Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika
Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57359] Wo, 13 Februarie 2002 09:36 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vir alle Afrikaners:

Ek sou wou geweet het wat is die gemiddelde prys van n' nuwe huis in
Suid-Afrika volgens die teenwoordige stand van sake? Ek het daar êrens
gelees in 'n elektroniese koerant dat 'n huis in SA gemiddeld slegs
300.000 R kos. Ek kon dit nie baie goed glo nie. Hier in België betaal
ons vir n' nuwe huis miskien wel 125.000 tot 150.000 Euros (dis iets
van 1.250.000 tot 1.500.000 R) en dan is die grond waar jy op bou nog
nie betaal nie.
Is daar mense wat my daaromtrent inligtings kan verskaf? Sal dit seer
waardeer!

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57362 is 'n antwoord op boodskap #57359] Wo, 13 Februarie 2002 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Norbert - dit hang baie daarvan af waar die huis is - maar die gemiddelde
huis in 'n gemiddelde buurt of in die platteland sal soveel kos.
Annette

.be> skryf in boodskap news:3c6a2fd1.2886767@news.skynet.be...
> Vir alle Afrikaners:
>
> Ek sou wou geweet het wat is die gemiddelde prys van n' nuwe huis in
> Suid-Afrika volgens die teenwoordige stand van sake? Ek het daar êrens
> gelees in 'n elektroniese koerant dat 'n huis in SA gemiddeld slegs
> 300.000 R kos. Ek kon dit nie baie goed glo nie. Hier in België betaal
> ons vir n' nuwe huis miskien wel 125.000 tot 150.000 Euros (dis iets
> van 1.250.000 tot 1.500.000 R) en dan is die grond waar jy op bou nog
> nie betaal nie.
> Is daar mense wat my daaromtrent inligtings kan verskaf? Sal dit seer
> waardeer!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57365 is 'n antwoord op boodskap #57359] Wo, 13 Februarie 2002 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 09:36:54 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) served the following to the group:

> Vir alle Afrikaners:
>
> Ek sou wou geweet het wat is die gemiddelde prys van n' nuwe huis in
> Suid-Afrika volgens die teenwoordige stand van sake? Ek het daar êrens
> gelees in 'n elektroniese koerant dat 'n huis in SA gemiddeld slegs
> 300.000 R kos. Ek kon dit nie baie goed glo nie. Hier in België betaal
> ons vir n' nuwe huis miskien wel 125.000 tot 150.000 Euros (dis iets
> van 1.250.000 tot 1.500.000 R) en dan is die grond waar jy op bou nog
> nie betaal nie.
> Is daar mense wat my daaromtrent inligtings kan verskaf? Sal dit seer
> waardeer!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

ja, ek sou se so tussen 300 en 500 000. maar jy moet seker in ag neem
hoe dit vergelyk met die gemiddelde jaarlikse salaris voordat jy `n
vergelyk kan trek tussen wat huise hier kos en wat dit daar kos. oor
wat die gemiddelde salaris hier is het ek geen idee nie. as ek moet
skat sal ek se so tussen 100 en 120 000 per jaar.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57370 is 'n antwoord op boodskap #57359] Wo, 13 Februarie 2002 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die inligtings, Annette & McDuck. Hm, ek het gedog dit sou
meer het gewees. En hoeveel kamers is daar dan in so 'n huis? Kan
julle daar dan met die ganse familie in leef en woon? Ek veronderstel
dat die huise in SA nie so swaar is as die huise wat ons hier in
Vlaanderen moet bou omdat julle klimaat baie milder is. Hier moet ons
die buitemure dubbel bou om beter te isoleer teen die kou en julle het
waarskynlyk ook nie baie verwarming nodig nie. Die koste daarvan
kom natuurlik daar ook almal by.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57375 is 'n antwoord op boodskap #57370] Wo, 13 Februarie 2002 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 12:07:32 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) served the following to the group:

