Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wat is `n pakpoort
wat is `n pakpoort [boodskap #56291] Ma, 28 Januarie 2002 12:58 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
riku latti sing `n song op sy nuwe cd wat pakpoort heet. wat is `n
pakpoort? hy sing 'dan wil ek jou pakpoort omvou'. is dit `n nuwe
woord wat hy uitgedink het?

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: wat is `n pakpoort [boodskap #56295 is 'n antwoord op boodskap #56291] Ma, 28 Januarie 2002 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie is Riku Latti?
En pakpoort het ek nog nooit van gehoor nie.

Wat sal dit kan wees?
Sal ons raai?

Soos die seuntjie wat vir sy pa en ma gevra het waar sit 'n meisie se
now.:)))))

Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:k2ia5ugjjbnldjn7qggdhflhjqvgorvm3i@4ax.com...
> riku latti sing `n song op sy nuwe cd wat pakpoort heet. wat is `n
> pakpoort? hy sing 'dan wil ek jou pakpoort omvou'. is dit `n nuwe
> woord wat hy uitgedink het?
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: wat is `n pakpoort [boodskap #56299 is 'n antwoord op boodskap #56295] Ma, 28 Januarie 2002 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jan 2002 15:54:08 +0200, "Annette"
sent the following message to space station Earth:

> Wie is Riku Latti?
> En pakpoort het ek nog nooit van gehoor nie.
>
> Wat sal dit kan wees?
> Sal ons raai?
>

agge nee. jy is te besig om te karring aan suiwer afrikaans en dan
gaan die dinge by jou verby. net hieroor het jy jou claim op blou
verspeel. hy sing nice afrikaanse goeters soos die pakpoort.
defenitief nie `n bles nie, ook nie heeltemal `n koos nie maar meer `n
riku sal ek se. amper so gerterig net anders.

raai is op die stadium die beste geweer. ek vermoed dis een van daai
nuwe woorde wat kunstenaars opmaak soos hulle aangaan. ek ken `n
meisie in duitsland wat die lirieke vir hulle band se nuwe song
geskryf het. toe die lead vocalist nie mooi kon sien wat sy geskryf
het nie toe maak hy sommer woorde op. dit het toe gestick en was een
van hulle better songs.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: wat is `n pakpoort [boodskap #56318 is 'n antwoord op boodskap #56299] Ma, 28 Januarie 2002 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:dfna5u0sun6vdr85te118bnlept78ejni8@4ax.com...

> hy sing nice afrikaanse goeters soos die pakpoort.

Kom, laat ons dit nou mooi analiseer.. 'n Poort is mos soort van 'n
opening. En pak beteken mos dat hy iets iewers wil insit of insteek... En
dan wil hy dit omvou.

In kort dus, is dit 'n opening wat hy wil omvou en iets wil insteek. Hmmm,
begin nou beter sin maak...
Re: wat is `n pakpoort [boodskap #56322 is 'n antwoord op boodskap #56318] Di, 29 Januarie 2002 00:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n eierkelkie?:)))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:B0l58.82197$HW3.106636@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
> message news:dfna5u0sun6vdr85te118bnlept78ejni8@4ax.com...
>
>> hy sing nice afrikaanse goeters soos die pakpoort.
>
> Kom, laat ons dit nou mooi analiseer.. 'n Poort is mos soort van 'n
> opening. En pak beteken mos dat hy iets iewers wil insit of insteek... En
> dan wil hy dit omvou.
>
> In kort dus, is dit 'n opening wat hy wil omvou en iets wil insteek. Hmmm,
> begin nou beter sin maak...
>
Re: wat is `n pakpoort [boodskap #56328 is 'n antwoord op boodskap #56322] Di, 29 Januarie 2002 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan nie werk nie, hoe vou jy 'n eierkelkie om :-))

