Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Maak gebruik van die geleentheid
Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56100] Vr, 25 Januarie 2002 07:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Spier Somerfees is weer aan die gang.
Vanaf 25/1 is Madame Butterfly
Op 3& 4 / 2 is Die Soweto String Quartet
Op 8 & 9/2 Abdullah Ebrahim - " African Suite"

Die wonderlike ding met Spier is dat mens hierdie vertonings kan sien vir
R25, op baie goeie sitplekke.
Net geluk en 'n bietjie beplanning is nodig.
En natuurlik eie vervoer.

Die toegangsfooi sluit 'n koppie koffie/tee, of altwee, en of 'n glas wyn
of twee) in - wat gedurende pouse bedien word.

Annette
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56121 is 'n antwoord op boodskap #56100] Vr, 25 Januarie 2002 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Seg ek net nou die dag vir Hanlie: Ons gebruik nie ons voorregte hier in die
Kaap om al die opvoerings en uitvoerings te gaan kyk nie.

Sal effort maak daarmee. Veral as dit sulke lekker soel somersaande is hier
in die Kaap.

Dankie Anette (Kunste Annette)

K�, lat ons ga lyste'
wie daa sing
op spier

Nei djy ka da 'n dop ok kry
of somma net a kappoftie
of koffie as djy nie laaik van tie

K� lat ons ga lyste'
as haai lydie so lekka sing
van daai
meddim se batti'flaai
of wil djy gat lyste'
vir daai lekka
j�zz man
dollar br�nd
en sy ófrieken swiet?

Is al's te siene en te hore
fieste, b�nds en kore
als mooi'tjies na behore
want ís is mos
siwwilaaisd
hie' innie Kaap

Thys oppie Bos (met sy Vrydag se Kaapse tanne in)

"Annette" skryf in boodskap news:a2r053$137428$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Spier Somerfees is weer aan die gang.
> Vanaf 25/1 is Madame Butterfly
> Op 3& 4 / 2 is Die Soweto String Quartet
> Op 8 & 9/2 Abdullah Ebrahim - " African Suite"
>
> Die wonderlike ding met Spier is dat mens hierdie vertonings kan sien vir
> R25, op baie goeie sitplekke.
> Net geluk en 'n bietjie beplanning is nodig.
> En natuurlik eie vervoer.
>
> Die toegangsfooi sluit 'n koppie koffie/tee, of altwee, en of 'n glas wyn
> of twee) in - wat gedurende pouse bedien word.
>
> Annette
>
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56131 is 'n antwoord op boodskap #56121] Vr, 25 Januarie 2002 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet skryf in boodskap news:a2r7jr$gkq$1@news.adamastor.ac.za...
> Seg ek net nou die dag vir Hanlie: Ons gebruik nie ons voorregte hier in die
> Kaap om al die opvoerings en uitvoerings te gaan kyk nie.

Julle maak nou verniet asof al die kultuur in die Kaap is. Ons gaan 'Cats'
kyk sodra hy hier in Pretoria is.

>
> Sal effort maak daarmee. Veral as dit sulke lekker soel somersaande is hier
> in die Kaap.
>
> Dankie Anette (Kunste Annette)
>
> K�, lat ons ga lyste'
> wie daa sing
> op spier
>
> Nei djy ka da 'n dop ok kry
> of somma net a kappoftie
> of koffie as djy nie laaik van tie
>
> K� lat ons ga lyste'
> as haai lydie so lekka sing
> van daai
> meddim se batti'flaai
> of wil djy gat lyste'
> vir daai lekka
> j�zz man
> dollar br�nd
> en sy ófrieken swiet?
>
> Is al's te siene en te hore
> fieste, b�nds en kore
> als mooi'tjies na behore
> want ís is mos
> siwwilaaisd
> hie' innie Kaap
>
> Thys oppie Bos (met sy Vrydag se Kaapse tanne in)
> "Annette" wrote in message
> news:a2r053$137428$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Spier Somerfees is weer aan die gang.
>> Vanaf 25/1 is Madame Butterfly
>> Op 3& 4 / 2 is Die Soweto String Quartet
>> Op 8 & 9/2 Abdullah Ebrahim - " African Suite"
>>
>> Die wonderlike ding met Spier is dat mens hierdie vertonings kan sien vir
>> R25, op baie goeie sitplekke.
>> Net geluk en 'n bietjie beplanning is nodig.
>> En natuurlik eie vervoer.
>>
>> Die toegangsfooi sluit 'n koppie koffie/tee, of altwee, en of 'n glas wyn
>> of twee) in - wat gedurende pouse bedien word.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56132 is 'n antwoord op boodskap #56131] Vr, 25 Januarie 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vermaaklik syn der dagen sat:)))))

