Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaans of bust
Re: afrikaans of bust [boodskap #56821 is 'n antwoord op boodskap #56817] Di, 05 Februarie 2002 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 11:38:39 +0200, "Annette" wrote:

> Wouter het definitief 'n snoetjie.
> Ek weet:))

Maar dis van die stertjie wat ons wil weet! :-)))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56822 is 'n antwoord op boodskap #56808] Di, 05 Februarie 2002 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c5f9f20.0@news1.mweb.co.za...
> "Kekkelbek"
> Die woord kiekie word nie meer hedendaags gebruik nie. Die woord
> 'foto' is nou al seker 25 jaar in gebruik.
>
> Wouter
> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
> insluit.
>

Ek het nou vir die eerste keer in jarrrrre die woord kiekie gelees. Almal
wat ek ken praat van foto's. Aaaaag ek neem sulke mooi foto's, dit lyk asof
'n fotograaf dit gedoen het, sien! ;))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56823 is 'n antwoord op boodskap #56805] Di, 05 Februarie 2002 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:3j6v5uk5khjsol1oldnjrbeg10ugg5ei1l@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 10:31:36 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>>> Kan jy enige voorbeelde plaas ter stawing dat hier op die groep tussen twee
>>> mense bespreek is om iemand weg te jaag?
>>
>> Danielle
>> Ja, ek kan vir jou 'n hele paar voorbeelde aanhaal. Ekself was al 'n
>> PAAR kere vertel om te SKOERT! Of wat beteken "skoert" dan?
>> Miskien het ek iets gemis? :-)
>>
>> Wouter
>> Maar het mense teen jou opge"gang" on jou weg te kry en
>> bespreek hoe lank jy hier gaan uithou? Want dis wat Threeships beweer.
>
> Danielle:
> O nee - inteendeel!
> Skies dan - dis nie soos ek skippies se boodskap gelees het nie. Ek
> het seker maar half gelees. Ek sien nou eers die "tussen 2 mense
> bespreek" stuk.
>
>> Of was dit 'n individu (of twee) wat jou weggewens het?
>
> Nee, dit was maar eintlik net ta' Hessie wat my soms te hard probeer
> wegwens het. (Dis nou mooi saggies gestel, nê?) :-)
> As daar ander was of is, was/is ek salig onbewus daarvan. :-)

Tant Hessie kan persoon alleen soos 'n "gang" teen jou voel, as sy mens
soms aan die ore beet kry! ;)
Re: afrikaans of bust [boodskap #56824 is 'n antwoord op boodskap #56821] Di, 05 Februarie 2002 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Welllllll.
Hy het definitief 'n stertjie.:)))
Maar of hy dit sommer goedsmoeds hier sal vertoon weet ek nou nie so mooi
van nie;))

Annette

Danielle skryf in boodskap news:mebv5uslqgr9vqf9kq6jk33hi7pp262nc8@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 11:38:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wouter het definitief 'n snoetjie.
>> Ek weet:))
>
> Maar dis van die stertjie wat ons wil weet! :-)))
>
Re: afrikaans of bust [boodskap #56825 is 'n antwoord op boodskap #56823] Di, 05 Februarie 2002 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is net die sensitiewe sieletjies wat dit so erg aanvoel:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c5faf8e.0@news1.mweb.co.za...
>
> Danielle wrote in message
> news:3j6v5uk5khjsol1oldnjrbeg10ugg5ei1l@4ax.com...
>> On Tue, 5 Feb 2002 10:31:36 +0200, "Wouter Plaasvark"
>> wrote:
>>
>>>> Kan jy enige voorbeelde plaas ter stawing dat hier op die groep tussen twee
>>>> mense bespreek is om iemand weg te jaag?
>>>
>>> Danielle
>>> Ja, ek kan vir jou 'n hele paar voorbeelde aanhaal. Ekself was al 'n
>>> PAAR kere vertel om te SKOERT! Of wat beteken "skoert" dan?
>>> Miskien het ek iets gemis? :-)
>>>
>>> Wouter
>>> Maar het mense teen jou opge"gang" on jou weg te kry en
>>> bespreek hoe lank jy hier gaan uithou? Want dis wat Threeships beweer.
>>
>> Danielle:
>> O nee - inteendeel!
>> Skies dan - dis nie soos ek skippies se boodskap gelees het nie. Ek
>> het seker maar half gelees. Ek sien nou eers die "tussen 2 mense
>> bespreek" stuk.
>>
>>> Of was dit 'n individu (of twee) wat jou weggewens het?
>>
>> Nee, dit was maar eintlik net ta' Hessie wat my soms te hard probeer
>> wegwens het. (Dis nou mooi saggies gestel, nê?) :-)
>> As daar ander was of is, was/is ek salig onbewus daarvan. :-)
>
> Tant Hessie kan persoon alleen soos 'n "gang" teen jou voel, as sy mens
> soms aan die ore beet kry! ;)
>
Re: afrikaans of bust [boodskap #56827 is 'n antwoord op boodskap #56790] Di, 05 Februarie 2002 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c5f781c.0@news1.mweb.co.za...
>
>
> Ek stem eintlik saam met jou, ek sal kaal voel as julle moet weet hoe ek
> lyk!

