Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Sarie Marais
Sarie Marais [boodskap #5171] Di, 09 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Andrew Harwood  is tans af-lyn  Andrew Harwood
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
SARIE MARAIS

My Sarie Marais is so ve^r van my hart,
maar'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
nog voor die oorlog het begin.

KOOR/CHORUS
O bring my terug na die ou Transvaal -
daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies by die groen doring boom -
daar woon my Sarie Marais

Ek was so bang dat die Kakies my so vang
en ver oor die see wegstuur.
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
daar onder langs die Grootrivier.

KOOR

Verlossing die kom en huis toe gaan was daar -
terug na die ou Transvaal.
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
om my met 'n soen/kus te beloon.

KOOR

_____
/ 0 0 \
( U )
------------------------------------------OOO-----------OOO- ----------
ANDREW HARWOOD
Environmental Engineering
Carleton University

Email : ahar...@chat.carleton.ca OR har...@engsoc.carleton.ca
Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, Ontario; K2E 7C5; Canada
-----------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD----------------------
re: sarie marais [boodskap #7446 is 'n antwoord op boodskap #5171] Do, 17 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
> Zou iemand zo vriendelijk zijn om me een paar dingen te zeggen?
> 1.Is dit echt een afrikaans lidje?
> 2.Is het alles, niets meer om te zingen?
> 3.Is Sarie Marais een echt vrouw, je kan met haar sex hebben, of is het
> een soort symbool of wat dan ook?
> 4.Wanneer het zegt "nog voor die oorlog het begin", welke oorlog spreekt het over?

ja, dit is 'n egte Afrikaanse liedjie, hoewel dit grotendeels tot die verlede
behoort, veral omdat dit geassosieer word met sekere Afrikanergroepe en
-aktiwiteite soos volkspele ('n tradisionele dans), konserwatiewe
kultuurgroepe en feeste van 'n verbygegane era waartydens die soort liedjies
gesing is. Maar dit is beslis nog deel van die meeste mense in Suid-Afrika
(nie net Afrikaanssprekendes nie) se kulturele verwysingsraamwerk.
Of sy 'n regte vrou was, weet ek nie. ek glo nie ek sal met haar seks kan he
nie, want sy is al byna honderd jaar oud en bowendien sal haar
Voortrekkerklere te omslagtig wees om uit te trek. die oorlog waarna verwys
word is die Anglo Boereoorlog (1899 tot 1902).
herman
Re: sarie marais [boodskap #16016 is 'n antwoord op boodskap #5171] Sa, 04 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
My Sarie Marais is so ver van my hart,
maar 'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.

- O bring my t'rug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais.

Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
en ver oor die see wegstuur ;
toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
daar onder langs die Grootrivier.

- O bring ....

Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes.
Hul sleep jou altyd water toe.
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange "trip",
die josie weet waarnatoe.

- O bring...

Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
terug na die ou Transvaal ;
my liewelingspersoon sal seker ook daar wees
om my met 'n kus te beloon.

- O bring ...

Groete - Hilda.

http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005
gervaas...@ping.be
Re: Sarie Marais [boodskap #16161 is 'n antwoord op boodskap #5171] Ma, 13 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Jul 1998 16:26:43 +0100, "Stuart Johnson" waffled:
>
>
>

Is julle ander se boodskap van Stuart af ook blank - of is dit net my
bril wat vuil is?