Aangesien julle moet wag daar onder vir Cats - hier is nog wat ons kan
sien:
Baxter:
Scribble
Milestones to the millennium 2002 - begin 28/1
Running Roit - begin 31/1
Karoo Kitaar Blues - begin 12/3 ( ek gaan definitief die Kanadees wat op my
uitnodiging hier kom fietsry in The Argus hiernatoe vat)

Artscape:
Cats - tot 20/2
Beggar's Opera
A midsummer night's dream

Theatre on the Bay:
The Mousetrap
Certified male ( gaan dit definitief kyk)
Offbeat broadway 2 ( een van my kliënte speel hier in - sal seker 'n ou
kaartjietjie kan kry)

Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c515196.0@news1.mweb.co.za...
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a2r7jr$gkq$1@news.adamastor.ac.za...
>> Seg ek net nou die dag vir Hanlie: Ons gebruik nie ons voorregte hier in
> die
>> Kaap om al die opvoerings en uitvoerings te gaan kyk nie.
>
> Julle maak nou verniet asof al die kultuur in die Kaap is. Ons gaan 'Cats'
> kyk sodra hy hier in Pretoria is.
>
>>
>> Sal effort maak daarmee. Veral as dit sulke lekker soel somersaande is
> hier
>> in die Kaap.
>>
>> Dankie Anette (Kunste Annette)
>>
>> K�, lat ons ga lyste'
>> wie daa sing
>> op spier
>>
>> Nei djy ka da 'n dop ok kry
>> of somma net a kappoftie
>> of koffie as djy nie laaik van tie
>>
>> K� lat ons ga lyste'
>> as haai lydie so lekka sing
>> van daai
>> meddim se batti'flaai
>> of wil djy gat lyste'
>> vir daai lekka
>> j�zz man
>> dollar br�nd
>> en sy ófrieken swiet?
>>
>> Is al's te siene en te hore
>> fieste, b�nds en kore
>> als mooi'tjies na behore
>> want ís is mos
>> siwwilaaisd
>> hie' innie Kaap
>>
>> Thys oppie Bos (met sy Vrydag se Kaapse tanne in)
>> "Annette" wrote in message
>> news:a2r053$137428$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Spier Somerfees is weer aan die gang.
>>> Vanaf 25/1 is Madame Butterfly
>>> Op 3& 4 / 2 is Die Soweto String Quartet
>>> Op 8 & 9/2 Abdullah Ebrahim - " African Suite"
>>>
>>> Die wonderlike ding met Spier is dat mens hierdie vertonings kan sien
> vir
>>> R25, op baie goeie sitplekke.
>>> Net geluk en 'n bietjie beplanning is nodig.
>>> En natuurlik eie vervoer.
>>>
>>> Die toegangsfooi sluit 'n koppie koffie/tee, of altwee, en of 'n glas
> wyn
>>> of twee) in - wat gedurende pouse bedien word.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56135 is 'n antwoord op boodskap #56132] Vr, 25 Januarie 2002 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... en daar is hope meer op www.artslink.co.za om te wyn en te dyn.

:-)

TJ
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56136 is 'n antwoord op boodskap #56132] Vr, 25 Januarie 2002 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a2rkid$13jvhi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Karoo Kitaar Blues - begin 12/3 ( ek gaan definitief die Kanadees wat op my
> uitnodiging hier kom fietsry in The Argus hiernatoe vat)
>

En van wanneer af ry die antie fiets. Ek sou reken op haar ouderdom sal
iemand haar dit afraai :-)))))
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56137 is 'n antwoord op boodskap #56136] Vr, 25 Januarie 2002 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Fiets of baie-sukkel?