> Dankie vir die inligtings, Annette & McDuck. Hm, ek het gedog dit sou
> meer het gewees. En hoeveel kamers is daar dan in so 'n huis? Kan
> julle daar dan met die ganse familie in leef en woon? Ek veronderstel
> dat die huise in SA nie so swaar is as die huise wat ons hier in
> Vlaanderen moet bou omdat julle klimaat baie milder is. Hier moet ons
> die buitemure dubbel bou om beter te isoleer teen die kou en julle het
> waarskynlyk ook nie baie verwarming nodig nie. Die koste daarvan
> kom natuurlik daar ook almal by.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

gewoonlik het `n huis so drie slaapkamers maar deesdae kan `n huis in
`n sekuriteits gebied soveel kos met net twee slaapkamers. Ons
buitemure is gewoonlik dubbel gebou. redelik min huise het
ondervloerse verhitting in want soos jy se ons winters is maar matig
in vergelyking met europa.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57376 is 'n antwoord op boodskap #57370] Wo, 13 Februarie 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Norbert, dit hang af hoe groot die familie is:)))
Ek sou sê die gemiddelde huis het 3 slaapkamers, twee badkamers, sitkamer,
eetkamer, kombuis, motorhuis.
Nou nie hier waar ek bly nie - ek bly in 'n ou gedeelte en hier is nie
motorhuise nie.
Jy is ook reg - ons het ligte huise;)))
Jy kan selfs 'n strooidak hê ipv 'n teeldak - of 'n sinkplaatdak, wat
gewoonlik geanker word met pampoene;)))
Aan die ander kant kan jy 'n smartie huis kry vir R18 000 as jy
kwalifiseer - dit bestaan uit 'n kombuis, badkamer en woon/ slaapkamer -
met 'n sinkdak sonder pampoene:)))

Annette

.be> skryf in boodskap news:3c6a542a.12192729@news.skynet.be...
> Dankie vir die inligtings, Annette & McDuck. Hm, ek het gedog dit sou
> meer het gewees. En hoeveel kamers is daar dan in so 'n huis? Kan
> julle daar dan met die ganse familie in leef en woon? Ek veronderstel
> dat die huise in SA nie so swaar is as die huise wat ons hier in
> Vlaanderen moet bou omdat julle klimaat baie milder is. Hier moet ons
> die buitemure dubbel bou om beter te isoleer teen die kou en julle het
> waarskynlyk ook nie baie verwarming nodig nie. Die koste daarvan
> kom natuurlik daar ook almal by.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57378 is 'n antwoord op boodskap #57375] Wo, 13 Februarie 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, maar ons dink wel pienk:)))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:2jnk6ug4qpbn4rpk1352okf3o3dvj11dcc@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 12:07:32 GMT, sterre...@skynet.be
> (*Sterrenkijker*) served the following to the group:
>
>> Dankie vir die inligtings, Annette & McDuck. Hm, ek het gedog dit sou
>> meer het gewees. En hoeveel kamers is daar dan in so 'n huis? Kan
>> julle daar dan met die ganse familie in leef en woon? Ek veronderstel
>> dat die huise in SA nie so swaar is as die huise wat ons hier in
>> Vlaanderen moet bou omdat julle klimaat baie milder is. Hier moet ons
>> die buitemure dubbel bou om beter te isoleer teen die kou en julle het
>> waarskynlyk ook nie baie verwarming nodig nie. Die koste daarvan
>> kom natuurlik daar ook almal by.
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> gewoonlik het `n huis so drie slaapkamers maar deesdae kan `n huis in
> `n sekuriteits gebied soveel kos met net twee slaapkamers. Ons
> buitemure is gewoonlik dubbel gebou. redelik min huise het
> ondervloerse verhitting in want soos jy se ons winters is maar matig
> in vergelyking met europa.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57380 is 'n antwoord op boodskap #57375] Wo, 13 Februarie 2002 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet tog nou net vir Norbert vertel daardie hoë-sekuriteitsmonsters is
net daar onder by julle.
Ons hier bo in die Kaap het nog hoofsaaklik lekker oop en bloot erwe.
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:2jnk6ug4qpbn4rpk1352okf3o3dvj11dcc@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 12:07:32 GMT, sterre...@skynet.be
> (*Sterrenkijker*) served the following to the group:
>
>> Dankie vir die inligtings, Annette & McDuck. Hm, ek het gedog dit sou
>> meer het gewees. En hoeveel kamers is daar dan in so 'n huis? Kan
>> julle daar dan met die ganse familie in leef en woon? Ek veronderstel
>> dat die huise in SA nie so swaar is as die huise wat ons hier in
>> Vlaanderen moet bou omdat julle klimaat baie milder is. Hier moet ons
>> die buitemure dubbel bou om beter te isoleer teen die kou en julle het
>> waarskynlyk ook nie baie verwarming nodig nie. Die koste daarvan
>> kom natuurlik daar ook almal by.
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> gewoonlik het `n huis so drie slaapkamers maar deesdae kan `n huis in
> `n sekuriteits gebied soveel kos met net twee slaapkamers. Ons
> buitemure is gewoonlik dubbel gebou. redelik min huise het
> ondervloerse verhitting in want soos jy se ons winters is maar matig
> in vergelyking met europa.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57385 is 'n antwoord op boodskap #57359] Wo, 13 Februarie 2002 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hou in gedagte dat hierdie prys nie die kostes vir die beveiliging van die
huis insluit nie - 'n alrmstelsel, honde, 'n wagdiens, diefwering,
veiligheidsomheining, 'n vuurwapen - om slegs die direkte kostes te noem
....