Watse kiekies wil jy plaas!!!! :-))))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56828 is 'n antwoord op boodskap #56827] Di, 05 Februarie 2002 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek het 'n kiekie wat ek definitief nie hier sal plaas nie - die een met
die waatlemoene wat strategies vasgehou word:)))
( eintlik is dit lemoene - maar netnou lees iemand van Texas hier:)) )

Annette

message news:3c5fb65b$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3c5f781c.0@news1.mweb.co.za...
>>
>>
>> Ek stem eintlik saam met jou, ek sal kaal voel as julle moet weet hoe ek
>> lyk!
>
> Watse kiekies wil jy plaas!!!! :-))))
>
Re: afrikaans of bust [boodskap #56829 is 'n antwoord op boodskap #56825] Di, 05 Februarie 2002 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 12:19:44 +0200, "Annette" wrote:

> Dit is net die sensitiewe sieletjies wat dit so erg aanvoel:)))

Jaaa 'kay - spot maar, hoor. My vel raak tog al dikker by die dag.
Watch net..:-))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56830 is 'n antwoord op boodskap #56827] Di, 05 Februarie 2002 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 12:34:54 +0200, "Sakkie" wrote:

>> Ek stem eintlik saam met jou, ek sal kaal voel as julle moet weet hoe ek
>> lyk!
>
> Watse kiekies wil jy plaas!!!! :-))))

LOL! Ek het ook gewonder, maar toe gedog ek verstaan seker maar weer
verkeerd. :-)))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56831 is 'n antwoord op boodskap #56829] Di, 05 Februarie 2002 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En sal jy omgee om ons te vertel presies waar jy eelte ontwikkel?:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:gddv5us4crs4n43n0naul8ubqhv4ajdu5s@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 12:19:44 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit is net die sensitiewe sieletjies wat dit so erg aanvoel:)))
>
> Jaaa 'kay - spot maar, hoor. My vel raak tog al dikker by die dag.
> Watch net..:-))
>
Re: afrikaans of bust [boodskap #56836 is 'n antwoord op boodskap #56822] Di, 05 Februarie 2002 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek reken dit het ook baie te doen met streekstaal. Die Kapenaars sal maklik
'n informele foto 'n kiekie noem terwyl 'n Transvaler gemakliker voel met
foto. As jy vir Horst Klemm vertel hy "snap" 'n kiekie gaan hy jou baie
snaaks aankyk.

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c5faf8b.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3c5f9f20.0@news1.mweb.co.za...
>> "Kekkelbek"
>> Die woord kiekie word nie meer hedendaags gebruik nie. Die woord
>> 'foto' is nou al seker 25 jaar in gebruik.
>>
>> Wouter
>> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
>> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
>> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
>> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
>> insluit.
>>
>
> Ek het nou vir die eerste keer in jarrrrre die woord kiekie gelees. Almal
> wat ek ken praat van foto's. Aaaaag ek neem sulke mooi foto's, dit lyk asof
> 'n fotograaf dit gedoen het, sien! ;))
>
Re: afrikaans of bust [boodskap #56838 is 'n antwoord op boodskap #56824] Di, 05 Februarie 2002 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het onse varkie 'n bietjie meer konserwatief opgesom as om rond te loop
met so 'n klossie hare. :-)))))

"Annette" skryf in boodskap news:a3ocfr$19nos9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Welllllll.
> Hy het definitief 'n stertjie.:)))
> Maar of hy dit sommer goedsmoeds hier sal vertoon weet ek nou nie so mooi
> van nie;))
>
> Annette
>
>
>
> Danielle wrote in message
> news:mebv5uslqgr9vqf9kq6jk33hi7pp262nc8@4ax.com...
>> On Tue, 5 Feb 2002 11:38:39 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Wouter het definitief 'n snoetjie.
>>> Ek weet:))
>>
>> Maar dis van die stertjie wat ons wil weet! :-)))
>>
>
Re: afrikaans of bust [boodskap #56841 is 'n antwoord op boodskap #56827] Di, 05 Februarie 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie skryf in boodskap news:3c5fb65b$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3c5f781c.0@news1.mweb.co.za...
>>
>>
>> Ek stem eintlik saam met jou, ek sal kaal voel as julle moet weet hoe ek
>> lyk!
>
> Watse kiekies wil jy plaas!!!! :-))))
>
Ek het gesê kaal 'voel' nie kaal 'lyk' nie!

