Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederland vir Engels
Nederland vir Engels [boodskap #57466] Do, 14 Februarie 2002 15:43 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In Nederland het ons nou ook 'n stigting die teen die gebruik van Engelse
woorde in Nederlands is.
Hulle kan maar beter gaan saamwerk met die Afrikaanse stigting.

Nou is daar 'n vra vir 'n paar woorde die in Nederlands mooet worden
vertaal.
Kan enig iemand my help door die Afrikaanse woorde te gee vir die volgende
Engelse woorde:

Aftershave
Boomerang
Fleece
Hattrick
Highfive
jerrycan
jetset
jukebox
legging
longdrink
mainstream
musical
no-nonsense.

Daar is al 'n paar woorde die vertaal is, hulle het al naar Afrikaans gekyk
dink ek,
barbecue = braadrooster
airconditioning = klimaatregeling
laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
skateboarden = plankschaatsen

Asseblief help my :-))))

Gr.Rico
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57467 is 'n antwoord op boodskap #57466] Do, 14 Februarie 2002 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier is 'n paar solank Rico - ek gaan nou-nou uit vir my Vaaltynsafspraak -
sal verder help wanneer ek later terugkom:

>
> Nou is daar 'n vra vir 'n paar woorde die in Nederlands mooet worden
> vertaal.
> Kan enig iemand my help door die Afrikaanse woorde te gee vir die volgende
> Engelse woorde:
>
> Aftershave
Naskeerroom

> Hattrick Driekuns
> barbecue = braadrooster
braaivleis

> laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
skootrekenaar

> skateboarden = plankschaatsen
skaatsplank
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57472 is 'n antwoord op boodskap #57467] Do, 14 Februarie 2002 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a4goab$5fjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hier is 'n paar solank Rico - ek gaan nou-nou uit vir my Vaaltynsafspraak -
> sal verder help wanneer ek later terugkom:

Baie dankie Annette vir hierdie eerste vertalings.
Jy kan vir my maar net die aand stuur, want ek nie 'n afspraak nie, selfs
nie 'n kaartjie nie :-((((((((((
Slegs 1 epos kaart, dat is tog te min vir my.

Gr.Rico
>
>>
>> Nou is daar 'n vra vir 'n paar woorde die in Nederlands mooet worden
>> vertaal.
>> Kan enig iemand my help door die Afrikaanse woorde te gee vir die volgende
>> Engelse woorde:
>>
>> Aftershave
> Naskeerroom
>
>> Hattrick
> Driekuns
>> barbecue = braadrooster
> braaivleis
>
>> laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
> skootrekenaar
>
>> skateboarden = plankschaatsen
> skaatsplank
>
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57482 is 'n antwoord op boodskap #57466] Do, 14 Februarie 2002 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> In Nederland het ons nou ook 'n stigting die teen die gebruik van Engelse
> woorde in Nederlands is.
> Hulle kan maar beter gaan saamwerk met die Afrikaanse stigting.
>
> Nou is daar 'n vra vir 'n paar woorde die in Nederlands mooet worden
> vertaal.
> Kan enig iemand my help door die Afrikaanse woorde te gee vir die volgende
> Engelse woorde:
>
> Aftershave
> Boomerang

Is dat Engels? Ik ging er altijd van uit dat het uit één van de Aboriginal
talen afkomstig was.

> Fleece
Vlies

> Hattrick
> Highfive
> jerrycan
Benzineblik of als er water in zit waterkan.

> jetset
> jukebox
Speelautomaat

> legging
Maillot

> longdrink
> mainstream
> musical
> no-nonsense.

Hm, prachtige woorden toch allemaal? Waarom krampachtig nieuwe woorden
verzinnen die toch niet algemeen geaccepteerd zullen worden?

> Daar is al 'n paar woorde die vertaal is, hulle het al naar Afrikaans gekyk
> dink ek,
> barbecue = braadrooster
> airconditioning = klimaatregeling

Is dat niet climatcontrol? Dat heeft onze nieuwe Xantia tenminste ;)

> laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)

Ik werd er pas op gewezen dat mijn laptop geen laptop is maar een notebook
:)

> skateboarden = plankschaatsen
>
> Asseblief help my :-))))

Ik niet. Als er een goed, algemeen geaccepteerd, bestaand Nederlands woord
is zal ik daar altijd verre de voorkeur aan geven, maar als dat er niet is
neem ik genoegen met het Engelse woord.

Groeten,
Arthur
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57486 is 'n antwoord op boodskap #57467] Do, 14 Februarie 2002 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a4goab$5fjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hier is 'n paar solank Rico - ek gaan nou-nou uit vir my Vaaltynsafspraak -
> sal verder help wanneer ek later terugkom:
>
>>
>> Nou is daar 'n vra vir 'n paar woorde die in Nederlands mooet worden
>> vertaal.
>> Kan enig iemand my help door die Afrikaanse woorde te gee vir die volgende
>> Engelse woorde:
>>
>> Aftershave
> Naskeerroom

Eerder naskeermiddel, wat weet vroumense nou eintlik van sulke goed :-))))
Skeerroom is die goed waarmee jy skeer en jy sit dit beslis nie aan as jy
klaar geskeer het nie anders lyk jy soos vaderkrismis.

>
>> Hattrick
> Driekuns
>> barbecue = braadrooster
> braaivleis
Ons gaan vleis braai, of ons gaan braaivleis hou.

