Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Die nuwe Groot Verseboek
Die nuwe Groot Verseboek [boodskap #57067] Do, 07 Februarie 2002 13:07
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina:

As jy belang stel in André P. Brink se eie verduideliking van wat hy gedoen
het toe hy die NGV hersaamgestel het, en hoekom hy dit gedoen het, stuur
gerus vir my 'n e-pos adres waarheen ek vir jou 'n digitale kopieë kan stuur
van sy betoog.

Henry in Pennsylvania
Vorige onderwerp: Die gesig van God - Loit Sôls (geb. 1957)
Volgende onderwerp: " Muezzen " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 07:42:47 MGT 2024