En ék sal die voelery doen...as jul gedagtes my woorde probeer vooruitgaan.
;))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56842 is 'n antwoord op boodskap #56836] Di, 05 Februarie 2002 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie skryf in boodskap news:3c5fc1c6$0$227@hades.is.co.za...
> Ek reken dit het ook baie te doen met streekstaal. Die Kapenaars sal maklik
> 'n informele foto 'n kiekie noem terwyl 'n Transvaler gemakliker voel met
> foto. As jy vir Horst Klemm vertel hy "snap" 'n kiekie gaan hy jou baie
> snaaks aankyk.

Ek vermoed jy het 'n punt beet met die streekstaal.

>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3c5faf8b.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter Plaasvark wrote in message
>> news:3c5f9f20.0@news1.mweb.co.za...
>>> "Kekkelbek"
>>> Die woord kiekie word nie meer hedendaags gebruik nie. Die woord
>>> 'foto' is nou al seker 25 jaar in gebruik.
>>>
>>> Wouter
>>> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
>>> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
>>> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
>>> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
>>> insluit.
>>>
>>
>> Ek het nou vir die eerste keer in jarrrrre die woord kiekie gelees. Almal
>> wat ek ken praat van foto's. Aaaaag ek neem sulke mooi foto's, dit lyk
> asof
>> 'n fotograaf dit gedoen het, sien! ;))
>>
>
Re: afrikaans of bust [boodskap #56845 is 'n antwoord op boodskap #56815] Di, 05 Februarie 2002 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Maar het mense teen jou opge"gang" on jou weg te kry en
> bespreek hoe lank jy hier gaan uithou? Want dis wat Threeships beweer.

Threeships
my velletjie is maar redelik dik. hierdie is nie my eerste news groepie
nie en ek is redelik min gespin .......... by gese, hierdie is die enigste
ng waar ek meer tyd spandeer om te probeer te verduidelik hoekom
ek `n vraag vra as wat ek spandeer om die antwoorde te lees

Wouter
Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
minstens nie verstaan nie.

Veronderstel ek sou die volgende vraag uit die bloute gevra
het: "Hoekom is Threeships so ontwykend, hoekom wil hy
nooit verduidelik waarvan hy praat nie?" Dan sou ek ook
verwag het om eerder vrae te kry as antwoorde. Na ek
'n paar keer verduidelik en gevra het is my verwagting
natuurlik anders.

En ek is in jou woorde ook min gespin of dit die eerste ng
is waar jy so 'n reaksie kry. Ek glo jy sal dit op enige plek
gekry het waar mense logies optree.
Snoesig [boodskap #56846 is 'n antwoord op boodskap #56838] Di, 05 Februarie 2002 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>>> Annette: Wouter het definitief 'n snoetjie. Ek weet:))

>> Danielle : Maar dis van die stertjie wat ons wil weet! :-)))

> Annette: Welllllll. Hy het definitief 'n stertjie.:)))
> Maar of hy dit sommer goedsmoeds hier sal vertoon weet ek
> nou nie so mooi van nie;))

Sakkie
Ek het onse varkie 'n bietjie meer konserwatief opgesom as
om rond te loop met so 'n klossie hare. :-)))))

Wouter
Watse klossie? Ek is Wouter Plaasvark, nie Wouter
Klossiegat nie. En ek het 'n hele paar snoesige dele en ook
krulle op onverwagte plekke ;-)

Ja, ek adverteer, want dit werk:

The codfish lays a thousand eggs
The homely hen but one
But the codfish never cackles
To tell you what he's done

And so we scorn the codfish
While the homely hen we prise
It only goes to show
That it pays to advertise
Re: afrikaans of bust [boodskap #56850 is 'n antwoord op boodskap #56841] Di, 05 Februarie 2002 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c5fce8d.0@news1.mweb.co.za...
>
> Sakkie wrote in message
news:3c5fb65b$0$229@hades.is.co.za...
>>
>> "Kekkelbek" wrote in message
>> news:3c5f781c.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>>
>>> Ek stem eintlik saam met jou, ek sal kaal voel as julle moet weet hoe ek
>>> lyk!
>>
>> Watse kiekies wil jy plaas!!!! :-))))
>>
> Ek het gesê kaal 'voel' nie kaal 'lyk' nie!
>
> En ék sal die voelery doen...as jul gedagtes my woorde probeer vooruitgaan.
> ;))
>

Grote Griet, stop self betasting nie iewers vroeg in 'n ou se bestaan nie!
:-)))))))))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56853 is 'n antwoord op boodskap #56845] Di, 05 Februarie 2002 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 15:01:23 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:

