Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mokopane
Mokopane [boodskap #57664] Wo, 20 Februarie 2002 06:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is glo die nuwe naam vir Potgietersrus.
Mokopane was glo 'n uiterste wreedaard .

Annette
Re: Mokopane [boodskap #57671 is 'n antwoord op boodskap #57664] Wo, 20 Februarie 2002 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
In die verre noorde
sit daar ouens en kyk
(ten spyte van al die moorde)
hoe die plek se naam nou moet lyk

in die vallei van limpopo
is dit maklik
maak net als om te eind op 'ane'
dan's daar eenmaalig
'n gekraai van hane
in die vlei van popo
gaan als
op
lim

by die grot van makapaan
het die volk eenkeer gestaan
en kyk
hoe 'n held
die plek bestorm
en uit te wis
'n wreedaard wat moor
met die naam van MokoPane
verboers tot Makapaan
en so sal dit altyd bly
nuwe name ten spyt
jy kan die naam gaan verander
maar mense na mekaar
sal nie vernader

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:a4veih$39dia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is glo die nuwe naam vir Potgietersrus.
> Mokopane was glo 'n uiterste wreedaard .
>
> Annette
>
Re: Mokopane [boodskap #57673 is 'n antwoord op boodskap #57671] Wo, 20 Februarie 2002 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Thysie - mag ek dit vir iemand anders wys?
Dis tog so waar en mooi.
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a4vim7$1t91$1@news.adamastor.ac.za...
> In die verre noorde
> sit daar ouens en kyk
> (ten spyte van al die moorde)
> hoe die plek se naam nou moet lyk
>
> in die vallei van limpopo
> is dit maklik
> maak net als om te eind op 'ane'
> dan's daar eenmaalig
> 'n gekraai van hane
> in die vlei van popo
> gaan als
> op
> lim
>
> by die grot van makapaan
> het die volk eenkeer gestaan
> en kyk
> hoe 'n held
> die plek bestorm
> en uit te wis
> 'n wreedaard wat moor
> met die naam van MokoPane
> verboers tot Makapaan
> en so sal dit altyd bly
> nuwe name ten spyt
> jy kan die naam gaan verander
> maar mense na mekaar
> sal nie vernader
>
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:a4veih$39dia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is glo die nuwe naam vir Potgietersrus.
>> Mokopane was glo 'n uiterste wreedaard .
>>
>> Annette
>>
>
Re: Mokopane [boodskap #57681 is 'n antwoord op boodskap #57664] Wo, 20 Februarie 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dit is glo die nuwe naam vir Potgietersrus.
> Mokopane was glo 'n uiterste wreedaard .
>
> Annette

'n Paar dae gelede het 'n ouerige man op RSG genoem dat dit juis
Makopane is wat Potgieter vermoor het. Mens kon die onsteltenis in sy
stemtoon hoor. 'n Swak en ongevoelige keuse dink ek om nou juis
Potgietersrus so te vernoem.
Re: Mokopane [boodskap #57684 is 'n antwoord op boodskap #57681] Wo, 20 Februarie 2002 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis Drom - die politici se droom van vergewe en aanvaarding, en saamleef in
empatie vir mekaar se kultuur, het in sommige gevalle klaaglik misluk.
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202200258.4b5fd6bc@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dit is glo die nuwe naam vir Potgietersrus.
>> Mokopane was glo 'n uiterste wreedaard .
>>
>> Annette
>
> 'n Paar dae gelede het 'n ouerige man op RSG genoem dat dit juis
> Makopane is wat Potgieter vermoor het. Mens kon die onsteltenis in sy
> stemtoon hoor. 'n Swak en ongevoelige keuse dink ek om nou juis
> Potgietersrus so te vernoem.
Re: Mokopane [boodskap #57690 is 'n antwoord op boodskap #57684] Wo, 20 Februarie 2002 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy's wit, hou jou bek, jy't geen sê oor die kultuur van hierdie land nie,
die land se kultuur is swart, wees dankbaar dat jy nog 'n blyplek het.

