Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Homoseksualiteit
Verdwaalde Woorde [boodskap #55377 is 'n antwoord op boodskap #55376] Sa, 12 Januarie 2002 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle - ook maar goed jy het daardie gesegde in Engels gelos, want in
Afrikaans klink dit hopeloos te sexy vir woorde;))))

(Ek het die opskrif verander, omdat ek nie onder die ander onderwerp
ligtelik wou gekskeer nie.)

Danielle:
"Examination of the world without
> is never as personally painful as examination of the world within."
>

Annette
Re: Verdwaalde Woorde [boodskap #55378 is 'n antwoord op boodskap #55377] Sa, 12 Januarie 2002 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 12 Jan 2002 18:38:20 +0200, "Annette" wrote:

> Danielle - ook maar goed jy het daardie gesegde in Engels gelos, want in
> Afrikaans klink dit hopeloos te sexy vir woorde;))))

LOL! Aaaargh!! :-))))
Daar is ook nie salf aan jou te smeer nie, nè Annetta? :-)))
Maar dis lekker om sulke mense soos jy te "ken", hoor!
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55379 is 'n antwoord op boodskap #55376] Sa, 12 Januarie 2002 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
4 X Eetlepels Engelse sout 4 X per dag.
Sal die ou (shame) porbleeeempieee oplos.
Frikkie

Danielle skryf in boodskap news:lqk04u0avv1aqdshe1pmrkfl9ane2br01l@4ax.com...
> On Sat, 12 Jan 2002 14:10:58 +0800, "Hantamkind"
> wrote:
>
>
>> Dan is daar miskien nog een sub-groepie wat jy kan bylas. 'n Groep vir ouers
>> wat se hart stukkend en aan flarde geskeur is oor hulle skewe kind.
>
> Ek lees en verstaan jou wroegende pyn en hartseer Hantamkind. Moenie
> praat van jou "skewe kind", nie.
> Glo my as ek sê dat die meeste van ons aanvaar jou kind vir wat hy is.
> Jy ken seker daardie liedjie: "In a perfect world"...
>
>> Ek volstaan hiermee - subject close- van my kant in elkgeval.
>
> Ek verstaan en respekteer jou wense. Sal ook nou hierdie onderwerp
> sluit van my kant af.
> Dankie dat jy jou siening (en pyn) gedeel het met ons. Laat my dink
> aan Scott Peck in RLT,wat gesê het: "Examination of the world without
> is never as personally painful as examination of the world within."
>
Frikkie se probleem [boodskap #55380 is 'n antwoord op boodskap #55379] Sa, 12 Januarie 2002 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 12 Jan 2002 20:35:34 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> 4 X Eetlepels Engelse sout 4 X per dag.
> Sal die ou (shame) porbleeeempieee oplos.

Het dit vir jou gewerk, Frikkie?
Werk Afrikaanse sout net so goed, of moet dit juis Engelse sout wees?
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55382 is 'n antwoord op boodskap #55379] So, 13 Januarie 2002 00:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Frikkie Potgieter wrote:

> 4 X Eetlepels Engelse sout 4 X per dag.
> Sal die ou (shame) porbleeeempieee oplos.

Ag verskoon tog maar vir ou Frikkie. Elke
keer wanneer hy die woord homoseksualisme
hoor of sien, dan raak hy so eroties
gestimuleer deur die gedagte, die moontlikhede
... Ek wonder waaraan hy dink as hy dink aan
vroue wat gay is? Of interesseer hulle hom
nie? Dis net die mans, ou Frikkie, wat jou so
interesseer, nè?

Tant Mina en Tant Alie
Re: Frikkie se probleem [boodskap #55410 is 'n antwoord op boodskap #55380] Ma, 14 Januarie 2002 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar die vent sal nooit daar uitkom om die 2de, 3de en 4e dosisse te kan kom
neem nie.

Iets soos:
Ek wou gaan sit
toe moes ek al
ek wou net opstaan
toe sit ek steeds

ek wou weer drink
toe gee my maag
weer 'n krink
en ek buk laag

druk besig
met 'n ringsitting
op witbank...

ek dag ek sterf
vandag hier buite
op die werf
agter die deur
met die sekelmaan

en later deur die skreef
deur die deur
die kreun-gedagte
en bekommernis
sal ek dalk die dood
tog mis
vandag?

