Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » mandela
mandela [boodskap #56467] Do, 31 Januarie 2002 18:34 na volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mandela is als genodigde op het huwelijk a.s. zaterdag van
onze kroonprins Alexander met Maxima

grt emmy
Re: mandela [boodskap #56471 is 'n antwoord op boodskap #56467] Do, 31 Januarie 2002 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wie is mandela?

emmy skryf in boodskap news:a3c2h0$6cv$1@scavenger.euro.net...
> Mandela is als genodigde op het huwelijk a.s. zaterdag van
> onze kroonprins Alexander met Maxima
>
> grt emmy
>
Re: mandela [boodskap #56477 is 'n antwoord op boodskap #56467] Do, 31 Januarie 2002 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
emmy skryf in boodskap news:a3c2h0$6cv$1@scavenger.euro.net...
> Mandela is als genodigde op het huwelijk a.s. zaterdag van
> onze kroonprins Alexander met Maxima
> grt emmy

Is hy die enigste genooide gas?
Indien nie, noem die ander ook asseblief.
Re: mandela [boodskap #56494 is 'n antwoord op boodskap #56477] Vr, 01 Februarie 2002 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is 'n "kroonprins"?

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:a3c4lo$2t8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> emmy wrote in message
> news:a3c2h0$6cv$1@scavenger.euro.net...
>> Mandela is als genodigde op het huwelijk a.s. zaterdag van
>> onze kroonprins Alexander met Maxima
>> grt emmy
>
> Is hy die enigste genooide gas?
> Indien nie, noem die ander ook asseblief.
>
Re: mandela [boodskap #56518 is 'n antwoord op boodskap #56477] Vr, 01 Februarie 2002 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wie sê dis 'n hy? Winnie is daar seker ook nog?

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:a3c4lo$2t8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> emmy wrote in message
> news:a3c2h0$6cv$1@scavenger.euro.net...
>> Mandela is als genodigde op het huwelijk a.s. zaterdag van
>> onze kroonprins Alexander met Maxima
>> grt emmy
>
> Is hy die enigste genooide gas?
> Indien nie, noem die ander ook asseblief.
>
Re: mandela [boodskap #56522 is 'n antwoord op boodskap #56494] Vr, 01 Februarie 2002 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Kroonprins is 'n troonopvolger van 'n koning(in)

"Jonas" skryf in boodskap news:a3d691$he8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Wat is 'n "kroonprins"?

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:a3c4lo$2t8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> emmy wrote in message
> news:a3c2h0$6cv$1@scavenger.euro.net...
>> Mandela is als genodigde op het huwelijk a.s. zaterdag van
>> onze kroonprins Alexander met Maxima
>> grt emmy
>
> Is hy die enigste genooide gas?
> Indien nie, noem die ander ook asseblief.
>
Re: mandela [boodskap #56565 is 'n antwoord op boodskap #56518] Sa, 02 Februarie 2002 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 11:59:35 +0200, "Ernest" wrote:


>> Is hy die enigste genooide gas?
>> Indien nie, noem die ander ook asseblief.


Wat op aarde het jou laat dink dat die Hollanders meer as een gas kan
bekostig Ernest? Ek dink nie dat enige land wat dom genoeg is om 'n
koning(k)ryk te ondersteun kan nog bekostig om vir die mense voor wie
hulle buig 'n wêreldklas party te gee nie!
Ponde en Rande [boodskap #56571 is 'n antwoord op boodskap #56565] Sa, 02 Februarie 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry toe vanoggend my daaglikse lysie met die wisselkoers syfers. Seg
hulle daarin dat die Nederlandse ... aag wat long story short met 'n vinnige
cut 'n paste ...

The NLG Netherlands (Dutch) Guilder is now obsolete and is not legal tender
anymore. It will no longer appear in this mailout. If your base currency
was NLG, it has been updated to the Euro. For more information on the
expiry of Euro-zone currencies, refer to: http://www.xe.com/euro.htm

Ek wonder nounet hoe die Nederlanders dit ondervind. Ek was so tjokkerkie
toe die Pond moes plek maak vir die Rand. Dit was die goeie ou dae wat jy
twee Rand vir een Pond kon kry.

Hantamkind

"Davie Davis" skryf in boodskap news:q2en5ug61rbppncg9e2vs4l5fcnt1biish@4ax.com...
> Wat op aarde het jou laat dink dat die Hollanders meer as een gas kan
> bekostig Ernest? Ek dink nie dat enige land wat dom genoeg is om 'n
> koning(k)ryk te ondersteun kan nog bekostig om vir die mense voor wie
> hulle buig 'n wêreldklas party te gee nie!
Re: Ponde en Rande [boodskap #56574 is 'n antwoord op boodskap #56571] Sa, 02 Februarie 2002 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Hantamkond, jy moet weet, die Euro is 'n perd van 'n heeeeeeltemalle
ander kleur:)
Annette ( Die Met is aan vandag - en dis so warm hier, hulle sal by 'n
tafeltjie met water halfpad deur die resies moet stop:)) )

Hantamkind skryf in boodskap news:0qR68.85730$HW3.119006@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek kry toe vanoggend my daaglikse lysie met die wisselkoers syfers. Seg
> hulle daarin dat die Nederlandse ... aag wat long story short met 'n vinnige
> cut 'n paste ...
>
> The NLG Netherlands (Dutch) Guilder is now obsolete and is not legal tender
> anymore. It will no longer appear in this mailout. If your base currency
> was NLG, it has been updated to the Euro. For more information on the
> expiry of Euro-zone currencies, refer to: http://www.xe.com/euro.htm
>
> Ek wonder nounet hoe die Nederlanders dit ondervind. Ek was so tjokkerkie
> toe die Pond moes plek maak vir die Rand. Dit was die goeie ou dae wat jy
> twee Rand vir een Pond kon kry.
>
> Hantamkind
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:q2en5ug61rbppncg9e2vs4l5fcnt1biish@4ax.com...
>> Wat op aarde het jou laat dink dat die Hollanders meer as een gas kan
>> bekostig Ernest? Ek dink nie dat enige land wat dom genoeg is om 'n
>> koning(k)ryk te ondersteun kan nog bekostig om vir die mense voor wie
>> hulle buig 'n wêreldklas party te gee nie!
>
Re: mandela [boodskap #56575 is 'n antwoord op boodskap #56518] Sa, 02 Februarie 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ernest wrote:

> Wie sê dis 'n hy? Winnie is daar seker ook nog?

