Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Klankies in die Berge
Die Klankies in die Berge [boodskap #57791] So, 24 Februarie 2002 05:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is dit iets waaroor skrywers en filmakers stilbly.
Die feit is glo dat bergklim 'n windmakerige besigheid is.
Joseph Hamel is die eerste een wat dit in 1820, na 'n klimtog op Mont Blanc
opgemerk het - The Unpleasant Consequence of Altitude
Blykbaar gebeur die High Altitude Flatus Expulsion op 3700m en hoër.
Volwassenes kan tot 2000ml wind daagliks loslaat ( hoe op aarde meet hulle
dit?)
Dus,word bergklimmes vermaan om nie te diep die vars bergbriesie in te asem
nie:))))
Annette
Re: Die Klankies in die Berge [boodskap #57797 is 'n antwoord op boodskap #57791] So, 24 Februarie 2002 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
:-))))))))))))))))))))))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a59vcc$5p641$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is dit iets waaroor skrywers en filmakers stilbly.
> Die feit is glo dat bergklim 'n windmakerige besigheid is.
> Joseph Hamel is die eerste een wat dit in 1820, na 'n klimtog op Mont Blanc
> opgemerk het - The Unpleasant Consequence of Altitude
> Blykbaar gebeur die High Altitude Flatus Expulsion op 3700m en hoër.
> Volwassenes kan tot 2000ml wind daagliks loslaat ( hoe op aarde meet hulle
> dit?)
> Dus,word bergklimmes vermaan om nie te diep die vars bergbriesie in te asem
> nie:))))
> Annette
>
Re: Die Klankies in die Berge [boodskap #57816 is 'n antwoord op boodskap #57791] Ma, 25 Februarie 2002 00:07 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bo-op die berg staan ons en grom
Ons het pas hierso aangekom
Dis moeilik om te klim, glo jy vir my
As daar aanmekaar 'n poep uitgly :-)

"Annette" skryf in boodskap news:a59vcc$5p641$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Blykbaar is dit iets waaroor skrywers en filmakers stilbly.
Die feit is glo dat bergklim 'n windmakerige besigheid is.
Joseph Hamel is die eerste een wat dit in 1820, na 'n klimtog op Mont Blanc
opgemerk het - The Unpleasant Consequence of Altitude
Blykbaar gebeur die High Altitude Flatus Expulsion op 3700m en hoër.
Volwassenes kan tot 2000ml wind daagliks loslaat ( hoe op aarde
meet hulle dit?) Dus,word bergklimmes vermaan om nie te diep
die vars bergbriesie in te asem nie:))))
Annette
Vorige onderwerp: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Rhodesia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 05:04:21 MGT 2024