Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Trevor Manuel
Trevor Manuel [boodskap #57695] Wo, 20 Februarie 2002 18:18 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister nie
maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend gemaak;
nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek hy is
beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad het. Ons
het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
Re: Trevor Manuel [boodskap #57701 is 'n antwoord op boodskap #57695] Wo, 20 Februarie 2002 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Grahame - bly dat jou nou uiteindelik ook wakkergeskrik het.
Ek is al lankal 'n Trev fan:)))
Annette

> skryf in boodskap news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister nie
> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend gemaak;
> nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
> verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek hy is
> beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad het. Ons
> het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57707 is 'n antwoord op boodskap #57695] Wo, 20 Februarie 2002 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Grahame wrote:

> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister nie
> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend gemaak;

Kan iemand bietjie oor die begroting
uitwei?
Ek het Trevor Manuel eenkeer op ons TV
'n toespraak hoor lewer, en was baie
beindruk met sy styl. Hy was ook gesofis-
tikeerd genoeg om net te weet watter
knoppies hy kan druk om die Kanadese
gehoor te laat lag oor hulle "snaakse
bure suid van die grens."

Gloudina
Re: Trevor Manuel [boodskap #57712 is 'n antwoord op boodskap #57695] Do, 21 Februarie 2002 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë bus ...

"Grahame" skryf in boodskap news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister nie
> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend gemaak;
> nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
> verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek hy is
> beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad het. Ons
> het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57713 is 'n antwoord op boodskap #57712] Do, 21 Februarie 2002 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As dit dan so maklik sou wees, hoekom is daar nie meer nie?
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a51v84$kvn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë bus ...
> "Grahame" wrote in message
> news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister
> nie
>> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend gemaak;
>> nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
>> verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek hy is
>> beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad het. Ons
>> het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57718 is 'n antwoord op boodskap #57707] Do, 21 Februarie 2002 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
>
> Kan iemand bietjie oor die begroting
> uitwei?
>

Gloudina

Gaan kyk by www.iafrica.com
Re: Trevor Manuel [boodskap #57721 is 'n antwoord op boodskap #57707] Do, 21 Februarie 2002 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal uitwei oor die begroting as ek weet waar jou belanstelling in lê
Gloudina.
Anders sal dit beter wees dat jy maar self die begroting gaan lees waar Drom
jou na aanbeveel het.
Ek dink nog steeds dit was 'n goeie begroting - veral wat persoonlike
belasting en kortings aanbetref.
Annette

skryf in boodskap news:3C741A62.8070907@rogers.com...
>
> Grahame wrote:
>
>> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister nie
>> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend
gemaak;
>
>
> Kan iemand bietjie oor die begroting
> uitwei?
> Ek het Trevor Manuel eenkeer op ons TV
> 'n toespraak hoor lewer, en was baie
> beindruk met sy styl. Hy was ook gesofis-
> tikeerd genoeg om net te weet watter
> knoppies hy kan druk om die Kanadese
> gehoor te laat lag oor hulle "snaakse
> bure suid van die grens."
>
> Gloudina
>
Begroting 2002 [boodskap #57723 is 'n antwoord op boodskap #57707] Do, 21 Februarie 2002 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Kan iemand bietjie oor die begroting uitwei?

Wouter
Ek het hierdie gister geskryf:

As ek nie van beter geweet het nie (dalk weet ek nie!) sou ek geglo het
dis 'n verkiesingsbegroting. Daar is ruim belastingtoegewings en
verhoging in maatskaplike toelaes. Die staatsuitgawes gaan
toeneem in sleutelareas, soos misdaadbekamping en welsyn.

Die slegte nuus is in dinge wat nie verander nie en sommige
verwagtings wat nie vervul sal word nie. (BTW word nie verlaag
nie, die 25% inkomstebelasting op aftreefondse is nie verlaag nie, ens.)

