Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My druppeltjie...
My druppeltjie... [boodskap #57366] Wo, 13 Februarie 2002 11:05 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is 'n persoon wat my kaarte naby aan my bors speel, maar ek wil tog
iets sê. Hier's 'n baie lang draad op die ng oor Godsdiens en ek weet
nie waar om hierdie in te pas nie. In my lewe (van die bosse af, waar
ek grootgeword het, tot die laboratoriums van my later lewe met al
hulle toorgoed) het ek baie met myself gestry en baklei en alle
argumente en gevegte verloor, tot ek besluit het om die KISS beginsel
in my lewe toe te pas (dit was maklik), dus...

i thank you God for this amazing

e e cummings

i thank you God for this amazing
day:for the leaping greenly spirit of trees
and a blue true dream of sky;and for everything
which is natural which is infinite which is yes

(i who have died am alive again today,
and this is the sun's birthday;this is the birth
day of life and of love and wings:and of the gay
great happening illimitably earth)

how should tasting touching hearing seeing
breathing any - lifted from the no
of all nothing - human merely being
doubt unimaginable You?

(now the ears of my ears awake and
now the eyes of my eyes are opened)

Weer ek: Nuff said?
Re: My druppeltjie... [boodskap #57400 is 'n antwoord op boodskap #57366] Wo, 13 Februarie 2002 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Feb 2002 03:05:04 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

>
> i thank you God for this amazing
>
> e e cummings
>
> i thank you God for this amazing
> day:.........

Vreeslik savebaar. Dankie Drom.
Re: My druppeltjie... [boodskap #57412 is 'n antwoord op boodskap #57366] Wo, 13 Februarie 2002 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Feb 2002 03:05:04 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> (now the ears of my ears awake and
> now the eyes of my eyes are opened)
>
>
> Weer ek: Nuff said?

Soms herhaal die refrein van 'n ou liedjie wat ons altyd gesing het in
die kerk in my gedagtes ('n aanhaling uit een van die Psalms):
"be still and know that I am God"
Dis net jammer dat die Christelike en baie ander gelowe God so wil
inperk en beperk...
Re: My druppeltjie... [boodskap #57415 is 'n antwoord op boodskap #57366] Wo, 13 Februarie 2002 20:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie Drom.
My gevoel wat baie mooi uitgedruk is.
Ek gaan dit uitdruk, laat raam en vir mt broer vir sy verjaarsdag gee.
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202130305.65f8bd18@posting.google.com...
> Ek is 'n persoon wat my kaarte naby aan my bors speel, maar ek wil tog
> iets sê. Hier's 'n baie lang draad op die ng oor Godsdiens en ek weet
> nie waar om hierdie in te pas nie. In my lewe (van die bosse af, waar
> ek grootgeword het, tot die laboratoriums van my later lewe met al
> hulle toorgoed) het ek baie met myself gestry en baklei en alle
> argumente en gevegte verloor, tot ek besluit het om die KISS beginsel
> in my lewe toe te pas (dit was maklik), dus...
>
>
> i thank you God for this amazing
>
> e e cummings
>
> i thank you God for this amazing
> day:for the leaping greenly spirit of trees
> and a blue true dream of sky;and for everything
> which is natural which is infinite which is yes
>
> (i who have died am alive again today,
> and this is the sun's birthday;this is the birth
> day of life and of love and wings:and of the gay
> great happening illimitably earth)
>
> how should tasting touching hearing seeing
> breathing any - lifted from the no
> of all nothing - human merely being
> doubt unimaginable You?
>
> (now the ears of my ears awake and
> now the eyes of my eyes are opened)
>
>
> Weer ek: Nuff said?
Vorige onderwerp: happy new year
Volgende onderwerp: " Ek hou van blou" deur A.D. KEET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 20:10:14 MGT 2024