Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nog Nuus 26/2
Nog Nuus 26/2 [boodskap #57868] Di, 26 Februarie 2002 05:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alan Donald doen 'n Jonty.
Hy het aangekondig dat hy nie meer vir toetskrieket beskikbaar is nie.
Hy wil sy liggaam glo regkry vir om volgende jaar in die wêreldbeker te kan
speel.

André Vos ( 27) het uit mededingende rugby uitgetree.
Hy is tans beseer, maar een van sy redes is ook dat hy te veel van sy huis
af weg is.

Ek sal nogal graag wil weet hoeveel van ons mense speel nou oorsee rugby, of
is van plan om te gaan.
Miskien sal ons rugbykeurders op die ou end minder rigied moet wees, en die
spelers wat oorsee speel wel vir die springbokspan kies.
Dit is nou as hulle wil wen.
Aan die anderkant begin ek dink dat hulle die spelers aanmoedig om te gaan,
sodat meer voorheenbenadeelde anderskleuriges hier in die spanne opgeneem
kan word.
Wel, as spelers soos Bobo die resultaat is, dan het ek nie 'n probleem nie .

Annette
Re: Nog Nuus 26/2 [boodskap #57881 is 'n antwoord op boodskap #57868] Di, 26 Februarie 2002 10:41 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is die gebrek aan 'n enkel faktor wat lei tot ons nederlae op die
sportveld(e), nl.PASSIE.

Ons sal baie ernstig moet besin oor al daardie dinge wat gelei het tot 'n
gebrek aan motivering. Begin maar met die inmenging van Hofnar Balfour tot
die huursoldaatmentaliteit met die verdien van Britse ponde, ens.

"Annette" skryf in boodskap news:a5f7ok$6oure$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Alan Donald doen 'n Jonty.
> Hy het aangekondig dat hy nie meer vir toetskrieket beskikbaar is nie.
> Hy wil sy liggaam glo regkry vir om volgende jaar in die wêreldbeker te kan
> speel.
>
> André Vos ( 27) het uit mededingende rugby uitgetree.
> Hy is tans beseer, maar een van sy redes is ook dat hy te veel van sy huis
> af weg is.
>
> Ek sal nogal graag wil weet hoeveel van ons mense speel nou oorsee rugby, of
> is van plan om te gaan.
> Miskien sal ons rugbykeurders op die ou end minder rigied moet wees, en die
> spelers wat oorsee speel wel vir die springbokspan kies.
> Dit is nou as hulle wil wen.
> Aan die anderkant begin ek dink dat hulle die spelers aanmoedig om te gaan,
> sodat meer voorheenbenadeelde anderskleuriges hier in die spanne opgeneem
> kan word.
> Wel, as spelers soos Bobo die resultaat is, dan het ek nie 'n probleem nie .
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nuus 23/8
Volgende onderwerp: Nuus 26/2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:27:49 MGT 2024