Die groot nuus is persoonlike inkomstebelasting, die dalings is
groter as verwag. Aan die bokant is die maksimum koers 40%,
vir inkomstes bo R240 000. (Vroeër was 40% betaalbaar
bo R100 000 en 42% bo R215 000)

Aan die onderkant van die inkomsteleer is die belasting met
R720 verlaag. As jy dus tans R60 of minder belasting in 'n maand
betaal, sal jy in die toekoms niks betaal nie en nie meer 'n
konsultant soos Annette nodig hê nie.

Indien jy R50 000 per jaar verdien sal jy ongeveer R1 000
minder betaal, op R100 000 sowat R4 200 minder en op
R200 000 ongeveer R8 800 minder.

Tabak, drank en petrol word hoër belas, soos gewoonlik.

'n Belangrike sein is ten opsigte van boedelbelasting. Sedert die
laaste jaar van die ou bedeling is daar 'n vrystelling van R1 miljoen.
Ons het verwag dat dit een of ander tyd verminder sou word, dis
die ideale plek vir 'n sosialistiese regering om die "haves" te belas.
Die boedelbelastingkoers van 20% bly onveranderd, maar die korting
is na R1,5 miljoen verhoog! Soos my een vriendin sou sê: Phokkit!

Die vrystellings ten opsigte van skenkings is ook matig verhoog.

Hierdie begroting is baie vriendelik teenoor die "haves", dis nie 'n
populistiese begroting vir die massas nie, wat 'n toelaag van R100 per
persoon gevra het nie. Dis 'n begroting wat groei kan stimuleer en
langtermyngroei sal bevorder.

As 'n goeie kapitalis is ek in die bleddie wolke oor die begroting.
Viva Trevor!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Verdere detail

Dinge wat ek graag anders sou wou hê:

* Laer maatskappybelasting - onveranderd 30%

* Laer STC (dividendbelasting) - onveranderd 12,5%
As volle winste verklaar word, is die som van maatskappybelasting
en STC steeds 38%, wat nou goed vergelyk met die 40% maksimum
persoonlike belasting.

Dinge waarvan ek hou:

* Laer Inkomstebelasting, skenkingsbelasting, boedelbelasting
(kyk hierbo)

* Hoër rentevrystelling R6000 (was R4000)
en R10 000 bo 65 jaar (was R5 000)

* Pogings om papierwerk vir veral kleiner maatskappye te
vereenvoudig. Dis 'n baie belangrike rigtingverandering,
maar ek het my twyfel of dit effektief gaan wees.

* Voorlopige belasting is nou betaalbaar indien R10 000 se
nie-werknemerinkomste (rente, ens.) verdien word.
(vroeër R2 000) Dit sal 'n klomp schlepp verwyder.

* Hereregte is verlaag (nie dramaties nie)
Re: Begroting 2002 [boodskap #57725 is 'n antwoord op boodskap #57723] Do, 21 Februarie 2002 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Hierdie begroting is baie vriendelik teenoor die "haves", dis nie 'n
> populistiese begroting vir die massas nie

Ja, dit het my ook dadelik opgeval toe ek jou
opsomming deurlees. Dit beteken heelwaarskynlik
nie dat hulle vergeet van die have-nots nie.
Maar dis goed om die "haves" gelukkig te hou.
Dankie vir die opsomming, Wouter.

Gloudina
Re: Begroting 2002 [boodskap #57730 is 'n antwoord op boodskap #57725] Do, 21 Februarie 2002 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
> Hierdie begroting is baie vriendelik teenoor die "haves", dis nie 'n
> populistiese begroting vir die massas nie

Gloudina
Ja, dit het my ook dadelik opgeval toe ek jou
opsomming deurlees. Dit beteken heelwaarskynlik
nie dat hulle vergeet van die have-nots nie.
Maar dis goed om die "haves" gelukkig te hou.
Dankie vir die opsomming, Wouter.

Wouter
Nee, die "have-nots" het hul deel gekry, dit was 'n gegewe,
in die lig van die Regering se gesonde finansiële posisie.
Maar die militante eise in die rigting is geïgnoreer

En dis meer as net goed om die "haves" gelukkig te hou,
hulle is die enigste wat werk kan skep en wat risikokapitaal
kan verskaf. Dis staat kan dit nie doen nie.
Re: Trevor Manuel [boodskap #57731 is 'n antwoord op boodskap #57695] Do, 21 Februarie 2002 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Grahame" skryf in boodskap news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister
nie....

