Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Psssssssst
Re: Psssssssst [boodskap #555] Wo, 04 Junie 2003 21:22 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Hallo! hoe gaan it. ek is hier
>

hallo Andries, dit is omtrent tyd hoor!
Jy het ons bekommerd gehad, gedink
jou kar is geskaak en jy sit in die veld
of so iets.
Behalwe vir die teething problems met
Linux, hoe vind jy dit? Jy en Lorinda
het mos positief daarvan gepraat.

Speedy
Re: Psssssssst [boodskap #557 is 'n antwoord op boodskap #555] Wo, 04 Junie 2003 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> hallo Andries, dit is omtrent tyd hoor!
> Jy het ons bekommerd gehad, gedink
> jou kar is geskaak en jy sit in die veld
> of so iets.
> Behalwe vir die teething problems met
> Linux, hoe vind jy dit? Jy en Lorinda
> het mos positief daarvan gepraat.
>
> Speedy
>



Ek hou regtig daarvan. Die desktopmanager wat ek verkies word KDE genoem.
Maar daar is ook gnome, litestep, Icevm, en nog ander. As jy wil screenshots
sien kliek hier:
http://www.linux-mandrake.com/en/fscreenshots.php3

Die graphics is regtig goed. Ek boer nog die hele aand op
http://www.linux-mandrake.com

Daar is baie wat vir my nog heeltemal Grieks is...wat dink jy??
Re: Psssssssst [boodskap #558 is 'n antwoord op boodskap #557] Wo, 04 Junie 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 4 Jun 2003 23:39:57 +0200, "Andries Kriel"
wrote:

>
>
> Daar is baie wat vir my nog heeltemal Grieks is...wat dink jy??
>

Dankie vir daardie skakels.
Ek gaan bietjie daar loer.
Re: Psssssssst [boodskap #559 is 'n antwoord op boodskap #558] Wo, 04 Junie 2003 21:59 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Dankie vir daardie skakels.
> Ek gaan bietjie daar loer.

Ek gaan nou doeks...
Lekker loer ; )
Vorige onderwerp: Psssssssst
Volgende onderwerp: Dit was amper!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:33:58 MGT 2024