Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nie so lekker nie...
Nie so lekker nie... [boodskap #56184] Sa, 26 Januarie 2002 12:08
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ai! Maar 'n mislike sportdag gewees - die Aussies kan maar net nie die
Kiwi's klop nie. Dit nogal op ons Nasionale dag. Waar is hulle
patriotisme?

Gelukkig het die cockroach races darem genoeg pret opgelewer - môre maak ons
hulle weer dood, vandag kry almal grasie.

Dis natuurlik ook die dag waarop baie immigrante burgerskap aanneem - dit is
die derde herdenking van ons burgerskap.
Vorige onderwerp: Die Wit Bladsye
Volgende onderwerp: Ethekwini??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 02:18:25 MGT 2024