Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die Bidder " deur CHARL DURAND
" Die Bidder " deur CHARL DURAND [boodskap #56074] Do, 24 Januarie 2002 21:03 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DIE BIDDER
Charl Durand

as ons tent opslaan
langs die M1 naby Midrand
onthou, ons sal vir jou bid

ons gaan hande oplê,
ons gaan saam met die Hammond sing
vriend, ons gaan vir jou bid

o, laat die heiliges verskyn
stof trap oorkant die heining
hulle weet wat vir hulle wag
die res,
laat hulle maar lag

as jy skuld het, kom bely
as jy jou vrou slaan
dis hier waar jy kan kom skaam kry

want hierdie is jou blinde oomblik
hier, jou grot, jou skuilplek van vergifnis
Re: " Die Bidder " deur CHARL DURAND [boodskap #56094 is 'n antwoord op boodskap #56074] Vr, 25 Januarie 2002 06:36 Na vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Jan 2002 21:03:06 GMT, "@rogers.com" sent the
following message to space station Earth:

>
> DIE BIDDER
> Charl Durand
>
> as ons tent opslaan
> langs die M1 naby Midrand
> onthou, ons sal vir jou bid
>

waarna verwys hy hier. ek raai seker die nooddienste?

> ons gaan hande oplê,
> ons gaan saam met die Hammond sing
> vriend, ons gaan vir jou bid
>
> o, laat die heiliges verskyn
> stof trap oorkant die heining
> hulle weet wat vir hulle wag
> die res,
> laat hulle maar lag
>
> as jy skuld het, kom bely
> as jy jou vrou slaan
> dis hier waar jy kan kom skaam kry
>
> want hierdie is jou blinde oomblik
> hier, jou grot, jou skuilplek van vergifnis

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Grooot Verseboek
Volgende onderwerp: "Tyd en die Klein Karoo" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 14:54:37 MGT 2024