Thys wattittie gedrink hettie...

"Danielle" skryf in boodskap news:jr014ukqo8r44a04ekpaeou867h0p1kvvq@4ax.com...
> On Sat, 12 Jan 2002 20:35:34 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> 4 X Eetlepels Engelse sout 4 X per dag.
>> Sal die ou (shame) porbleeeempieee oplos.
Re: Frikkie se probleem [boodskap #55415 is 'n antwoord op boodskap #55410] Ma, 14 Januarie 2002 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hey!! Ek het grootgeword op Witbank!! Die plek is mos nie aan die gatkant
van die wêreld nie?
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a1tv3i$1en1$1@news.adamastor.ac.za...
> Maar die vent sal nooit daar uitkom om die 2de, 3de en 4e dosisse te kan kom
> neem nie.
>
> Iets soos:
> Ek wou gaan sit
> toe moes ek al
> ek wou net opstaan
> toe sit ek steeds
>
> ek wou weer drink
> toe gee my maag
> weer 'n krink
> en ek buk laag
>
> druk besig
> met 'n ringsitting
> op witbank...
>
> ek dag ek sterf
> vandag hier buite
> op die werf
> agter die deur
> met die sekelmaan
>
> en later deur die skreef
> deur die deur
> die kreun-gedagte
> en bekommernis
> sal ek dalk die dood
> tog mis
> vandag?
>
> Thys wattittie gedrink hettie...
> "Danielle" wrote in message
> news:jr014ukqo8r44a04ekpaeou867h0p1kvvq@4ax.com...
>> On Sat, 12 Jan 2002 20:35:34 +0200, "Frikkie Potgieter"
>> wrote:
>>
>>> 4 X Eetlepels Engelse sout 4 X per dag.
>>> Sal die ou (shame) porbleeeempieee oplos.
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55416 is 'n antwoord op boodskap #55356] Ma, 14 Januarie 2002 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:cgeu3u89jkgdaj1hji3ptjfvab17s1brta@4ax.com...
> On Fri, 11 Jan 2002 09:54:54 +0200, "Sakkie" wrote:
>
>
>>> Dis vandag 'n heerlike 65 hier, so gladnie so koud as wat jy mag dink
>>> nie, hoor! Wat is dit in Celcius?
>
>> Lanklaas daarmee gewerk. As my geheue my nie in die steek laat nie is die
>> formule iets soos C=(F-32)x5/9 wat jou not los op 18.3 reppiterend. Dit is
>> nog bleddie koud in Toti taal vir enige tyd van die jaar.
>
> Dis die ideale temperatuur vir my. Vandag is die 70! :-(
> Dus volgens jou formule is dit nou 21.1 repeterend?
> (Dus net so bietjie warmer as kamertemperatuur).
> Terloops, is die humiditeit net so hoog daar in Totiland as in Durban?

25km uitmekaar. Ons wag maar geduldig vir Februarie. Dit is nou die maand
wat dit werklik onuithoudbaar is in hierdie deel van die wêreld. Temperature
so tussen 28 en 34 Celsius wat nie te erg is nie, maar met humiditeit wat jy
van jou vel af wil krap. My swembad se temperatuur is al klaar op 32 C.
Tweede helfte van Februarie draai hy by 35 C, en dit sonder verhitting.

>
>>> is reg met jou verstaning van die saak - *MAAR* ek sou ook so graag
>>> wou hê dat jy net bietjie meer "buigbaar"........
>>
>> Wat sê jy nou!!!! Het ek gehoor BUIGBAAR!!! Jy's seker heeltemal laf en van
>> jou kop af!! Ek staan hier in 'n hoeke met my gat teen die muur en so
>> pennetjie orent dat dit lyk of jy 'n laaistok in my agterkant opgedruk het.
>> Ons praat hier van 'n "geen-buk-sone" :-))))))))
>
> ROTFL!
> Ek wens ek kan daardie artikel weer kry waarin die navorsers beweer
> het dat homofobe gewoonlik closet homseksuals is.
>
Homofobie? Eerste keer dat ek die term hoor. Ek sal nou nie sê vér gaan
nie. Vir iets om as 'n fobie beskryf te word moet dit gevrees word. Ek
meng ook nie met knopiespinnekoppe nie, nie omdat ek aan arachnofobie ly
nie, maar omdat ek weet watse skade hulle kan doen. Dieselfde geld vir
swartmambas en boomslange. Hiermee wil ek nou ook nie die arme homos
vergelyk met goggas nie, ek wil net die verskil duidelik maak tussen fobies
en goed waarvan ek nie hou nie, of baie versigtig voor is.