Hoekom nou 'n portugees? Onse Johan van Minnesota (wat so beheb was met sy
kamtige Europese bloed) het destyds beweer dat Manuel vir hom eerder soos 'n
noord-Afrikaanse arabier lyk.

Swart Simon
Re: Trevor Manuel [boodskap #57732 is 'n antwoord op boodskap #57731] Do, 21 Februarie 2002 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Grahame"
Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse
minister nie....

Swart Simon
Hoekom nou 'n portugees? Onse Johan van Minnesota (wat so beheb
was met sy kamtige Europese bloed) het destyds beweer dat Manuel
vir hom eerder soos 'n noord-Afrikaanse arabier lyk.

Wouter
Trevor lyk meer na 'n blanke Suid Afrikaner as enige iets anders.
Hy is 'n Kaapse Kleurling, daar is heelwat van hulle wat Europese
vanne het.
Re: Trevor Manuel [boodskap #57734 is 'n antwoord op boodskap #57731] Do, 21 Februarie 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Simon - Manuel is gewoonlik 'n Portugeuse van.
Vandaar die aanname.
Dis net 'n grappe.
Annette

Swart Simon skryf in boodskap news:3c752f3e.0@news1.mweb.co.za...
> "Grahame" wrote in message
> news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister
> nie....
>
> Hoekom nou 'n portugees? Onse Johan van Minnesota (wat so beheb was met sy
> kamtige Europese bloed) het destyds beweer dat Manuel vir hom eerder soos 'n
> noord-Afrikaanse arabier lyk.
>
> Swart Simon
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57735 is 'n antwoord op boodskap #57712] Do, 21 Februarie 2002 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Feb 2002 07:06:00 +0200, "Jonas" wrote:

> Ja - dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë bus ...

Jy bedoel blykbaar 'soos 'n een_oog koning' Jonas?
Re: Trevor Manuel [boodskap #57737 is 'n antwoord op boodskap #57713] Do, 21 Februarie 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeie vraag Annette - hoekom is daar nie meer nie. Myns insiens omdat daar
'n gebrek aan intellektuele vermoëns is.

"Annette" skryf in boodskap news:a521ql$3it13$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> As dit dan so maklik sou wees, hoekom is daar nie meer nie?
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:a51v84$kvn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë bus ...
>> "Grahame" wrote in message
>> news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse
minister
>> nie
>>> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend
> gemaak;
>>> nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
>>> verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek hy is
>>> beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad het.
> Ons
>>> het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>>
>>
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57747 is 'n antwoord op boodskap #57735] Vr, 22 Februarie 2002 04:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dink op daai ene DD ... Ou oerwoudgesegde die ene ...

"Davie Davis" skryf in boodskap news:67ga7uopuf3pb5d6rmaknr5uqs26t9dkkf@4ax.com...
> On Thu, 21 Feb 2002 07:06:00 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ja - dis maklik om 'n jintelman te wees op 'n leë bus ...
>
> Jy bedoel blykbaar 'soos 'n een_oog koning' Jonas?
Re: Trevor Manuel [boodskap #57762 is 'n antwoord op boodskap #57695] Vr, 22 Februarie 2002 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte aangeteken word
teen SA rugby spanne...?

"Grahame" skryf in boodskap news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister nie
> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend gemaak;
> nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
> verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek hy is
> beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad het. Ons
> het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57763 is 'n antwoord op boodskap #57762] Vr, 22 Februarie 2002 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy skree nou vir die Stormers, want hulle speel mos ook in swart:)))
Net vanaand het hulle ( die Stormers) in wit gespeel, toe wen hulle per
ongeluk:))))
Annette

Jan skryf in boodskap news:Tivd8.83181$T87.2577333@news.webusenet.com...
> Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte aangeteken word
> teen SA rugby spanne...?
>
>
> "Grahame" wrote in message
> news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse minister
> nie
>> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend gemaak;
>> nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
>> verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek hy is
>> beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad het. Ons
>> het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57826 is 'n antwoord op boodskap #57763] Ma, 25 Februarie 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Per ongeluk se voet!!!