> Wouter
> Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
> vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
> minstens nie verstaan nie.
>

so werk dit nou maar ne, ek maak `n stelling (houding in die ng),
verduidelik waar ek daaraan kom (in die usenet archives), vra dan `n
vragie oor die stelling wat ek so pas gemaak het (is dit `n afrikaner
ding).

voorbeeld: dit was vandag die koudste dag vanjaar (stelling) lees ek
vanoggend in die koerant (bron). is dit so of is ons maar net
fyngevoelig (vraag aangaande die stelling wat ek sopas gemaak het).
ps.ek gaan nie die koerant scan om dit te bewys nie, dis in vandag se
beeld.

ek se maar weer, dit was `n vraag, nie `n beskuldiging nie, nie `n
aanval nie, `n vraag (het ek dit al gese?). as jy, of enige iemand
anders voel dat dit nie so is nie, fine, dan se jy so en ek gaan nie
met jou stry nie. ek het natuurlik ook nooit na iets verwys wat vir of
oor my gepost is nie. nou as ek gese het, x en y is sus en so, ja dan
kan jy mos vra na watter spesifieke geval ek verwys. wat jy probeer
doen is om te se as jy nie die bewyse post nie dan is dit nie so nie
en klaar. jy verwag tog nie dat ek die hele usenet archive hier moet
post nie? het ek al genoem dat dit die indruk is wat ek kry as ek deur
die usenet archives kyk? klink vaagweg bekend.

disclaimer: x en y verwys na geen persoon of persone in die werklike
lewe, die hiernamaals of in die verbeelding nie. so ook verwys sus en
so na geen spesifieke daad, meditated or pre-meditated, nie.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: afrikaans of bust [boodskap #56855 is 'n antwoord op boodskap #56850] Di, 05 Februarie 2002 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie skryf in boodskap news:3c5fe611$0$225@hades.is.co.za...
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3c5fce8d.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Sakkie wrote in message news:3c5fb65b$0$229@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Kekkelbek" wrote in message
>>> news:3c5f781c.0@news1.mweb.co.za...
>>>>
>>>>
>>>> Ek stem eintlik saam met jou, ek sal kaal voel as julle moet weet hoe ek
>>>> lyk!
>>>
>>> Watse kiekies wil jy plaas!!!! :-))))
>>>
>> Ek het gesê kaal 'voel' nie kaal 'lyk' nie!
>>
>> En ék sal die voelery doen...as jul gedagtes my woorde probeer vooruitgaan.
>> ;))
>>
>
>
> Grote Griet, stop self betasting nie iewers vroeg in 'n ou se bestaan nie!
> :-)))))))))
>

Wie het nou eerste gepraat van selfbetasting? ;))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56859 is 'n antwoord op boodskap #56853] Di, 05 Februarie 2002 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
> vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
> minstens nie verstaan nie.

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck
so werk dit nou maar ne, ek maak `n stelling (houding in die ng),
verduidelik waar ek daaraan kom (in die usenet archives,

Wouter
Jaaa, maar toe vra ons jou hoe jy daarby uitkom, wat
jy in die argiewe gesien het wat jou die stelling laat maak
en toe duck jy al die vrae. Maar wat moes ons nou anders
van 'n McDuck verwag???

Threeships)
, vra dan `n vragie oor die stelling wat ek so pas
gemaak het (is dit `n afrikaner ding).

Wouter
Ek het jou al gesê, dis nie 'n Afrikaner ding nie,
eerder jou verbeel ding
Re: afrikaans of bust [boodskap #56860 is 'n antwoord op boodskap #56763] Di, 05 Februarie 2002 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dries Venter" schreef...
> VAN?! Wil jy vir my sê daar's 'n 'Ollanner met die van FIETS, en KIEKIE?

Ja, daar was 'n Leidse fotograaf Israël David Kiek en een handelaar van
vélocypčdes, gehuisves in die Hoogstraat 229 in Wageningen met die van
'Viets'.

Groete,
Arthur
Re: afrikaans of bust [boodskap #56861 is 'n antwoord op boodskap #56836] Di, 05 Februarie 2002 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Sakkie
> Ek reken dit het ook baie te doen met streekstaal. Die
> Kapenaars sal maklik 'n informele foto 'n kiekie noem
> terwyl 'n Transvaler gemakliker voel met foto. As jy vir
> Horst Klemm vertel hy "snap" 'n kiekie gaan hy jou baie
> snaaks aankyk.

Sal Horst Klemm jou dalk in 'n worstklemm vasvat?

