Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Doemanie" deur ADAM SMALL
" Doemanie" deur ADAM SMALL [boodskap #54874] Sa, 22 Desember 2001 20:49 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DOEMANIE
Adam Small

'n Proefiet van Jesus djy?
'n proefiet?
djy moet djou palys-hys
djy moet djou aeroplane-motorkar
djy moet daai kamma sêd smile van djou
en djou tears
en djou woerawarra op die pulpit
moet djou skorrelsvol braai-atappels en -vleis?

djou hys 'n woestyn? nou sal mens djou verbeel!
en hoe lyk dit moet djou kale pote vi' daai streamline ding
hoe lyk dit moet djou toega vi' die vel van 'n kameel
hoe lyk dit moet daai skorrelsvol vi' sprinkane en wille
hiening?
Re: " Doemanie" deur ADAM SMALL [boodskap #55871 is 'n antwoord op boodskap #54874] Ma, 21 Januarie 2002 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stephanus J Serfontei  is tans af-lyn  Stephanus J Serfontei
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Waar kan 'n mens meer van Adam Small se gedigte lees?
skryf in boodskap news:3C24F27D.4090105@rogers.com...
>
> DOEMANIE
> Adam Small
>
> 'n Proefiet van Jesus djy?
> 'n proefiet?
> djy moet djou palys-hys
> djy moet djou aeroplane-motorkar
> djy moet daai kamma sêd smile van djou
> en djou tears
> en djou woerawarra op die pulpit
> moet djou skorrelsvol braai-atappels en -vleis?
>
> djou hys 'n woestyn? nou sal mens djou verbeel!
> en hoe lyk dit moet djou kale pote vi' daai streamline ding
> hoe lyk dit moet djou toega vi' die vel van 'n kameel
> hoe lyk dit moet daai skorrelsvol vi' sprinkane en wille
> hiening?
>
Re: " Doemanie" deur ADAM SMALL [boodskap #55874 is 'n antwoord op boodskap #55871] Ma, 21 Januarie 2002 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> skryf in boodskap news:3C24F27D.4090105@rogers.com...
>>
>> DOEMANIE
>> Adam Small
>>
>> 'n Proefiet van Jesus djy?

Ek vra my af, hoekom nie "Djiesis" nie.
Re: " Doemanie" deur ADAM SMALL [boodskap #55893 is 'n antwoord op boodskap #55871] Di, 22 Januarie 2002 00:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Stephanus J Serfontein wrote:

> Waar kan 'n mens meer van Adam Small se gedigte lees?

Ek neem aan daar moet van Small se gedigte
in die Nuwe Groot Verseboek wees. Ek het
alleen toegang tot die ou een. Is Adam
Small se gedigte nuut vir jou, en wil jy
nog 'n paar lees? In dié geval kan ek die
paar wat ek het op die nuusgroep plaas.
Sê net. Sal in alle geval nou nog een
plaas.

Gloudina
Re: " Doemanie" deur ADAM SMALL [boodskap #55901 is 'n antwoord op boodskap #55871] Di, 22 Januarie 2002 04:10 Na vorige boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Stephanus J Serfontein" skryf in boodskap news:u4ob8cmu0grqf9@corp.supernews.com...
> Waar kan 'n mens meer van Adam Small se gedigte lees?

Probeer sy bundel, Kitaar my Kruis, in die hande kry - een van my
gunstelinge.
Vorige onderwerp: Re: The Old Nigerian Scam is back in action (Another one)
Volgende onderwerp: Afrikaanse nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 14:54:01 MGT 2024