Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Uitwissing Van Politieke Korrektheid
Die Uitwissing Van Politieke Korrektheid [boodskap #57619] So, 17 Februarie 2002 12:25 na volgende boodskap
ge...  is tans af-lyn  ge...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nog 'n saak wat die Unie voorstaan,
is die uitwissing van "politieke
korrektheid". Dit is 'n stel
politieke beleide wat deur verskeie
drukgroepe wat die Katolieke Kerk
saamgestel het, bevorder word. Die
Katolieke Kerk maar daarop
aanspraak dat hulle Protestante
waardes ondersteun, naamlik dat
hulle gekant is teen aborsie en gay
regte, maar baie myle lê tussen
doen en sê. Op die Unie se bladsy
oor die Katolieke Kerk word die
getuienis oorweeg dat die Katolieke
Kerk agter "politieke korrektheid"
sit.

Die meeste mense beskou die
Katolieke Kerk as soortgelyk aan
die Anglikaanse Kerk of die
Verenigde Kerk. Wat die Katolieke
Kerk verskillend maak is die
sillabus by die Katolieke skole.
Volgens regeringstatistiek woon een
uit vyf Australiese skoolkinders 'n
Katolieke skool by. By hierdie
skole word kinders geleer om ander
opinies as die hoofstroom
Australiër te hê.

Deur sy skole het die Katolieke
Kerk 'n sosiale probleem soortgelyk
aan Fidji geskep. In Fidji is die
helfte van die bevolking Fidjiaans
en die ander helfte is Indies. In
Australië is twee derdes van die
bevolking hoofstroom en een derde
is Katoliek. Waar Australië van
Fidji verskil, is dat Fidjiane en
Indiërs soortgelyke waardes het,
terwyl die hoofstroom Australiërs
en Katolieke onversoenbare waardes
het.

Op 'n tydstip was daar skaars enige
Katolieke in die Liberale and
Nasionale Party. Mense wat die
Katolieke waardes voorstaan, het
vir die Arbeidsparty gestem en
mense wat die tradisionele waardes
voorstaan, het vir die Liberale of
Nasionale Party gestem. Toe het van
die Katolieke gesê dat hulle
tradisionele waardes ondersteun en
hulle het by die Liberale en
Nasionale partye aangesluit. Toe
hulle eers by die Liberale en
Nasionale partye aangesluit het,
het hulle beheer verkry oor die
sleutelposisies en die beleide van
die twee partye verander om die
Katolieke waardes te ondersteun. As
mense nou vir die Arbeidsparty
stem, kry hulle "politiese
korrektheid" en as hulle vir die
Liberale en Nasionale partye stem,
kry hulle ook "politieke
korrektheid".

Die Katolieke het verder beweer dat
hulle teen die gebeure in
Noord-Ierland gekant was. Waarop
hulle "politiek korrekte" beleide
neerkom, is egter "etniese
suiwering" van die
hoofstroomkultuur. Werkloosheid is
byvoorbeeld nie toevallig nie, maar
'n daadwerklike poging om rykdom na
derde wêreld lande te herverdeel.
Die Katolieke is besig om lande
soos Australië, die VSA en
Brittanje te plunder op dieselfde
manier as wat die Sowjet Unie
Oos-Europese lande geplunder het.
Australië se rykdom behoort aan die
hoofstroom Australiërs en behoort
nie aan die Katolieke Kerk om aan
die Timorese of die Aborigines te
herverdeel nie.

Toe Frankryk in die Tweede
Weldoorlog deur die Duitsers beset
is, was die Franse bevolking ten
gunste van die Duitse besetting.
Die Franse media is beheer deur die
Duitsers en hulle het die Franse
laat glo dat die besetting
permanent, onvermydelik en selfs 'n
goeie ding was. Net 'n handjievol
mense het die Franse
Weerstandsbeweging ondersteun. Op
'n soortgelyke manier het Katolieke
mediamagnate soos Murdoch en Packer
leuens soos "91% van Australiërs
wil 'n republiek hê" verkondig en
die indruk geskep dat "politieke
korrektheid" onafwendbaar is. In
werklikheid is Australië onder
verdrukkende besetting deur die
Katolieke minderheid.