Piet Knypdonkie
Re: afrikaans of bust [boodskap #56868 is 'n antwoord op boodskap #56808] Di, 05 Februarie 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 11:05:45 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> "Kekkelbek"
> Die woord kiekie word nie meer hedendaags gebruik nie. Die woord
> 'foto' is nou al seker 25 jaar in gebruik.
>
> Wouter
> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
> insluit.
>

Ek dink 'n kiekie was geneem deur 'n ou boks kamera, Wouter. Daai tyd
toe die fotograaf sy kop toegegooi het onder 'n donker lap :-)))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56869 is 'n antwoord op boodskap #56836] Di, 05 Februarie 2002 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 13:23:38 +0200, "Sakkie" wrote:

> Ek reken dit het ook baie te doen met streekstaal. Die Kapenaars sal maklik
> 'n informele foto 'n kiekie noem terwyl 'n Transvaler gemakliker voel met
> foto.

Die Kapenaars is die laate jare besig om meer beskaafd te word Sakkie
:-)
Re: afrikaans of bust [boodskap #56882 is 'n antwoord op boodskap #56853] Di, 05 Februarie 2002 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was vandag in die Kaap seker die warmste dag van die jaar - of so het
dit vir my gevoel.
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:edpv5u8019td05glab8gafmscdpuem28cc@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 15:01:23 +0200, "Wouter Plaasvark"
> served the following to the group:
>
>> Wouter
>> Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
>> vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
>> minstens nie verstaan nie.
>>
>
> so werk dit nou maar ne, ek maak `n stelling (houding in die ng),
> verduidelik waar ek daaraan kom (in die usenet archives), vra dan `n
> vragie oor die stelling wat ek so pas gemaak het (is dit `n afrikaner
> ding).
>
> voorbeeld: dit was vandag die koudste dag vanjaar (stelling) lees ek
> vanoggend in die koerant (bron). is dit so of is ons maar net
> fyngevoelig (vraag aangaande die stelling wat ek sopas gemaak het).
> ps.ek gaan nie die koerant scan om dit te bewys nie, dis in vandag se
> beeld.
>
> ek se maar weer, dit was `n vraag, nie `n beskuldiging nie, nie `n
> aanval nie, `n vraag (het ek dit al gese?). as jy, of enige iemand
> anders voel dat dit nie so is nie, fine, dan se jy so en ek gaan nie
> met jou stry nie. ek het natuurlik ook nooit na iets verwys wat vir of
> oor my gepost is nie. nou as ek gese het, x en y is sus en so, ja dan
> kan jy mos vra na watter spesifieke geval ek verwys. wat jy probeer
> doen is om te se as jy nie die bewyse post nie dan is dit nie so nie
> en klaar. jy verwag tog nie dat ek die hele usenet archive hier moet
> post nie? het ek al genoem dat dit die indruk is wat ek kry as ek deur
> die usenet archives kyk? klink vaagweg bekend.
>
> disclaimer: x en y verwys na geen persoon of persone in die werklike
> lewe, die hiernamaals of in die verbeelding nie. so ook verwys sus en
> so na geen spesifieke daad, meditated or pre-meditated, nie.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: afrikaans of bust [boodskap #56917 is 'n antwoord op boodskap #56859] Wo, 06 Februarie 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 18:23:47 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:

>> Wouter
>> Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
>> vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
>> minstens nie verstaan nie.
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck
> so werk dit nou maar ne, ek maak `n stelling (houding in die ng),
> verduidelik waar ek daaraan kom (in die usenet archives,
>
> Wouter
> Jaaa, maar toe vra ons jou hoe jy daarby uitkom, wat
> jy in die argiewe gesien het wat jou die stelling laat maak
> en toe duck jy al die vrae. Maar wat moes ons nou anders
> van 'n McDuck verwag???
>

mooi verduidelik

> Threeships)
> , vra dan `n vragie oor die stelling wat ek so pas
> gemaak het (is dit `n afrikaner ding).
>
> Wouter
> Ek het jou al gesê, dis nie 'n Afrikaner ding nie,
> eerder jou verbeel ding

o

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: afrikaans of bust [boodskap #56920 is 'n antwoord op boodskap #56855] Wo, 06 Februarie 2002 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c60beae.0@news1.mweb.co.za...
>
> Sakkie wrote in message news:3c5fe611$0$225@hades.is.co.za...
>>
>> "Kekkelbek" wrote in message news:3c5fce8d.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> Sakkie wrote in message news:3c5fb65b$0$229@hades.is.co.za...
>>>>
>>>> "Kekkelbek" wrote in message news:3c5f781c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> >
>>>> >
>>>> > Ek stem eintlik saam met jou, ek sal kaal voel as julle moet weet hoe ek
>>>> > lyk!
>>>>
>>>> Watse kiekies wil jy plaas!!!! :-))))
>>>>
>>> Ek het gesê kaal 'voel' nie kaal 'lyk' nie!
>>>
>>> En ék sal die voelery doen...as jul gedagtes my woorde probeer vooruitgaan.
>>> ;))
>>>
>>
>>
>> Grote Griet, stop self betasting nie iewers vroeg in 'n ou se bestaan nie!
>> :-)))))))))
>>
> Wie het nou eerste gepraat van selfbetasting? ;))
>

