Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: [AFRIKAANS:6090] Wat gebeur daar met die universiteit van Wes-Kaapland?
Re: [AFRIKAANS:6090] Wat gebeur daar met die universiteit van Wes-Kaapland? [boodskap #5784] Di, 13 Februarie 1996 00:00
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Robert Wagenaar wrote:
>
> Ek het enige dage terug 'n klein beriggie gelees in die koerant oor
> die universiteit van Wes-Kaapland. Hulle sê dat die universiteit
> gesloten is als gevolg van wanbetaling en onluste door studente?
>
> Wat is die hele verhaal? Ek denk dat dit 'n baie groot verlies is,
> as die enige (oorspronklik) nie-blanke Afrikaanssprekende universiteit
> gesloten sou word.
>

UWK - Afrikaans ? Die probleem is dat die meeste studente daar
regtig nie veel geld het nie. Hulle het tot een of ander vergelyk
gekom met die universiteitsowerheid.

JP
Vorige onderwerp: [AFRIKAANS:6110] Re: Vlaams-Waals
Volgende onderwerp: 'n Katalogus van Winde: DIE WESTEWIND VAN DIE NOORD-KAAP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:22:46 MGT 2024