Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Snaakse feit
'n Snaakse feit [boodskap #57943] Wo, 27 Februarie 2002 12:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n ander groep het dit nou uitgekom dat die meeste mense in die VSA weet
nie van die Carry On films nie -
siestog - hulle het definitief iets gemis in hul opvoeding;))
Ek verkies nogal die Britse humor bo die VSA s'n.
Annette
Re: 'n Snaakse feit [boodskap #57954 is 'n antwoord op boodskap #57943] Wo, 27 Februarie 2002 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 14:21:13 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Op 'n ander groep het dit nou uitgekom dat die meeste mense in die VSA weet
> nie van die Carry On films nie -
> siestog - hulle het definitief iets gemis in hul opvoeding;))
> Ek verkies nogal die Britse humor bo die VSA s'n.
> Annette
>
>

ek stem saam dis soms beter maar net tot op `n sekere punt. goed soos
mr bean bv is excellent in `n kort 30 minute episode maar die fliek
was te veel. carry on is ook so vir my. by gese van schuster se goed,
soos mr bones, het ook te lank aan gegaan. dalk het ek net `n probleem
met my langtermyn humorsin. hey maar dis nou maar wat ek dink. moet
dit nie aangryp as gospel nie. verder glo ek ook in aliens en dat die
aarde plat is maar dit het niks met carry on te doen nie.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: 'n Snaakse feit [boodskap #58009 is 'n antwoord op boodskap #57943] Do, 28 Februarie 2002 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a5iish$7j2qf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op 'n ander groep het dit nou uitgekom dat die meeste mense in die VSA weet
> nie van die Carry On films nie -
> siestog - hulle het definitief iets gemis in hul opvoeding;))
> Ek verkies nogal die Britse humor bo die VSA s'n.
> Annette
>
>
Ek kan my gat heeltemal aflag as ek keeping up appearences sien.

Gr.Rico
>
Re: 'n Snaakse feit [boodskap #58019 is 'n antwoord op boodskap #58009] Vr, 01 Maart 2002 00:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Feb 2002 20:09:15 +0100, "Rico" wrote:

> Ek kan my gat heeltemal aflag as ek keeping up appearences sien.

Ja, ek geniet daardie reeks ook baie. Maar dis al oud, nè? Die
ander ene wat ek altyd baie geniet het was Fawlty Towers. Het nou die
dag vir John Cleese in "The Rat Race" op DVD gekyk - hy was net ene
tanne! :-)
Re: 'n Snaakse feit [boodskap #58094 is 'n antwoord op boodskap #58009] So, 03 Maart 2002 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hein[1]  is tans af-lyn  hein[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek is woonagtig in die VSA en ek sal julle se ek besef nou eers hoeveel
skade die engelse rooinekke suid afrika uitgemoor het in die boere oorlog.
die pommies is groot gemors se ek julle

"Rico" skryf in boodskap news:a5lv90$2ap$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a5iish$7j2qf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op 'n ander groep het dit nou uitgekom dat die meeste mense in die VSA
> weet
>> nie van die Carry On films nie -
>> siestog - hulle het definitief iets gemis in hul opvoeding;))
>> Ek verkies nogal die Britse humor bo die VSA s'n.
>> Annette
>>
>>
> Ek kan my gat heeltemal aflag as ek keeping up appearences sien.
>
> Gr.Rico
>>
>
Re: 'n Snaakse feit [boodskap #58102 is 'n antwoord op boodskap #58094] So, 03 Maart 2002 13:28 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Mar 2002 05:46:13 -0600, "hein"
wrote:

> Ek is woonagtig in die VSA en ek sal julle se ek besef nou eers hoeveel
> skade die engelse rooinekke suid afrika uitgemoor het in die boere oorlog.
> die pommies is groot gemors se ek julle
> "Rico" wrote in message
> news:a5lv90$2ap$1@news1.xs4all.nl...


Daar is Afrikaanse Taal Lesse beskikbaar op Internet Hein.
Vorige onderwerp: Snaaksie
Volgende onderwerp: Slangetjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 06:54:40 MGT 2024