"Annette" skryf in boodskap news:a34sg1$10ccu3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n eierkelkie?:)))
> Annette
>
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:B0l58.82197$HW3.106636@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote
> in
>> message news:dfna5u0sun6vdr85te118bnlept78ejni8@4ax.com...
>>
>>> hy sing nice afrikaanse goeters soos die pakpoort.
>>
>> Kom, laat ons dit nou mooi analiseer.. 'n Poort is mos soort van 'n
>> opening. En pak beteken mos dat hy iets iewers wil insit of insteek...
> En
>> dan wil hy dit omvou.
>>
>> In kort dus, is dit 'n opening wat hy wil omvou en iets wil insteek.
> Hmmm,
>> begin nou beter sin maak...
>>
>
Re: wat is `n pakpoort [boodskap #56329 is 'n antwoord op boodskap #56318] Di, 29 Januarie 2002 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jan 2002 09:26:25 +1000, "me & bobby magee"
sent the following message to space
station Earth:

>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
> message news:dfna5u0sun6vdr85te118bnlept78ejni8@4ax.com...
>
>> hy sing nice afrikaanse goeters soos die pakpoort.
>
> Kom, laat ons dit nou mooi analiseer.. 'n Poort is mos soort van 'n
> opening. En pak beteken mos dat hy iets iewers wil insit of insteek... En
> dan wil hy dit omvou.
>
> In kort dus, is dit 'n opening wat hy wil omvou en iets wil insteek. Hmmm,
> begin nou beter sin maak...
>

hierdie thread raak nou te warm. vergeet ek het gevra. vergeet jy het
ooit die woord pakpoort gehoor. as ek tot 3 tel sal jy wakker word en
niks onthou van wat pas gebeur het nie. 1.....2.....3

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: wat is `n pakpoort [boodskap #56331 is 'n antwoord op boodskap #56328] Di, 29 Januarie 2002 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met my vingers natuurlik:))))
Al ooit uit 'n eierkelkie probeer eet sonder om dit ten minste met een hand
te omvou?:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c563c6b$0$226@hades.is.co.za...
> Gaan nie werk nie, hoe vou jy 'n eierkelkie om :-))
>
> "Annette" wrote in message
> news:a34sg1$10ccu3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n eierkelkie?:)))
>> Annette
>>
>>
>> me & bobby magee wrote in message
>> news:B0l58.82197$HW3.106636@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
wrote
>> in
>>> message news:dfna5u0sun6vdr85te118bnlept78ejni8@4ax.com...
>>>
>>>> hy sing nice afrikaanse goeters soos die pakpoort.
>>>
>>> Kom, laat ons dit nou mooi analiseer.. 'n Poort is mos soort van 'n
>>> opening. En pak beteken mos dat hy iets iewers wil insit of
insteek...
>> En
>>> dan wil hy dit omvou.
>>>
>>> In kort dus, is dit 'n opening wat hy wil omvou en iets wil insteek.
>> Hmmm,
>>> begin nou beter sin maak...
>>>
>>
>
Re: wat is `n pakpoort [boodskap #56332 is 'n antwoord op boodskap #56329] Di, 29 Januarie 2002 06:40 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee Skippie - jy moet weet, as jy eers iets hier geskryf het, sal dit tot
in lengte van dae onthou word;))
Jy kan dit vir ons ander sommer maklik maak en jou naam verander;)))
Annette

--

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:n9fc5uohr4v1ek0k5lgeehstrlin97asgv@4ax.com...
> On Tue, 29 Jan 2002 09:26:25 +1000, "me & bobby magee"
> sent the following message to space
> station Earth:
>
>>
>> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
>> message news:dfna5u0sun6vdr85te118bnlept78ejni8@4ax.com...
>>
>>> hy sing nice afrikaanse goeters soos die pakpoort.
>>
>> Kom, laat ons dit nou mooi analiseer.. 'n Poort is mos soort van 'n
>> opening. En pak beteken mos dat hy iets iewers wil insit of insteek... En
>> dan wil hy dit omvou.
>>
>> In kort dus, is dit 'n opening wat hy wil omvou en iets wil insteek. Hmmm,
>> begin nou beter sin maak...
>>
>
> hierdie thread raak nou te warm. vergeet ek het gevra. vergeet jy het
> ooit die woord pakpoort gehoor. as ek tot 3 tel sal jy wakker word en
> niks onthou van wat pas gebeur het nie. 1.....2.....3
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: skree vir my
Volgende onderwerp: nog meer stupid mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 04:48:08 MGT 2024