SKULDIG, ja ek is skuldig. Ek het alweer gelees wat jy nie geskryf het nie.
Wie't jy nou in gedagte gehad om so te bevoel ;)))
Re: afrikaans of bust [boodskap #56921 is 'n antwoord op boodskap #56869] Wo, 06 Februarie 2002 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:k5906ug9ebgpub63pgkdtk260g5ap9kpbh@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 13:23:38 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>> Ek reken dit het ook baie te doen met streekstaal. Die Kapenaars sal maklik
>> 'n informele foto 'n kiekie noem terwyl 'n Transvaler gemakliker voel met
>> foto.
>
> Die Kapenaars is die laate jare besig om meer beskaafd te word Sakkie
> :-)

Met Annette daar!???
Re: afrikaans of bust [boodskap #56937 is 'n antwoord op boodskap #56921] Wo, 06 Februarie 2002 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Beskawing moet maar wegbly solank ek nog kaalvoet keffie toe wil stap:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c60d496$0$239@hades.is.co.za...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:k5906ug9ebgpub63pgkdtk260g5ap9kpbh@4ax.com...
>> On Tue, 5 Feb 2002 13:23:38 +0200, "Sakkie" wrote:
>>
>>> Ek reken dit het ook baie te doen met streekstaal. Die Kapenaars sal maklik
>>> 'n informele foto 'n kiekie noem terwyl 'n Transvaler gemakliker voel met
>>> foto.
>>
>> Die Kapenaars is die laate jare besig om meer beskaafd te word Sakkie
>> :-)
>
> Met Annette daar!???
>
Kiekie !!!! [boodskap #56949 is 'n antwoord op boodskap #56808] Wo, 06 Februarie 2002 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Regtig Wouter? Kiekie word steeds wyd gebruik? Mmm. As daar 'n eksamen vraag
sou wees om die verskil tussen 'n kiekie en 'n foto aan te dui sou ek dit
hopeloos gedruip het - na aanleiding van die antwoord wat jy verskaf het.
Aikona Wouter, kiekie is uit die oudedoos en 'n kind des doods. En ek sou
voorstel jy se ook maar jou gebed vir die foto, en le dit ook ter ruste.
Gaan sit op die stoep, stop jou pyp en en haal daai dik boek uit wat
verduidelik oor digitale beelde, jpegs, mpegs en daai vreeslike goeters.

Tolbos, die hantamkind.

> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
> insluit.
>
Re: Kiekie !!!! [boodskap #56954 is 'n antwoord op boodskap #56949] Wo, 06 Februarie 2002 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek noem daardie goeters prentjiekiekies:)))
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:RE788.546$BE4.2240@newsfeeds.bigpond.com...
> Regtig Wouter? Kiekie word steeds wyd gebruik? Mmm. As daar 'n eksamen vraag
> sou wees om die verskil tussen 'n kiekie en 'n foto aan te dui sou ek dit
> hopeloos gedruip het - na aanleiding van die antwoord wat jy verskaf het.
> Aikona Wouter, kiekie is uit die oudedoos en 'n kind des doods. En ek sou
> voorstel jy se ook maar jou gebed vir die foto, en le dit ook ter ruste.
> Gaan sit op die stoep, stop jou pyp en en haal daai dik boek uit wat
> verduidelik oor digitale beelde, jpegs, mpegs en daai vreeslike goeters.
>
> Tolbos, die hantamkind.
>
>
>> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
>> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
>> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
>> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
>> insluit.
>>
>
Re: Kiekie !!!! [boodskap #56958 is 'n antwoord op boodskap #56954] Wo, 06 Februarie 2002 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Word deesdae "hardcopies" van "jay-peg's" genoem. Ja-nee, waar gaan ons
taal heen.

