Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Juig!! o, Juig!!
Juig!! o, Juig!! [boodskap #56826] Di, 05 Februarie 2002 10:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Groot nuus!!
Die rand het verbeter teenoor die Dollar!!
Met 1c:))))
Annette
Re: Juig!! o, Juig!! [boodskap #56844 is 'n antwoord op boodskap #56826] Di, 05 Februarie 2002 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
So, nou gaan dit nie meer so randspoedig nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:a3odfm$19p8sd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Groot nuus!!
> Die rand het verbeter teenoor die Dollar!!
> Met 1c:))))
> Annette
>
Re: Juig!! o, Juig!! [boodskap #56852 is 'n antwoord op boodskap #56826] Di, 05 Februarie 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
skuus Annette,
die rand het nie verbeter nie, maar die dollar is verslegter(??) :-))))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a3odfm$19p8sd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Groot nuus!!
> Die rand het verbeter teenoor die Dollar!!
> Met 1c:))))
> Annette
>
Re: Juig!! o, Juig!! [boodskap #56881 is 'n antwoord op boodskap #56852] Di, 05 Februarie 2002 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie wat hulle oor die nuus gesê het nie - nee definitief die rand wat
verbeter het;)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:a3opee$s1j$1@news1.xs4all.nl...
> skuus Annette,
> die rand het nie verbeter nie, maar die dollar is verslegter(??) :-))))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:a3odfm$19p8sd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Groot nuus!!
>> Die rand het verbeter teenoor die Dollar!!
>> Met 1c:))))
>> Annette
>>
>
Re: Juig!! o, Juig!! [boodskap #56902 is 'n antwoord op boodskap #56881] Di, 05 Februarie 2002 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
dan is dit goed, dan het die euro ? ook verbeter :-)))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a3pfrq$1a95j0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nie wat hulle oor die nuus gesê het nie - nee definitief die rand wat
> verbeter het;)))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:a3opee$s1j$1@news1.xs4all.nl...
>> skuus Annette,
>> die rand het nie verbeter nie, maar die dollar is verslegter(??) :-))))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:a3odfm$19p8sd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Groot nuus!!
>>> Die rand het verbeter teenoor die Dollar!!
>>> Met 1c:))))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Juig!! o, Juig!! [boodskap #56904 is 'n antwoord op boodskap #56902] Wo, 06 Februarie 2002 01:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien - maar in ooreenstemming dan - nie met 'n volle sent nie;)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:a3pq29$pl3$1@news1.xs4all.nl...
> dan is dit goed, dan het die euro ? ook verbeter :-)))
>
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:a3pfrq$1a95j0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis nie wat hulle oor die nuus gesê het nie - nee definitief die rand wat
>> verbeter het;)))
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:a3opee$s1j$1@news1.xs4all.nl...
>>> skuus Annette,
>>> die rand het nie verbeter nie, maar die dollar is verslegter(??) :-))))
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:a3odfm$19p8sd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Groot nuus!!
>>>> Die rand het verbeter teenoor die Dollar!!
>>>> Met 1c:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: By die Kinki Universiteit
Volgende onderwerp: Grootdoenerigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:50:46 MGT 2024