Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Donderende stilte
Donderende stilte [boodskap #57836] Ma, 25 Februarie 2002 10:26 na volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Geen woord word hier gerep van die slagting by die Wanderers nie... wonder
hoekom?

"It takes a big man to admit when his wrong. It takes an even bigger man to
shut up when he's right."

Van my kant af sal die donderende stilte dus voortduur...
Re: Donderende stilte [boodskap #57837 is 'n antwoord op boodskap #57836] Ma, 25 Februarie 2002 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, miskien kry jy nie al die posstukke nie, of miskien is jou rekenaar so
gestel dat al die insette van my af deur jou rekenaar geblok word - daar is
al klaar wel daaroor ( die slagting op Wanderers) geskryf.

Die Aussies ( lees Gillchrist) het wonderlik gespeel.

Annette

wrote in message
news:udoe8.2474$25.10181@newsfeeds.bigpond.com...
> Geen woord word hier gerep van die slagting by die Wanderers nie... wonder
> hoekom?
>
> "It takes a big man to admit when his wrong. It takes an even bigger man to
> shut up when he's right."
>
> Van my kant af sal die donderende stilte dus voortduur...
>
Re: Donderende stilte [boodskap #57846 is 'n antwoord op boodskap #57836] Ma, 25 Februarie 2002 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
me & bobby magee
Geen woord word hier gerep van die slagting by die Wanderers
nie... wonder hoekom?

Wouter
Want ons is nie geklop nie, ons is ge�nnaaihelyt

me&
"It takes a big man to admit when his wrong. It takes an even
bigger man to shut up when he's right."
Van my kant af sal die donderende stilte dus voortduur...

Wouter
Mooi, mooi. Baie mooi

Julle moet nou nog net bostaande vir Steve Waugh ook leer
Re: Donderende stilte [boodskap #57857 is 'n antwoord op boodskap #57837] Ma, 25 Februarie 2002 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a5d5mf$6a9vg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, miskien kry jy nie al die posstukke nie, of miskien is jou rekenaar so
> gestel dat al die insette van my af deur jou rekenaar geblok word -

Nee wat, Annette, ek het al voorheen gesê, niemand is so belangrik dat ek
die moeite sal doen om hulle insette te blok nie, jy ingesluit. Ek lees al
die snert, en besluit dan wat wel enige waarde het. Heel moontlik die
tydsverskil - ek het my boodskap geplaas voordat joune verskyn het. Jou
boodskap is ook 25/02 gedateer. Ek was verbaas dat jy nie voorheen daarop
gereageer het nie, aangesien jy gewoonlik omtrent onmiddellik na die
wedstryd kommentaar lewer.

Vanoggend eers (26/02) al die insette gekry hier, aangesien julle 8 uur
agter ons is.

Groetnis van Onder
(oeps, amper skryf ek toe my naam!)
Re: Donderende stilte [boodskap #57864 is 'n antwoord op boodskap #57857] Di, 26 Februarie 2002 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is self verbaas oor my vertraagde reaksie :))))
My eie fout eintlik - het dit geskryf en in die draft lêer vergeet.
Sondagaande is nie 'n goeie tyd vir my nie:)
En toe moes ek nog die krieketbomskokvernedering ook hanteer.:)))
Ek kan nou 'n Texas ding doen en nog steeds spog - daar is nou 'n nuwe
rekord opgestel - dit was ons grootste nederlaag ooit.

Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:Phye8.2722$25.10926@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5d5mf$6a9vg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, miskien kry jy nie al die posstukke nie, of miskien is jou rekenaar
> so
>> gestel dat al die insette van my af deur jou rekenaar geblok word -
>
> Nee wat, Annette, ek het al voorheen gesê, niemand is so belangrik dat ek
> die moeite sal doen om hulle insette te blok nie, jy ingesluit. Ek lees al
> die snert, en besluit dan wat wel enige waarde het. Heel moontlik die
> tydsverskil - ek het my boodskap geplaas voordat joune verskyn het. Jou
> boodskap is ook 25/02 gedateer. Ek was verbaas dat jy nie voorheen daarop
> gereageer het nie, aangesien jy gewoonlik omtrent onmiddellik na die
> wedstryd kommentaar lewer.
>
> Vanoggend eers (26/02) al die insette gekry hier, aangesien julle 8 uur
> agter ons is.
>
> Groetnis van Onder
> (oeps, amper skryf ek toe my naam!)
>
Re: Donderende stilte [boodskap #57883 is 'n antwoord op boodskap #57857] Di, 26 Februarie 2002 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja Bobby - hulle is so stil soos jy was toe "julle" (jy is mos 'n ware
Aussie?) dit nie na die eindstryd van die eendagtoernooi gemaak het nie ...