"Annette" skryf in boodskap news:a56bin$507nl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy skree nou vir die Stormers, want hulle speel mos ook in swart:)))
> Net vanaand het hulle ( die Stormers) in wit gespeel, toe wen hulle per
> ongeluk:))))
> Annette
>
>
> Jan wrote in message
> news:Tivd8.83181$T87.2577333@news.webusenet.com...
>> Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte aangeteken word
>> teen SA rugby spanne...?
>>
>>
>> "Grahame" wrote in message
>> news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse
minister
>> nie
>>> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend
> gemaak;
>>> nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
>>> verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek hy is
>>> beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad het.
> Ons
>>> het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>>
>>
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57827 is 'n antwoord op boodskap #57826] Ma, 25 Februarie 2002 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nouwatbedoelmeneerdannou?
Ek wou net die Sharks onersteuners laat goed voel:)
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c79e6dd$0$225@hades.is.co.za...
> Per ongeluk se voet!!!
>
> "Annette" wrote in message
> news:a56bin$507nl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy skree nou vir die Stormers, want hulle speel mos ook in swart:)))
>> Net vanaand het hulle ( die Stormers) in wit gespeel, toe wen hulle per
>> ongeluk:))))
>> Annette
>>
>>
>> Jan wrote in message
>> news:Tivd8.83181$T87.2577333@news.webusenet.com...
>>> Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte aangeteken word
>>> teen SA rugby spanne...?
>>>
>>>
>>> "Grahame" wrote in message
>>> news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse
> minister
>>> nie
>>>> maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend
>> gemaak;
>>>> nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles te
>>>> verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek
hy
> is
>>>> beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad
het.
>> Ons
>>>> het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57844 is 'n antwoord op boodskap #57827] Ma, 25 Februarie 2002 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Se moer, hulle het my genoeg gas gegee die eerste helfte van Vrydag se
wedstryd. Ek is eers 02H15 uit Kingspark...... 'skuus, Absapark uit nadat
die klomp ONERSTEUNERS hul verdriet versuip het. Ek hoop hulle het almal
genoeg kopsere gehad die hele naweek :)))))))

"Annette" skryf in boodskap news:a5cp81$67hh0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nouwatbedoelmeneerdannou?
> Ek wou net die Sharks onersteuners laat goed voel:)
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c79e6dd$0$225@hades.is.co.za...
>> Per ongeluk se voet!!!
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a56bin$507nl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hy skree nou vir die Stormers, want hulle speel mos ook in swart:)))
>>> Net vanaand het hulle ( die Stormers) in wit gespeel, toe wen hulle per
>>> ongeluk:))))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jan wrote in message
>>> news:Tivd8.83181$T87.2577333@news.webusenet.com...
>>>> Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte aangeteken
> word
>>>> teen SA rugby spanne...?
>>>>
>>>>
>>>> "Grahame" wrote in message
>>>> news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse
>> minister
>>>> nie
>>>> > maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend
>>> gemaak;
>>>> > nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om alles
> te
>>>> > verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink ek
> hy
>> is
>>>> > beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad
> het.
>>> Ons
>>>> > het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57854 is 'n antwoord op boodskap #57844] Ma, 25 Februarie 2002 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer vir die spelfout - onnersteuners:)))
Nou wat hoe? - moes jy die hekke sluit?

