Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Nuus
Nog Nuus [boodskap #56910] Wo, 06 Februarie 2002 04:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit is meer
as 10.

Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê tussen
Pretoria en Johannesburg.
Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.

Annette
Re: Nog Nuus [boodskap #56913 is 'n antwoord op boodskap #56910] Wo, 06 Februarie 2002 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê tussen
Pretoria en Johannesburg."

Glo my dit gaan 'n wit olifant wees - hierdie manne (Gautengers/Transvalers)
maak nie van openbare vervoer gebruik nie aangesien die infrastruktuur
ontoereikend is. Die voorsiene treinspoor sal nie die probleem oplos nie.
Hulle behoort eerder fondse dringend beskikbaar te stel vir beter padstelsel
tussen Jhb en Pta.

"Annette" skryf in boodskap news:a3qamh$19ohq6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
> 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
> Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit is meer
> as 10.
>
> Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê tussen
> Pretoria en Johannesburg.
> Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
>
> Annette
>
Re: Nog Nuus [boodskap #56945 is 'n antwoord op boodskap #56913] Wo, 06 Februarie 2002 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:a3qd7f$17h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê tussen
> Pretoria en Johannesburg."
>
> Glo my dit gaan 'n wit olifant wees - hierdie manne (Gautengers/Transvalers)
> maak nie van openbare vervoer gebruik nie aangesien die infrastruktuur
> ontoereikend is. Die voorsiene treinspoor sal nie die probleem oplos nie.
> Hulle behoort eerder fondse dringend beskikbaar te stel vir beter padstelsel
> tussen Jhb en Pta.

As ek dit nie mis het nie is die treinspoor juis om ook die padvervoer te
help verlig. Die ergste vir my is dat dit hier deur een van die woonbuurtes
gaan en 'n aantal huise sal verlore gaan. Dis juis in die einste woonbuurt
wat mens sukkel om 'n huis te kry. Ek wil vandag nog 'n draai gaan maak by
die stadsaal om te kyk watter huise in die gedrang gaan wees.

Hulle het gepraat dat die kaartjie tussen PTA en JHB in die omgewing van R17
gaan wees. Nou wonder ek van die veiligheid op die trein. Hoeveel mense
wat met motors ry sal nou oorslaan na treinry?

>
> "Annette" wrote in message
> news:a3qamh$19ohq6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
>> 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
>> Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit is
> meer
>> as 10.
>>
>> Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê
> tussen
>> Pretoria en Johannesburg.
>> Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #56950 is 'n antwoord op boodskap #56945] Wo, 06 Februarie 2002 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 12:31:27 +0200, "Kekkelbek"
served the following to the group:

>
> Jonas wrote in message
> news:a3qd7f$17h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê
> tussen
>> Pretoria en Johannesburg."

>> Glo my dit gaan 'n wit olifant wees - hierdie manne
> (Gautengers/Transvalers)
>> maak nie van openbare vervoer gebruik nie aangesien die infrastruktuur
>> ontoereikend is. Die voorsiene treinspoor sal nie die probleem oplos nie.
>> Hulle behoort eerder fondse dringend beskikbaar te stel vir beter
> padstelsel
>> tussen Jhb en Pta.

hy gaan eintelik maar hoofsaaklik bogronds bly. kyk na die berig oor
die beplande roete
http://news24.co.za/Beeld/Suid-Afrika/0,4127,3-975_1137465,0 0.html

ek stem saam, niemand in sy right mind of sonder `n ak47 sal op `n
trein klim nie, o ja rocco die grensvegter sal ook natuurlik.
ek vir een sal nie my lewe waag op publieke vervoer nie. ek hike
eerder, dis `n kans wat jy vat maar jou odds is baie better.