> Aah wag...(straight from my ol' hometown...) :-))
>
> Is Homophobia Associated With Homosexual Arousal?
>
> Henry E. Adams, Lester W. Wright and Bethany A. Lohr, University of
> Georgia.
>
> As reported in the Journal of Abnormal Psychology, 1996, Vol. 105,
> No. 3, 440-445.
>
[[knip-knip(anders raak die stuk heeltemal te lank)]]

>>> Of dink jy ek praat nou strooi? :-)
>>
>> Nee, ek dink jy het 'n goeie punt beet.
>
> LOL! Ek kan sien jy is getroud en mooi gekondisioneer, Sakkie.
> :-))))
>
Ja-a-aa Jong, julle het maar so 'n effek op ons.

>> Dit is 'n nog een van baie
>> moontlikhede. Totdat dit met goeie onomstootlike wetenskaplike feite bewys
>> word, hou ek van my teorie. En ek sê weer, my TEORIE.
>
> Ja, dis wat ek van jou hou. Jy weet ten minste ook die verskil tussen
> teorieë en feite. :-)
>
>

Jy weet wat Danielle, ek is sommer baie trots op altwee van ons. Vir die
laaste week het die twee van ons darem wragtag ernstig verskil sonder om een
keer in mekaar se karakter in te klim. Hierin is dalk 'n les oor hoe om te
debateer en hoe nie. :-))
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55417 is 'n antwoord op boodskap #55369] Ma, 14 Januarie 2002 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hantamkind, ek het eers oorweeg om vir jou persoonlik 'n E-mail te stuur,
maar na gelang van wat ek en ander nou al hier geskryf het dink ek ek
behoort dit hier te plaas. Ek wil om verskoning vra oor dinge wat ek hier
geplaas het wat direk op jou gerig sou wees. My teorie kom uit familie
ondervinding. My ouboet se dogter het van kleintyd af afwykings getoon.
Ons het baie jare later uitgevind dat die afwyking veroorsaak was deur 'n
neef wat haar seksueel misbruik het op 'n baie vroeë ouderdom. Sy was
omtrent vyf en die neef omtrent tien. Indien my boet ag geslaan het op die
gevaartekens, sou sy dogter haar natuurlike lewe kon ly. Na jare se
sielkundige behandeling is sy nog altyd waar sy begin het. Dit is te laat.

