Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #56509] Vr, 01 Februarie 2002 06:59 na volgende boodskap
Kobie Jooste  is tans af-lyn  Kobie Jooste
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Het julle die verwoede telling gesien ? 51/4 (Kirsten alweeer 'n 0)
Re: Krieket [boodskap #56510 is 'n antwoord op boodskap #56509] Vr, 01 Februarie 2002 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Kobie - dankie - ons het.
Ek sou graag 'n opsomming wou sien van die lopies in totaal wat op hierdie
toer deur Kirsten, Gibbs, Pollock & Klusener aangeteken is.
Annette

Kobie Jooste skryf in boodskap news:3c5a3cbc$0$225@hades.is.co.za...
> Het julle die verwoede telling gesien ? 51/4 (Kirsten alweeer 'n 0)
>
Re: Krieket [boodskap #56512 is 'n antwoord op boodskap #56510] Vr, 01 Februarie 2002 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobie Jooste  is tans af-lyn  Kobie Jooste
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
En dit te vergelyk met Rhodes s'n wat alewig die kastaaings moet uitkrap.

Annette skryf in boodskap news:a3dfji$17j8lh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja Kobie - dankie - ons het.
> Ek sou graag 'n opsomming wou sien van die lopies in totaal wat op hierdie
> toer deur Kirsten, Gibbs, Pollock & Klusener aangeteken is.
> Annette
>
>
> Kobie Jooste wrote in message
> news:3c5a3cbc$0$225@hades.is.co.za...
>> Het julle die verwoede telling gesien ? 51/4 (Kirsten alweeer 'n 0)
>>
>
Re: Krieket [boodskap #56516 is 'n antwoord op boodskap #56512] Vr, 01 Februarie 2002 09:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee , ons is maar net te dankbaar vir vandag se gelukkie - daar teken
hulle toe wragtag op die einde meer lopies aan as enige beurt tot dusver.!
Nou vir die naels kou dat die boulers ook hul kant ordentlik bring.
Annette

Kobie Jooste wrote in message
news:3c5a44fc$0$225@hades.is.co.za...
> En dit te vergelyk met Rhodes s'n wat alewig die kastaaings moet uitkrap.
>
> Annette wrote in message
> news:a3dfji$17j8lh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja Kobie - dankie - ons het.
>> Ek sou graag 'n opsomming wou sien van die lopies in totaal wat op hierdie
>> toer deur Kirsten, Gibbs, Pollock & Klusener aangeteken is.
>> Annette
>>
>>
>> Kobie Jooste wrote in message
>> news:3c5a3cbc$0$225@hades.is.co.za...
>>> Het julle die verwoede telling gesien ? 51/4 (Kirsten alweeer 'n 0)
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bafana Bafana!!!
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 18:39:50 MGT 2024