>> Is hy die enigste genooide gas?
>> Indien nie, noem die ander ook asseblief.

Ek dink julle is baie onbeskof om met
die troue van die Nederlandse kroonprins
te spot. Vir mense wat nog "Wilhelmus
van Nassoue" in hulle Volksangbundel het,
betaam dit julle om hierdie koningshuis
spesiaal eerbied te betoon. Dit was
tog Koningin Wilhelmina wat 'n skip gestuur
het om Paul Kruger na Europa te neem aan
die einde van die Anglo-Boereoorlog.
Mandela is nou ook Kanadese burger. So
julle kan maar ophou spot met hom ook, anders
lol julle met Kanadese, en ons laat nie sommer
maklik met ons lol nie.

Tant Hessie van Oudtshoorn
Re: mandela [boodskap #56578 is 'n antwoord op boodskap #56575] Sa, 02 Februarie 2002 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat, ons ag die oude doos:)))
Dis net - koninklike troues is deesdae nie meer so 'n big scene soos toe
Charlie getrou het nie.
Ons gewone is nou al daaraan gewoond, en ek weet van meer as een hier, wat
destyds voor die tv vasgesit om na die koninklike ( prinslike) troue te kyk,
hierdie keer gaan fliek of piekniek hou.
Annette

skryf in boodskap news:3C5BEEA8.8040904@rogers.com...
>
> Ernest wrote:
>
>> Wie sê dis 'n hy? Winnie is daar seker ook nog?
>
>>> Is hy die enigste genooide gas?
>>> Indien nie, noem die ander ook asseblief.
>
> Ek dink julle is baie onbeskof om met
> die troue van die Nederlandse kroonprins
> te spot. Vir mense wat nog "Wilhelmus
> van Nassoue" in hulle Volksangbundel het,
> betaam dit julle om hierdie koningshuis
> spesiaal eerbied te betoon. Dit was
> tog Koningin Wilhelmina wat 'n skip gestuur
> het om Paul Kruger na Europa te neem aan
> die einde van die Anglo-Boereoorlog.
> Mandela is nou ook Kanadese burger. So
> julle kan maar ophou spot met hom ook, anders
> lol julle met Kanadese, en ons laat nie sommer
> maklik met ons lol nie.
>
> Tant Hessie van Oudtshoorn
>
Re: mandela [boodskap #56587 is 'n antwoord op boodskap #56578] Sa, 02 Februarie 2002 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cornelis  is tans af-lyn  Cornelis
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Mandela was er, voor mij een van de hoogtepunten. Hij die vocht voor
vrijheid, democratie en vrije meningsuiting en vele andere idealen, is nu
een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...

Een man die het land samen kon houden werd 27 jaar opgesloten...en werd
president van jullie Zuid-Afrika.
Een man die voor zwart, blank en kleurling hoop kon bieden en een
samenhorigheidsgevoel kon kweken.
Prima idee om Mandela uit te nodigen!

Wilhelmina liet inderdaad een fregat (De Gelderlander) komen om Paul Kruger
naar Zwitserland te brengen.
Veel Nederlander waren in de tijd van de Anglo-Boer War op de hand van de
Boeren.

Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie. Wanneer je een eer wil
brengen aan een ander land, of de betrekking wil aanhalen, dan kun je een
stel ministers sturen in grijs pak...
of de Koningin der Nederlanden.
Ik denk Annette, dat jij dat niet zult begrijpen, omdat je in een Republiek
woont.

Corné.

"Annette" skryf in boodskap news:a3gru8$17vcb4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag nee wat, ons ag die oude doos:)))
> Dis net - koninklike troues is deesdae nie meer so 'n big scene soos toe
> Charlie getrou het nie.
> Ons gewone is nou al daaraan gewoond, en ek weet van meer as een hier, wat
> destyds voor die tv vasgesit om na die koninklike ( prinslike) troue te kyk,
> hierdie keer gaan fliek of piekniek hou.
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:3C5BEEA8.8040904@rogers.com...
>>
>> Ernest wrote:
>>
>>> Wie sê dis 'n hy? Winnie is daar seker ook nog?
>>
>>>> Is hy die enigste genooide gas?
>>>> Indien nie, noem die ander ook asseblief.
>>
>> Ek dink julle is baie onbeskof om met
>> die troue van die Nederlandse kroonprins
>> te spot. Vir mense wat nog "Wilhelmus
>> van Nassoue" in hulle Volksangbundel het,
>> betaam dit julle om hierdie koningshuis
>> spesiaal eerbied te betoon. Dit was
>> tog Koningin Wilhelmina wat 'n skip gestuur
>> het om Paul Kruger na Europa te neem aan
>> die einde van die Anglo-Boereoorlog.
>> Mandela is nou ook Kanadese burger. So
>> julle kan maar ophou spot met hom ook, anders
>> lol julle met Kanadese, en ons laat nie sommer
>> maklik met ons lol nie.
>>
>> Tant Hessie van Oudtshoorn
>>
>
Re: mandela [boodskap #56588 is 'n antwoord op boodskap #56587] Sa, 02 Februarie 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Feb 2002 20:44:04 +0100, "Cornelis" wrote:

> Mandela ......... is nu
> een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
>
met ander woorde Hollander, Mandela sou nie oud geword het as ons hom
nie opgesluit het nie (want hy is nou 'n ou man danksy sy gevangskap)

> Een man die het land samen kon houden werd 27 jaar opgesloten...en werd
> president van jullie Zuid-Afrika.

Wat weet jy van Suid Afrika af Kaaskop? Is jy ook ook een van daardie
mense wat 'n kar van di epassasierskant af bestuur?

> Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
> Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie.

Ja, julle is steeds net soos die engelse wat mense wat te sleg is om
vir hulself te werk op 'n troon te plaas en julle belastinggeld
belastingvry aan hulle skenk. En dan wanneer jy hom in die straat sien
buig jy tot jou neus amper aan die grond raak.

> anneer je een eer wil
> brengen aan een ander land, of de betrekking wil aanhalen, dan kun je een
> stel ministers sturen in grijs pak...
Nee, winnie kan met haar sokkerspelers vir julle koning gaan kuier en
bier uit 'n canfruitbottel saam met hom drink.

> of de Koningin der Nederlanden.
> Ik denk Annette, dat jij dat niet zult begrijpen, omdat je in een Republiek
> woont.
>
> Corné.

