Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaans of bust
Re: afrikaans of bust [boodskap #57107 is 'n antwoord op boodskap #57083] Do, 07 Februarie 2002 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:95556usfh7f4oipeo4lae5ral23bk420rl@4ax.com...
>
> soos ek al fokken 100000 keer gese het: EK KOM DIT NET OP DIE
> AFRIKAANSE NG AGTER.
> NIE, DIS `N VRAAG GEWEES, `N FOKKEN
> VRAAG.
>
Haai oooeee! Vinnig, Eendjie, gryp na daardie bloeddruk pilletjies! Ek
neem elke oggend vroeg myne voor ek op die ng inloer... Dit help nogal.

So terloops, ek stem met jou sentimente saam. En ek dink die Afrikaner
tipeer hom/haarself as dom, dof, dig en stuurs deur hulle optrede en dit wat
hulle sê. En as mens na party van die insette op hierdie ng kyk, doen dit
ook nie veel om hierdie beeld wat veral in die buiteland bestaan, te
weerspreek nie. As ek hier in 'n winkelsentrum rondloop en na die mense se
gesigte kyk, ken ek die Suid-Afrikaners maklik uit - die uitdrukking op
hulle gesigte gee dit weg. En dan stap ek nader en luister na die aksent.
En ek is 99% van die tyd reg in my veronderstelling. Ek val in die ander
1%...

En Eendjie op drie Skepies, moet nou nie dat ek vir jou vies word nie -
party van ons is sensitief genoeg om nie vloekwoorde te waardeer nie.
Gebruik liewer Engelse woorde om jou frustrasie uit te druk. Dan kan ek lag
daaroor - maar moenie so lelik praat nie, Mens.

Vriendelik groete Hier van Onder af.
Re: afrikaans of bust [boodskap #57133 is 'n antwoord op boodskap #57083] Vr, 08 Februarie 2002 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
> On Thu, 07 Feb 2002 15:46:12 +0200, Lou served the
> following to the group:
>
>>
>>
>> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>>> is hierdie `n boertjie ding of is dit bloot net `n
>>> afrikaner ding of miskien selfs `n suid afrikaanse ding? ek weet nie.
>>
>> Doen ander nasies dit ook - soos in 'n Amerikaner wat
>> as 'n Amerikaner ding om te doen beskryf? Of 'n Uzbekisatni wat iets
>> negatiefs as tipes Uzbekistanies te beskryf.
>>
>
> soos ek al fokken 100000 keer gese het: EK KOM DIT NET OP DIE
> AFRIKAANSE NG AGTER.

Wat kom jy agter? Dat jy geen ander kultuur gerigte nuusgroepe lees nie?
Hierdie ou nuusgroepie is kalm - die flame wars op ander nuusgroepe is
iets om te aanskou - gaan byvoorbeeld na die Engelse s.c.s-a as jy wil
'n bakleiery sien. En die spul kaaskoppe - iets om te aanskou - ek dink
dit is 'n Usenet ding.

>
>> Niks teen jou nie 3s McD - dit is net ek't 'n kleintjie dood aan mense
>> wat die Afrikaner tipeer as negatief, dom, dig, difficult etc. Dit is
>> myns insiens net so rassisties as om iets aan iemand toe te skryf op
>> grond van sy kleur. Werk genoeg met dem dom Ingelse elke dag wat hulle
>> Afrikaner afkeure laat uithang - <laaste sin is 'n grappie - miskien>
>
> KYK NA DIE VRAAAAAAAG, EK WONDER DAAROOR, EK SE NIE DIT IUS SO NIE.
> NIKS IS AAN NIEMAND TOEGESKRYF NIE, DIS `N VRAAG GEWEES, `N FOKKEN
> VRAAG.

Jy gebruik die tipiese Engelse manier van redeneer - bloot omdat iemand
afrikaans is praat hy stadig, dink hy stadig, is hardekop en stroomop.
Soos mansfield se Plank Joke - gewoonlik 'n aangepaste redneck joke met
piet die hoofspeler met 1 liter KD op die tafel, 2 liter coke in die
Yskas en 'n drie liter cortina in die agterplaas. maar dit tipeer
weereens die Afrikaner - AAARGGGHHH!!!!