"Hantamkind" skryf in boodskap news:wmQ%7.70161$HW3.64156@newsfeeds.bigpond.com...
>
> Ek volstaan hiermee - subject close- van my kant in elkgeval. As 'n tweede
> gedagte sal ek miskien eendag die brief hier plaas wat my kind aan my
> geskryf het. Eendag as ek weer die krag kan kry om DAARDIE koevert oop te
> maak...
>
> Hantankind.
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55418 is 'n antwoord op boodskap #55416] Ma, 14 Januarie 2002 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nie net julle twee wat soms nie vloek, vervloek en belaster nie;)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3c428ac6$0$236@hades.is.co.za...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:cgeu3u89jkgdaj1hji3ptjfvab17s1brta@4ax.com...
>> On Fri, 11 Jan 2002 09:54:54 +0200, "Sakkie" wrote:
>>
>>
>>>> Dis vandag 'n heerlike 65 hier, so gladnie so koud as wat jy mag dink
>>>> nie, hoor! Wat is dit in Celcius?
>>
>>> Lanklaas daarmee gewerk. As my geheue my nie in die steek laat nie is die
>>> formule iets soos C=(F-32)x5/9 wat jou not los op 18.3 reppiterend. Dit is
>>> nog bleddie koud in Toti taal vir enige tyd van die jaar.
>>
>> Dis die ideale temperatuur vir my. Vandag is die 70! :-(
>> Dus volgens jou formule is dit nou 21.1 repeterend?
>> (Dus net so bietjie warmer as kamertemperatuur).
>> Terloops, is die humiditeit net so hoog daar in Totiland as in Durban?
>
> 25km uitmekaar. Ons wag maar geduldig vir Februarie. Dit is nou die maand
> wat dit werklik onuithoudbaar is in hierdie deel van die wêreld. Temperature
> so tussen 28 en 34 Celsius wat nie te erg is nie, maar met humiditeit wat jy
> van jou vel af wil krap. My swembad se temperatuur is al klaar op 32 C.
> Tweede helfte van Februarie draai hy by 35 C, en dit sonder verhitting.
>
>
>>
>>>> is reg met jou verstaning van die saak - *MAAR* ek sou ook so graag
>>>> wou hê dat jy net bietjie meer "buigbaar"........
>>>
>>> Wat sê jy nou!!!! Het ek gehoor BUIGBAAR!!! Jy's seker heeltemal laf en van
>>> jou kop af!! Ek staan hier in 'n hoeke met my gat teen die muur en so
>>> pennetjie orent dat dit lyk of jy 'n laaistok in my agterkant opgedruk het.
>>> Ons praat hier van 'n "geen-buk-sone" :-))))))))
>>
>> ROTFL!
>> Ek wens ek kan daardie artikel weer kry waarin die navorsers beweer
>> het dat homofobe gewoonlik closet homseksuals is.
>>
> Homofobie? Eerste keer dat ek die term hoor. Ek sal nou nie sê vér gaan
> nie. Vir iets om as 'n fobie beskryf te word moet dit gevrees word. Ek
> meng ook nie met knopiespinnekoppe nie, nie omdat ek aan arachnofobie ly
> nie, maar omdat ek weet watse skade hulle kan doen. Dieselfde geld vir
> swartmambas en boomslange. Hiermee wil ek nou ook nie die arme homos
> vergelyk met goggas nie, ek wil net die verskil duidelik maak tussen fobies
> en goed waarvan ek nie hou nie, of baie versigtig voor is.
>
>
>> Aah wag...(straight from my ol' hometown...) :-))
>>
>> Is Homophobia Associated With Homosexual Arousal?
>>
>> Henry E. Adams, Lester W. Wright and Bethany A. Lohr, University of
>> Georgia.
>>
>> As reported in the Journal of Abnormal Psychology, 1996, Vol. 105,
>> No. 3, 440-445.
>>
> knip-knip(anders raak die stuk heeltemal te lank)
>
>>>> Of dink jy ek praat nou strooi? :-)
>>>
>>> Nee, ek dink jy het 'n goeie punt beet.
>>
>> LOL! Ek kan sien jy is getroud en mooi gekondisioneer, Sakkie.
>> :-))))
>>
> Ja-a-aa Jong, julle het maar so 'n effek op ons.
>
>>> Dit is 'n nog een van baie
>>> moontlikhede. Totdat dit met goeie onomstootlike wetenskaplike feite bewys
>>> word, hou ek van my teorie. En ek sê weer, my TEORIE.
>>
>> Ja, dis wat ek van jou hou. Jy weet ten minste ook die verskil tussen
>> teorieë en feite. :-)
>>
>
> Jy weet wat Danielle, ek is sommer baie trots op altwee van ons. Vir die
> laaste week het die twee van ons darem wragtag ernstig verskil sonder om een
> keer in mekaar se karakter in te klim. Hierin is dalk 'n les oor hoe om te
> debateer en hoe nie. :-))
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55419 is 'n antwoord op boodskap #55417] Ma, 14 Januarie 2002 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
jou bewering saamstem nie.
Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
het nie?
Baie mense wat homoseksuele is word eers daarvan bewus wanneer hulle
puberteit bereik.
Ek weet ook van baie jong meisies wat wel so 'n ondervinding op 'n jong
leeftyd gehad het soos jou broerskind, maar wat nie lesbies was in latere
jare nie.
Ek wil dit weer beklemtoon - vir my - is homoseksualiteit nie 'n kwessie van
oorsaak en gevolg nie, maar 'n kwessie van begrip en aanvaarding.
Annette