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:Phye8.2722$25.10926@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5d5mf$6a9vg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, miskien kry jy nie al die posstukke nie, of miskien is jou rekenaar
> so
>> gestel dat al die insette van my af deur jou rekenaar geblok word -
>
> Nee wat, Annette, ek het al voorheen gesê, niemand is so belangrik dat ek
> die moeite sal doen om hulle insette te blok nie, jy ingesluit. Ek lees al
> die snert, en besluit dan wat wel enige waarde het. Heel moontlik die
> tydsverskil - ek het my boodskap geplaas voordat joune verskyn het. Jou
> boodskap is ook 25/02 gedateer. Ek was verbaas dat jy nie voorheen daarop
> gereageer het nie, aangesien jy gewoonlik omtrent onmiddellik na die
> wedstryd kommentaar lewer.
>
> Vanoggend eers (26/02) al die insette gekry hier, aangesien julle 8 uur
> agter ons is.
>
> Groetnis van Onder
> (oeps, amper skryf ek toe my naam!)
>
Re: Donderende stilte [boodskap #57886 is 'n antwoord op boodskap #57883] Di, 26 Februarie 2002 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Issie so nie - Ek skryf altyd - of ons wen of verloor - die wye wêreld moet
weet.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a5fp2g$ief$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja Bobby - hulle is so stil soos jy was toe "julle" (jy is mos 'n ware
> Aussie?) dit nie na die eindstryd van die eendagtoernooi gemaak het nie ...
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:Phye8.2722$25.10926@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a5d5mf$6a9vg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wel, miskien kry jy nie al die posstukke nie, of miskien is jou
rekenaar
>> so
>>> gestel dat al die insette van my af deur jou rekenaar geblok word -
>>
>> Nee wat, Annette, ek het al voorheen gesê, niemand is so belangrik dat ek
>> die moeite sal doen om hulle insette te blok nie, jy ingesluit. Ek
lees
> al
>> die snert, en besluit dan wat wel enige waarde het. Heel moontlik die
>> tydsverskil - ek het my boodskap geplaas voordat joune verskyn het. Jou
>> boodskap is ook 25/02 gedateer. Ek was verbaas dat jy nie voorheen daarop
>> gereageer het nie, aangesien jy gewoonlik omtrent onmiddellik na die
>> wedstryd kommentaar lewer.
>>
>> Vanoggend eers (26/02) al die insette gekry hier, aangesien julle 8 uur
>> agter ons is.
>>
>> Groetnis van Onder
>> (oeps, amper skryf ek toe my naam!)
>>
>
Re: Donderende stilte [boodskap #57914 is 'n antwoord op boodskap #57857] Di, 26 Februarie 2002 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Feb 2002 07:53:47 +1000, "me & bobby magee"
>
> Vanoggend eers (26/02) al die insette gekry hier, aangesien julle 8 uur
> agter ons is.
>

of 16 uur voor julle :))))))
Re: Donderende stilte [boodskap #57916 is 'n antwoord op boodskap #57883] Di, 26 Februarie 2002 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:a5fp2g$ief$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja Bobby - hulle is so stil soos jy was toe "julle" (jy is mos 'n ware
> Aussie?) dit nie na die eindstryd van die eendagtoernooi gemaak het nie ...
>
(Sug) Nee, Jonas, ek was nie stil nie... Ek lug net my opinies op 'n meer
insiggewende en gebalanseerde nuusgroep. Maar as jy nou regtig wil weet wat
ek alles daaroor gesê het, laat my weet. Ek sal dit vir jou aanstuur. Wat
ek al van jou insette gelees het, het jy my nie getref as 'n objektiewe
persoon nie, en ek mors nie gewoonlik my tyd of my opinies met sulke mense
nie.
Re: Donderende stilte [boodskap #57917 is 'n antwoord op boodskap #57846] Di, 26 Februarie 2002 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c7a4b51.0@news1.mweb.co.za...