Jy's heeltemal reg, Corné, want ons plaas nie mense in 'n vertoonkas
en buig voor hulle asof hulle afgode is nie.
Re: mandela [boodskap #56590 is 'n antwoord op boodskap #56587] Sa, 02 Februarie 2002 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sug!!
Ek begryp wel, maar ek hoef my nie by die prag en praal van ander lande se
koninklikes te hou nie.
Soos ek gesê het , ek gebruik daardie tydjie vir beter vermaak vir my.
En buitendien Omie Nelson Mandela IS oud - of hy nou in die tronk was of te
not.
Annette

> skryf in boodskap news:aaX68.12352$28.1290432@zwoll1.home.nl...
> Mandela was er, voor mij een van de hoogtepunten. Hij die vocht voor
> vrijheid, democratie en vrije meningsuiting en vele andere idealen, is nu
> een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
>
> Een man die het land samen kon houden werd 27 jaar opgesloten...en werd
> president van jullie Zuid-Afrika.
> Een man die voor zwart, blank en kleurling hoop kon bieden en een
> samenhorigheidsgevoel kon kweken.
> Prima idee om Mandela uit te nodigen!
>
> Wilhelmina liet inderdaad een fregat (De Gelderlander) komen om Paul Kruger
> naar Zwitserland te brengen.
> Veel Nederlander waren in de tijd van de Anglo-Boer War op de hand van de
> Boeren.
>
> Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
> Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie. Wanneer je een eer wil
> brengen aan een ander land, of de betrekking wil aanhalen, dan kun je een
> stel ministers sturen in grijs pak...
> of de Koningin der Nederlanden.
> Ik denk Annette, dat jij dat niet zult begrijpen, omdat je in een Republiek
> woont.
>
> Corné.
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a3gru8$17vcb4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag nee wat, ons ag die oude doos:)))
>> Dis net - koninklike troues is deesdae nie meer so 'n big scene soos toe
>> Charlie getrou het nie.
>> Ons gewone is nou al daaraan gewoond, en ek weet van meer as een hier, wat
>> destyds voor die tv vasgesit om na die koninklike ( prinslike) troue te
> kyk,
>> hierdie keer gaan fliek of piekniek hou.
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3C5BEEA8.8040904@rogers.com...
>>>
>>> Ernest wrote:
>>>
>>>> Wie sê dis 'n hy? Winnie is daar seker ook nog?
>>>
>>>> >Is hy die enigste genooide gas?
>>>> >Indien nie, noem die ander ook asseblief.
>>>
>>> Ek dink julle is baie onbeskof om met
>>> die troue van die Nederlandse kroonprins
>>> te spot. Vir mense wat nog "Wilhelmus
>>> van Nassoue" in hulle Volksangbundel het,
>>> betaam dit julle om hierdie koningshuis
>>> spesiaal eerbied te betoon. Dit was
>>> tog Koningin Wilhelmina wat 'n skip gestuur
>>> het om Paul Kruger na Europa te neem aan
>>> die einde van die Anglo-Boereoorlog.
>>> Mandela is nou ook Kanadese burger. So
>>> julle kan maar ophou spot met hom ook, anders
>>> lol julle met Kanadese, en ons laat nie sommer
>>> maklik met ons lol nie.
>>>
>>> Tant Hessie van Oudtshoorn
>>>
>>
>
Re: mandela [boodskap #56591 is 'n antwoord op boodskap #56588] Sa, 02 Februarie 2002 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Didi, jy moet geduld hê met die arme oningeligtes:)))
Ek het geantwoord nog voordat ek jou bydrae gelees het - ek sien dat ons
basies saamstem - ons gebruik net verskillende beskrywings;))

Arthur moet ons hier help - is die Hollanders moedswillig so skoorsoekerig
dom, of is dit net plein 'n gewoonte?

Vader ons!! Om vir ons hier ons eie geskiedenis te kom vertel is om soos vir
'n Arabier te wys hoe om 'n tent op te slaan!
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:pjho5uc39lplp7k11lg3c99a0ct9p6mbca@4ax.com...
> On Sat, 2 Feb 2002 20:44:04 +0100, "Cornelis"
> wrote:
>
>> Mandela ......... is nu
>> een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
>>
> met ander woorde Hollander, Mandela sou nie oud geword het as ons hom
> nie opgesluit het nie (want hy is nou 'n ou man danksy sy gevangskap)
>
>> Een man die het land samen kon houden werd 27 jaar opgesloten...en werd
>> president van jullie Zuid-Afrika.
>
> Wat weet jy van Suid Afrika af Kaaskop? Is jy ook ook een van daardie
> mense wat 'n kar van di epassasierskant af bestuur?
>
>
>> Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
>> Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie.
>
> Ja, julle is steeds net soos die engelse wat mense wat te sleg is om
> vir hulself te werk op 'n troon te plaas en julle belastinggeld
> belastingvry aan hulle skenk. En dan wanneer jy hom in die straat sien
> buig jy tot jou neus amper aan die grond raak.
>
>> anneer je een eer wil
>> brengen aan een ander land, of de betrekking wil aanhalen, dan kun je een
>> stel ministers sturen in grijs pak...
> Nee, winnie kan met haar sokkerspelers vir julle koning gaan kuier en
> bier uit 'n canfruitbottel saam met hom drink.
>
>> of de Koningin der Nederlanden.
>> Ik denk Annette, dat jij dat niet zult begrijpen, omdat je in een Republiek
>> woont.
>>
>> Corné.
>
> Jy's heeltemal reg, Corné, want ons plaas nie mense in 'n vertoonkas
> en buig voor hulle asof hulle afgode is nie.
Re: mandela [boodskap #56593 is 'n antwoord op boodskap #56588] Sa, 02 Februarie 2002 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het lanklaas hier gewees, maar nou kan ek net nie meer die mond hou nie
:-))

Daar is ook goeie kaaskoppe :-))
Ek glo julle interpreteer die bydrae van Cornelis nie heeltemal reg nie, ek
dink hy het ne 'n verkeerde bedoeling nie. Verskoon hom!!

Ek moet se, ek het al twee dae tv gekyk en rerig het ek die trouery geniet,
ek is kaaskop en ook baie trots op ons Koningshuis en boondien die Maxima is
so mooiiiiiiiiiiiiiiii!!

Maar DD ek weet, het dit ooit gelees in 'n ondersoek, dat 'n republiek baie
meer geld kos as 'n koningshuis.
Wat dink jy Mbeki en sy mense vra vir julle taxgeld????