Aangaande jou vraag - jy beweer bo - 'EK KOM DIT NET OP DIE AFRIKAANSE
NG AGTER.' maw jy beweer dat dit so is - jimmel man - jy klink nou soos
'n regte boertjie RODFELMGA!!!

En laastens - EN MOENIE OP MY SKREEU NIE!!!!
Re: afrikaans of bust [boodskap #57136 is 'n antwoord op boodskap #57133] Vr, 08 Februarie 2002 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lou, moenie warrie nie - sommige mense kan frustrasie nie baie goed hanteer
nie;)))
Maar gefrustreerd of te not, 'n geskreeuery getuig van swak smaak:)

Ek sou sê dat dit goed is as elke verskillende ng sy eie dinamiek het.
Vir wat praat jy van kalm hier? Ek gebruik dan juis hierdie ng om te skel en
tekere te gaan, want by die ander ng waar ek is, moet ek mooi beskaafd
optree;))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3C638870.A433D0CC@lous.zzn.com...
>
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>>
>> On Thu, 07 Feb 2002 15:46:12 +0200, Lou served the
>> following to the group:
>>
>>>
>>>
>>> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>>>> is hierdie `n boertjie ding of is dit bloot net `n
>>>> afrikaner ding of miskien selfs `n suid afrikaanse ding? ek weet nie.
>>>
>>> Doen ander nasies dit ook - soos in 'n Amerikaner wat
>>> as 'n Amerikaner ding om te doen beskryf? Of 'n Uzbekisatni wat iets
>>> negatiefs as tipes Uzbekistanies te beskryf.
>>>
>>
>> soos ek al fokken 100000 keer gese het: EK KOM DIT NET OP DIE
>> AFRIKAANSE NG AGTER.
>
> Wat kom jy agter? Dat jy geen ander kultuur gerigte nuusgroepe lees nie?
> Hierdie ou nuusgroepie is kalm - die flame wars op ander nuusgroepe is
> iets om te aanskou - gaan byvoorbeeld na die Engelse s.c.s-a as jy wil
> 'n bakleiery sien. En die spul kaaskoppe - iets om te aanskou - ek dink
> dit is 'n Usenet ding.
>
>>
>>> Niks teen jou nie 3s McD - dit is net ek't 'n kleintjie dood aan mense
>>> wat die Afrikaner tipeer as negatief, dom, dig, difficult etc. Dit is
>>> myns insiens net so rassisties as om iets aan iemand toe te skryf op
>>> grond van sy kleur. Werk genoeg met dem dom Ingelse elke dag wat hulle
>>> Afrikaner afkeure laat uithang - piet die hoofspeler met 1 liter KD op die tafel, 2 liter coke in die
> Yskas en 'n drie liter cortina in die agterplaas. maar dit tipeer
> weereens die Afrikaner - AAARGGGHHH!!!!
>
> Aangaande jou vraag - jy beweer bo - 'EK KOM DIT NET OP DIE AFRIKAANSE
> NG AGTER.' maw jy beweer dat dit so is - jimmel man - jy klink nou soos
> 'n regte boertjie RODFELMGA!!!
>
> En laastens - EN MOENIE OP MY SKREEU NIE!!!!
Re: Kiekie !!!! [boodskap #57184 is 'n antwoord op boodskap #56994] Sa, 09 Februarie 2002 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek gebruik ook die woord kiekie nog gereeld, maar dan is ek 'n noord
Bolander en die Hantam net ommie draai van waar ek groot geword het.
HK val die Ceres karoo in die Hantam?
--
Re: Kiekie !!!! [boodskap #57201 is 'n antwoord op boodskap #57184] So, 10 Februarie 2002 01:21 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie,

As jy daar groot geword het behoort jy mos te weet!

HK

"Tobie" skryf in boodskap news:a43vbb$4v4$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> ek gebruik ook die woord kiekie nog gereeld, maar dan is ek 'n noord
> Bolander en die Hantam net ommie draai van waar ek groot geword het.
> HK val die Ceres karoo in die Hantam?
> --
>
Vorige onderwerp: National Arts Festival - The Shape of arts to come .
Volgende onderwerp: Oor " Nuwe Jare"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:38:21 MGT 2024