Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Limpopo se dorpsname
Limpopo se dorpsname [boodskap #57675] Wo, 20 Februarie 2002 08:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanaf iemand in Holland - hulle stel meer belang;)))

Die voorgestelde name.
* Warmbath is now Bela-Bela
* Nylstroom is Modimolle
* Potgietersrus is Mokopane
* Pietersburg is Polokwane
* Messina will be known as Musina

Lyk my hule stel nie belang in die klein plekkies nie - net die plekke
waarna toeriste miskien na toe sou wou gaan.

Miskien moet ons die ---ane idee aan hulle voorlê:))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: Limpopo se dorpsname [boodskap #57686 is 'n antwoord op boodskap #57675] Wo, 20 Februarie 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" Vanaf iemand in Holland - hulle stel meer belang;)))[/color]

Ik vind de Zuid Afrikaanse namen net zo mooi en ook beter te onthouden.
jammer dat ze zoveel namen veranderen maar ook wel weer begrijpelijk
als je alle culturen tegemoet wilt komen.

Gaan ze Kaapstad Pietersbur Johannesburg ook een andere naam geven?

Mijn dochter kwam door Amsterdam in ZA en je zag alleen
zwarte mensen bij haar op de film.
Ze maakte een foto op de dam bij het Nationaal monument
en je zag om haar heen alleen zwarte mensen. ( was puur toeval )
Ik zei toen dat ik geen verschil zag in het ZA Amsterdam en de NL ;-))

grt emmy
Re: Limpopo se dorpsname [boodskap #57687 is 'n antwoord op boodskap #57686] Wo, 20 Februarie 2002 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van 'n ander bron - die mense van Limpopo gaan glo bekend staan as die
Limpopolle.:))

Emmy - daar is geen manier vir ons om te weet of ons stede en dorpe se name
gaan verander nie.
Die een oomblik word aan ons vertel dat ons een nasie is wat mekaar se
kultuur moet ag en dat ons in vrede saamleef, en die volgende oomblik word
daar oornag aan name verander.
Daar is nog nie een swart dorp of township wat skielik 'n nuwe Afrikaanse
naam of selfs Engelse naam gekry het nie.
Annette

--

emmy skryf in boodskap news:a503n5$1fnm$1@scavenger.euro.net...
>
> "Annette" > Vanaf iemand in Holland - hulle stel meer belang;)))
>
> Ik vind de Zuid Afrikaanse namen net zo mooi en ook beter te onthouden.
> jammer dat ze zoveel namen veranderen maar ook wel weer begrijpelijk
> als je alle culturen tegemoet wilt komen.
>
> Gaan ze Kaapstad Pietersbur Johannesburg ook een andere naam geven?
>
> Mijn dochter kwam door Amsterdam in ZA en je zag alleen
> zwarte mensen bij haar op de film.
> Ze maakte een foto op de dam bij het Nationaal monument
> en je zag om haar heen alleen zwarte mensen. ( was puur toeval )
> Ik zei toen dat ik geen verschil zag in het ZA Amsterdam en de NL ;-))
>
> grt emmy
>
Re: Limpopo se dorpsname [boodskap #57691 is 'n antwoord op boodskap #57687] Wo, 20 Februarie 2002 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
In die groter stede is daar metro-gebiede gevorm waarvoor daar name gekies
moes word. So het Pretoria byvoorbeeld die naam Tshwane gekies om die groter
stadsgebied aan te dui.

Johannesburg was ook besig om 'n nuwe naam te oorweeg, toe kondig Kaapstad
aan dat hy Kaapstad bly. En toe trek Johannesburg kleinkoppie, want as hulle
hulle naam sou verander, sou Kaapstad die enigste werklik bekende naam
internasionaal wees. En Kaapstad vorder juis goed met toerisme....

Dis baie onwaarskynlik dat Kaapstad 'n nuwe naam sal kry. Ons noem dit Cape
Town in Engels en Ikapa (?) in Xhosa. Ek reken die naam Johannesburg sal
ook nie maklik verdwyn nie.

Wouter

Annette skryf in boodskap news:a5057l$3jocs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Van 'n ander bron - die mense van Limpopo gaan glo bekend staan as die
Limpopolle.:))

Emmy - daar is geen manier vir ons om te weet of ons stede en dorpe se name
gaan verander nie.
Die een oomblik word aan ons vertel dat ons een nasie is wat mekaar se
kultuur moet ag en dat ons in vrede saamleef, en die volgende oomblik word
daar oornag aan name verander.
Daar is nog nie een swart dorp of township wat skielik 'n nuwe Afrikaanse
naam of selfs Engelse naam gekry het nie.
Annette

--

emmy skryf in boodskap news:a503n5$1fnm$1@scavenger.euro.net...
>
> "Annette" > Vanaf iemand in Holland - hulle stel meer belang;)))
>
> Ik vind de Zuid Afrikaanse namen net zo mooi en ook beter te onthouden.
> jammer dat ze zoveel namen veranderen maar ook wel weer begrijpelijk
> als je alle culturen tegemoet wilt komen.
>
> Gaan ze Kaapstad Pietersbur Johannesburg ook een andere naam geven?
>
> Mijn dochter kwam door Amsterdam in ZA en je zag alleen
> zwarte mensen bij haar op de film.
> Ze maakte een foto op de dam bij het Nationaal monument
> en je zag om haar heen alleen zwarte mensen. ( was puur toeval )
> Ik zei toen dat ik geen verschil zag in het ZA Amsterdam en de NL ;-))
>
> grt emmy
Re: Limpopo se dorpsname [boodskap #57777 is 'n antwoord op boodskap #57687] Sa, 23 Februarie 2002 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Net so vir Emmy: op 'n vergadering gehou op 29 Januarie 2002: "Louis
Trichardt - The mayor of the Makhado Municipality, Councillor Brighton
Tlakula, announced this week that the name of the town Louis Trichardt will
have to be changed 'before February'"

"The MEC for Local Government and Housing, Mr Joe Maswangany further
announced "the current names are out of step with the present political
scenario. The towns' names in question are Louis Trichard, Pietersburg,
Potgietrsrus, Tzaneen, Naboomspruit, Duiwelskloof, Nylstroom, Warmbad,
Ellesras, Bochom (a black town but named after a town in Germany), Dendron,
Hoedspruit, Messina and Soekmekaar."

Polilitical observers were quick to point out that the hurried name changes
follow indications of severe tension amongst the different ANC factions in
the province. In the process, however, it is causing grave damage to the
process of national reconciliation, further alienating non-black citizens.

Aldus die Zoutpansberger van 1 Februarie 2002.

"Annette" skryf in boodskap news:a5057l$3jocs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Emmy - daar is geen manier vir ons om te weet of ons stede en dorpe se name
> gaan verander nie.
Re: Limpopo se dorpsname [boodskap #57778 is 'n antwoord op boodskap #57691] Sa, 23 Februarie 2002 07:38 Na vorige boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
En so val Louis Trichardt, Buysdorp, Vivo, Alldays en Musina nou onder
Makhado (of soos dit werklik bekendstaan as "DC34").

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c73c246.0@news1.mweb.co.za...
> In die groter stede is daar metro-gebiede gevorm waarvoor daar name gekies
> moes word. So het Pretoria byvoorbeeld die naam Tshwane gekies om die groter
> stadsgebied aan te dui.
Vorige onderwerp: Vernie Plaatjies (geb. 1962) O Goddit sillie ka soe nie
Volgende onderwerp: Mokopane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 21:43:56 MGT 2024