"Annette" skryf in boodskap news:a3r2t4$1ab5t2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek noem daardie goeters prentjiekiekies:)))
> Annette
>
>
>
> Hantamkind wrote in message
> news:RE788.546$BE4.2240@newsfeeds.bigpond.com...
>> Regtig Wouter? Kiekie word steeds wyd gebruik? Mmm. As daar 'n eksamen vraag
>> sou wees om die verskil tussen 'n kiekie en 'n foto aan te dui sou ek dit
>> hopeloos gedruip het - na aanleiding van die antwoord wat jy verskaf het.
>> Aikona Wouter, kiekie is uit die oudedoos en 'n kind des doods. En ek sou
>> voorstel jy se ook maar jou gebed vir die foto, en le dit ook ter ruste.
>> Gaan sit op die stoep, stop jou pyp en en haal daai dik boek uit wat
>> verduidelik oor digitale beelde, jpegs, mpegs en daai vreeslike goeters.
>>
>> Tolbos, die hantamkind.
>>
>>
>>> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
>>> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
>>> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
>>> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
>>> insluit.
>>>
>>
>
Re: Kiekie !!!! [boodskap #56976 is 'n antwoord op boodskap #56954] Wo, 06 Februarie 2002 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Kiekie is 'n "snapshot" en ek stem saam met Wouter die Plaaskiekker!

Almal neem graag foto's, maar aan die einde daarvan is dit maar meestal
kiekies wat "uitkom". Foto's is maar yl gesaai wanneer jy by enige een-uur
foto ontwikkelplek gaan kyk wat mense kom ingee en wat hulle afhaal.

Ek moes eenkeer 'n fotokompetisie reël vir 'n skou, en ek kry toe 'n
persfotograaf van Die Burger om te kom beoordeel. Daar was vergrotings van
fotografiese beelde op skou. Een van 'n brakkie wat soooo na homself staan
en kyk in sy weerkaatsing in 'n kar se blink wieldop. 'n Ander foto was
weer van 'n bloedrooi sleephark in 'n pasgeoeste koringland met sulke
"vibrant" kleure. Almal wat inkom "Oe" en "Aa" oor die brak in die wieldop,
maar vir die hark wil almal weet "En dit?"
Beoordeelaar kom toe verby, en ek moes hom assisteer.
Kyk hy na die foto van die brak seg hy: "So wat! Dis 'n brak ja!" en gaan
aan na die volgende een. Kom hy by die rooi hark is die man in ekstase:
"Jong dis darem nou 'n rooi hark nê?" Langstorie kort te maak: Rooi hark
was die wenfoto, en die een van die brak is nêrens in enige top 3 nie... En
brak en hark is deur dieselfde fotograaf afgeneem...

Verskil tussen 'n kiekie en 'n foto: As jy kan sê "So wat? dis 'n ..." dan's
dit g'n meer 'n foto nie... Al is hy tegnies hoe korrek: Fokus, beligting,
komposisie ens...

Hoeveel kere moes ek nie mense se bedorwe brokkies mooi stil laat probeer
sit om tog vir mamma "daai mooi smaail met die druppel op die ken"-foto te
kan neem nie...
Ag dankie tog.. Rekenaars is baie makliker. Sit die ding af as hy jou
irriteer...

Thys wat soms foto's neem maar meermale kiekies kry...

"Annette" skryf in boodskap news:a3r2t4$1ab5t2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek noem daardie goeters prentjiekiekies:)))
> Annette
>
>
>
> Hantamkind wrote in message
> news:RE788.546$BE4.2240@newsfeeds.bigpond.com...
>> Regtig Wouter? Kiekie word steeds wyd gebruik? Mmm. As daar 'n eksamen vraag
>> sou wees om die verskil tussen 'n kiekie en 'n foto aan te dui sou ek dit
>> hopeloos gedruip het - na aanleiding van die antwoord wat jy verskaf het.
>> Aikona Wouter, kiekie is uit die oudedoos en 'n kind des doods. En ek sou
>> voorstel jy se ook maar jou gebed vir die foto, en le dit ook ter ruste.
>> Gaan sit op die stoep, stop jou pyp en en haal daai dik boek uit wat
>> verduidelik oor digitale beelde, jpegs, mpegs en daai vreeslike goeters.
>>
>> Tolbos, die hantamkind.
>>
>>
>>> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
>>> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
>>> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
>>> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
>>> insluit.
>>>
>>
>
Re: Kiekie !!!! [boodskap #56994 is 'n antwoord op boodskap #56949] Wo, 06 Februarie 2002 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
> insluit.

Hantamkind
Regtig Wouter? Kiekie word steeds wyd gebruik? Mmm. As daar
'n eksamen vraag sou wees om die verskil tussen 'n kiekie en 'n foto
aan te dui sou ek dit hopeloos gedruip het - na aanleiding van die
antwoord wat jy verskaf het. Aikona Wouter, kiekie is uit die
oudedoos en 'n kind des doods.

Wouter
Uit die oude doos? 'n Kind des doods? Dalk in die streek waar jy
vandaan kom, maar nie waar Afrikaans nog lewe nie :-)

Was dit Koos Kombuis of Anton Goosen wat sy show 'n jaar of drie
gelede Kiekieskonsert genoem het?