En Mandela is in Europa en Amerika 'n groot man, dit was net jammer dat hy
so oud was as president, hy had net nog 'n tydjie moet bly :-))

Liefde uit 'n Oranje Nederland

Rico.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:pjho5uc39lplp7k11lg3c99a0ct9p6mbca@4ax.com...
> On Sat, 2 Feb 2002 20:44:04 +0100, "Cornelis"
> wrote:
>
>> Mandela ......... is nu
>> een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
>>
> met ander woorde Hollander, Mandela sou nie oud geword het as ons hom
> nie opgesluit het nie (want hy is nou 'n ou man danksy sy gevangskap)
>
>> Een man die het land samen kon houden werd 27 jaar opgesloten...en werd
>> president van jullie Zuid-Afrika.
>
> Wat weet jy van Suid Afrika af Kaaskop? Is jy ook ook een van daardie
> mense wat 'n kar van di epassasierskant af bestuur?
>
>
>> Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
>> Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie.
>
> Ja, julle is steeds net soos die engelse wat mense wat te sleg is om
> vir hulself te werk op 'n troon te plaas en julle belastinggeld
> belastingvry aan hulle skenk. En dan wanneer jy hom in die straat sien
> buig jy tot jou neus amper aan die grond raak.
>
>> anneer je een eer wil
>> brengen aan een ander land, of de betrekking wil aanhalen, dan kun je een
>> stel ministers sturen in grijs pak...
> Nee, winnie kan met haar sokkerspelers vir julle koning gaan kuier en
> bier uit 'n canfruitbottel saam met hom drink.
>
>> of de Koningin der Nederlanden.
>> Ik denk Annette, dat jij dat niet zult begrijpen, omdat je in een Republiek
>> woont.
>>
>> Corné.
>
> Jy's heeltemal reg, Corné, want ons plaas nie mense in 'n vertoonkas
> en buig voor hulle asof hulle afgode is nie.
Re: mandela [boodskap #56594 is 'n antwoord op boodskap #56593] Sa, 02 Februarie 2002 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo Rico - TWEE dae lank troue gekyk?
En ek dog dit kom nog!:))))

Nou hoekom sal ek en DD altwee Cornelis se bydrae dieselfde interpreteer?
Ek dink nie Hollanders is kaaskoppe nie - hulle is mos nie almal bles
nie?:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:a3hnpq$sdf$1@news1.xs4all.nl...
> Ek het lanklaas hier gewees, maar nou kan ek net nie meer die mond hou nie
> :-))
>
> Daar is ook goeie kaaskoppe :-))
> Ek glo julle interpreteer die bydrae van Cornelis nie heeltemal reg nie, ek
> dink hy het ne 'n verkeerde bedoeling nie. Verskoon hom!!
>
> Ek moet se, ek het al twee dae tv gekyk en rerig het ek die trouery geniet,
> ek is kaaskop en ook baie trots op ons Koningshuis en boondien die Maxima is
> so mooiiiiiiiiiiiiiiii!!
>
> Maar DD ek weet, het dit ooit gelees in 'n ondersoek, dat 'n republiek baie
> meer geld kos as 'n koningshuis.
> Wat dink jy Mbeki en sy mense vra vir julle taxgeld????
>
> En Mandela is in Europa en Amerika 'n groot man, dit was net jammer dat hy
> so oud was as president, hy had net nog 'n tydjie moet bly :-))
>
> Liefde uit 'n Oranje Nederland
>
> Rico.
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:pjho5uc39lplp7k11lg3c99a0ct9p6mbca@4ax.com...
>> On Sat, 2 Feb 2002 20:44:04 +0100, "Cornelis"
>> wrote:
>>
>>> Mandela ......... is nu
>>> een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
>>>
>> met ander woorde Hollander, Mandela sou nie oud geword het as ons hom
>> nie opgesluit het nie (want hy is nou 'n ou man danksy sy gevangskap)
>>
>>> Een man die het land samen kon houden werd 27 jaar opgesloten...en werd
>>> president van jullie Zuid-Afrika.
>>
>> Wat weet jy van Suid Afrika af Kaaskop? Is jy ook ook een van daardie
>> mense wat 'n kar van di epassasierskant af bestuur?
>>
>>
>>> Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
>>> Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie.
>>
>> Ja, julle is steeds net soos die engelse wat mense wat te sleg is om
>> vir hulself te werk op 'n troon te plaas en julle belastinggeld
>> belastingvry aan hulle skenk. En dan wanneer jy hom in die straat sien
>> buig jy tot jou neus amper aan die grond raak.
>>
>>> anneer je een eer wil
>>> brengen aan een ander land, of de betrekking wil aanhalen, dan kun je een
>>> stel ministers sturen in grijs pak...
>> Nee, winnie kan met haar sokkerspelers vir julle koning gaan kuier en
>> bier uit 'n canfruitbottel saam met hom drink.
>>
>>> of de Koningin der Nederlanden.
>>> Ik denk Annette, dat jij dat niet zult begrijpen, omdat je in een
> Republiek
>>> woont.
>>>
>>> Corné.
>>
>> Jy's heeltemal reg, Corné, want ons plaas nie mense in 'n vertoonkas
>> en buig voor hulle asof hulle afgode is nie.
>
Re: mandela [boodskap #56596 is 'n antwoord op boodskap #56591] Sa, 02 Februarie 2002 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Arthur moet ons hier help - is die Hollanders moedswillig so skoorsoekerig
> dom, of is dit net plein 'n gewoonte?

Ek glo nie ek is momenteel die regtige persoon om dit te vra nie. Resente
ervaringe het my geleer mense is baie dommer as ek in my meest negatiewe
oorpeinsinge ooit gedink het.

Maar ek dink nie Nederlanders is dommer as mense van enig andere
nasionaliteit nie. Ons praat net meer sodat die domheid vir buitestaanders
eerder waar te neem is. Jy kan eerder stel ons loop meer met ons domheid te
koop.

Om te spreek is silwer, om te swyg is goud. Ek dink nie baie mense besef die
waarheid van hierdie uitdrukking nie ..... ek weet ek vergeet dit ook
dikwyls ;-)

Groete,
Arthur
Re: mandela [boodskap #56597 is 'n antwoord op boodskap #56588] Sa, 02 Februarie 2002 23:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "Cornelis" wrote:
>
>> Mandela ......... is nu
>> een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
>>
> met ander woorde Hollander, Mandela sou nie oud geword het as ons hom
> nie opgesluit het nie (want hy is nou 'n ou man danksy sy gevangskap)

Raak ;-)

>> Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
>> Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie.
>
> Ja, julle is steeds net soos die engelse wat mense wat te sleg is om
> vir hulself te werk op 'n troon te plaas en julle belastinggeld
> belastingvry aan hulle skenk. En dan wanneer jy hom in die straat sien
> buig jy tot jou neus amper aan die grond raak.