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3c6a2fd1.2886767@news.skynet.be...
> Vir alle Afrikaners:
>
> Ek sou wou geweet het wat is die gemiddelde prys van n' nuwe huis in
> Suid-Afrika volgens die teenwoordige stand van sake? Ek het daar êrens
> gelees in 'n elektroniese koerant dat 'n huis in SA gemiddeld slegs
> 300.000 R kos. Ek kon dit nie baie goed glo nie. Hier in België betaal
> ons vir n' nuwe huis miskien wel 125.000 tot 150.000 Euros (dis iets
> van 1.250.000 tot 1.500.000 R) en dan is die grond waar jy op bou nog
> nie betaal nie.
> Is daar mense wat my daaromtrent inligtings kan verskaf? Sal dit seer
> waardeer!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57388 is 'n antwoord op boodskap #57385] Wo, 13 Februarie 2002 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie direkte kostes bestaan nie hier in die Kaap nie;)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a4ds3a$cgs$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hou in gedagte dat hierdie prys nie die kostes vir die beveiliging van die
> huis insluit nie - 'n alrmstelsel, honde, 'n wagdiens, diefwering,
> veiligheidsomheining, 'n vuurwapen - om slegs die direkte kostes te noem
> ....
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3c6a2fd1.2886767@news.skynet.be...
>> Vir alle Afrikaners:
>>
>> Ek sou wou geweet het wat is die gemiddelde prys van n' nuwe huis in
>> Suid-Afrika volgens die teenwoordige stand van sake? Ek het daar êrens
>> gelees in 'n elektroniese koerant dat 'n huis in SA gemiddeld slegs
>> 300.000 R kos. Ek kon dit nie baie goed glo nie. Hier in België betaal
>> ons vir n' nuwe huis miskien wel 125.000 tot 150.000 Euros (dis iets
>> van 1.250.000 tot 1.500.000 R) en dan is die grond waar jy op bou nog
>> nie betaal nie.
>> Is daar mense wat my daaromtrent inligtings kan verskaf? Sal dit seer
>> waardeer!
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57394 is 'n antwoord op boodskap #57359] Wo, 13 Februarie 2002 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hm, so alles by mekaar geneem is die prys van die huise in SA tog nog
baie goedkoop!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

sterre...@skynet.be (*Sterrenkijker*) schreef:
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57455 is 'n antwoord op boodskap #57380] Do, 14 Februarie 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette, die Kaap is onder en Transvaal bo.