"Annette" skryf in boodskap news:a5038v$3hfd2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Juis Drom - die politici se droom van vergewe en aanvaarding, en saamleef in
> empatie vir mekaar se kultuur, het in sommige gevalle klaaglik misluk.
> Annette
>
>
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0202200258.4b5fd6bc@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Dit is glo die nuwe naam vir Potgietersrus.
>>> Mokopane was glo 'n uiterste wreedaard .
>>>
>>> Annette
>>
>> 'n Paar dae gelede het 'n ouerige man op RSG genoem dat dit juis
>> Makopane is wat Potgieter vermoor het. Mens kon die onsteltenis in sy
>> stemtoon hoor. 'n Swak en ongevoelige keuse dink ek om nou juis
>> Potgietersrus so te vernoem.
>
Re: Mokopane [boodskap #57697 is 'n antwoord op boodskap #57690] Wo, 20 Februarie 2002 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek sal nie, want ek is een stappie beter af as jy - ek is vroulik:)))
Annette

--
Sakkie skryf in boodskap news:3c73bcd4$0$228@hades.is.co.za...
> Jy's wit, hou jou bek, jy't geen sê oor die kultuur van hierdie land nie,
> die land se kultuur is swart, wees dankbaar dat jy nog 'n blyplek het.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5038v$3hfd2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Juis Drom - die politici se droom van vergewe en aanvaarding, en
saamleef
> in
>> empatie vir mekaar se kultuur, het in sommige gevalle klaaglik misluk.
>> Annette
>>
>>
>>
>> Drom wrote in message
>> news:1e507c17.0202200258.4b5fd6bc@posting.google.com...
>>> "Annette" wrote in message
>> news:...
>>>> Dit is glo die nuwe naam vir Potgietersrus.
>>>> Mokopane was glo 'n uiterste wreedaard .
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> 'n Paar dae gelede het 'n ouerige man op RSG genoem dat dit juis
>>> Makopane is wat Potgieter vermoor het. Mens kon die onsteltenis in sy
>>> stemtoon hoor. 'n Swak en ongevoelige keuse dink ek om nou juis
>>> Potgietersrus so te vernoem.
>>
>
Re: Mokopane [boodskap #57705 is 'n antwoord op boodskap #57690] Wo, 20 Februarie 2002 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sakkie wrote:

> Jy's wit, hou jou bek, jy't geen sê oor die kultuur van hierdie land nie,
> die land se kultuur is swart, wees dankbaar dat jy nog 'n blyplek het.

Watter arrogansie. Jy is nageslag van 'n
koloniale besetter wat in 'n vasteland in-
gevaar het met eintlik 'n handjievol mense
en toe links en regs jou name en benamings
op die land afgedwing het. Orals moes
hulle verewig word. Nou is dit Pietermaritzburg,
en Piet Retief. En al noordwaarts Pretoria en
Johannesburg en Potgietersrus en Pietersburg en
die dit en die dat. En nou sit jy en mor omdat
die balans 'n bietjie herstel word. En dat
praat jy van sê hê oor die "kultuur van hierdie
land." Onthou, Sakkie, jy bly in 'n land waar
oor die tagtig persent van die bevolking nie jou
kultuur deel nie. Om te eis dat jou kultuur 'n
dominante rol vervul, is om nie net arrogant te
wees nie, maar ook effens sag in die kop.

Een van die bruide wat haar wittebrood
op Amanzimtoti gehou het.
Re: Mokopane [boodskap #57716 is 'n antwoord op boodskap #57705] Do, 21 Februarie 2002 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>> Hallo Tannie G, ons het lanklaas gestry en
ek kon myself net eenvoudig nie keer nie. Die Ingilse sê:"Hook, line and
sinker"

Op 'n meer ernstige noot. Die verandering is nie so 'n groot probleem nie,
eerder die modus operandi.
Sakkie