Een domme, bevooroordeelde en onjuiste reaktie, DD. Wat weet jij van
Nederland af? Ben jij ook een van die mensen die 'n auto van de
passagierskant af bestuurt?

Zo, daar heb je je eigen woorden terug. Ik zocht nog naar een tegenhanger
voor 'Kaaskop', maar helaas zijn jullie hier -zelfs in de hoogtijdagen van
de anti-apartheidsbeweging- nooit belangrijk genoeg geacht om ook maar een
scheldnaam toegedicht te krijgen.

> Nee, winnie kan met haar sokkerspelers vir julle koning gaan kuier en
> bier uit 'n canfruitbottel saam met hom drink.

Die opmerking benadrukt weer je onwetendheid. Wij hebben slechts een
koningin.

> Jy's heeltemal reg, Corné, want ons plaas nie mense in 'n vertoonkas
> en buig voor hulle asof hulle afgode is nie.

Niet? Wat goed, hê! Zeg me eerst wie die 'ons' is waar je over praat.

Groeten,
Arthur
Re: mandela [boodskap #56599 is 'n antwoord op boodskap #56594] So, 03 Februarie 2002 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op tv het hulle gese, Mandela het 'n oud man geword vanwee die tronk.
Mandela is oud!! 80+ is oud, ek moet nog lank wag vir oud te word :-)))

Maar in Nederlands is dit 'n uitdrukking, iemand het ou geword van sorge of
noem maar wat, Mandela loop 'n bietjie krom, en mank en hulle bedoel te se,
vanwee die lank tyd in tronk het hy mank geword, wel dit is wat dit beteken.

Ek dink dit is 'n kommunikasieprobleem tussen die SAers en Nederlanders :-))

jy weet daar is baie meer :-)))

Ag Annette op hierdie NG het ek geleer ook nie alle afrikaners is bles nie
:-))

Ek dink ons is net mense.

Wel kom ek gaan maar weer my melktert bak

Gr.Rico

Leve de Koningin :-)))
Leve Mbeki????????????
"Annette" skryf in boodskap news:a3hog1$18ifs0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hallo Rico - TWEE dae lank troue gekyk?
> En ek dog dit kom nog!:))))
>
> Nou hoekom sal ek en DD altwee Cornelis se bydrae dieselfde interpreteer?
> Ek dink nie Hollanders is kaaskoppe nie - hulle is mos nie almal bles
> nie?:))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:a3hnpq$sdf$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek het lanklaas hier gewees, maar nou kan ek net nie meer die mond hou nie
>> :-))
>>
>> Daar is ook goeie kaaskoppe :-))
>> Ek glo julle interpreteer die bydrae van Cornelis nie heeltemal reg nie,
> ek
>> dink hy het ne 'n verkeerde bedoeling nie. Verskoon hom!!
>>
>> Ek moet se, ek het al twee dae tv gekyk en rerig het ek die trouery
> geniet,
>> ek is kaaskop en ook baie trots op ons Koningshuis en boondien die
Maxima
> is
>> so mooiiiiiiiiiiiiiiii!!
>>
>> Maar DD ek weet, het dit ooit gelees in 'n ondersoek, dat 'n republiek
> baie
>> meer geld kos as 'n koningshuis.
>> Wat dink jy Mbeki en sy mense vra vir julle taxgeld????
>>
>> En Mandela is in Europa en Amerika 'n groot man, dit was net jammer dat hy
>> so oud was as president, hy had net nog 'n tydjie moet bly :-))
>>
>> Liefde uit 'n Oranje Nederland
>>
>> Rico.
>>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:pjho5uc39lplp7k11lg3c99a0ct9p6mbca@4ax.com...
>>> On Sat, 2 Feb 2002 20:44:04 +0100, "Cornelis"
>>> wrote:
>>>
>>>> Mandela ......... is nu
>>>> een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
>>>>
>>> met ander woorde Hollander, Mandela sou nie oud geword het as ons hom
>>> nie opgesluit het nie (want hy is nou 'n ou man danksy sy gevangskap)
>>>
>>>> Een man die het land samen kon houden werd 27 jaar opgesloten...en werd
>>>> president van jullie Zuid-Afrika.
>>>
>>> Wat weet jy van Suid Afrika af Kaaskop? Is jy ook ook een van daardie
>>> mense wat 'n kar van di epassasierskant af bestuur?
>>>
>>>
>>>> Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
>>>> Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie.
>>>
>>> Ja, julle is steeds net soos die engelse wat mense wat te sleg is om
>>> vir hulself te werk op 'n troon te plaas en julle belastinggeld
>>> belastingvry aan hulle skenk. En dan wanneer jy hom in die straat sien
>>> buig jy tot jou neus amper aan die grond raak.
>>>
>>>> anneer je een eer wil
>>>> brengen aan een ander land, of de betrekking wil aanhalen, dan kun je
> een
>>>> stel ministers sturen in grijs pak...
>>> Nee, winnie kan met haar sokkerspelers vir julle koning gaan kuier en
>>> bier uit 'n canfruitbottel saam met hom drink.
>>>
>>>> of de Koningin der Nederlanden.
>>>> Ik denk Annette, dat jij dat niet zult begrijpen, omdat je in een
>> Republiek
>>>> woont.
>>>>
>>>> Corné.
>>>
>>> Jy's heeltemal reg, Corné, want ons plaas nie mense in 'n vertoonkas
>>> en buig voor hulle asof hulle afgode is nie.
>>
>
Re: mandela [boodskap #56600 is 'n antwoord op boodskap #56594] So, 03 Februarie 2002 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a3hog1$18ifs0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hallo Rico - TWEE dae lank troue gekyk?
> En ek dog dit kom nog!:))))