Die Australiese Studente-unie het
begin deur die situasie teen te
staan waar studenteverenigings
beheer word deur Katolieke studente
wat kommunisme en gay regte
ondersteun. Die Unie het sedertdien
'n weerstandsbeweging geword teen
die Katolieke regime. Op die Unie
se bladsy oor die weerstandsbeweging
word stappe genoem wat Australiërs
kan volg om die Katolieke te ontsetel,
soos om politici wat Katolieke skole
bygewoon het te boikot, ongeag hoe
ultra-konserwatief hulle klink.

http://www.students.org.au/Afrikaans
Re: Die Uitwissing Van Politieke Korrektheid [boodskap #57633 is 'n antwoord op boodskap #57619] Ma, 18 Februarie 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
So what. Wat het dit met Afrikaanse kultuur uit te waai? Daar is nuusgroepe
wat toegewyd is aan gosdiens en politiek. Ek stel voor jy vat dit soontoe.

HK

"Geoff Bird" skryf in boodskap news:3c6fa11a.1401903@news...
> Nog 'n saak wat die Unie voorstaan,
> is die uitwissing van "politieke
> korrektheid". Dit is 'n stel
> politieke beleide wat deur verskeie
> drukgroepe wat die Katolieke Kerk
> saamgestel het, bevorder word. Die
> Katolieke Kerk maar daarop
Re: Die Uitwissing Van Politieke Korrektheid [boodskap #57639 is 'n antwoord op boodskap #57633] Ma, 18 Februarie 2002 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hantam - nou nie dat ek die oorspronklike dingetjie gelees het nie - want ek
stel nie daarin belang nie - maar of ons wil weet of nie - politiek en
godsdiens is definitief 'n kultuurding.
Ek meen nou maar dit kom al 'n lang pad - die politici het mos almal hul
paadjies begin deur aan een of ander kultuurorganisasie te behoort - dit is
'n groot pluspunt op enige politieke cv -
Bv - jarelange lid van die Vrolike Vinger Kultuurorganisasie, en 'n
Christelike Nasionale Opvoeding.
Dan is die ou politieke baantjie daar:)))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Hantamkind skryf in boodskap news:yf4c8.6919$wG3.42087@newsfeeds.bigpond.com...
> So what. Wat het dit met Afrikaanse kultuur uit te waai? Daar is nuusgroepe
> wat toegewyd is aan gosdiens en politiek. Ek stel voor jy vat dit soontoe.
>
> HK
>
> "Geoff Bird" wrote in message
> news:3c6fa11a.1401903@news...
>> Nog 'n saak wat die Unie voorstaan,
>> is die uitwissing van "politieke
>> korrektheid". Dit is 'n stel
>> politieke beleide wat deur verskeie
>> drukgroepe wat die Katolieke Kerk
>> saamgestel het, bevorder word. Die
>> Katolieke Kerk maar daarop
>
Re: Die Uitwissing Van Politieke Korrektheid [boodskap #57706 is 'n antwoord op boodskap #57639] Wo, 20 Februarie 2002 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
John Donne  is tans af-lyn  John Donne
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Hantam - nou nie dat ek die oorspronklike dingetjie gelees het nie - want ek
> stel nie daarin belang nie - maar of ons wil weet of nie - politiek en
> godsdiens is definitief 'n kultuurding.
> Ek meen nou maar dit kom al 'n lang pad - die politici het mos almal hul
> paadjies begin deur aan een of ander kultuurorganisasie te behoort - dit is
> 'n groot pluspunt op enige politieke cv -
> Bv - jarelange lid van die Vrolike Vinger Kultuurorganisasie, en 'n
> Christelike Nasionale Opvoeding.
> Dan is die ou politieke baantjie daar:)))
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> Hantamkind wrote in message
> news:yf4c8.6919$wG3.42087@newsfeeds.bigpond.com...
>> So what. Wat het dit met Afrikaanse kultuur uit te waai? Daar is
> nuusgroepe
>> wat toegewyd is aan gosdiens en politiek. Ek stel voor jy vat dit soontoe.
>>
>> HK
>>
>> "Geoff Bird" wrote in message
>> news:3c6fa11a.1401903@news...
>>> Nog 'n saak wat die Unie voorstaan,
>>> is die uitwissing van "politieke
>>> korrektheid". Dit is 'n stel
>>> politieke beleide wat deur verskeie
>>> drukgroepe wat die Katolieke Kerk
>>> saamgestel het, bevorder word. Die
>>> Katolieke Kerk maar daarop
>>
>>
>>