ek tik onder korreksie maar ek glo nie eens dat die bestaande treine
tenvolle benut word nie.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nog Nuus [boodskap #56955 is 'n antwoord op boodskap #56945] Wo, 06 Februarie 2002 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kaaitjie - mense wat ingebel het vertel van huidige dienste wat nie eers ten
volle benut word nie.
Dit kan natuurlik 'n eienaardige scenario afgee - as iemand ondergronds op
die trein vermoor word, dan is hy/sy mos al klaar begrawe, of hoe?
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c6105df.0@news1.mweb.co.za...
>
> Jonas wrote in message
> news:a3qd7f$17h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê
> tussen
>> Pretoria en Johannesburg."
>>
>> Glo my dit gaan 'n wit olifant wees - hierdie manne
> (Gautengers/Transvalers)
>> maak nie van openbare vervoer gebruik nie aangesien die infrastruktuur
>> ontoereikend is. Die voorsiene treinspoor sal nie die probleem oplos nie.
>> Hulle behoort eerder fondse dringend beskikbaar te stel vir beter
> padstelsel
>> tussen Jhb en Pta.
>
> As ek dit nie mis het nie is die treinspoor juis om ook die padvervoer te
> help verlig. Die ergste vir my is dat dit hier deur een van die woonbuurtes
> gaan en 'n aantal huise sal verlore gaan. Dis juis in die einste woonbuurt
> wat mens sukkel om 'n huis te kry. Ek wil vandag nog 'n draai gaan maak by
> die stadsaal om te kyk watter huise in die gedrang gaan wees.
>
> Hulle het gepraat dat die kaartjie tussen PTA en JHB in die omgewing van R17
> gaan wees. Nou wonder ek van die veiligheid op die trein. Hoeveel mense
> wat met motors ry sal nou oorslaan na treinry?
>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a3qamh$19ohq6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
>>> 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
>>> Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit is
>> meer
>>> as 10.
>>>
>>> Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê
>> tussen
>>> Pretoria en Johannesburg.
>>> Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #56959 is 'n antwoord op boodskap #56955] Wo, 06 Februarie 2002 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:a3r2t7$1ab5t2$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kaaitjie - mense wat ingebel het vertel van huidige dienste wat nie eers ten
> volle benut word nie.
> Dit kan natuurlik 'n eienaardige scenario afgee - as iemand ondergronds op
> die trein vermoor word, dan is hy/sy mos al klaar begrawe, of hoe?
> Annette

Vreeslike humorsin wat jy het ;) Maar ons is nou al gewoond daaraan! Ek
lees die uitstalling was gister in Centurion en mens sal wel geleentheid kry
om skriftelik jou griewe te gaan lug.
>
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c6105df.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a3qd7f$17h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê
>> tussen
>>> Pretoria en Johannesburg."
>>>
>>> Glo my dit gaan 'n wit olifant wees - hierdie manne
>> (Gautengers/Transvalers)
>>> maak nie van openbare vervoer gebruik nie aangesien die infrastruktuur
>>> ontoereikend is. Die voorsiene treinspoor sal nie die probleem oplos
> nie.
>>> Hulle behoort eerder fondse dringend beskikbaar te stel vir beter
>> padstelsel
>>> tussen Jhb en Pta.
>>
>> As ek dit nie mis het nie is die treinspoor juis om ook die padvervoer te
>> help verlig. Die ergste vir my is dat dit hier deur een van die
> woonbuurtes
>> gaan en 'n aantal huise sal verlore gaan. Dis juis in die einste
> woonbuurt
>> wat mens sukkel om 'n huis te kry. Ek wil vandag nog 'n draai gaan maak
> by
>> die stadsaal om te kyk watter huise in die gedrang gaan wees.
>>
>> Hulle het gepraat dat die kaartjie tussen PTA en JHB in die omgewing van
> R17
>> gaan wees. Nou wonder ek van die veiligheid op die trein. Hoeveel mense
>> wat met motors ry sal nou oorslaan na treinry?
>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a3qamh$19ohq6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
>>>> 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
>>>> Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit
is
>>> meer
>>>> as 10.
>>>>
>>>> Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te lê
>>> tussen
>>>> Pretoria en Johannesburg.
>>>> Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #56960 is 'n antwoord op boodskap #56910] Wo, 06 Februarie 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
> 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
> Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit is meer
> as 10.
>

