Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusies.
Nuusies. [boodskap #55842] Ma, 21 Januarie 2002 06:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Die 6 mans wat aangehou is sedert Oktober vir die verkragting van die 9
maande oue baba, is almal vrygelaat. DNA toetse het bewys nie een van hulle
was betrokke nie.
2) Harry Viljoen het bedank as Springbokrugbyafrigter.
Hy beskuldig grootliks die media wat hom gereeld beskuldig het dat hy nie sy
werk doen nie.
Ons het nou deur 8 afrigters gedraf in 10 jaar.
3) Bafana Bafana het nie 'n kat se kans om die Afrika beker te wen nie.
4) Daar was 'n vreeslike vulkaniese uitbarsting in die Kongo - voorbladnuus.
Tot die elemente span saam dat Mugabe se nonsens nie die voorblaaie haal
nie.
5) Die sekerheidswag wat aangehou word vir Marike de Klerk se moord, het
beweer dat haar dansinstrukteur haar moordenaar was. Ongelukkig het die man
'n waterdigte alibi gehad.
Ek het toe uiteindelik 'n foto van die wag gesien - en daardie mannetjie sal
ek nie eers vertrou as hy met 'n brood in sy hand die brood aan my wil
verkoop nie.
6) My Roomy het die vakansie die Chris Barnard Museum in Beaufort Wes
besoek. Sy sê dit was die hoogtepunt van haar vakansie - Chris Barnard het
nooit gepraat daaroor nie, maar daar is bewyse van meer as duisend
toekennings wêreldwyd wat aan hom toegeken is.
7) Skole begin hierdie week - en die onderwysowerhede is nog steeds besig om
lekker droog te maak. Drie van die werke wat begin verlede jaar voorgeskryf
is in Afrikaans vir hierdie jaar se matrieks, is verander. Die hele ou lot
is lekker beghailik.
Annette
Re: Nuusies. [boodskap #55866 is 'n antwoord op boodskap #55842] Ma, 21 Januarie 2002 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dankie baie Annette!

Patricia

"Annette" skryf in boodskap news:a2gbq3$10mu2q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1) Die 6 mans wat aangehou is sedert Oktober vir die verkragting van die 9
> maande oue baba, is almal vrygelaat. DNA toetse het bewys nie een van hulle
> was betrokke nie.
> 2) Harry Viljoen het bedank as Springbokrugbyafrigter.
> Hy beskuldig grootliks die media wat hom gereeld beskuldig het dat hy nie sy
> werk doen nie.
> Ons het nou deur 8 afrigters gedraf in 10 jaar.
> 3) Bafana Bafana het nie 'n kat se kans om die Afrika beker te wen nie.
> 4) Daar was 'n vreeslike vulkaniese uitbarsting in die Kongo - voorbladnuus.
> Tot die elemente span saam dat Mugabe se nonsens nie die voorblaaie haal
> nie.
> 5) Die sekerheidswag wat aangehou word vir Marike de Klerk se moord, het
> beweer dat haar dansinstrukteur haar moordenaar was. Ongelukkig het die man
> 'n waterdigte alibi gehad.
> Ek het toe uiteindelik 'n foto van die wag gesien - en daardie mannetjie sal
> ek nie eers vertrou as hy met 'n brood in sy hand die brood aan my wil
> verkoop nie.
> 6) My Roomy het die vakansie die Chris Barnard Museum in Beaufort Wes
> besoek. Sy sê dit was die hoogtepunt van haar vakansie - Chris Barnard het
> nooit gepraat daaroor nie, maar daar is bewyse van meer as duisend
> toekennings wêreldwyd wat aan hom toegeken is.
> 7) Skole begin hierdie week - en die onderwysowerhede is nog steeds besig om
> lekker droog te maak. Drie van die werke wat begin verlede jaar voorgeskryf
> is in Afrikaans vir hierdie jaar se matrieks, is verander. Die hele ou lot
> is lekker beghailik.
> Annette
>
Re: Nuusies. [boodskap #55868 is 'n antwoord op boodskap #55866] Ma, 21 Januarie 2002 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek sien jy gee die krieket 'n mis. Jy word nie blameer nie ....