___________________________________________
"Annette"
> Jy moet tog nou net vir Norbert vertel daardie hoë-sekuriteitsmonsters is
> net daar onder by julle.
> Ons hier bo in die Kaap het nog hoofsaaklik lekker oop en bloot erwe.
> Annette
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57458 is 'n antwoord op boodskap #57394] Do, 14 Februarie 2002 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, die gemiddelde huis in SA is nie 'n huis soos julle dit ken
nie... Dis maar 'n klein deeltjie van SA wat in 'n "gemiddelde" huis
bly. Maar die huise is inderdaad veel goedkoper in SA. Die rentekoerse
op verbande (hypotheek) is ontsettend hoog, so daar's nie so 'n groot
verskil in paaiemente daar en hier nie.

In Suid Afrika ry daar baie mense rond in duurder motors as wat hulle
huise kos.

______________________________________________________

(*Sterrenkijker*)
> Hm, so alles by mekaar geneem is die prys van die huise in SA tog nog
> baie goedkoop!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> sterre...@skynet.be (*Sterrenkijker*) schreef:
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57462 is 'n antwoord op boodskap #57455] Do, 14 Februarie 2002 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Nooit!!
Die Kaap is BO!!
Altyd:))
Annette

Max skryf in boodskap news:e720f1c7.0202140600.7fb9b35c@posting.google.com...
> Annette, die Kaap is onder en Transvaal bo.
>
> ___________________________________________
> "Annette"
>> Jy moet tog nou net vir Norbert vertel daardie hoë-sekuriteitsmonsters is
>> net daar onder by julle.
>> Ons hier bo in die Kaap het nog hoofsaaklik lekker oop en bloot erwe.
>> Annette
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57464 is 'n antwoord op boodskap #57458] Do, 14 Februarie 2002 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Issie - :))
Annette

Max skryf in boodskap news:e720f1c7.0202140608.466595d0@posting.google.com...
> Norbert, die gemiddelde huis in SA is nie 'n huis soos julle dit ken
> nie... Dis maar 'n klein deeltjie van SA wat in 'n "gemiddelde" huis
> bly. Maar die huise is inderdaad veel goedkoper in SA. Die rentekoerse
> op verbande (hypotheek) is ontsettend hoog, so daar's nie so 'n groot
> verskil in paaiemente daar en hier nie.
>
> In Suid Afrika ry daar baie mense rond in duurder motors as wat hulle
> huise kos.
>
> ______________________________________________________
>
> (*Sterrenkijker*)
>> Hm, so alles by mekaar geneem is die prys van die huise in SA tog nog
>> baie goedkoop!
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>> sterre...@skynet.be (*Sterrenkijker*) schreef:
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57471 is 'n antwoord op boodskap #57464] Do, 14 Februarie 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Feb 2002 16:39:44 +0200, "Annette" wrote:

> Issie - :))
> Annette
>
>
Is!!! (as dit oor die karre gaan)

Motorpryse styg ontstellend vinniger as
die van wonings en dit vergelyk reeds.
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57484 is 'n antwoord op boodskap #57471] Do, 14 Februarie 2002 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis die rykes in die baie duur huise wat die duur karre koop.
Ek het nog nie een Lamborghini, Porsche of Ferrari hier in Vredehoek
opgemerk nie - die huispryse is nou tussen R850 000 en R1.5 m
Dus, issie;)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:j3un6ukh839629gdi0l1fgirai2eqav4v9@4ax.com...
> On Thu, 14 Feb 2002 16:39:44 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Issie - :))
>> Annette
>>
>>
> Is!!! (as dit oor die karre gaan)
>
> Motorpryse styg ontstellend vinniger as
> die van wonings en dit vergelyk reeds.
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57525 is 'n antwoord op boodskap #57484] Vr, 15 Februarie 2002 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette swem weer stroom op soos 'n forel. Nie almal bly in huise van
R850 000 tot R1,5M. Ek het gesê baie mense ry met duurder karre. En ek
weet dis so, want ek ken baie. Persoonlik dink ek dis 'n sonde.