news:3c428ea1$0$225@hades.is.co.za...
> Hantamkind, ek het eers oorweeg om vir jou persoonlik 'n E-mail te stuur,
> maar na gelang van wat ek en ander nou al hier geskryf het dink ek ek
> behoort dit hier te plaas. Ek wil om verskoning vra oor dinge wat ek hier
> geplaas het wat direk op jou gerig sou wees. My teorie kom uit familie
> ondervinding. My ouboet se dogter het van kleintyd af afwykings getoon.
> Ons het baie jare later uitgevind dat die afwyking veroorsaak was deur 'n
> neef wat haar seksueel misbruik het op 'n baie vroeë ouderdom. Sy was
> omtrent vyf en die neef omtrent tien. Indien my boet ag geslaan het op die
> gevaartekens, sou sy dogter haar natuurlike lewe kon ly. Na jare se
> sielkundige behandeling is sy nog altyd waar sy begin het. Dit is te laat.
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:wmQ%7.70161$HW3.64156@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> Ek volstaan hiermee - subject close- van my kant in elkgeval. As 'n tweede
>> gedagte sal ek miskien eendag die brief hier plaas wat my kind aan my
>> geskryf het. Eendag as ek weer die krag kan kry om DAARDIE koevert oop te
>> maak...
>>
>> Hantankind.
>>
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55420 is 'n antwoord op boodskap #55419] Ma, 14 Januarie 2002 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a1u3f8$t9ne9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
> jou bewering saamstem nie.
> Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
> het nie?

Die oorwoë mening van 'n hele span sielkundiges se (geldmaak???)ondersoeke.
Ek kan hul besonderhede vir jou kry as jy belangstel.
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55423 is 'n antwoord op boodskap #55420] Ma, 14 Januarie 2002 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat - ons laat dit daar.
Baie sielkundiges sal aan ouers sê wat hulle wil hoor, net om dit vir die
ouers makliker te maak.
Ek weet.
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c429492$0$233@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1u3f8$t9ne9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
>> jou bewering saamstem nie.
>> Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
>> het nie?
>
> Die oorwoë mening van 'n hele span sielkundiges se (geldmaak???)ondersoeke.
> Ek kan hul besonderhede vir jou kry as jy belangstel.
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55429 is 'n antwoord op boodskap #55423] Ma, 14 Januarie 2002 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor wat jy sê, maar ek sou nou nie hierdie voorval beskou as een van
hulle nie. Ek as ouer sou nie daarvan hou om deur enigiemand vertel te word
dat dit is as gevolg van my onvermoë om my kind te beskerm dat sy 'n
homoseksueel geword het nie!
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:a1u754$t967g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag nee wat - ons laat dit daar.
> Baie sielkundiges sal aan ouers sê wat hulle wil hoor, net om dit vir die
> ouers makliker te maak.
> Ek weet.
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c429492$0$233@hades.is.co.za...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a1u3f8$t9ne9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
>>> jou bewering saamstem nie.
>>> Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
>>> het nie?
>>
>> Die oorwoë mening van 'n hele span sielkundiges se (geldmaak???)ondersoeke.
>> Ek kan hul besonderhede vir jou kry as jy belangstel.
>>
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55432 is 'n antwoord op boodskap #55429] Ma, 14 Januarie 2002 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog Sakkie - jy sien dinge darem uit 'n heeltemal ander hoek as ek.
Sou jy sê jou broer en sy vrou was onbevoeg om hul kind te beskerm? Ek dink
nie so nie.
Die kinders/ ouers met wie so 'n nare ding nie gebeur nie, is die
gelukkiges - en werklik niemand se skuld behalwe die persoon wat die
walglike daad gepleeg het nie.
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c42ae05$0$236@hades.is.co.za...
> Ek hoor wat jy sê, maar ek sou nou nie hierdie voorval beskou as een van
> hulle nie. Ek as ouer sou nie daarvan hou om deur enigiemand vertel te word
> dat dit is as gevolg van my onvermoë om my kind te beskerm dat sy 'n
> homoseksueel geword het nie!
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1u754$t967g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag nee wat - ons laat dit daar.
>> Baie sielkundiges sal aan ouers sê wat hulle wil hoor, net om dit vir die
>> ouers makliker te maak.
>> Ek weet.
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c429492$0$233@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a1u3f8$t9ne9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
>>>> jou bewering saamstem nie.
>>>> Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
>>>> het nie?
>>>
>>> Die oorwoë mening van 'n hele span sielkundiges se (geldmaak???)ondersoeke.
>>> Ek kan hul besonderhede vir jou kry as jy belangstel.
>>>
>>
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55434 is 'n antwoord op boodskap #55429] Ma, 14 Januarie 2002 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c42ae05$0$236@hades.is.co.za...
> Ek hoor wat jy sê, maar ek sou nou nie hierdie voorval beskou as een van
> hulle nie. Ek as ouer sou nie daarvan hou om deur enigiemand vertel te word
> dat dit is as gevolg van my onvermoë om my kind te beskerm dat sy 'n
> homoseksueel geword het nie!