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c7a3966$0$239@hades.is.co.za...
> Se moer, hulle het my genoeg gas gegee die eerste helfte van Vrydag se
> wedstryd. Ek is eers 02H15 uit Kingspark...... 'skuus, Absapark uit nadat
> die klomp ONERSTEUNERS hul verdriet versuip het. Ek hoop hulle het almal
> genoeg kopsere gehad die hele naweek :)))))))
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5cp81$67hh0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nouwatbedoelmeneerdannou?
>> Ek wou net die Sharks onersteuners laat goed voel:)
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c79e6dd$0$225@hades.is.co.za...
>>> Per ongeluk se voet!!!
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a56bin$507nl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hy skree nou vir die Stormers, want hulle speel mos ook in swart:)))
>>>> Net vanaand het hulle ( die Stormers) in wit gespeel, toe wen hulle
> per
>>>> ongeluk:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Jan wrote in message
>>>> news:Tivd8.83181$T87.2577333@news.webusenet.com...
>>>> > Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte
aangeteken
>> word
>>>> > teen SA rugby spanne...?
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Grahame" wrote in message
>>>> > news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse
>>> minister
>>>> > nie
>>>> > > maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste vriend
>>>> gemaak;
>>>> > > nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om
alles
>> te
>>>> > > verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier dink
ek
>> hy
>>> is
>>>> > > beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al gehad
>> het.
>>>> Ons
>>>> > > het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57873 is 'n antwoord op boodskap #57854] Di, 26 Februarie 2002 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die losie se deur gesluit, en glo dit nou of nie, daar was ander wat nog
besig was.

"Annette" skryf in boodskap news:a5e2jq$6gr6v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jammer vir die spelfout - onnersteuners:)))
> Nou wat hoe? - moes jy die hekke sluit?
>
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
news:3c7a3966$0$239@hades.is.co.za...
>> Se moer, hulle het my genoeg gas gegee die eerste helfte van Vrydag se
>> wedstryd. Ek is eers 02H15 uit Kingspark...... 'skuus, Absapark uit nadat
>> die klomp ONERSTEUNERS hul verdriet versuip het. Ek hoop hulle het almal
>> genoeg kopsere gehad die hele naweek :)))))))
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a5cp81$67hh0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nouwatbedoelmeneerdannou?
>>> Ek wou net die Sharks onersteuners laat goed voel:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>> news:3c79e6dd$0$225@hades.is.co.za...
>>>> Per ongeluk se voet!!!
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:a56bin$507nl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Hy skree nou vir die Stormers, want hulle speel mos ook in swart:)))
>>>> > Net vanaand het hulle ( die Stormers) in wit gespeel, toe wen
hulle
>> per
>>>> > ongeluk:))))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Jan wrote in message
>>>> > news:Tivd8.83181$T87.2577333@news.webusenet.com...
>>>> > > Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte
> aangeteken
>>> word
>>>> > > teen SA rugby spanne...?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Grahame" wrote in message
>>>> > > news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse
>>>> minister
>>>> > > nie
>>>> > > > maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste
> vriend
>>>> > gemaak;
>>>> > > > nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om
> alles
>>> te
>>>> > > > verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier
dink
> ek
>>> hy
>>>> is
>>>> > > > beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al
gehad
>>> het.
>>>> > Ons
>>>> > > > het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Trevor Manuel [boodskap #57876 is 'n antwoord op boodskap #57873] Di, 26 Februarie 2002 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou - die hartseer en verdriet moes dan omtrent erg gewees het:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c7b3322$0$227@hades.is.co.za...
> Die losie se deur gesluit, en glo dit nou of nie, daar was ander wat nog
> besig was.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5e2jq$6gr6v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jammer vir die spelfout - onnersteuners:)))
>> Nou wat hoe? - moes jy die hekke sluit?
>>
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c7a3966$0$239@hades.is.co.za...
>>> Se moer, hulle het my genoeg gas gegee die eerste helfte van Vrydag se
>>> wedstryd. Ek is eers 02H15 uit Kingspark...... 'skuus, Absapark uit
> nadat
>>> die klomp ONERSTEUNERS hul verdriet versuip het. Ek hoop hulle het
> almal
>>> genoeg kopsere gehad die hele naweek :)))))))
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a5cp81$67hh0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nouwatbedoelmeneerdannou?
>>>> Ek wou net die Sharks onersteuners laat goed voel:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3c79e6dd$0$225@hades.is.co.za...
>>>> > Per ongeluk se voet!!!
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:a56bin$507nl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Hy skree nou vir die Stormers, want hulle speel mos ook in
> swart:)))
>>>> > > Net vanaand het hulle ( die Stormers) in wit gespeel, toe wen
> hulle
>>> per
>>>> > > ongeluk:))))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Jan wrote in message
>>>> > > news:Tivd8.83181$T87.2577333@news.webusenet.com...
>>>> > > > Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte
>> aangeteken
>>>> word
>>>> > > > teen SA rugby spanne...?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Grahame" wrote in message
>>>> > > > news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n Suid-Afrikaanse
>>>> > minister
>>>> > > > nie
>>>> > > > > maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste
>> vriend
>>>> > > gemaak;
>>>> > > > > nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom om
>> alles
>>>> te
>>>> > > > > verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier
> dink
>> ek
>>>> hy
>>>> > is
>>>> > > > > beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al
> gehad
>>>> het.
>>>> > > Ons
>>>> > > > > het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Kingspark [boodskap #57877 is 'n antwoord op boodskap #57876] Di, 26 Februarie 2002 08:54 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jong, die ouens hier is nie skaam om deurnag te vier nie. Hulle is ook nie
bang om heelnag te treur nie :))) Dit is al tradisie om op die buitevelde
te kampeer vir die nag na 'n rugbywedstryd. As ek dit nie mis het nie is
hulle in die rekordboeke vir die grootste "afterparty" in die wêreld.