Annette ons weet, jy is nie altyd vinnig nie :-)))))))
Gr.Rico
Re: mandela [boodskap #56601 is 'n antwoord op boodskap #56467] So, 03 Februarie 2002 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
hoekom het julle n terroris uitgenooi?
Re: mandela [boodskap #56602 is 'n antwoord op boodskap #56596] So, 03 Februarie 2002 04:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Arthur, ek praat ook baie, en ek sê "nooit" dom goed nie;)))))
Elke liewe dingetjie wat ek hier besig is suiwer goud;)))))
Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a3hr3n$jdc$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Arthur moet ons hier help - is die Hollanders moedswillig so skoorsoekerig
>> dom, of is dit net plein 'n gewoonte?
>
> Ek glo nie ek is momenteel die regtige persoon om dit te vra nie. Resente
> ervaringe het my geleer mense is baie dommer as ek in my meest negatiewe
> oorpeinsinge ooit gedink het.
>
> Maar ek dink nie Nederlanders is dommer as mense van enig andere
> nasionaliteit nie. Ons praat net meer sodat die domheid vir buitestaanders
> eerder waar te neem is. Jy kan eerder stel ons loop meer met ons domheid te
> koop.
>
> Om te spreek is silwer, om te swyg is goud. Ek dink nie baie mense besef die
> waarheid van hierdie uitdrukking nie ..... ek weet ek vergeet dit ook
> dikwyls ;-)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: mandela [boodskap #56603 is 'n antwoord op boodskap #56599] So, 03 Februarie 2002 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico,
Ek is bly jy lus nog melkterte sterk:)))

Dit kan miskien 'n Hollandse gesegde wees, maar laat ek maar vir jou
vertel - die meeste 82 jariges hier is maar krom, skeef of mank - tronk of
te not.
Om die waarheid te sê - die tronk hou hul fiks - en dit vat 'n bietjie
langer om die oumenskwale te toon.
Ons tronke is nou nie juis soos die soort wat in die klassieke verhale
uitgebeeld word nie.:))

Dit gaan nou al so goed hier, 'n nuwe tronk wat 2000 gevangenes kan huisves
in Kokstad staan leeg sedert dit in 2000 voltooi is. Ek sal nou nie juis sê
dat daar nie gevangenis vir die nuwe tronk is nie - daar is een klein
vloeibare logistiese probleempie wat die beplanners nagelaat het om in
aanmerking te neem toe daar besluit is waar die nuwe tronk opgerig gaan
word.
Almal in Kokstad was natuurlik vreeslik opgewonde oor die werkgeleenthede
wat geskep gaan word met die nuwe tronk.
Ongelukkig het niemand daaraan gedink dat daar nie genoeg water in die
omgewing beskikbaar is om 2000 plus ekstra te voorsien nie.

Dus: Mbeki leef - soos jy kan sien:))))
Hy gaan nog beroemd wees - julle sal sien.
Geen president tot dusver ooit het al soveel plaaslike en internasionale
blapse gemaak soos onse Prez nie:))
Nie eers Ford kom naby hom nie.
Dit skep natuurlik 'n presedent - van ons volgende Prez sal seker probeer om
beroemder te wees as Mbeki.
Net soos Mbeki wat verkies het om deur sy blapse beroemder te wees as
Mandela.
:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:a3hv2l$298$1@news1.xs4all.nl...
> Op tv het hulle gese, Mandela het 'n oud man geword vanwee die tronk.
> Mandela is oud!! 80+ is oud, ek moet nog lank wag vir oud te word :-)))
>
> Maar in Nederlands is dit 'n uitdrukking, iemand het ou geword van sorge of
> noem maar wat, Mandela loop 'n bietjie krom, en mank en hulle bedoel te se,
> vanwee die lank tyd in tronk het hy mank geword, wel dit is wat dit beteken.
>
> Ek dink dit is 'n kommunikasieprobleem tussen die SAers en Nederlanders :-))
>
> jy weet daar is baie meer :-)))
>
> Ag Annette op hierdie NG het ek geleer ook nie alle afrikaners is bles nie
> :-))
>
> Ek dink ons is net mense.
>
> Wel kom ek gaan maar weer my melktert bak
>
> Gr.Rico
>
> Leve de Koningin :-)))
> Leve Mbeki????????????
> "Annette" schreef in bericht
> news:a3hog1$18ifs0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hallo Rico - TWEE dae lank troue gekyk?
>> En ek dog dit kom nog!:))))
>>
>> Nou hoekom sal ek en DD altwee Cornelis se bydrae dieselfde interpreteer?
>> Ek dink nie Hollanders is kaaskoppe nie - hulle is mos nie almal bles
>> nie?:))
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:a3hnpq$sdf$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ek het lanklaas hier gewees, maar nou kan ek net nie meer die mond hou
> nie
>>> :-))
>>>
>>> Daar is ook goeie kaaskoppe :-))
>>> Ek glo julle interpreteer die bydrae van Cornelis nie heeltemal reg
nie,
>> ek
>>> dink hy het ne 'n verkeerde bedoeling nie. Verskoon hom!!
>>>
>>> Ek moet se, ek het al twee dae tv gekyk en rerig het ek die trouery
>> geniet,
>>> ek is kaaskop en ook baie trots op ons Koningshuis en boondien die
> Maxima
>> is
>>> so mooiiiiiiiiiiiiiiii!!
>>>
>>> Maar DD ek weet, het dit ooit gelees in 'n ondersoek, dat 'n republiek
>> baie
>>> meer geld kos as 'n koningshuis.
>>> Wat dink jy Mbeki en sy mense vra vir julle taxgeld????
>>>
>>> En Mandela is in Europa en Amerika 'n groot man, dit was net jammer
dat
> hy
>>> so oud was as president, hy had net nog 'n tydjie moet bly :-))
>>>
>>> Liefde uit 'n Oranje Nederland
>>>
>>> Rico.
>>>
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>> news:pjho5uc39lplp7k11lg3c99a0ct9p6mbca@4ax.com...
>>>> On Sat, 2 Feb 2002 20:44:04 +0100, "Cornelis"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Mandela ......... is nu
>>>> >een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
>>>> >
>>>> met ander woorde Hollander, Mandela sou nie oud geword het as ons hom
>>>> nie opgesluit het nie (want hy is nou 'n ou man danksy sy gevangskap)
>>>>
>>>> >Een man die het land samen kon houden werd 27 jaar opgesloten...en
> werd
>>>> >president van jullie Zuid-Afrika.
>>>>
>>>> Wat weet jy van Suid Afrika af Kaaskop? Is jy ook ook een van daardie
>>>> mense wat 'n kar van di epassasierskant af bestuur?
>>>>
>>>>
>>>> >Velen van ons zijn trots op het koningshuis, het vertegenwoordigt de
>>>> >Nederlandse geschiedenis, cultuur en traditie.
>>>>
>>>> Ja, julle is steeds net soos die engelse wat mense wat te sleg is om
>>>> vir hulself te werk op 'n troon te plaas en julle belastinggeld
>>>> belastingvry aan hulle skenk. En dan wanneer jy hom in die straat sien
>>>> buig jy tot jou neus amper aan die grond raak.
>>>>
>>>> >anneer je een eer wil
>>>> >brengen aan een ander land, of de betrekking wil aanhalen, dan kun
je
>> een
>>>> >stel ministers sturen in grijs pak...
>>>> Nee, winnie kan met haar sokkerspelers vir julle koning gaan kuier en
>>>> bier uit 'n canfruitbottel saam met hom drink.
>>>>
>>>> >of de Koningin der Nederlanden.
>>>> >Ik denk Annette, dat jij dat niet zult begrijpen, omdat je in een
>>> Republiek
>>>> >woont.
>>>> >
>>>> >Corné.
>>>>
>>>> Jy's heeltemal reg, Corné, want ons plaas nie mense in 'n vertoonkas
>>>> en buig voor hulle asof hulle afgode is nie.
>>>
>>
>
Re: mandela [boodskap #56604 is 'n antwoord op boodskap #56600] So, 03 Februarie 2002 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is vinnig genoeg om weg te bly van 'n program wat troues wys:))))
Annette