En kyk wat sê 'n moderne woordeboek :
kiek, ge-. 'n Foto neem, afneem.
kie´kie, -s. Klein foto met 'n handkamera geneem; 'n kiekie neem.
Labuschagne en Eksteen (1993).

So ja, jy sou regtig gedop het. Jammer hoor ;-)
Re: Kiekie !!!! [boodskap #57018 is 'n antwoord op boodskap #56994] Do, 07 Februarie 2002 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 23:22:47 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:

>> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
>> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
>> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
>> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
>> insluit.
>
> Hantamkind
> Regtig Wouter? Kiekie word steeds wyd gebruik? Mmm. As daar
> 'n eksamen vraag sou wees om die verskil tussen 'n kiekie en 'n foto
> aan te dui sou ek dit hopeloos gedruip het - na aanleiding van die
> antwoord wat jy verskaf het. Aikona Wouter, kiekie is uit die
> oudedoos en 'n kind des doods.
>
> Wouter
> Uit die oude doos? 'n Kind des doods? Dalk in die streek waar jy
> vandaan kom, maar nie waar Afrikaans nog lewe nie :-)
>
> Was dit Koos Kombuis of Anton Goosen wat sy show 'n jaar of drie
> gelede Kiekieskonsert genoem het?
>

lukas maree as ek dit nie mis het nie

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Kiekie !!!! [boodskap #57021 is 'n antwoord op boodskap #56994] Do, 07 Februarie 2002 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Feb 2002 23:22:47 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> So ja, jy sou regtig gedop het. Jammer hoor ;-)

Waarom voel jy jammer vir iemand wat dop?
:-)
Re: Kiekie !!!! [boodskap #57035 is 'n antwoord op boodskap #57018] Do, 07 Februarie 2002 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Uit die oude doos? 'n Kind des doods? Dalk in die streek waar jy
> vandaan kom, maar nie waar Afrikaans nog lewe nie :-)
> Was dit Koos Kombuis of Anton Goosen wat sy show 'n jaar of drie
> gelede Kiekieskonsert genoem het?

Threeships
lukas maree as ek dit nie mis het nie

Wouter
Ja, dis reg. Dit was Lucas Maree
Re: Kiekie !!!! [boodskap #57036 is 'n antwoord op boodskap #57021] Do, 07 Februarie 2002 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> So ja, jy sou regtig gedop het. Jammer hoor ;-)

Danielle: Waarom voel jy jammer vir iemand wat dop? :-)

Wouter
Omdat dit 'n hipotetiese dop is :-)
Re: afrikaans of bust [boodskap #57074 is 'n antwoord op boodskap #56682] Do, 07 Februarie 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
> is hierdie `n boertjie ding of is dit bloot net `n
> afrikaner ding of miskien selfs `n suid afrikaanse ding? ek weet nie.

Doen ander nasies dit ook - soos in 'n Amerikaner wat
as 'n Amerikaner ding om te doen beskryf? Of 'n Uzbekisatni wat iets
negatiefs as tipes Uzbekistanies te beskryf.

Niks teen jou nie 3s McD - dit is net ek't 'n kleintjie dood aan mense
wat die Afrikaner tipeer as negatief, dom, dig, difficult etc. Dit is
myns insiens net so rassisties as om iets aan iemand toe te skryf op
grond van sy kleur. Werk genoeg met dem dom Ingelse elke dag wat hulle
Afrikaner afkeure laat uithang -
Re: afrikaans of bust [boodskap #57083 is 'n antwoord op boodskap #57074] Do, 07 Februarie 2002 14:55 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Feb 2002 15:46:12 +0200, Lou served the
following to the group:

>
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>> is hierdie `n boertjie ding of is dit bloot net `n
>> afrikaner ding of miskien selfs `n suid afrikaanse ding? ek weet nie.
>
> Doen ander nasies dit ook - soos in 'n Amerikaner wat
> as 'n Amerikaner ding om te doen beskryf? Of 'n Uzbekisatni wat iets
> negatiefs as tipes Uzbekistanies te beskryf.
>

soos ek al fokken 100000 keer gese het: EK KOM DIT NET OP DIE
AFRIKAANSE NG AGTER.

> Niks teen jou nie 3s McD - dit is net ek't 'n kleintjie dood aan mense
> wat die Afrikaner tipeer as negatief, dom, dig, difficult etc. Dit is
> myns insiens net so rassisties as om iets aan iemand toe te skryf op
> grond van sy kleur. Werk genoeg met dem dom Ingelse elke dag wat hulle
[color=blue]> Afrikaner afkeure laat uithang -
Vorige onderwerp: National Arts Festival - The Shape of arts to come .
Volgende onderwerp: Oor " Nuwe Jare"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:14:26 MGT 2024