> Wouter
> Mooi, mooi. Baie mooi
>
> Julle moet nou nog net bostaande vir Steve Waugh ook leer

Ons probeer hard, Wouter, maar sommige mense leer maar staaadig... Haai, en
ons het hom darem selfs gedrop as eendagkaptein.
Re: Donderende stilte [boodskap #57921 is 'n antwoord op boodskap #57914] Wo, 27 Februarie 2002 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Davie man!! Hulle is voor ons!! Onthou jy nie hoe ons 4-uur soggens op
die draadloos rugby geluister het nie?
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:bfsn7us2an8rigj07jgsr8iq6sal5glpkb@4ax.com...
> On Tue, 26 Feb 2002 07:53:47 +1000, "me & bobby magee"
>>
>> Vanoggend eers (26/02) al die insette gekry hier, aangesien julle 8 uur
>> agter ons is.
>>
>
> of 16 uur voor julle :))))))
>
Re: Donderende stilte [boodskap #57926 is 'n antwoord op boodskap #57916] Wo, 27 Februarie 2002 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O liewe land me - wat gaan deesdae met jou aan?
Oorgangsjareprobleme of wat?
Jy het voorheen glad nie oorgekom as hovarend of verodelend nie.
Ons is dan juis almal hier om onobjektiewe opinies te bespreek ( ons moet
nog net mooi leer hoe om dit kalm en bedaard te kan doen) .

Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:qcTe8.7$wb7.59@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:a5fp2g$ief$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja Bobby - hulle is so stil soos jy was toe "julle" (jy is mos 'n ware
>> Aussie?) dit nie na die eindstryd van die eendagtoernooi gemaak het nie
> ...
>>
> (Sug) Nee, Jonas, ek was nie stil nie... Ek lug net my opinies op 'n meer
> insiggewende en gebalanseerde nuusgroep. Maar as jy nou regtig wil weet wat
> ek alles daaroor gesê het, laat my weet. Ek sal dit vir jou aanstuur. Wat
> ek al van jou insette gelees het, het jy my nie getref as 'n objektiewe
> persoon nie, en ek mors nie gewoonlik my tyd of my opinies met sulke mense
> nie.
>
Re: Donderende stilte [boodskap #57948 is 'n antwoord op boodskap #57916] Wo, 27 Februarie 2002 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy het jouself dan pas oortref patriot ....

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:qcTe8.7$wb7.59@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:a5fp2g$ief$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja Bobby - hulle is so stil soos jy was toe "julle" (jy is mos 'n ware
>> Aussie?) dit nie na die eindstryd van die eendagtoernooi gemaak het nie
> ...
>>
> (Sug) Nee, Jonas, ek was nie stil nie... Ek lug net my opinies op 'n meer
> insiggewende en gebalanseerde nuusgroep. Maar as jy nou regtig wil weet wat
> ek alles daaroor gesê het, laat my weet. Ek sal dit vir jou aanstuur. Wat
> ek al van jou insette gelees het, het jy my nie getref as 'n objektiewe
> persoon nie, en ek mors nie gewoonlik my tyd of my opinies met sulke mense
> nie.
>
Re: Donderende stilte [boodskap #57971 is 'n antwoord op boodskap #57916] Wo, 27 Februarie 2002 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 07:41:41 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> (Sug) Nee, Jonas, ek was nie stil nie... Ek lug net my opinies op 'n meer
> insiggewende en gebalanseerde nuusgroep. Maar as jy nou regtig wil weet wat
> ek alles daaroor gesê het, laat my weet. Ek sal dit vir jou aanstuur. Wat
> ek al van jou insette gelees het, het jy my nie getref as 'n objektiewe
> persoon nie, en ek mors nie gewoonlik my tyd of my opinies met sulke mense
> nie.
>

(Sug) Glo julle my nou dat Gloudiniteit aansteeklik is :-)))
Re: Donderende stilte [boodskap #57972 is 'n antwoord op boodskap #57926] Wo, 27 Februarie 2002 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 08:29:11 +0200, "Annette" wrote:

> O liewe land me - wat gaan deesdae met jou aan?
> Oorgangsjareprobleme of wat?
> Jy het voorheen glad nie oorgekom as hovarend of verodelend nie.
> Ons is dan juis almal hier om onobjektiewe opinies te bespreek ( ons moet
> nog net mooi leer hoe om dit kalm en bedaard te kan doen) .