...sommer net ek, Simon
Re: Sarie Marais [boodskap #16162 is 'n antwoord op boodskap #5171] Ma, 13 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Kruger  is tans af-lyn  Pieter Kruger
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nee ek het ook die probleem.... Stuart, laat weet van jou my maat, ons is
nuuskierig!!!
Piet

Simon wrote in message ...
> On Mon, 13 Jul 1998 16:26:43 +0100, "Stuart Johnson"
> waffled:
>
>>
>>
>>
> Is julle ander se boodskap van Stuart af ook blank - of is dit net my
> bril wat vuil is?
>
> ...sommer net ek, Simon
Re: Sarie Marais [boodskap #16197 is 'n antwoord op boodskap #5171] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Jul 1998 21:35:53 -0400, "P Kruger" wrote:

> Nee ek het ook die probleem.... Stuart, laat weet van jou my maat, ons is
> nuuskierig!!!
> Piet
> Simon wrote in message ...
>> On Mon, 13 Jul 1998 16:26:43 +0100, "Stuart Johnson"
>> waffled:
>>
>>>
>>>
>>>
>> Is julle ander se boodskap van Stuart af ook blank - of is dit net my
>> bril wat vuil is?
>>
>> ...sommer net ek, Simon
>
>
Hy soek dalk die woorde van Sarie Marais ....? Dis hoekom daar niks
was nie.
Re: Sarie Marais [boodskap #55732 is 'n antwoord op boodskap #5171] Vr, 18 Januarie 2002 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Corne - ek het 'n CD van ons koor waar ons die liedjie op sing.
Annette

Cornelis skryf in boodskap news:5xW18.37457$Vd.1788409@zwoll1.home.nl...
> Hallo,
>
> ik ben van Nederland, en ben al een aantal jaren in Zuidelijk en Oost-Afrika
> op vacantie geweest.
> Toen we met Drifters een reis van Jo'burg-Nairobi deden, hadden we een
> zuidafrikaanse gids waarvoor we het liedje 'Sarie Marais' zongen.
> Nu ben ik op zoek naar dit nummer, weet iemand of ik dat ergens kan
> downloaden, met originile tekst?
>
> Baie dankie!
>
> Corné.
>
Re: Sarie Marais [boodskap #55742 is 'n antwoord op boodskap #55732] Vr, 18 Januarie 2002 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Geen advertensies hier toegelaat nie ...... ; - ))

"Annette" skryf in boodskap news:a29dmv$vjhqc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Corne - ek het 'n CD van ons koor waar ons die liedjie op sing.
> Annette
>
>
> Cornelis wrote in message
> news:5xW18.37457$Vd.1788409@zwoll1.home.nl...
>> Hallo,
>>
>> ik ben van Nederland, en ben al een aantal jaren in Zuidelijk en Oost-Afrika
>> op vacantie geweest.
>> Toen we met Drifters een reis van Jo'burg-Nairobi deden, hadden we een
>> zuidafrikaanse gids waarvoor we het liedje 'Sarie Marais' zongen.
>> Nu ben ik op zoek naar dit nummer, weet iemand of ik dat ergens kan
>> downloaden, met originile tekst?
>>
>> Baie dankie!
>>
>> Corné.
>>
>
Re: Sarie Marais [boodskap #55745 is 'n antwoord op boodskap #55742] Vr, 18 Januarie 2002 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek gaan nie verskoning vra nie:)))
Waar gaan die arme siel in elk geval 'n CD kry met Sarie Marais op - niemand
sing dit mos meer nie.
Annette

Jonas wrote in message
news:a29o1f$ov7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Geen advertensies hier toegelaat nie ...... ; - ))
> "Annette" wrote in message
> news:a29dmv$vjhqc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Corne - ek het 'n CD van ons koor waar ons die liedjie op sing.
>> Annette
>>
>>
>> Cornelis wrote in message
>> news:5xW18.37457$Vd.1788409@zwoll1.home.nl...
>>> Hallo,
>>>
>>> ik ben van Nederland, en ben al een aantal jaren in Zuidelijk en Oost-Afrika
>>> op vacantie geweest.
>>> Toen we met Drifters een reis van Jo'burg-Nairobi deden, hadden we een
>>> zuidafrikaanse gids waarvoor we het liedje 'Sarie Marais' zongen.
>>> Nu ben ik op zoek naar dit nummer, weet iemand of ik dat ergens kan
>>> downloaden, met originile tekst?
>>>
>>> Baie dankie!
>>>
>>> Corné.
>>>
>>
>
Re: Sarie Marais [boodskap #55748 is 'n antwoord op boodskap #55745] Vr, 18 Januarie 2002 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 20:26:10 +0200, "Annette" wrote:

> Ek gaan nie verskoning vra nie:)))
> Waar gaan die arme siel in elk geval 'n CD kry met Sarie Marais op - niemand
> sing dit mos meer nie.

