Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krieketnuus
Krieketnuus [boodskap #57825] Ma, 25 Februarie 2002 05:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Australiers het ons alweer 'n liederlike pak gegee in die eerste toets.-
glo ons ergste nederlaag ooit.
Ek dink dit is die wit klere wat ons spelers afsit:))
Annette
Re: Krieketnuus [boodskap #57830 is 'n antwoord op boodskap #57825] Ma, 25 Februarie 2002 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis g'n nuus nie Annette! Kyk nou net wat gebeur met hulle as hulle so in
die linkerbaan "vasklou"...
Balfour se span het nie te goed gedoen nie.
Miskien moet hy maar weer die VKRSA toelaat om self hule spanne te kies...

Thys wat ook die tragedie so stuk-stuk gade geslaan het... oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:a5cj38$69rhv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Australiers het ons alweer 'n liederlike pak gegee in die eerste toets.-
> glo ons ergste nederlaag ooit.
> Ek dink dit is die wit klere wat ons spelers afsit:))
> Annette
Re: Krieketnuus [boodskap #57831 is 'n antwoord op boodskap #57830] Ma, 25 Februarie 2002 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is groooooot nuus vir die in Australië:))
Vanoggend oor die radio was iemand nogal redelik ontsteld:)))
Hy vra nogal redelike pertinente vrae - soos hoekom dit blykbaar vir die
bokke net opsioneel is om fiksheidsoefeninge by te woon, hoekom ons so met
beserings sukkel en Australië nie, en hoekom die veldwerk so beroerd en
sonder belangstelling was.
Ek dink ons moet maar by voorbaat vra dat die krietwêreldbeker iewers elders
aangebied moet word - waar die gasheerland se span darem 'n bietjie
ondersteuning en respek van die algemene krieketondersteuners geniet.
Nconde sien seker vreeslik uit na al die paarties wat gehou gaan word - dit
maak mos nou nie eintlik vir hom saak dat ons nie wen nie - die paarties is
baie meer belangriker.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Thys de Wet skryf in boodskap news:a5crhn$4j$1@news.adamastor.ac.za...
> Dis g'n nuus nie Annette! Kyk nou net wat gebeur met hulle as hulle so in
> die linkerbaan "vasklou"...
> Balfour se span het nie te goed gedoen nie.
> Miskien moet hy maar weer die VKRSA toelaat om self hule spanne te kies...
>
> Thys wat ook die tragedie so stuk-stuk gade geslaan het... oppie Bos
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5cj38$69rhv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Australiers het ons alweer 'n liederlike pak gegee in die eerste
> toets.-
>> glo ons ergste nederlaag ooit.
>> Ek dink dit is die wit klere wat ons spelers afsit:))
>> Annette
>
Re: Krieketnuus [boodskap #57840 is 'n antwoord op boodskap #57825] Ma, 25 Februarie 2002 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Die Australiers het ons alweer 'n liederlike pak gegee in die eerste toets

Johann Rossouw het hulle vanoggend op die vroeë radioprogram, Rooidag,
die Aasblomme genoem.
Re: Krieketnuus [boodskap #57852 is 'n antwoord op boodskap #57840] Ma, 25 Februarie 2002 18:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom ek het dit nie gehoor nie, maar dit is nogal baie gepas:))
'n Ander blom wat ook by my in gedagte kom is daardie rooi blom met die baie
etniese naam:))
Annette
--
message news:1e507c17.0202250458.487f21fa@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Die Australiers het ons alweer 'n liederlike pak gegee in die eerste
toets
>
> Johann Rossouw het hulle vanoggend op die vroeë radioprogram, Rooidag,
> die Aasblomme genoem.
Vorige onderwerp: Rhodesia
Volgende onderwerp: Iemand Hier?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 14:45:35 MGT 2024