Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daai nuwerige CD
Daai nuwerige CD [boodskap #55718] Vr, 18 Januarie 2002 08:42
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vir Kersfees het ek vir my twee dogters elkeen die CD, Snot en Trane,
gegee. Dog toe hulle gaan sinies lag en dit as coasters of plekmatjies
gebruik maar daar is hulle toe heel in hulle skik. Jongmense is
snaaks.

Drom
Vorige onderwerp: BVN-tv
Volgende onderwerp: Farm Murders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 19:56:32 MGT 2024