"Patricia" skryf in boodskap news:KmS28.28745$8s4.138053@news.indigo.ie...
> Dankie baie Annette!
>
> Patricia
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2gbq3$10mu2q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1) Die 6 mans wat aangehou is sedert Oktober vir die verkragting van die 9
>> maande oue baba, is almal vrygelaat. DNA toetse het bewys nie een van
> hulle
>> was betrokke nie.
>> 2) Harry Viljoen het bedank as Springbokrugbyafrigter.
>> Hy beskuldig grootliks die media wat hom gereeld beskuldig het dat hy
nie
> sy
>> werk doen nie.
>> Ons het nou deur 8 afrigters gedraf in 10 jaar.
>> 3) Bafana Bafana het nie 'n kat se kans om die Afrika beker te wen nie.
>> 4) Daar was 'n vreeslike vulkaniese uitbarsting in die Kongo -
> voorbladnuus.
>> Tot die elemente span saam dat Mugabe se nonsens nie die voorblaaie haal
>> nie.
>> 5) Die sekerheidswag wat aangehou word vir Marike de Klerk se moord, het
>> beweer dat haar dansinstrukteur haar moordenaar was. Ongelukkig het die
> man
>> 'n waterdigte alibi gehad.
>> Ek het toe uiteindelik 'n foto van die wag gesien - en daardie mannetjie
> sal
>> ek nie eers vertrou as hy met 'n brood in sy hand die brood aan my wil
>> verkoop nie.
>> 6) My Roomy het die vakansie die Chris Barnard Museum in Beaufort Wes
>> besoek. Sy sê dit was die hoogtepunt van haar vakansie - Chris Barnard het
>> nooit gepraat daaroor nie, maar daar is bewyse van meer as duisend
>> toekennings wêreldwyd wat aan hom toegeken is.
>> 7) Skole begin hierdie week - en die onderwysowerhede is nog steeds
besig
> om
>> lekker droog te maak. Drie van die werke wat begin verlede jaar
> voorgeskryf
>> is in Afrikaans vir hierdie jaar se matrieks, is verander. Die hele ou lot
>> is lekker beghailik.
>> Annette
>>
>
Re: Nuusies. [boodskap #55880 is 'n antwoord op boodskap #55868] Ma, 21 Januarie 2002 17:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die krieket is nie nuus nie - dis 'n tragedie;))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a2gvap$6md$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - ek sien jy gee die krieket 'n mis. Jy word nie blameer nie ....
> "Patricia" wrote in message
> news:KmS28.28745$8s4.138053@news.indigo.ie...
>> Dankie baie Annette!
>>
>> Patricia
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a2gbq3$10mu2q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 1) Die 6 mans wat aangehou is sedert Oktober vir die verkragting van
die
> 9
>>> maande oue baba, is almal vrygelaat. DNA toetse het bewys nie een van
>> hulle
>>> was betrokke nie.
>>> 2) Harry Viljoen het bedank as Springbokrugbyafrigter.
>>> Hy beskuldig grootliks die media wat hom gereeld beskuldig het dat hy
> nie
>> sy
>>> werk doen nie.
>>> Ons het nou deur 8 afrigters gedraf in 10 jaar.
>>> 3) Bafana Bafana het nie 'n kat se kans om die Afrika beker te wen nie.
>>> 4) Daar was 'n vreeslike vulkaniese uitbarsting in die Kongo -
>> voorbladnuus.
>>> Tot die elemente span saam dat Mugabe se nonsens nie die voorblaaie haal
>>> nie.
>>> 5) Die sekerheidswag wat aangehou word vir Marike de Klerk se moord, het
>>> beweer dat haar dansinstrukteur haar moordenaar was. Ongelukkig het
die
>> man
>>> 'n waterdigte alibi gehad.
>>> Ek het toe uiteindelik 'n foto van die wag gesien - en daardie
mannetjie
>> sal
>>> ek nie eers vertrou as hy met 'n brood in sy hand die brood aan my wil
>>> verkoop nie.
>>> 6) My Roomy het die vakansie die Chris Barnard Museum in Beaufort Wes
>>> besoek. Sy sê dit was die hoogtepunt van haar vakansie - Chris Barnard
> het
>>> nooit gepraat daaroor nie, maar daar is bewyse van meer as duisend
>>> toekennings wêreldwyd wat aan hom toegeken is.
>>> 7) Skole begin hierdie week - en die onderwysowerhede is nog steeds
> besig
>> om
>>> lekker droog te maak. Drie van die werke wat begin verlede jaar
>> voorgeskryf
>>> is in Afrikaans vir hierdie jaar se matrieks, is verander. Die hele ou
> lot
>>> is lekker beghailik.
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Johannesburg - volgens die Toerismeraad
Volgende onderwerp: Re: The Old Nigerian Scam is back in action (Another one)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:16:43 MGT 2024