Jaaaa....Herman Lotti of so iemand sing dit nog. En hy sal dit
sommer daar in Holland kry.
Re: Sarie Marais [boodskap #55749 is 'n antwoord op boodskap #55732] Vr, 18 Januarie 2002 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
: Corne - ek het 'n CD van ons koor waar ons die liedjie op sing.
~~~~~~
Netti, jy kan sing???? ;-)
sing vir ons so iets toe.
maak dit 'n mp3 en sit dit oppie ng.
--
Re: Sarie Marais [boodskap #55750 is 'n antwoord op boodskap #55749] Vr, 18 Januarie 2002 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 20:40:57 +0200, "Tobie" wrote:

> Netti, jy kan sing???? ;-)
> sing vir ons so iets toe.
> maak dit 'n mp3 en sit dit oppie ng.

Dink jy rerig dis so goeie idee, Tobie? :-)
Re: Sarie Marais [boodskap #55758 is 'n antwoord op boodskap #55749] Vr, 18 Januarie 2002 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik kan ek sing - wie kan nie?:))
Maar jy is lekker begailik as jy dink en gaan hier op hierdie ope forum sing
en deur aantie G uitgevreet word omdat ek as wit arpartheids
vark..etc.etc.etc... en wat daarop volg - uitgevreet word;)))

Annette

Tobie skryf in boodskap news:a29q3e$pl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
> : Corne - ek het 'n CD van ons koor waar ons die liedjie op sing.
> ~~~~~~
> Netti, jy kan sing???? ;-)
> sing vir ons so iets toe.
> maak dit 'n mp3 en sit dit oppie ng.
> --
>
Re: Sarie Marais [boodskap #55759 is 'n antwoord op boodskap #55750] Vr, 18 Januarie 2002 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag Danielle, as mens die talent het om soos 'n ( stoute) engeltjie te kan
sing, hoef mens dit nie onder die maatemmer te verberg nie:))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:q0rg4ugbgrj90hsbfdg3js721ocvls16m9@4ax.com...
> On Fri, 18 Jan 2002 20:40:57 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Netti, jy kan sing???? ;-)
>> sing vir ons so iets toe.
>> maak dit 'n mp3 en sit dit oppie ng.
>
> Dink jy rerig dis so goeie idee, Tobie? wat na my rigting vlieg> :-)
>
Re: Sarie Marais [boodskap #55764 is 'n antwoord op boodskap #55758] Vr, 18 Januarie 2002 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Maar jy is lekker begailik as jy dink en gaan hier op hierdie ope forum sing
> en deur aantie G uitgevreet word omdat ek as wit arpartheids
> vark..etc.etc.etc... en wat daarop volg - uitgevreet word;)))

Hoekom vertel jy ons nie van die opera-
scene in Kaapstad nie. En van die belowende
swart opera-sterre wat nou daar optree.

Tant Hessie Trovatore
Re: Sarie Marais [boodskap #55766 is 'n antwoord op boodskap #55759] Vr, 18 Januarie 2002 20:46 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 22:09:02 +0200, "Annette" wrote:

> Ag Danielle, as mens die talent het om soos 'n ( stoute) engeltjie te kan
> sing, hoef mens dit nie onder die maatemmer te verberg nie:))))

Ja, jy's reg. Ek kan GLADNIE sing nie, maar is mal oor die stem as
instrument. Terloops, wat is jou geliefkoosde opera?
Vorige onderwerp: Tar and Cement
Volgende onderwerp: Sarie Marais
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 03:09:28 MGT 2024