>
>> laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
> skootrekenaar
>
>> skateboarden = plankschaatsen
> skaatsplank
>
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57502 is 'n antwoord op boodskap #57482] Do, 14 Februarie 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Asseblief help my :-))))
>
> Ik niet. Als er een goed, algemeen geaccepteerd, bestaand Nederlands woord
> is zal ik daar altijd verre de voorkeur aan geven, maar als dat er niet is
> neem ik genoegen met het Engelse woord.
>
> Groeten,
> Arthur

Dankje voor je hulp Arthur :-))
Maar meedenken is toch leuk??
Trouwens ik begrijp dat een legging 'n kleefbroek wordt genoemd in het
Afrikaans??

Weet je wat wel het probleem is, die nederlandse woorden, of bedachte
woorden, dekken vaak de lading niet.
Maar goed wie weet vervang je er een paar, nou ja denken kan geen kwaad.

Climatcontrol is toch ook Engels???

En van die boomerang, tja nu je het zegt.
Ik dacht al aan terugkomschijf :-))

Nou ja je hoort nog van mij

Gr.Rico
>
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57503 is 'n antwoord op boodskap #57502] Do, 14 Februarie 2002 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico"

> Dankje voor je hulp Arthur :-))
> Maar meedenken is toch leuk??
> Trouwens ik begrijp dat een legging 'n kleefbroek wordt genoemd in het
> Afrikaans??

wij noemen het plagerig fluisterbroek ;-)) als iemand die dikke benen heeft
zo'n
broek aan heeft dan hoor je sjiet sjiet ha ha

grt emmy
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57508 is 'n antwoord op boodskap #57503] Do, 14 Februarie 2002 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" skryf in boodskap news:a4hasr$1mfa$1@scavenger.euro.net...
>
> "Rico"
>
>> Dankje voor je hulp Arthur :-))
>> Maar meedenken is toch leuk??
>> Trouwens ik begrijp dat een legging 'n kleefbroek wordt genoemd in het
>> Afrikaans??
>
> wij noemen het plagerig fluisterbroek ;-)) als iemand die dikke benen heeft
> zo'n
> broek aan heeft dan hoor je sjiet sjiet ha ha
>
> grt emmy
>
>
Ja Emmy, die ken ik ook hoor, maar volgens mij is jouw verklaring niet de
juiste, maar goed die laat ik maar in het midden :-))))))

Gr.Rico
>
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57512 is 'n antwoord op boodskap #57466] Vr, 15 Februarie 2002 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
my raad is: gebruik afrikanse woorde, afrikaans en nederlands is die
mooiste tale ter wereld, kom ons werk almal saam ons moedertale te beskerm
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57516 is 'n antwoord op boodskap #57466] Vr, 15 Februarie 2002 05:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OK Rico - laat ek weer probeer - die kop is 'n bietjie deurmekaar na
gisteraand - maar wat.
( Ek sien Davie het my paar pogings reggemaak - maar niks anders bygevoeg
nie - wonder wat sy ou probleempie nou weer is)

>
> Aftershave
Naskeermiddel. ( Davie was reg hoe sal ek nou weet - ek skeer mos nie)

> Boomerang
werphout, boemerang

> Fleece
n. vlies, vag.
v. skeer

> Hattrick
Driekuns

> Highfive
gelukwens

> jerrycan
petrolkan, waterkan

> jetset
stralejakkers

> jukebox
speelkas, blêrkas

> legging
beenskut, kamas

> longdrink
groot glas

> mainstream
hoofstroom

> musical
musieklik:)))
blyspel

> no-nonsense. nugter, saaklik
>
> Daar is al 'n paar woorde die vertaal is, hulle het al naar Afrikaans gekyk
> dink ek,
> barbecue = braadrooster
vleisbraai ( dankie Davie - my vleislus was te groot:)))

> airconditioning = klimaatregeling
lugversorging

> laptop = schootcomputer ( computer moet ook nog weg)
skootrekenaar

> skateboarden = plankschaatsen skaatsplank
>
> Asseblief help my :-))))

Annette

>
> Gr.Rico
>
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57520 is 'n antwoord op boodskap #57466] Vr, 15 Februarie 2002 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompie  is tans af-lyn  Piet Pompie
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Boomerang
Ons spel dit net boemerang

> Hattrick
driekuns

> Highfive
vat vyf

> jetset
stralejakkers

> longdrink
Wat is 'n "longdrink"?

> airconditioning = klimaatregeling
lugreëling

Wat van

flat = woonstel
weekend = naweek

O ja, ek hou van die Nederlanders se "piepskuim" vir poli-stireen.
My boomerang won't come back [boodskap #57534 is 'n antwoord op boodskap #57516] Vr, 15 Februarie 2002 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Boomerang
> werphout, boemerang

Vraag:
Wat noem 'n mens 'n boemerang wat nie terugkom nie

*

*

*

*

Antwoord:
'n Fokken stok
:-))
Re: Nederland vir Engels [boodskap #57537 is 'n antwoord op boodskap #57516] Vr, 15 Februarie 2002 11:33 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a4i61b$9p4b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> OK Rico - laat ek weer probeer - die kop is 'n bietjie deurmekaar na
> gisteraand - maar wat.
> ( Ek sien Davie het my paar pogings reggemaak - maar niks anders bygevoeg
> nie - wonder wat sy ou probleempie nou weer is)
>
>

Lekker lag ek hier in my mou. Kry vir jou Davie
Vorige onderwerp: Re: REGTERBANE-GAUTENGSIEKTE
Volgende onderwerp: Vir Gloudina.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:45:32 MGT 2024