Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5907] Re: Die nuwe Afrikaans in die nuwe Suid-Afrika
DS: [AFRIKAANS:5907] Re: Die nuwe Afrikaans in die nuwe Suid-Afrika [boodskap #5619] Wo, 31 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 13:40
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5907] Re: Die nuwe Afrikaans in die nuwe Suid-Afrika

On 31 Jan 96 at 12:12, Dirk Laurie wrote:

> African violets in die voorhuis,
> African violets blou en rooi.
> African violets oral in die veld,
> en oral, ai! so mooi.
>
> (As Leipoldt soos party van ons gepraat het.)
>
> Dirk

Skuus Dirk, ek is vandag in daardie bui. As ek minder besorg was oor
sensitiwiteite dan sou ek nie die titel van die een berig gemaak het
"Ons is darem suckers" nie. Wat ek wou gesê het is

"ONS IS DAREM DOSE"

Miskien moes ek.

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5914] Re: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5905] Die nuwe Afrikaans in die nuwe Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:40:22 MGT 2024