Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #55904] Di, 22 Januarie 2002 06:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
wedstryd.
Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
Annette
Re: Krieket [boodskap #55923 is 'n antwoord op boodskap #55904] Di, 22 Januarie 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink hulle moet maar huis toe kom en kom oefen.

"Annette" skryf in boodskap news:a2ivbv$11d7p0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
> wedstryd.
> Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
> Annette
>
Re: Krieket [boodskap #55937 is 'n antwoord op boodskap #55923] Di, 22 Januarie 2002 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Watter krieket?

Daai ouens het dalk gef(v)aal oor die rugby afrigter (opneuker) nou ook uit
is?

Thys wat ook so sê oppie Bos

"Jonas" skryf in boodskap news:a2jjcb$lbb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink hulle moet maar huis toe kom en kom oefen.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2ivbv$11d7p0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
>> wedstryd.
>> Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
>> Annette
>>
>
Re: Krieket [boodskap #55940 is 'n antwoord op boodskap #55904] Di, 22 Januarie 2002 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hmm - soos hulle vandag gespeel het sou mens sweer die beplanning was
gedoen met behulp van 'n hele paar bottels rooi wyn. En Herschel en die
jonger manne ....

Annette wrote:
>
> Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
> wedstryd.
> Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
> Annette
Re: Krieket [boodskap #55954 is 'n antwoord op boodskap #55940] Di, 22 Januarie 2002 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant-sofie  is tans af-lyn  Ant-sofie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Lou skryf in boodskap news:...
> Hmm - soos hulle vandag gespeel het sou mens sweer die beplanning was
> gedoen met behulp van 'n hele paar bottels rooi wyn. En Herschel en die
> jonger manne ....
>
> Annette wrote:
>>
>> Mens kan sien ons spelers het heelnag wakker gesit om te beplan vir die
>> wedstryd.
>> Daarom dat hulle vandag so moeg is:))
>> Annette

Ant-Sofie: Ek dink eerlik daar is heelwat meer in hierdie ding van
krieket as wat ons wil weet.
Re: Krieket [boodskap #55962 is 'n antwoord op boodskap #55923] Wo, 23 Januarie 2002 00:27 Na vorige boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:a2jjcb$lbb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink hulle moet maar huis toe kom en kom oefen.
>
Ek stem! Ek gaan hulle nou faks by hulle hotel en huis toe stuur... Ek
hoor hulle sê die skedule is te moeilik. Dit is bietjie erg om 4 wedstryde
in drie dae te speel (en dan verloor hulle nou al drie) - miskien moes hulle
daaroor gekla het toe hulle die skedule gekry het. Ek kry skoon skaam om my
mond hier oop te maak - hulle erken dan my SA aksent en kyk my so half
jammerhartig aan.

Nou kyk, ek ondersteun die Aussies, maar wil nie hê SA moet so sleg verloor
nie. Ek sou graag dié twee in die finaal wou sien. Ek dink nie dit gaan
gebeur nie.
Vorige onderwerp: nogge groter grap antie
Volgende onderwerp: Bafana Bafana!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:41:02 MGT 2024