Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » André Boezak (geb. 1960) - G'n decent gebed
André Boezak (geb. 1960) - G'n decent gebed [boodskap #57070] Do, 07 Februarie 2002 13:17 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
André Boezak (geb. 1960)
G'n decent gebed

Here
my gebed, issie in 'n decent
Afrikaans
niks fensie beelde, en
bekskaaf woore

ek praat soema never-maaind soes innie
huis
lat ek kan sê wat koek innie hart se
kombys
Daam gat U ve'staan as ek sê
Here
my liewe is dêm dee'mekaa'

vat my annie hand
'seblief
cause os woon inne niewe land
en ekke sukkel nog om my broe
oor giste te vergief

André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg) 2000.
Re: André Boezak (geb. 1960) - G'n decent gebed [boodskap #57108 is 'n antwoord op boodskap #57070] Do, 07 Februarie 2002 23:29 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Pragtig.

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:g7v88.3148$vU4.548158590@newssvr15.news.prodigy.com...
>
> André Boezak (geb. 1960)
> G'n decent gebed
>
> Here
> my gebed, issie in 'n decent
> Afrikaans
> niks fensie beelde, en
> bekskaaf woore
>
> ek praat soema never-maaind soes innie
> huis
> lat ek kan sê wat koek innie hart se
> kombys
> Daam gat U ve'staan as ek sê
> Here
> my liewe is dêm dee'mekaa'
>
> vat my annie hand
> 'seblief
> cause os woon inne niewe land
> en ekke sukkel nog om my broe
> oor giste te vergief
>
> André P. Brink (samest.), Groot Verseboek 2000, (Kaapstad: Tafelberg) 2000.
>
Vorige onderwerp: Kwarantyn se Excite werk nie
Volgende onderwerp: Die verskuilde instemmigheid met Mugabe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 12:56:30 MGT 2024