____________________________________________________________ _______
"Annette"
> Dis die rykes in die baie duur huise wat die duur karre koop.
> Ek het nog nie een Lamborghini, Porsche of Ferrari hier in Vredehoek
> opgemerk nie - die huispryse is nou tussen R850 000 en R1.5 m
> Dus, issie;)))
> Annette
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57556 is 'n antwoord op boodskap #57525] Vr, 15 Februarie 2002 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Feb 2002 00:08:06 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Annette swem weer stroom op soos 'n forel. Nie almal bly in huise van
> R850 000 tot R1,5M. Ek het gesê baie mense ry met duurder karre. En ek
> weet dis so, want ek ken baie. Persoonlik dink ek dis 'n sonde.
>
> ____________________________________________________________ _______

Soos Annette reeds weet (en vir my sal getuig!)
het ek ter wiulle daarvan om diefstal te beperk
(of ten minste die risiko minder te maak)
my Corolla logo vervan met die van 'n Porche.

Sien jy dit steeds as 'n sonde?
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57563 is 'n antwoord op boodskap #57556] Vr, 15 Februarie 2002 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Feb 2002 20:54:18 +0200, Davie Davis wrote:

> On 15 Feb 2002 00:08:06 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> Annette swem weer stroom op soos 'n forel. Nie almal bly in huise van
>> R850 000 tot R1,5M. Ek het gesê baie mense ry met duurder karre. En ek
>> weet dis so, want ek ken baie. Persoonlik dink ek dis 'n sonde.

>> ____________________________________________________________ _______
>
> Soos Annette reeds weet (en vir my sal getuig!)
> het ek ter wiulle daarvan om diefstal te beperk
> (of ten minste die risiko minder te maak)
> my Corolla logo vervan met die van 'n Porche.
>
> Sien jy dit steeds as 'n sonde?
>

Hoh net hier!@
Dir was anders bedoel!
Ek het my Porche Logo
vervang met die van 'n Corolla natuurlik!
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57784 is 'n antwoord op boodskap #57455] Sa, 23 Februarie 2002 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
hang af of jy in die Bo-Kaap bly :-)
~~~
"Max"
: Annette, die Kaap is onder en Transvaal bo.
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57785 is 'n antwoord op boodskap #57784] Sa, 23 Februarie 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou nie omgegee het om in die Bo- Kaap te bly nie - daardie kleurvolle
huisies is so reg na my smaak:)))
Ek bly 'n bietjie boher as die Bo-Kaap:))))
Annette

Tobie skryf in boodskap news:a58peu$at7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> hang af of jy in die Bo-Kaap bly :-)
> ~~~
> "Max"
> : Annette, die Kaap is onder en Transvaal bo.
>
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57786 is 'n antwoord op boodskap #57785] Sa, 23 Februarie 2002 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Feb 2002 22:14:05 +0200, "Annette" wrote:

> Ek bly 'n bietjie boher as die Bo-Kaap:))))
> Annette
>

Wat nog steeds baie ônnertoeher is is die res van die land.
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57787 is 'n antwoord op boodskap #57786] Sa, 23 Februarie 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik is ek onder toe!!
Ek is kuis:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:8uuf7ukqj7r3ftdl70jcsuopbevq3bimql@4ax.com...
> On Sat, 23 Feb 2002 22:14:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Ek bly 'n bietjie boher as die Bo-Kaap:))))
>> Annette
>>
>
> Wat nog steeds baie 'nnertoeher is is die res van die land.
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57799 is 'n antwoord op boodskap #57787] So, 24 Februarie 2002 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Feb 2002 23:48:22 +0200, "Annette" wrote:

> Natuurlik is ek onder toe!!
> Ek is kuis:)))
> Annette
>
Gee jy nou voor dat die res van die land losbandig is? :-0
Re: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika [boodskap #57803 is 'n antwoord op boodskap #57799] So, 24 Februarie 2002 17:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai nooit!! Ek loop definitef nie rond en gaan na wie se bandjies is los en
wie s'n is nie;)))
Jy is baie kienkie DD:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:e7ih7usvpujervdl8lhkd32f2v9ld5sgi7@4ax.com...
> On Sat, 23 Feb 2002 23:48:22 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Natuurlik is ek onder toe!!
>> Ek is kuis:)))
>> Annette
>>
> Gee jy nou voor dat die res van die land losbandig is? :-0
Vorige onderwerp: potjie
Volgende onderwerp: Die Klankies in die Berge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 09:00:20 MGT 2024