skryf in boodskap news:3C741962.2090704@rogers.com...
>
> Sakkie wrote:
>
>> Jy's wit, hou jou bek, jy't geen sê oor die kultuur van hierdie land nie,
>> die land se kultuur is swart, wees dankbaar dat jy nog 'n blyplek het.
>
>
> Watter arrogansie. Jy is nageslag van 'n
> koloniale besetter wat in 'n vasteland in-
> gevaar het met eintlik 'n handjievol mense
> en toe links en regs jou name en benamings
> op die land afgedwing het. Orals moes
> hulle verewig word. Nou is dit Pietermaritzburg,
> en Piet Retief. En al noordwaarts Pretoria en
> Johannesburg en Potgietersrus en Pietersburg en
> die dit en die dat. En nou sit jy en mor omdat
> die balans 'n bietjie herstel word. En dat
> praat jy van sê hê oor die "kultuur van hierdie
> land." Onthou, Sakkie, jy bly in 'n land waar
> oor die tagtig persent van die bevolking nie jou
> kultuur deel nie. Om te eis dat jou kultuur 'n
> dominante rol vervul, is om nie net arrogant te
> wees nie, maar ook effens sag in die kop.
>
> Een van die bruide wat haar wittebrood
> op Amanzimtoti gehou het.
>
Re: Mokopane [boodskap #57717 is 'n antwoord op boodskap #57716] Do, 21 Februarie 2002 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie - jy het my seker ook hoor grinnik aan hierdie kant:)))
Dit is soos jy sê - naamsverandering per se het ek vrede mee - maar dit is
iets wat sinvol, met inagneming van almal se waardes en sentimente, en met
'n deeglike navorsing van wat die ekonomiese inpak sal wees gedoen moet
word.
Ek het lankal 'n broertjie dood as daar aan my vertel word dat dit
ondemokratiese benamings) dan voorheen ook gedoen is - want nou het die
mense mos die geleentheid om dit op die regte manier te doen.

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c749541$0$227@hades.is.co.za...
> > Hallo Tannie G, ons het lanklaas gestry en
> ek kon myself net eenvoudig nie keer nie. Die Ingilse sê:"Hook, line and
> sinker"
>
> Op 'n meer ernstige noot. Die verandering is nie so 'n groot probleem nie,
> eerder die modus operandi.
> Sakkie
>
> skryf in boodskap news:3C741962.2090704@rogers.com...
>>
>> Sakkie wrote:
>>
>>> Jy's wit, hou jou bek, jy't geen sê oor die kultuur van hierdie land
> nie,
>>> die land se kultuur is swart, wees dankbaar dat jy nog 'n blyplek het.
>>
>>
>> Watter arrogansie. Jy is nageslag van 'n
>> koloniale besetter wat in 'n vasteland in-
>> gevaar het met eintlik 'n handjievol mense
>> en toe links en regs jou name en benamings
>> op die land afgedwing het. Orals moes
>> hulle verewig word. Nou is dit Pietermaritzburg,
>> en Piet Retief. En al noordwaarts Pretoria en
>> Johannesburg en Potgietersrus en Pietersburg en
>> die dit en die dat. En nou sit jy en mor omdat
>> die balans 'n bietjie herstel word. En dat
>> praat jy van sê hê oor die "kultuur van hierdie
>> land." Onthou, Sakkie, jy bly in 'n land waar
>> oor die tagtig persent van die bevolking nie jou
>> kultuur deel nie. Om te eis dat jou kultuur 'n
>> dominante rol vervul, is om nie net arrogant te
>> wees nie, maar ook effens sag in die kop.
>>
>> Een van die bruide wat haar wittebrood
>> op Amanzimtoti gehou het.
>>
>
Re: Mokopane [boodskap #57775 is 'n antwoord op boodskap #57705] Sa, 23 Februarie 2002 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Met seker een van plekke met 'n bortjie wat sê "slegs blankes/whites only"?
Wonder net altyd hoekom Afrikaans altyd eerste was?

skryf in boodskap news:3C741962.2090704@rogers.com...
> Een van die bruide wat haar wittebrood
> op Amanzimtoti gehou het.
>
Re: Mokopane [boodskap #57779 is 'n antwoord op boodskap #57775] Sa, 23 Februarie 2002 13:39 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag mens, uit watter fossieltydperk het jy ontwaak?
Annette

news:a57vhf$56l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Met seker een van plekke met 'n bortjie wat sê "slegs blankes/whites only"?
> Wonder net altyd hoekom Afrikaans altyd eerste was?
>
> skryf in boodskap news:3C741962.2090704@rogers.com...
>> Een van die bruide wat haar wittebrood
>> op Amanzimtoti gehou het.
>>
>
Vorige onderwerp: Limpopo se dorpsname
Volgende onderwerp: ---ane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 18:28:51 MGT 2024