Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Danielle!
Vir Danielle! [boodskap #56896] Di, 05 Februarie 2002 21:19 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
KinkY:
n Wonderlik mooi dag vir jou!
n Spesiale jaar - n besonderse oes!

Lekker verjaar!
Re: Vir Danielle! [boodskap #56898 is 'n antwoord op boodskap #56896] Di, 05 Februarie 2002 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Feb 2002 13:19:27 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY:
> n Wonderlik mooi dag vir jou!
> n Spesiale jaar - n besonderse oes!
>
> Lekker verjaar!

Mag jy die wind altyd van agter hê Danielle

DD
Re: Vir Danielle! [boodskap #56906 is 'n antwoord op boodskap #56896] Wo, 06 Februarie 2002 02:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Feb 2002 13:19:27 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY:
> n Wonderlik mooi dag vir jou!
> n Spesiale jaar - n besonderse oes!
>
> Lekker verjaar!

*BAIE* dankie Kinky! :-) Yep, dis die beste oesjaar ooit. :-) En hoe
ouer ons raak hoe "smoother" en amper sê ek meer gerond en voller,
maar dit sal nie werk nie!! :-)))
Re: Vir Danielle! [boodskap #56907 is 'n antwoord op boodskap #56898] Wo, 06 Februarie 2002 02:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Feb 2002 23:31:17 +0200, Davie Davis wrote:

> Mag jy die wind altyd van agter hê Danielle

Dankie DD. :-) (Ek sal dit maar nie verdraai nie) :-))

Terloops - dankie ook vir daardie FTP skakel. Skies dat ek nog nie
daarby uitgekom het nie. Kan ons Donderdag of Vrydag weer probeer?
Ek is nogsteeds so siek soos 'n hond. :-(
Re: Vir Danielle! [boodskap #56919 is 'n antwoord op boodskap #56896] Wo, 06 Februarie 2002 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is ek wragtag laat!!! Geluk Danielle, hoop daar's nog baie waar daardie
vandaan kom. Saam met ons natuurlik.

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0202051319.2a58e8fb@posting.google.com...
> KinkY:
> n Wonderlik mooi dag vir jou!
> n Spesiale jaar - n besonderse oes!
>
> Lekker verjaar!
Re: Vir Danielle! [boodskap #56926 is 'n antwoord op boodskap #56898] Wo, 06 Februarie 2002 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*[1]  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hoeso? Is Danielle verjaar?
Ah... Wel, 'n gelukkige verjaardag as dit waar is Danielle!

Norbert (uit Vlaanderen)

Davie Davis schreef:

> On 5 Feb 2002 13:19:27 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>> KinkY:
>> n Wonderlik mooi dag vir jou!
>> n Spesiale jaar - n besonderse oes!

>> Lekker verjaar!
>
>
> Mag jy die wind altyd van agter hê Danielle
>
> DD
Re: Vir Danielle! [boodskap #56927 is 'n antwoord op boodskap #56919] Wo, 06 Februarie 2002 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 08:47:41 +0200, "Sakkie" wrote:

> Is ek wragtag laat!!! Geluk Danielle, hoop daar's nog baie waar daardie
> vandaan kom. Saam met ons natuurlik.

Nee jy is nie laat nie. :)
Baie dankie, Sakkie. Ek glo ek sal darem nog lank hier kuier - op een
of ander stadium sal ek dalk parool kry. Mens weet nooit! :-))
Re: Vir Danielle! [boodskap #56928 is 'n antwoord op boodskap #56926] Wo, 06 Februarie 2002 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 06 Feb 2002 07:19:28 GMT, fa11...@skynet.be (*Sterrenkijker*) wrote:

> Hoeso? Is Danielle verjaar?
> Ah... Wel, 'n gelukkige verjaardag as dit waar is Danielle!

Dankie Norbert. Dis waar, hoor. :-)
Re: Vir Danielle! [boodskap #56943 is 'n antwoord op boodskap #56919] Wo, 06 Februarie 2002 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Geluk vanuit die Oos-Kaap ook.

