Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interresante nuus
Interresante nuus [boodskap #5703] Ma, 05 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Martin Knoetze  is tans af-lyn  Martin Knoetze
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek begin om die nuus groep se "stories" te lees. Goed om so 'n bietjie SA (boere)
humor te lees. Ek bly in Kanada en geniet dit hier.

Groetnis
Martin
Re: Interresante nuus [boodskap #5711 is 'n antwoord op boodskap #5703] Di, 06 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
Martin Knoetze wrote:
> Ek begin om die nuus groep se "stories" te lees. Goed om so 'n bietjie SA (boere)
> humor te lees. Ek bly in Kanada en geniet dit hier.
>
> Groetnis
> Martin
>
Wat doen jy daar en hoekom geniet jy dit?

groete
Johann
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5947] Jamie Uys
Volgende onderwerp: Boodskap aan Bezuidenhouts in Kuwait
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:36:25 MGT 2024