Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koppeling met poslys
Koppeling met poslys [boodskap #5748] Vr, 09 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Soos julle gemerk het, het ek die artikels die laatste dae nie
doorgestuur nie. Ek het dit tot nu toe handmatig gedoen, en dit
kos my eenvoudig te veel tyd.

Voorlopig sal daar nu dus geen koppeling wees, maar ek hoop wel
dat die voorstel van Dana Murray uitgevoer kan word:

'n outamatiese koppeling, waarby jy op die poslys kan sien dat 'n
artikel van die nuusgroep kom (en wie die oorspronkelike skrywer is)
en andersom ook.

Robert.
[AFRIKAANS:6097] Re: Koppeling met poslys [boodskap #5764 is 'n antwoord op boodskap #5748] Ma, 12 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Marius Swart  is tans af-lyn  Marius Swart
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
> Soos julle gemerk het, het ek die artikels die laatste dae nie
> doorgestuur nie. Ek het dit tot nu toe handmatig gedoen, en dit
> kos my eenvoudig te veel tyd.
>
> Voorlopig sal daar nu dus geen koppeling wees, maar ek hoop wel
> dat die voorstel van Dana Murray uitgevoer kan word:
>
> 'n outamatiese koppeling, waarby jy op die poslys kan sien dat 'n
> artikel van die nuusgroep kom (en wie die oorspronkelike skrywer is)
> en andersom ook.
>
> Robert.

Listserv poslyse het die vermoe" om met nuusgroepe te koppel. Die
jammerte is dat Listserv nie ondersteuning het om soos Listproc
[AFRIKAANS] voor aan elke onderwerp lyn te voeg nie.

Wat wel kan gebeur is dat 'n Listserv lys ingeskryf kan word as 'n
gewone lid op die Listproc Afrikaanse lys (of omgekeerd) en dit dan
die hek vorm na die nuusgroep.

Dalk kan die eienaars van die Afrikaanse lys kyk vir dokumentasie op
die nuutste Lisproc proseseerder. Moontlik is ondersteunening vir
nuusgroepe al ingebou ?

arius Swart
Vorige onderwerp: Nuwe skilderye vir die parlement
Volgende onderwerp: [AFRIKAANS:6098] Vlaamse berig oor Boesak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:53:22 MGT 2024