'n Redelike vars berig op News24 sê dat die ongeluk veroorsaak is deur
die diefstal van 'n seinkabel (signal cable), wat die beweging van
treine beheer, 'n paar uur voor dit gebeur het.
Re: Nog Nuus [boodskap #56963 is 'n antwoord op boodskap #56959] Wo, 06 Februarie 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat my weet wat is die naam wat hulle voorstel:)))
e-Mol.?? Klink nogal musieklik:)))

Weet julle dat dit 'n Suid-Afrikaans gebore myningenieur is wat die boor
ontwerp het wat die tonnels grawe vir die Londonse moltreinstelsel?
Was by die Transport museum in London - Picadilly - verskriklik
interessant - veral die skaalmodel van een so 'n stasie - met al die
vlakke.
O ja - 'n lewensgrote voorbeeld ook van die tonnelgrawer - die masjien - nie
die Suid-Afrikaner nie;)))

Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c611885.0@news1.mweb.co.za...
> Annette wrote in message
> news:a3r2t7$1ab5t2$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kaaitjie - mense wat ingebel het vertel van huidige dienste wat nie eers
> ten
>> volle benut word nie.
>> Dit kan natuurlik 'n eienaardige scenario afgee - as iemand ondergronds op
>> die trein vermoor word, dan is hy/sy mos al klaar begrawe, of hoe?
>> Annette
>
> Vreeslike humorsin wat jy het ;) Maar ons is nou al gewoond daaraan! Ek
> lees die uitstalling was gister in Centurion en mens sal wel geleentheid kry
> om skriftelik jou griewe te gaan lug.
>>
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3c6105df.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:a3qd7f$17h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> "Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te
l�
>>> tussen
>>>> Pretoria en Johannesburg."
>>>>
>>>> Glo my dit gaan 'n wit olifant wees - hierdie manne
>>> (Gautengers/Transvalers)
>>>> maak nie van openbare vervoer gebruik nie aangesien die infrastruktuur
>>>> ontoereikend is. Die voorsiene treinspoor sal nie die probleem oplos
>> nie.
>>>> Hulle behoort eerder fondse dringend beskikbaar te stel vir beter
>>> padstelsel
>>>> tussen Jhb en Pta.
>>>
>>> As ek dit nie mis het nie is die treinspoor juis om ook die padvervoer
> te
>>> help verlig. Die ergste vir my is dat dit hier deur een van die
>> woonbuurtes
>>> gaan en 'n aantal huise sal verlore gaan. Dis juis in die einste
>> woonbuurt
>>> wat mens sukkel om 'n huis te kry. Ek wil vandag nog 'n draai gaan
maak
>> by
>>> die stadsaal om te kyk watter huise in die gedrang gaan wees.
>>>
>>> Hulle het gepraat dat die kaartjie tussen PTA en JHB in die omgewing
van
>> R17
>>> gaan wees. Nou wonder ek van die veiligheid op die trein. Hoeveel
> mense
>>> wat met motors ry sal nou oorslaan na treinry?
>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:a3qamh$19ohq6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
>>>> > 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
>>>> > Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar
dit
> is
>>>> meer
>>>> > as 10.
>>>> >
>>>> > Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te l�
>>>> tussen
>>>> > Pretoria en Johannesburg.
>>>> > Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #56964 is 'n antwoord op boodskap #56960] Wo, 06 Februarie 2002 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - het dit ook gehoor - sien my bydrae: 5 goeters.
Dis wragtag sed.:((
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202060351.250c25c7@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
>> 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
>> Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar dit is meer
>> as 10.
>>
>
> 'n Redelike vars berig op News24 sê dat die ongeluk veroorsaak is deur
> die diefstal van 'n seinkabel (signal cable), wat die beweging van
> treine beheer, 'n paar uur voor dit gebeur het.
Re: Nog Nuus [boodskap #57061 is 'n antwoord op boodskap #56963] Do, 07 Februarie 2002 11:29 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:a3r6vv$1alp46$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Laat my weet wat is die naam wat hulle voorstel:)))
> e-Mol.?? Klink nogal musieklik:)))

