|
Re: Aussie burgerskap kwalifikasie het verander [boodskap #56606 is 'n antwoord op boodskap #56543] |
So, 03 Februarie 2002 04:52 |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:...
> "me & bobby magee"
> ---knip---
> : Laat my weet wanneer jy weer Jongensfontein toe gaan - ek wil 'n brief
> : skryf.
> ~~~
> ok, dit sal seker so teen volgende naweek wees.
> --
KinkY: Tobie, het jy toe ooit jou foto van jou besoek aan
Jongensfontein geplaas? Ek kan nie meer mooit onthou nie - jy het
mos vir Wouter Plaasvark, daar gaan kuier? Ek wil vreeslik graag sien
hoe lyk die Plaasvark? En jy?
:-)
|
|
|
Vark van 'n foto [boodskap #56659 is 'n antwoord op boodskap #56606] |
So, 03 Februarie 2002 19:28 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> "me & bobby magee" : Laat my weet wanneer jy weer
> Jongensfontein toe gaan - ek wil 'n brief skryf.
> Tobie: ok, dit sal seker so teen volgende naweek wees.
KinkY: Tobie, het jy toe ooit jou foto van jou besoek aan
Jongensfontein geplaas? Ek kan nie meer mooit onthou nie - jy het
mos vir Wouter Plaasvark, daar gaan kuier? Ek wil vreeslik graag sien
hoe lyk die Plaasvark? En jy? :-)
Wouter
Ek kon ook daardie foto nêrens kry nie.
|
|
|
|
|
Re: Aussie-verwelkoming - slagspreuk wedstryd... [boodskap #57080 is 'n antwoord op boodskap #56491] |
Do, 07 Februarie 2002 14:38 |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja?! Laaste OZ toer was daar 'n klomp SA toeskouers wat soos skape
aangetrek was - en sover ek kan onthou was daar 'n paar voorvalle die
toer met dronk toeskouers ... te veel van die borg se produk gebruik.
me & bobby magee wrote:
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C592028.F984C10C@lous.zzn.com...
>> Miskien - omdat hulel dit doen - onthou pat en die genraaide hoender.
>> Anyway - dit is alles tong in die kies!
>>
> Ten minste was dit gebraai - as dit rou was, kon jy gekla het! Ek het gedog
> dit was baie considerate... en Pat het sy waardering gewys deur dit te eet!
>
> Anyway, dis twee heeltemal verskillende sake - jy praat hier van een (of
> meer) idiotiese toeskouer/s wat jy oral kry. Nie van 'n sg.
> verwelkomingskomitee nie.
|
|
|