Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Night curfew
Night curfew [boodskap #574] Do, 05 Junie 2003 21:06 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Loop die ander nuusgroep ten einde,
> of werk my nuusleser alweer nie lekker
> nie?

> Davie Kawa Conzales

Dit gaan deesdae so in die aand. Daar is pos gedurende die dag maar
dit word stil saans. Is daar dalk rugby aan in SA of iets?

Lorinda
Re: Night curfew [boodskap #576 is 'n antwoord op boodskap #574] Do, 05 Junie 2003 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 05 Jun 2003 23:17:11 -0400, Andries wrote:

> Lorinda wrote:
>
>> Dit gaan deesdae so in die aand. Daar is pos gedurende die dag maar
>> dit word stil saans. Is daar dalk rugby aan in SA of iets?
>
> Ek weet nie. Daar kan rugby op ons grasperk gespeel word en ek sal nie eers
> gaan kyk nie.

Soort soek soort. Ek self, weet so min van rugby af, ek weet nie eens
hoe hoog word die net gespan nie
Re: Night curfew [boodskap #599 is 'n antwoord op boodskap #574] Vr, 06 Junie 2003 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Dit gaan deesdae so in die aand. Daar is pos gedurende die dag maar
> dit word stil saans. Is daar dalk rugby aan in SA of iets?

Ek weet nie. Daar kan rugby op ons grasperk gespeel word en ek sal nie eers
gaan kyk nie.

--
Andries J. Kriel
Re: Night curfew [boodskap #600 is 'n antwoord op boodskap #576] Vr, 06 Junie 2003 03:21 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

> Soort soek soort. Ek self, weet so min van rugby af, ek weet nie eens
> hoe hoog word die net gespan nie

Ek wwet nie eers of daar 'n net is is nie..
--
Andries J. Kriel
Vorige onderwerp: Ksn dit wees?
Volgende onderwerp: Modem probleem..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:59:53 MGT 2024