John Donne :-

Hoor hier Geoff, ou boet, jy wat so baklei met die Katolieke - was jy
al ooit in 'n Katolieke Kerk gewees? Het jy al hul leerstellinge
bestudeer?

Jou bewerings klink amper soos die goed wat ek as kind gehoor het oor
die Roomse Gevaar - versprei deur mense wat bôggerol van die Katolieke
Kerk geweet het nie.

Miskien moet eers gaan kyk wat hierdie ouens regtig leer voordat jy so
vinnig oordeel!

Groetnis

John
Name [boodskap #57709 is 'n antwoord op boodskap #57706] Wo, 20 Februarie 2002 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Feb 2002 13:43:44 -0800, john_...@ananzi.co.za (John Donne) wrote:

Ugh....hierdie naam wat jy gebruik laat my terugdink aan my smarte toe
ek deur Donne se werke moes sloeg en swoeg en probeer verstaan.
Vandag kan ek dit darem geniet, maar as jy my destyds gevra het wat ek
van John Donne se werke gedink het, sou ek jou sekerlik 'n vuil kyk
gegee het!
:-))
Re: Die Uitwissing Van Politieke Korrektheid [boodskap #57710 is 'n antwoord op boodskap #57619] Wo, 20 Februarie 2002 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Grote onzin wat je hier allemaal uitkraamt..waar haal je die onzin vadaan?

Wij zeggen hier Katholiek zo gek nog niet of het Rijke roomse leven
( men bedoelt hiermee de rituelen van het geloof en de omgangsvormen)
Het katholiek zijn is een blijder geloof als het protestantisme.....en in
arme
landen doe katholieken het meest aan hulpverlening en onderwijs..

Kijk maar eens naar het verschil in de 10 geboden........dan zie je dat
het protestantisme veel somberder is en veel meer op het schuldgevoel
en zonde de nadruk legt.

> Net 'n handjievol
> mense het die Franse
> Weerstandsbeweging ondersteun.

Grote onzin ..men was heeeel blij met de bevrijding..en D day ( invasie)
werd alom gesteund door het Franse verzet...

grt emmy
John Donne [boodskap #57821 is 'n antwoord op boodskap #57709] Ma, 25 Februarie 2002 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:...
> On 20 Feb 2002 13:43:44 -0800, john_...@ananzi.co.za (John Donne)
> wrote:
>
> Ugh....hierdie naam wat jy gebruik laat my terugdink aan my smarte toe
> ek deur Donne se werke moes sloeg en swoeg en probeer verstaan.
> Vandag kan ek dit darem geniet, maar as jy my destyds gevra het wat ek
> van John Donne se werke gedink het, sou ek jou sekerlik 'n vuil kyk
> gegee het!
> :-))

KinkY: Wie is John Donne, Danielle? Wat het hy gedoen/geskryf?
Re: John Donne [boodskap #57856 is 'n antwoord op boodskap #57821] Ma, 25 Februarie 2002 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) schreef op 24 Feb 2002 19:44:04 -0800 in
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:

> Danielle skryf in boodskap news:...
>> On 20 Feb 2002 13:43:44 -0800, john_...@ananzi.co.za (John Donne)
>> wrote:

>> Ugh....hierdie naam wat jy gebruik laat my terugdink aan my smarte toe
>> ek deur Donne se werke moes sloeg en swoeg en probeer verstaan.
>> Vandag kan ek dit darem geniet, maar as jy my destyds gevra het wat ek
>> van John Donne se werke gedink het, sou ek jou sekerlik 'n vuil kyk
>> gegee het!
>> :-))
>
> KinkY: Wie is John Donne, Danielle? Wat het hy gedoen/geskryf?