Nou moet ek darem vir Bobby in die bresse tree hier. Jonas sukkel met
ons, hoor. Hy sukkel!! :-)
Ek dink hy sit daar iewers met 'n moerawiese stoute smaail op sy
gesig, want hy weet watse knoppies om te druk.
Bobby sê hom goed, en hy verdien dit! Ek dink Bobby was baie kalm en
bedaard.
Re: Donderende stilte [boodskap #57985 is 'n antwoord op boodskap #57926] Wo, 27 Februarie 2002 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a5hu8k$7ji09$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O liewe land me - wat gaan deesdae met jou aan?
> Oorgangsjareprobleme of wat?
> Jy het voorheen glad nie oorgekom as hovarend of verodelend nie.
> Ons is dan juis almal hier om onobjektiewe opinies te bespreek ( ons moet
> nog net mooi leer hoe om dit kalm en bedaard te kan doen) .
>
Ek was nog nooit hovaardig of veroordelend nie - spreek net my eie opinies
uit, en stel die afleidings wat ek maak. As jy dit dan so opneem, dan is
dit jou voorreg. Soms raak ek net erg geïrriteerd as mense aantjommel op
dieselfde ou deuntjie, en gedurig op dieselfde mense pik, oor presies
dieselfde onderwerp wat al voorheen tot vervelens toe bespreek is. Soos
aasvoëls, wat net wag vir 'n spesifieke persoon om dit te durf waag om iets
te sê.

Jy behoort te weet waarvan ek praat, aangesien dit gereeld met jou gebeur.
En gelukkig is ek nog jonk genoeg om nie nou al oor oorgangsjare bekommerd
te wees nie. En gelukkig was dit ook nog nooit 'n probleem in my familie
nie. Klink amper of jy dalk ondervinding daarvan kan hê?
Re: Donderende stilte [boodskap #58014 is 'n antwoord op boodskap #57972] Do, 28 Februarie 2002 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:qb6q7u40j88e3s0mkoam035n4sg02p0bch@4ax.com...
> On Wed, 27 Feb 2002 08:29:11 +0200,

> Nou moet ek darem vir Bobby in die bresse tree hier. Jonas sukkel met
> ons, hoor. Hy sukkel!! :-)
> Ek dink hy sit daar iewers met 'n moerawiese stoute smaail op sy
> gesig, want hy weet watse knoppies om te druk.
> Bobby sê hom goed, en hy verdien dit! Ek dink Bobby was baie kalm en
> bedaard.

Sjoe! Dankie, Danni - het gewonder wat die ander uitlandiges dink van die
feit dat ons nie integriteit het nie, net omdat ons lojaal is aan ons nuwe
tuisland! Praat van donderende stilte... Ek het ook gedog ek was heel kalm
en bedaard. Wys jou net hoe verskillende mense dinge op verskillende
maniere kan interpreteer...

Groetnis van Onder, waar dit darem nou 'n bietjie gereën het, en die gras is
groen, maar die humiditeit nog steeds hemelhoog.
Re: Donderende stilte [boodskap #58017 is 'n antwoord op boodskap #58014] Vr, 01 Maart 2002 00:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Mar 2002 07:53:38 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> Sjoe! Dankie, Danni - het gewonder wat die ander uitlandiges dink van die
> feit dat ons nie integriteit het nie, net omdat ons lojaal is aan ons nuwe
> tuisland! Praat van donderende stilte...


:-)))
Nee wat, ek steur my gewoonlik nie aan daai stories nie - dis ander
goed wat my pla. Ek weet mos hoe jy voel oor jou nuwe land asook
teenoor Suid Afrika.