TJ
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56139 is 'n antwoord op boodskap #56135] Vr, 25 Januarie 2002 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gepraat van te wyn - ek hoor die nuwe John Platter wyngids is internasionaal
aangewys as die beste wyngids.
Gaan jy vir ons die webbladsy gee TJ?
Annette

TJ skryf in boodskap news:3c515b6b$0$226@hades.is.co.za...
> ... en daar is hope meer op www.artslink.co.za om te wyn en te dyn.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56140 is 'n antwoord op boodskap #56136] Vr, 25 Januarie 2002 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die aantie het baie gefiets, veral toe sy jonk en fiets was - ek het mos al
vertel van die epiese fietstoer in die Vrystaat wat toe nie so plat was nie.
Nee, ek fiets nie self nou nie - net op 'n stilstaande ene, maar dit weerhou
my nie van om my te omring met manne met mooi sexy boudjies nie;)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c5161dd$0$225@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2rkid$13jvhi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Karoo Kitaar Blues - begin 12/3 ( ek gaan definitief die Kanadees wat op
> my
>> uitnodiging hier kom fietsry in The Argus hiernatoe vat)
>>
>
> En van wanneer af ry die antie fiets. Ek sou reken op haar ouderdom sal
> iemand haar dit afraai :-)))))
>
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56141 is 'n antwoord op boodskap #56137] Vr, 25 Januarie 2002 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Baaisiekkul is mos daardie goed waarop ons geleer het -lekker bree bande
, en as jy 'n meisiemens is, dan ry jy soos iemand wat 'n
heupvervangingsoperasie moet kry:)))
Annette

TJ skryf in boodskap news:3c516c82$0$234@hades.is.co.za...
> Fiets of baie-sukkel?
>
> TJ
>
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56168 is 'n antwoord op boodskap #56139] Sa, 26 Januarie 2002 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is vele bladsye via google.com
http://www.google.com/search?sourceid=navclient&q=%22joh n+platter%22+wine

:-)

TJ
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56169 is 'n antwoord op boodskap #56168] Sa, 26 Januarie 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.platterwineguide.co.za/ en dis natuurlik die einste.

:-)

TJ
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56180 is 'n antwoord op boodskap #56169] Sa, 26 Januarie 2002 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie TJ - ek stuur hierdie inligting die wye wêreld in - my manier om
toeriste te trek:))
Annette

TJ skryf in boodskap news:3c52469e$0$236@hades.is.co.za...
> http://www.platterwineguide.co.za/ en dis natuurlik die einste.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56243 is 'n antwoord op boodskap #56140] Ma, 28 Januarie 2002 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
]]]]]]] groot sug [[[[[[

Ek praat eintlik van die antie uit Kanada!!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:a2rt13$13sus7$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die aantie het baie gefiets, veral toe sy jonk en fiets was - ek het mos al
> vertel van die epiese fietstoer in die Vrystaat wat toe nie so plat was nie.
> Nee, ek fiets nie self nou nie - net op 'n stilstaande ene, maar dit weerhou
> my nie van om my te omring met manne met mooi sexy boudjies nie;)))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c5161dd$0$225@hades.is.co.za...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a2rkid$13jvhi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Karoo Kitaar Blues - begin 12/3 ( ek gaan definitief die Kanadees wat
op
>> my
>>> uitnodiging hier kom fietsry in The Argus hiernatoe vat)
>>>
>>
>> En van wanneer af ry die antie fiets. Ek sou reken op haar ouderdom sal
>> iemand haar dit afraai :-)))))
>>
>
Re: Maak gebruik van die geleentheid [boodskap #56254 is 'n antwoord op boodskap #56243] Ma, 28 Januarie 2002 07:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die aantie in Kanada bedoel jy?
Natuurlik moes sy gefiets het!! Sy was dan op skelmbos?:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c54f4e0$0$235@hades.is.co.za...
> ]]]]]]] groot sug [[[[[[
>
> Ek praat eintlik van die antie uit Kanada!!!!!
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2rt13$13sus7$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die aantie het baie gefiets, veral toe sy jonk en fiets was - ek het mos
> al
>> vertel van die epiese fietstoer in die Vrystaat wat toe nie so plat was
> nie.
>> Nee, ek fiets nie self nou nie - net op 'n stilstaande ene, maar dit
> weerhou
>> my nie van om my te omring met manne met mooi sexy boudjies nie;)))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c5161dd$0$225@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a2rkid$13jvhi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Karoo Kitaar Blues - begin 12/3 ( ek gaan definitief die Kanadees
wat
> op
>>> my
>>>> uitnodiging hier kom fietsry in The Argus hiernatoe vat)
>>>>
>>>
>>> En van wanneer af ry die antie fiets. Ek sou reken op haar ouderdom sal
>>> iemand haar dit afraai :-)))))
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Raai Wat?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:55:57 MGT 2024