Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bekendstelling
Bekendstelling [boodskap #572] Do, 05 Junie 2003 21:02 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Jun 2003 13:16:43 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
>
>
> Lorinda

: Nee, is jy verspot:-)

Dave

So, we meet as last Du Plessis. Dis 'n eer om jou te ontmoet, o
teistering van die nuusgroepe van Aberdeen tot Aliwal en Odessa tot
Ottawa:-)

Lorinda
Re: Bekendstelling [boodskap #575 is 'n antwoord op boodskap #572] Do, 05 Junie 2003 21:08 Na vorige boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Dave
>
> So, we meet as last Du Plessis. Dis 'n eer om jou te ontmoet, o
> teistering van die nuusgroepe van Aberdeen tot Aliwal en Odessa tot
> Ottawa:-)
>
> Lorinda

as aanvaarding van dié groot kompliment en eervolle terugvoering,
o' Grote Lorinda, skenk ek jou 'n gekaapte ALT+403

'n Beskeie
Dave Du Plessis
Vorige onderwerp: Re: sdfsdsfe
Volgende onderwerp: Doomsday blues
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:08:25 MGT 2024