Drom
Re: Vir Danielle! [boodskap #56961 is 'n antwoord op boodskap #56928] Wo, 06 Februarie 2002 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:89p16u8ii71fa882s9ku7h2fuhkr5gfekk@4ax.com...
> On Wed, 06 Feb 2002 07:19:28 GMT, fa11...@skynet.be (*Sterrenkijker*)
> wrote:
>
>> Hoeso? Is Danielle verjaar?
>> Ah... Wel, 'n gelukkige verjaardag as dit waar is Danielle!
>
> Dankie Norbert. Dis waar, hoor. :-)
>

Hoe laat kan ons kom vir die koek en tee? ;)

Baie geluk. Hoop jy word in die jaar lekker dikvellig en steur jou aan
niemand se bytende opmerkings nie!
Re: Vir Danielle! [boodskap #56965 is 'n antwoord op boodskap #56961] Wo, 06 Februarie 2002 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle is veilig - sy is nie op die A-lys nie;)))))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c6119c4.0@news1.mweb.co.za...
>
> Danielle wrote in message
> news:89p16u8ii71fa882s9ku7h2fuhkr5gfekk@4ax.com...
>> On Wed, 06 Feb 2002 07:19:28 GMT, fa11...@skynet.be (*Sterrenkijker*)
>> wrote:
>>
>>> Hoeso? Is Danielle verjaar?
>>> Ah... Wel, 'n gelukkige verjaardag as dit waar is Danielle!
>>
>> Dankie Norbert. Dis waar, hoor. :-)
>>
>
> Hoe laat kan ons kom vir die koek en tee? ;)
>
> Baie geluk. Hoop jy word in die jaar lekker dikvellig en steur jou aan
> niemand se bytende opmerkings nie!
>
Re: Vir Danielle! [boodskap #56992 is 'n antwoord op boodskap #56907] Wo, 06 Februarie 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Feb 2002 21:25:06 -0500, Danielle wrote:

> On Tue, 05 Feb 2002 23:31:17 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Mag jy die wind altyd van agter hê Danielle
>
> Dankie DD. :-) (Ek sal dit maar nie verdraai nie) :-)) ....:-)))))))))
>
> Terloops - dankie ook vir daardie FTP skakel. Skies dat ek nog nie
> daarby uitgekom het nie. Kan ons Donderdag of Vrydag weer probeer?
> Ek is nogsteeds so siek soos 'n hond. :-(
Soos 'n teef? :-)))
Re: Vir Danielle! [boodskap #57015 is 'n antwoord op boodskap #56992] Do, 07 Februarie 2002 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 06 Feb 2002 22:42:53 +0200, Davie Davis wrote:

>> Ek is nogsteeds so siek soos 'n hond. :-(
> Soos 'n teef? :-)))

Grrrrr......:-)))
(Dink jy dalk ek is ek tewerig deesdae?) :-)
Die A-lys [boodskap #57016 is 'n antwoord op boodskap #56965] Do, 07 Februarie 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 14:20:58 +0200, "Annette" wrote:

> Danielle is veilig - sy is nie op die A-lys nie;)))))

Heheheheh....en heel tevrede en gelukkig met dinge soos dit op die
oomblik is, hoor. Moenie nou die bootjie gaan skud nie!
Koek en tee [boodskap #57017 is 'n antwoord op boodskap #56961] Do, 07 Februarie 2002 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 13:55:42 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Hoe laat kan ons kom vir die koek en tee? ;)

Enige tyd! :-) Maar stuur net eers 'n foto ..er..ekskuus kiekie van
hoe julle lyk. Ek wil darem nou nie elke jan rap en sy maat van die
straat af hier in my huis onthaal nie. :-)))

> Baie geluk. Hoop jy word in die jaar lekker dikvellig en steur jou aan
> niemand se bytende opmerkings nie!

Dankie Kekkelbek. Dis die plan. En ek moet ook probeer om nie te wil
byt nie. :-)
Re: Koek en tee [boodskap #57029 is 'n antwoord op boodskap #57017] Do, 07 Februarie 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O gitsie!! Danielle wil nou tandloos verder deur die lewe gaan:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:84746ukjhs713mtqdf2d7lv84d15847vuh@4ax.com...
> On Wed, 6 Feb 2002 13:55:42 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Hoe laat kan ons kom vir die koek en tee? ;)
>
> Enige tyd! :-) Maar stuur net eers 'n foto ..er..ekskuus kiekie van
> hoe julle lyk. Ek wil darem nou nie elke jan rap en sy maat van die
> straat af hier in my huis onthaal nie. :-)))
>
>> Baie geluk. Hoop jy word in die jaar lekker dikvellig en steur jou aan
>> niemand se bytende opmerkings nie!
>
> Dankie Kekkelbek. Dis die plan. En ek moet ook probeer om nie te wil
> byt nie. :-)
>
Re: Koek en tee [boodskap #57034 is 'n antwoord op boodskap #57029] Do, 07 Februarie 2002 07:26 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Feb 2002 09:13:09 +0200, "Annette" wrote:

> O gitsie!! Danielle wil nou tandloos verder deur die lewe gaan:)))

Eeeeek! :-)
Vorige onderwerp: 5 goeters
Volgende onderwerp: Nog Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 11:02:10 MGT 2024