The good-morrow
------------------

I wonder by my troth, what thou, and I
Did, till we lov'd? were we not wean'd till then?
But suck'd on countrey pleasures, childishly?
Or snorted we in the seaven sleepers den?
T'was so; Bit this, all pleasures fancies bee.
Id ever any beauty I did see,
Which I desir'd, and got, 't was but a dreame of thee.

etc.

John Donne (1873-1631)

Zie ook: http://www.luminarium.org/sevenlit/donne/donnebib.htm

met geluid!
--
Groeten,
Michel.
Re: John Donne [boodskap #57859 is 'n antwoord op boodskap #57856] Ma, 25 Februarie 2002 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Feb 2002 20:05:51 +0100, Michel Martens
wrote:

>> KinkY: Wie is John Donne, Danielle? Wat het hy gedoen/geskryf?

> Zie ook: http://www.luminarium.org/sevenlit/donne/donnebib.htm

Dankie Michel! Wat 'n oulike skakel!!!
Daar het jy dit nou madame Kinky. :-)

Dus was hy een van die metafisiese digters van Engeland (produk van
Oxford), asook 'n kerkman wat baie bekend was vir sy preke. Jy sal
dit alles sien op daardie skakel wat Michel gegee het.

Een van die mees bekende holruggeryde aanhalings van Donne is
gewoonlik:
No man is an Island; . . . therefore never send to know for whom the
bell tolls; it tolls for thee.
(Kom van Devotions upon Emergent Occasions XVII: Meditation)

Die vereenvoudige weergawe lyk gewoonlik so:
"No man is an island, entire of itself; every man is a piece of the
continent, a part of the main. If a clod be washed away by the sea,
Europe is the less, as well as if a promontory were, as well as if a
manor of thy friend's or of thine own were; any man's death diminishes
me, because I am involved in mankind; And therefore never send to know
for whom the bell tolls; it tolls for thee. "

Dit is o.a ook bekend dat hy uit sy siekbed opgestaan het om sy laaste
preek te lewer- die baie bekende "Death's Duel," .
(Hy is blykbaar 1 maand na daardie preek oorlede)
Elkgeval...dis meer as wat jy wou geweet het. :-)
Re: John Donne [boodskap #57872 is 'n antwoord op boodskap #57856] Di, 26 Februarie 2002 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" skryf in boodskap news:f22l7ucknr81jtb71al552kkmvh901b1ng@4ax.com...
> kin...@hotmail.com (Kinky) schreef op 24 Feb 2002 19:44:04 -0800 in
> nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:
>
>> Danielle wrote in message
news:...
>>> On 20 Feb 2002 13:43:44 -0800, john_...@ananzi.co.za (John Donne)
>>> wrote:
>
> etc.
>
> John Donne (1873-1631)
>

Ek het nie geweet hulle het tydverplasingstoerusting gehad in die
negentiende eeu nie :-))))))))
Re: John Donne [boodskap #57890 is 'n antwoord op boodskap #57856] Di, 26 Februarie 2002 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" skryf in boodskap news:f22l7ucknr81jtb71al552kkmvh901b1ng@4ax.com...

> kin...@hotmail.com (Kinky) schreef op 24 Feb 2002 19:44:04 -0800 in
> nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:

>> Danielle wrote in message
news:...
>>> On 20 Feb 2002 13:43:44 -0800, john_...@ananzi.co.za (John Donne)
>>> wrote:

>>> Ugh....hierdie naam wat jy gebruik laat my terugdink aan my smarte toe
>>> ek deur Donne se werke moes sloeg en swoeg en probeer verstaan.