"Annette" skryf in boodskap news:a5fgid$6tnqe$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou toe nou - die hartseer en verdriet moes dan omtrent erg gewees het:)))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
news:3c7b3322$0$227@hades.is.co.za...
>> Die losie se deur gesluit, en glo dit nou of nie, daar was ander wat nog
>> besig was.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a5e2jq$6gr6v$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jammer vir die spelfout - onnersteuners:)))
>>> Nou wat hoe? - moes jy die hekke sluit?
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>> news:3c7a3966$0$239@hades.is.co.za...
>>>> Se moer, hulle het my genoeg gas gegee die eerste helfte van Vrydag se
>>>> wedstryd. Ek is eers 02H15 uit Kingspark...... 'skuus, Absapark uit
>> nadat
>>>> die klomp ONERSTEUNERS hul verdriet versuip het. Ek hoop hulle het
>> almal
>>>> genoeg kopsere gehad die hele naweek :)))))))
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:a5cp81$67hh0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nouwatbedoelmeneerdannou?
>>>> > Ek wou net die Sharks onersteuners laat goed voel:)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> news:3c79e6dd$0$225@hades.is.co.za...
>>>> > > Per ongeluk se voet!!!
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:a56bin$507nl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Hy skree nou vir die Stormers, want hulle speel mos ook in
>> swart:)))
>>>> > > > Net vanaand het hulle ( die Stormers) in wit gespeel, toe wen
>> hulle
>>>> per
>>>> > > > ongeluk:))))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > Jan wrote in message
>>>> > > > news:Tivd8.83181$T87.2577333@news.webusenet.com...
>>>> > > > > Spring hy nog steeds op en af van blydskap as daar punte
>>> aangeteken
>>>> > word
>>>> > > > > teen SA rugby spanne...?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Grahame" wrote in message
>>>> > > > > news:a50q6p$4bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Hierdie portugees was nog nooit my idee van 'n
> Suid-Afrikaanse
>>>> > > minister
>>>> > > > > nie
>>>> > > > > > maar na vandag se begrotingstoespraak het hy 'n nuwe beste
>>> vriend
>>>> > > > gemaak;
>>>> > > > > > nie soseer die inhoud van sy begroting nie, (ek is te dom
om
>>> alles
>>>> > te
>>>> > > > > > verstaan) maar die gehalte van sy toespraak. Op sy manier
>> dink
>>> ek
>>>> > hy
>>>> > > is
>>>> > > > > > beter as 'n paar vorige ministers van finansies wat ons al
>> gehad
>>>> > het.
>>>> > > > Ons
>>>> > > > > > het hom net nooit 'n behoorlike kans gegun nie.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Iemand Hier?
Volgende onderwerp: Hoogste telling in een boulbeurt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 09:21:41 MGT 2024