> Ek het ook gedog ek was heel kalm
> en bedaard. Wys jou net hoe verskillende mense dinge op verskillende
> maniere kan interpreteer...

Euuyp. :-)

> Groetnis van Onder, waar dit darem nou 'n bietjie gereën het, en die gras is
> groen, maar die humiditeit nog steeds hemelhoog.

Groetnis van 'n heerlike ysige Athens! :-)
Re: Donderende stilte [boodskap #58031 is 'n antwoord op boodskap #58017] Vr, 01 Maart 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan iemand asseblief me se antwoord - waar sy dink ek beskuldig haar van nie
kalm wees nie - wat ek glad nie gesê het nie ( ek het tog gepraat van ons
hier) - vir my deurstuur?

Ek het dit nie gekry nie, gedog sy bly stil soos sy belowe het - maar nou
kom ek agter sy het wel geantwoord?
Ek sal regtig graag wil weet.

Intussen kan ek maar aan me en al die ander wat daar anderkant die grense
sit sê - ek het glad nie 'n probleem dat julle die ander land aanneem as jul
eie nie - dit lyk vir my na die regte ding om te doen -
solank julle net nie so ingeburger raak dat julle glad nie meer die unieke
Afrikaanse humorsin kan waardeer nie.

Annette

Danielle skryf in boodskap news:tajt7u8hs8uladu0ve6cqfdodhcd5chs1c@4ax.com...
> On Fri, 1 Mar 2002 07:53:38 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Sjoe! Dankie, Danni - het gewonder wat die ander uitlandiges dink van die
>> feit dat ons nie integriteit het nie, net omdat ons lojaal is aan ons nuwe
>> tuisland! Praat van donderende stilte...
>
>
> :-)))
> Nee wat, ek steur my gewoonlik nie aan daai stories nie - dis ander
> goed wat my pla. Ek weet mos hoe jy voel oor jou nuwe land asook
> teenoor Suid Afrika.
>
>> Ek het ook gedog ek was heel kalm
>> en bedaard. Wys jou net hoe verskillende mense dinge op verskillende
>> maniere kan interpreteer...
>
> Euuyp. :-)
>
>> Groetnis van Onder, waar dit darem nou 'n bietjie gereën het, en die gras is
>> groen, maar die humiditeit nog steeds hemelhoog.
>
> Groetnis van 'n heerlike ysige Athens! :-)
>
Re: Donderende stilte [boodskap #58049 is 'n antwoord op boodskap #58031] Sa, 02 Maart 2002 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a5najq$8l3i8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan iemand asseblief me se antwoord - waar sy dink ek beskuldig haar van nie
> kalm wees nie -

Jy het, lyk dit my, alweer die kat an die gat beet... Ek het glad nie
gedink jy beskuldig my van nie kalm wees nie - dit was eintlik Danielle wat
die veronderstelling gemaak het, en ek het haar geantwoord. Dit maak in elk
geval bitter min aan my verskil wat jy of ander van my dink.

>
> Ek het dit nie gekry nie, gedog sy bly stil soos sy belowe het - maar nou
> kom ek agter sy het wel geantwoord?

Nou waar en wanneer het ek skielik "belowe" om stil te bly? Ek het gesê ek
mors nie gewoonlik my opinies op mense wat nie objektief na 'n saak kan kyk
nie. Maar as jy jouself in daardie kategorie plaas, dan sal ek moontlik in
die toekoms nie op enigiets wat jy plaas, reageer nie.

> solank julle net nie so ingeburger raak dat julle glad nie meer die unieke
> Afrikaanse humorsin kan waardeer nie.