Laaste wat ek gehoor het hulle dit die Shilowa Express genoem. (sodat
wanneer 'n ander party die land regeer, hulle die naam kan verander) ;))

>
> Weet julle dat dit 'n Suid-Afrikaans gebore myningenieur is wat die boor
> ontwerp het wat die tonnels grawe vir die Londonse moltreinstelsel?
> Was by die Transport museum in London - Picadilly - verskriklik
> interessant - veral die skaalmodel van een so 'n stasie - met al die
> vlakke.
> O ja - 'n lewensgrote voorbeeld ook van die tonnelgrawer - die masjien - nie
> die Suid-Afrikaner nie;)))
>
> Annette
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c611885.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette wrote in message
>> news:a3r2t7$1ab5t2$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kaaitjie - mense wat ingebel het vertel van huidige dienste wat nie
eers
>> ten
>>> volle benut word nie.
>>> Dit kan natuurlik 'n eienaardige scenario afgee - as iemand
ondergronds
> op
>>> die trein vermoor word, dan is hy/sy mos al klaar begrawe, of hoe?
>>> Annette
>>
>> Vreeslike humorsin wat jy het ;) Maar ons is nou al gewoond daaraan! Ek
>> lees die uitstalling was gister in Centurion en mens sal wel geleentheid
> kry
>> om skriftelik jou griewe te gaan lug.
>>>
>>>
>>>
>>> Kekkelbek wrote in message
>>> news:3c6105df.0@news1.mweb.co.za...
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:a3qd7f$17h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > "Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan te
> lê
>>>> tussen
>>>> > Pretoria en Johannesburg."
>>>> >
>>>> > Glo my dit gaan 'n wit olifant wees - hierdie manne
>>>> (Gautengers/Transvalers)
>>>> > maak nie van openbare vervoer gebruik nie aangesien die
> infrastruktuur
>>>> > ontoereikend is. Die voorsiene treinspoor sal nie die probleem
oplos
>>> nie.
>>>> > Hulle behoort eerder fondse dringend beskikbaar te stel vir beter
>>>> padstelsel
>>>> > tussen Jhb en Pta.
>>>>
>>>> As ek dit nie mis het nie is die treinspoor juis om ook die
padvervoer
>> te
>>>> help verlig. Die ergste vir my is dat dit hier deur een van die
>>> woonbuurtes
>>>> gaan en 'n aantal huise sal verlore gaan. Dis juis in die einste
>>> woonbuurt
>>>> wat mens sukkel om 'n huis te kry. Ek wil vandag nog 'n draai gaan
> maak
>>> by
>>>> die stadsaal om te kyk watter huise in die gedrang gaan wees.
>>>>
>>>> Hulle het gepraat dat die kaartjie tussen PTA en JHB in die omgewing
> van
>>> R17
>>>> gaan wees. Nou wonder ek van die veiligheid op die trein. Hoeveel
>> mense
>>>> wat met motors ry sal nou oorslaan na treinry?
>>>>
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:a3qamh$19ohq6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Gister was daar 'n vreeslike treinongeluk in KZN.
>>>> > > 'n Passasierstrein het van agter af in 'n goederetrein vasgejaag.
>>>> > > Etlike mense is dood - ek is nie seker presies hoeveel ne, maar
> dit
>> is
>>>> > meer
>>>> > > as 10.
>>>> > >
>>>> > > Daar word glo daaraan gedink om 'n ondergrondse treinspoor aan
te
> lê
>>>> > tussen
>>>> > > Pretoria en Johannesburg.
>>>> > > Ons hoop maar almal dit bly maar net by dink. tot tyd en wyl.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vir Danielle!
Volgende onderwerp: onthou...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 18:56:31 MGT 2024