Rico skryf in boodskap news:a3hv4c$2ed$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a3hog1$18ifs0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hallo Rico - TWEE dae lank troue gekyk?
>> En ek dog dit kom nog!:))))
>
> Annette ons weet, jy is nie altyd vinnig nie :-)))))))
> Gr.Rico
>
Re: mandela [boodskap #56607 is 'n antwoord op boodskap #56603] So, 03 Februarie 2002 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 06:20:52 +0200, "Annette" wrote:

> Geen president tot dusver ooit het al soveel plaaslike en internasionale
> blapse gemaak soos onse Prez nie:))

Um....en hoe seker is jy? :-)
Re: mandela [boodskap #56608 is 'n antwoord op boodskap #56602] So, 03 Februarie 2002 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 06:05:38 +0200, "Annette" wrote:

> Maar Arthur, ek praat ook baie, en ek sê "nooit" dom goed nie;)))))

Yep, ek ook nie. Maar ek TIK baie keer dom goed. :-)))
Annette en die Hantamkond [boodskap #56611 is 'n antwoord op boodskap #56574] So, 03 Februarie 2002 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette
Maar Hantamkond, jy moet weet....

Het hy goud in die mond?
Nee, dis die môrestond
Dit klink effe ongesond
Daardie Hantamkond...

Karel Kolstert
Re: mandela [boodskap #56612 is 'n antwoord op boodskap #56607] So, 03 Februarie 2002 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - laat ons wag totdat Mbeki sy termyn klaar uitgedien het, dan
kan ons 'n behoorlike lysie maak.
Help tog nie om nou al 'n lysie te maak nie - daar is nog 'n paar jaar oor
vir verbetering;)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:8tgp5ukt2afmvsbq4h683n620gfgoj5avq@4ax.com...
> On Sun, 3 Feb 2002 06:20:52 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Geen president tot dusver ooit het al soveel plaaslike en internasionale
>> blapse gemaak soos onse Prez nie:))
>
> Um....en hoe seker is jy? :-)
>
Re: Annette en die Hantamkond [boodskap #56613 is 'n antwoord op boodskap #56611] So, 03 Februarie 2002 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 08:22:50 +0200, "Annette" wrote:

> Kareltjie, moenie woorde in my mond lê nie:))
> Of doen jy aspris 'n DD?
> In my Sent Items en in Danielle se aanhaling is dit per ongeluk Hantamkiind
> gespel ( swaar middelvinger - skuus Hantamkind) - hoe kom jy by kond uit?

Nee, Kareltjie het na 'n ander boodskap van jou verwys. Ek het
ook daardie "o" raakgesien. Rerig, hy het nie 'n DD op jou getrek
nie! Ek sal die boodskap gaan soek, en vir jou wys as jy ons nie glo
nie. :-))
Re: Annette en die Hantamkond [boodskap #56614 is 'n antwoord op boodskap #56611] So, 03 Februarie 2002 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kareltjie, moenie woorde in my mond lê nie:))
Of doen jy aspris 'n DD?
In my Sent Items en in Danielle se aanhaling is dit per ongeluk Hantamkiind
gespel ( swaar middelvinger - skuus Hantamkind) - hoe kom jy by kond uit?

Maar dankie elk geval vir die gediggie - vol humor.
Dit kon heeeeeeltemal anders in Frikkie se hande uitgedraai het;))))
Annette

Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c5ccc71$0$225@hades.is.co.za...
> Annette
> Maar Hantamkond, jy moet weet....
>
>
> Het hy goud in die mond?
> Nee, dis die môrestond
> Dit klink effe ongesond
> Daardie Hantamkond...
>
> Karel Kolstert
>
Re: Annette en die Hantamkond [boodskap #56615 is 'n antwoord op boodskap #56613] So, 03 Februarie 2002 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OKie Dokie - Dan moet ek weer ekskuus vra vir Hantamkind, en vir Kolletjie.
Nou wil ek vir Hantamkind ( kiind, kond) vra of hy/sy nie maar sy/haar naam
wil verander na iets korters nie;)))
Toemaar, toemaar, ek sal in die vervolg net Hamtam skryf.
Annette

Danielle skryf in boodskap news:tilp5u0rns5qpph6dchgcp1jc114r0bpbv@4ax.com...
> On Sun, 3 Feb 2002 08:22:50 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Kareltjie, moenie woorde in my mond lê nie:))
>> Of doen jy aspris 'n DD?
>> In my Sent Items en in Danielle se aanhaling is dit per ongeluk Hantamkiind
>> gespel ( swaar middelvinger - skuus Hantamkind) - hoe kom jy by kond
uit?
>
> Nee, Kareltjie het na 'n ander boodskap van jou verwys. Ek het
> ook daardie "o" raakgesien. Rerig, hy het nie 'n DD op jou getrek
> nie! Ek sal die boodskap gaan soek, en vir jou wys as jy ons nie glo
> nie. :-))
>
Re: Annette en die Hantamkond [boodskap #56616 is 'n antwoord op boodskap #56613] So, 03 Februarie 2002 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle het toe vir my privaat getoon ek het van kond gepraat in die hitte
van die oomblik))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:tilp5u0rns5qpph6dchgcp1jc114r0bpbv@4ax.com...
> On Sun, 3 Feb 2002 08:22:50 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Kareltjie, moenie woorde in my mond lê nie:))
>> Of doen jy aspris 'n DD?
>> In my Sent Items en in Danielle se aanhaling is dit per ongeluk Hantamkiind
>> gespel ( swaar middelvinger - skuus Hantamkind) - hoe kom jy by kond
uit?
>
> Nee, Kareltjie het na 'n ander boodskap van jou verwys. Ek het
> ook daardie "o" raakgesien. Rerig, hy het nie 'n DD op jou getrek
> nie! Ek sal die boodskap gaan soek, en vir jou wys as jy ons nie glo
> nie. :-))
>
Re: Annette en die Hantamkond [boodskap #56617 is 'n antwoord op boodskap #56616] So, 03 Februarie 2002 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 08:38:16 +0200, "Annette" wrote:

