlandaise parl�e en Afrique du Sud (= Nederlandse taal gesproke in
SA).
>
> Hilda! Welkom terug!
> Daar Annette - nou kan ons rustig raak.
> Arthur was verkeerd, of het probeer om politiek te speel met sy
> woordeboek!
> :-))))

Jakkes, daar is daardie muis weer! Skoert! Ek gaan die kat roep!

Ek speel geen politiek nie. Ek is gatvol politiek. Na die
munisipaliteitverkiesings hier is politiek die enige onderwerp waaroor mense
nog praat.

Groete,
Arthur
Re: afrikaanse canon [boodskap #58389 is 'n antwoord op boodskap #58388] So, 10 Maart 2002 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Mar 2002 18:14:48 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:

> Jakkes, daar is daardie muis weer! Skoert! Ek gaan die kat roep!

Arthur, Gloudina het die verlede jaar hard probeer om van my
ontslae te raak, en selfs ook 'n hele paar skoerte ingegooi. Wat dink
jy sal 'n liggewig soos jy nou kan uitrig, hmmm?
:-))

> Ek speel geen politiek nie. Ek is gatvol politiek. Na die
> munisipaliteitverkiesings hier is politiek die enige onderwerp waaroor mense
> nog praat.

Nee goed dan.

Groete,
Danielle
Re: afrikaanse canon [boodskap #58392 is 'n antwoord op boodskap #58364] So, 10 Maart 2002 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Mar 2002 08:09:43 +0200, "Annette" wrote:

> Sterkte Davie - en jy mag maar huil - hier ook.
> Annette
>

Eintlik 'n vreeslike anti_klimaks Annette.
Toe ons in sy kamer instap (en ek verwag hom
in 'n koma) toe sit hy op die kant van die bed met ons en gesels.
En vanmiddag het hy op die stoep gesit en braaivleis eet!
Die storie wat ek gehoor het was vreeslik oordrewe maar hy is verlede
Dinsdag gesê dat hy maagkanker het en die omie is besig om almal te
groet. Hulle is 'n vreeslike hegte familie en vandag het hy sy kinders
en kleinkinders een een en getroudes paartjie vir paartjie in sy kamer
laat kuier. My vrou en ek het ook vanmôre by hom gekuier en dit wat ek
gesê het was vreeslik oordrewe as gevolg van wat een van sy kleinseuns
vir my gesê het toe hy gesê dat ons moet gaan kuier.
Feit is dat hy 'n verskriklike skok opgedoen het toe vir hom gesê is
dat dit is wat hom makeer. Vanmôre sê sy kleinseun dat hy op sy laaste
is. Ek stap daar in en hy het gelag in die geselsskap. Later op die
stoep gesit. Ek sê altyd vir Gloudina dat sy seker moet maak van haar
feite. Ek het nie.
Die omie ìs siek hoor. Drie maande gelede het hy 82 geweeg. Vandag
weeg hy 65 kls.

Die lang verduideliking is omdat ek dit vanmôre onwetend oordryf het
wat nie snaaks was nie want 5:30 vanmôre (toe sit ek al by my
rekenaar!) het ek die eerste motor daar gesien stilhou.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58393 is 'n antwoord op boodskap #58365] So, 10 Maart 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Mar 2002 11:19:27 +0200, "Annette" wrote:

> Davie - ek sien in die Rapport dat die moontlikheid blykbaar nie uitgesluit
> is dat jou vriend Fanie selfmoord gepleeg het nie.
> Annette
>

Ons hou dit almal vaagweg in gedagte Annette. Want daar het dinge
gebeur wat duister is. Fanie se woorde was dat hy wel 'n egbreker is
maar nie 'n moordenaar nie. Miskien is geheime saam met hom graf toe.
Miskien weet Vicky meer. Miskien het Fanie al die tyd die waarheid
gepraat.
Re: afrikaanse canon [boodskap #58394 is 'n antwoord op boodskap #58378] So, 10 Maart 2002 17:48 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Mar 2002 13:26:08 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>
>> Ek sit hier en gesels omdat ek besig is om my gedagtes af te lei van
>> die feit dat ek oor 'n paar minute iemand moet gaan groet wat sê dat
>> dit sy laaste dag op aarde is vandag. Morbiede besoek né.
>
>
> Mense met 'n sterk spirituele lewe, so
> sterk dat dit hulle fisiese kondisie
> kan beinvloed, is bekend daarvoor dat
> hulle kan besluit wanneer hulle
> "doodgaan." Hierdie soort mense word
> veral in die Ooste en op die Indiese
> subkontinent gevind. Maar Teilhard de
> Chardin het ook presies gesterf op die
> dag wat hy uitgekies het, gedurende die
> Paastyd.
>
> Gloudina
>

Nou dat ek jou antwoord Gloudina, hoor ek hoe dia laate kar daar
vertrek. Nee, wat eintlik gebeur het is dat die omie vanmôre half-
drie wakker geword het en vir sy vrou gesê het dat hulle sy familie by
hom moet kry want hy wil groet. Ek dink die storie is deur sy kinders
en kleinkinders vertel. Glo my, hy gee nog 'n sterk handdruk.
Vorige onderwerp: RE - Re Klagatte (of so iets)
Volgende onderwerp: Hou die soentjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:44:56 MGT 2024