Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hier kom groot sports.
Hier kom groot sports. [boodskap #56465] Do, 31 Januarie 2002 16:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OOr die nuus vandag - die ANC gaan nou glo aankondig dat duisende
vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
Van die vrywillegers sal help om die polisiestasies in stand te hou, maar
die meste sal moet help met pladblokkades.
Ek is seker die bendes en smokkelaars gaan hier 'n gulde geleentheid sien om
dinge vir hulle makliker te maak.
Annette
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56480 is 'n antwoord op boodskap #56465] Do, 31 Januarie 2002 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jan 2002 18:48:01 +0200, "Annette" wrote:

> vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.

> Annette
>
Groot sports sê jy Annette? By die vrywillgers?
Die waarheid is Annette, dat by die vrywilgers
altyd sports is. En daarna kan weer in die rivier
afgekoel word:-)))
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56495 is 'n antwoord op boodskap #56480] Vr, 01 Februarie 2002 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jammer maar daai ouens is reeds in hulle diens ...

"Davie Davis" skryf in boodskap news:tf5j5usmvam8k179o7r6nvfovtmr0b91q7@4ax.com...
> On Thu, 31 Jan 2002 18:48:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
>
>> Annette
>>
> Groot sports sê jy Annette? By die vrywillgers?
> Die waarheid is Annette, dat by die vrywilgers
> altyd sports is. En daarna kan weer in die rivier
> afgekoel word:-)))
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56498 is 'n antwoord op boodskap #56495] Vr, 01 Februarie 2002 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle soek nog:))
Annette

in message news:a3d6b1$rjh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jammer maar daai ouens is reeds in hulle diens ...
> "Davie Davis" wrote in message
> news:tf5j5usmvam8k179o7r6nvfovtmr0b91q7@4ax.com...
>> On Thu, 31 Jan 2002 18:48:01 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
>>
>>> Annette
>>>
>> Groot sports sê jy Annette? By die vrywillgers?
>> Die waarheid is Annette, dat by die vrywilgers
>> altyd sports is. En daarna kan weer in die rivier
>> afgekoel word:-)))
>
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56504 is 'n antwoord op boodskap #56498] Vr, 01 Februarie 2002 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 07:08:16 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Hulle soek nog:))
> Annette
>

so gaan hulle nou 'hi-jacking hotspot' borde opsit by die padblokkade?
dis `n grappie. daar is actually ouens, en doedies (wou nog altyd daai
woord gebruik), wat regtig probeer om `n verskil te maak. ongelukkig
word, en gaan, hulle goeie werk dood gesmoor word deur elke jan rap en
sy skel maat wat nou kan deelneem.

noem hulle iets van `n minimum vereiste of lyk dit soos `n free for
all?

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56507 is 'n antwoord op boodskap #56504] Vr, 01 Februarie 2002 06:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, volgens die radioberig, sal almal wat vrywilllig aansoek doen, so te
sê aangeneem word.
Soos ek die saak sien, sal mens nou deur padblokkades kan ry, met die
verweer dat jy te bang was om te stop om beroof te word.
Nee wat , die soustreinmense kry mos nou juis baie vir niks - laat hulle
daar by die padblokkades gaan staan, en laat die onskuldige en goeie
vrywilligers darem nog 'n tydjie langer lewe.
Buitendien - dit sal goeie PR wees.
Dan kan sommige spog - by ONS padblokkade was Asmal EN Nconde tog, whê!:)))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:83ck5u0sh7s5d8p9l8bjvk5mff59q0ao72@4ax.com...
> On Fri, 1 Feb 2002 07:08:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Hulle soek nog:))
>> Annette
>>
>
> so gaan hulle nou 'hi-jacking hotspot' borde opsit by die padblokkade?
> dis `n grappie. daar is actually ouens, en doedies (wou nog altyd daai
> woord gebruik), wat regtig probeer om `n verskil te maak. ongelukkig
> word, en gaan, hulle goeie werk dood gesmoor word deur elke jan rap en
> sy skel maat wat nou kan deelneem.
>
> noem hulle iets van `n minimum vereiste of lyk dit soos `n free for
> all?
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: kleure
Volgende onderwerp: janine se joppie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 16:53:46 MGT 2024