> Danielle het toe vir my privaat getoon ek het van kond gepraat in die hitte
> van die oomblik))))

Yikes, ek het darem net diskreet probeer wees, hoor. :-)))
Re: mandela [boodskap #56622 is 'n antwoord op boodskap #56597] So, 03 Februarie 2002 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 00:30:19 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:

> "Davie Davis" schreef...
>> "Cornelis" wrote:
> Een domme, bevooroordeelde en onjuiste reaktie............. (jou onosele DD!!!).

> Wat weet jij van
> Nederland af ............(jou grootbek DD?

> Ben jij ook een van die mensen die 'n auto van de
> passagierskant af bestuurt?
>
> Zo, daar heb je je eigen woorden terug.........(jy soek mos daarvoor!)

> Ik zocht nog naar een tegenhanger
> voor 'Kaaskop', maar helaas zijn jullie hier -zelfs in de hoogtijdagen van
> de anti-apartheidsbeweging- nooit belangrijk genoeg geacht om ook maar een
> scheldnaam toegedicht te krijgen.........Onverbeterlike antwoord Arthur!

Arthur, ongelukkig het ek bietjie laat op die Net ingeskakel wat
veroorsaak het dat ek nie die brief van jou raakgesien het nie.
(andersins het ek dit beantwoord natuurlik...)

Groete

Die Boer
(wat tog so graag as
'n skelnaam gebruik word maar
ons lag daaroor.)
Re: mandela [boodskap #56623 is 'n antwoord op boodskap #56601] So, 03 Februarie 2002 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"david"
> hoekom het julle n terroris uitgenooi?

De definitie van een terrorist ....... ???
Wat is die??

grt emmy
Re: mandela [boodskap #56624 is 'n antwoord op boodskap #56591] So, 03 Februarie 2002 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

> Vader ons!! Om vir ons hier ons eie geskiedenis te kom vertel is om soos vir
> 'n Arabier te wys hoe om 'n tent op te slaan!

Waarom weet iemand ZA zo weinig van andere landen af..
Waarom is er zo weinig interesse in andere zienswijze..
Hoe komt dat??

grt emmy
Re: mandela [boodskap #56625 is 'n antwoord op boodskap #56623] So, 03 Februarie 2002 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 11:00:46 +0100, "emmy" wrote:

>
> De definitie van een terrorist ....... ???
> Wat is die??
>
> grt emmy
>

hulle vlieg in torings in somtyds. Ander tye plaas hulle bomme in
winkels of landmyne op paaie en vermoor vrouens en kindertjies.
Re: mandela [boodskap #56629 is 'n antwoord op boodskap #56625] So, 03 Februarie 2002 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:193q5ukpnh67nikhesmlpd8glhb289n0nk@4ax.com...
> On Sun, 3 Feb 2002 11:00:46 +0100, "emmy" wrote:
>
>>
>> De definitie van een terrorist ....... ???
>> Wat is die??
>> grt emmy

> hulle vlieg in torings in somtyds. Ander tye plaas hulle bomme in
> winkels of landmyne op paaie en vermoor vrouens en kindertjies.

Mandela is dus per definitie geen terrorist!!
De definitie is in de Verenigde naties vastglegd ivm met deze oorlog tegen
het echte terrorisme
Wanneer is iemand een vrijheidsstrijder en wanneer is hij terrorist...

grt emmy
Re: mandela [boodskap #56631 is 'n antwoord op boodskap #56629] So, 03 Februarie 2002 11:56 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 12:18:42 +0100, "emmy" wrote:

> Mandela is dus per definitie geen terrorist!!

> Wanneer is iemand een vrijheidsstrijder en wanneer is hij terrorist...

Wanneer is iemand een sosiale drinker en wanneer is hy 'n alkoholis?

Net soos Mbeki terroristies is deur Mugabe te ondersteun (in sy
stilswye) was dit terroristies van Mandela om lid van die ANC te
bly terwyl hulle terroristiese dade gepleeg het.

*********************************
Cape Argus (Cape Town)

February 1, 2002
Posted to the web February 1, 2002

David Yutar
Cape Town

THE South African government's failure to stand up to President Robert
Mugabe has cost this country billions of rands, a senior Zimbabwe
opposition leader says.

Eddie Cross, secretary for economic affairs for the Movement for
Democratic Change, slated President Thabo Mbeki for not challenging
Mugabe's "tyranny" over Zimbabwe.

As the main speaker at a meeting of the SA Institute of International
Affairs last night, Cross said Mbeki was "the one man in the whole
world Mugabe cannot say no to".

"You (South Africa) are the regional superpower.
etc. etc. etc.
*****************

Emmy, sê nou vir ons of, volgens jou beginsels, 'n vryheidstryd gestry
word deur bomme onder die tafel van 'n restaurant te plaas sodat die
klerke wat pas uit die skool is en daar gaan koffie drink vermoor
word.
Pas dit jou beginsels Emmy, dat moordenaars by 'n kerk instorm en die
kerkgangers voor die voet doodskiet terwyl hulle aanbid? En dit 'n
vryheidstryd noem?
Of dat boere wat op 'n plaas woon en niks met politiek te doen het
vermoor word deur landmyne op hul plaaspaaie? Dat klippe in die nag
deur die vensters van motors gegooi word wat op die pad ry.

Opsomming:
Wanneer Mbeki weier om Mugabe te kritiseer (en hand om die nek met hom
staan in 'n vergadering) is hy 'n terroris.
Wanneer Mandela dit en die ander bomslagtings op sagte teikens
goedkeur, is hy 'n terriris.
En wanneer jy hulle dade goedpraat is jy 'n terroris.

> Wanneer is iemand een vrijheidsstrijder en wanneer is hij terrorist...

Wanneer is iemand een sosiale drinker en wanneer is hy 'n alkoholis?
Vorige onderwerp: Re: SA Olympics team "far too white"
Volgende onderwerp: Een jaar later
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:15:55 MGT 2024