>> KinkY: Wie is John Donne, Danielle? Wat het hy gedoen/geskryf?

> John Donne (1873-1631)

Hmmm, 1873 tot 1631. Metafisies is nie die woord nie...
Re: John Donne [boodskap #57892 is 'n antwoord op boodskap #57890] Di, 26 Februarie 2002 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Voetluis - ek het sooooo probeer onthou wat die woord is om daardie
interessante datum mee vas te pen:)))
Annette

Voetleuce skryf in boodskap news:3c7b7dda$0$235@hades.is.co.za...
>
> "Michel Martens" wrote in message
> news:f22l7ucknr81jtb71al552kkmvh901b1ng@4ax.com...
>
>> kin...@hotmail.com (Kinky) schreef op 24 Feb 2002 19:44:04 -0800 in
>> nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:
>
>>> Danielle wrote in message
> news:...
>>>> On 20 Feb 2002 13:43:44 -0800, john_...@ananzi.co.za (John
> Donne)
>>>> wrote:
>
>>>> Ugh....hierdie naam wat jy gebruik laat my terugdink aan my
> smarte toe
>>>> ek deur Donne se werke moes sloeg en swoeg en probeer verstaan.
>
>>> KinkY: Wie is John Donne, Danielle? Wat het hy gedoen/geskryf?
>
>> John Donne (1873-1631)
>
> Hmmm, 1873 tot 1631. Metafisies is nie die woord nie...
>
Re: John Donne [boodskap #57896 is 'n antwoord op boodskap #57890] Di, 26 Februarie 2002 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Voetleuce wrote:

>> John Donne (1873-1631)

>
> Hmmm, 1873 tot 1631. Metafisies is nie die woord nie...

Ja, properlie metafiefies.

Gloudina
Re: John Donne [boodskap #57903 is 'n antwoord op boodskap #57859] Di, 26 Februarie 2002 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:...
> On Mon, 25 Feb 2002 20:05:51 +0100, Michel Martens
> wrote:
>
>>> KinkY: Wie is John Donne, Danielle? Wat het hy gedoen/geskryf?

Danielle:
> Dankie Michel! Wat 'n oulike skakel!!!
> Daar het jy dit nou madame Kinky. :-)


> Dit is o.a ook bekend dat hy uit sy siekbed opgestaan het om sy laaste
> preek te lewer- die baie bekende "Death's Duel," .
> (Hy is blykbaar 1 maand na daardie preek oorlede)
> Elkgeval...dis meer as wat jy wou geweet het. :-)

KinkY: Nee, nee, !! Baie dankie! Ek het gaan loer en verwerk nog die
inligting. Maar wat ek nou wil weet is hoekom jy sý werke bestudeer
het? Klink nie vir my of jy dit vrywillig gedoen het nie? ;-)
Re: John Donne [boodskap #57909 is 'n antwoord op boodskap #57903] Di, 26 Februarie 2002 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 2002 10:09:14 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY: Nee, nee, !! Baie dankie! Ek het gaan loer en verwerk nog die
> inligting. Maar wat ek nou wil weet is hoekom jy sý werke bestudeer
> het? Klink nie vir my of jy dit vrywillig gedoen het nie? ;-)

Nee, dit was definitief nie vrywillig nie!! :-) Dit was deel van 'n
undergrad kursus jare gelede.
Re: John Donne [boodskap #57910 is 'n antwoord op boodskap #57896] Di, 26 Februarie 2002 19:34 Na vorige boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" schreef op Tue, 26 Feb 2002 14:30:55 GMT
in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans:

>
> Voetleuce wrote:
>
>
>>> John Donne (1873-1631)
>

>> Hmmm, 1873 tot 1631. Metafisies is nie die woord nie...
>
>
>
> Ja, properlie metafiefies.
>
> Gloudina
>

typofiesies rather :-))
--
Groeten,
Michel.
Vorige onderwerp: Louis - klein wêreldjie inderdaad!
Volgende onderwerp: Meditasie en die wet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:31:00 MGT 2024