Dus was jou antwoord voorheen (toe jy gevra het of ek oorgangsjare probleme
het en wat deesdae met my aangaan) 'n poging tot unieke Afrikaanse humor?
Ja-nee, dan het die Suid-Afrikaanse humorsin beslis verander, en sommer baie
sarkasme bygekry. Jammer, dit waardeer ek glad nie. En lyk my Danielle het
dit sommer ook verkeerd geïnterpreteer. Vir my is Plaasvarkie en Sakkie en
andere se humor eg Afrikaans, en daarvoor kan ek lekker sit en lag.
Re: Donderende stilte [boodskap #58052 is 'n antwoord op boodskap #58049] Sa, 02 Maart 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Mar 2002 18:32:03 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> andere se humor eg Afrikaans, en daarvoor kan ek lekker sit en lag.
>

Weet jy dat jy nou nog nie vir my die parkeer situasie verduidelik het
nie? Ek kan nie presies onthou waaroor dit gegaan het nie en ek is
besig op 'n ander blad wat beteken dat ek nie nou argief toe kan gaan
nie, maar jy sou my vertel het waarom vroumense sukkel om te parkeer,
onthou jy?

DD
Re: Donderende stilte [boodskap #58063 is 'n antwoord op boodskap #58049] Sa, 02 Maart 2002 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Mar 2002 18:32:03 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> Jy het, lyk dit my, alweer die kat an die gat beet... Ek het glad nie
> gedink jy beskuldig my van nie kalm wees nie - dit was eintlik Danielle wat
> die veronderstelling gemaak het, en ek het haar geantwoord. Dit maak in elk
> geval bitter min aan my verskil wat jy of ander van my dink.

Aaaargh - en hier sit ek toe skielik in die mirrel sirrel...:-)
Ja, my gevolgtrekking van Annette se:

"Jy het voorheen glad nie oorgekom as hovarend of verodelend nie.
Ons is dan juis almal hier om onobjektiewe opinies te bespreek ( ons
moet nog net mooi leer hoe om dit kalm en bedaard te kan doen) ."

- Skies Annette - ek dog jy impliseer daarmee dat Bobby nie kalm en
bedaard was nie. :-)
Re: Donderende stilte [boodskap #58076 is 'n antwoord op boodskap #58052] Sa, 02 Maart 2002 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:v4718u0pouqcgkrk7g2ihp821hjfd9rc3h@4ax.com...

> nie, maar jy sou my vertel het waarom vroumense sukkel om te parkeer,
> onthou jy?

Jaaa, Didi, ek onthou... Ek sal maar vir jou 'n prentjie moet stuur, dis
sommer baie moeilik om dit so oor die Net te doen. As ek nou net so 'n
beskrywende prentjie kan kry... Hier giggel ek nou al weer:-)))
Re: Donderende stilte [boodskap #58090 is 'n antwoord op boodskap #58063] So, 03 Maart 2002 09:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OK -ek dink nou het ek die storie - Ek het gedink me het op iets geantwoord
waarop Danielle geantwoord het - wat toe nie so was nie - alles Danielle se
eie werk.Dus bestaan daar toe nie 'n vermiste posstuk nie - en ek hoef nou
nie meer die blandelwyntjie weg te slaan nie;))

Jammer vir die misverstand op die misverstand.

Die Pinotage van Darling was darem lekker genoeg.

Die Stormers het toe gister teen die Warratahs verloor -
maak nie saak wat die WP ondersteuners te sê het nie - in die woorde van
oorle Boy Louw -:
Kyk na die scoreboard:))

Annette

Danielle skryf in boodskap news:vlq18uotkt00b73620qhuts88q01koq2il@4ax.com...
> On Sat, 2 Mar 2002 18:32:03 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Jy het, lyk dit my, alweer die kat an die gat beet... Ek het glad nie
>> gedink jy beskuldig my van nie kalm wees nie - dit was eintlik Danielle wat
>> die veronderstelling gemaak het, en ek het haar geantwoord. Dit maak in elk
>> geval bitter min aan my verskil wat jy of ander van my dink.
>
> Aaaargh - en hier sit ek toe skielik in die mirrel sirrel...:-)
> Ja, my gevolgtrekking van Annette se:
>
> "Jy het voorheen glad nie oorgekom as hovarend of verodelend nie.
> Ons is dan juis almal hier om onobjektiewe opinies te bespreek ( ons
> moet nog net mooi leer hoe om dit kalm en bedaard te kan doen) ."
>
> - Skies Annette - ek dog jy impliseer daarmee dat Bobby nie kalm en
> bedaard was nie. :-)
>
Vorige onderwerp: petrol prys
Volgende onderwerp: Who Should Apologize?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:58:34 MGT 2024