Sakkie geen een ouder kan zijn kind hiervoor beschermen de daders zoeken vaak
zwakke slachtoffers... maak je kinderen weerbaar ze moeten durven om NEE te zeggen.
Homoseksualiteit is geen gevolg van deze gebeurtenis... heel veel meisjes
overkomt dit en ze worden niet Lesbisch wel komen ze vaker in de
prostitutie terecht maar gelukkig niet ieder meisje.
grt emmy

> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1u754$t967g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag nee wat - ons laat dit daar.
>> Baie sielkundiges sal aan ouers sê wat hulle wil hoor, net om dit vir die
>> ouers makliker te maak.
>> Ek weet.
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c429492$0$233@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a1u3f8$t9ne9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
>>>> jou bewering saamstem nie.
>>>> Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
>>>> het nie?
>>>
>>> Die oorwoë mening van 'n hele span sielkundiges se (geldmaak???)ondersoeke.
>>> Ek kan hul besonderhede vir jou kry as jy belangstel.
>>>
>>
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55437 is 'n antwoord op boodskap #55432] Ma, 14 Januarie 2002 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek dink nie oor die algemeen sien ons dinge uit verskillende hoeke nie.
Net hierdie een. Dit klink miskien soos 'n verskriklike koue, harde en
gevoelose standpunt, maar dit is presies hoe ek voel. As ouers nie kinders
hoef te beskerm nie, wie doen dit dan. Al wat ek sê is dat tot tyd en wyl
'n kind volwasse genoeg is om die verskil tussen reg en verkeerd te weet, en
groot genoeg is om hom/haarself te kan beskerm teen honde wat kinders hul
teikens maak, rus die verantwoordelikheid vierkantig op die ouers se skouers
en nêrens anders nie.

"Annette" skryf in boodskap news:a1ucc7$t9oav$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog Sakkie - jy sien dinge darem uit 'n heeltemal ander hoek as ek.
> Sou jy sê jou broer en sy vrou was onbevoeg om hul kind te beskerm? Ek dink
> nie so nie.
> Die kinders/ ouers met wie so 'n nare ding nie gebeur nie, is die
> gelukkiges - en werklik niemand se skuld behalwe die persoon wat die
> walglike daad gepleeg het nie.
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c42ae05$0$236@hades.is.co.za...
>> Ek hoor wat jy sê, maar ek sou nou nie hierdie voorval beskou as een van
>> hulle nie. Ek as ouer sou nie daarvan hou om deur enigiemand vertel te word
>> dat dit is as gevolg van my onvermoë om my kind te beskerm dat sy 'n
>> homoseksueel geword het nie!
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a1u754$t967g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ag nee wat - ons laat dit daar.
>>> Baie sielkundiges sal aan ouers sê wat hulle wil hoor, net om dit vir die
>>> ouers makliker te maak.
>>> Ek weet.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>> news:3c429492$0$233@hades.is.co.za...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:a1u3f8$t9ne9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
>>>> > jou bewering saamstem nie.
>>>> > Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
>>>> > het nie?
>>>>
>>>> Die oorwoë mening van 'n hele span sielkundiges se (geldmaak???)ondersoeke.
>>>> Ek kan hul besonderhede vir jou kry as jy belangstel.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55443 is 'n antwoord op boodskap #55437] Ma, 14 Januarie 2002 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog Sakkie - hoe kan 'n ouer 'n kind te alle tye beskerm ? - tensy jy die
arme kind in 'n kamertjie toesluit - en dan is dit kindermishandeling.
Annette

message news:3c42c7ae$0$234@hades.is.co.za...
> Nee ek dink nie oor die algemeen sien ons dinge uit verskillende hoeke nie.
> Net hierdie een. Dit klink miskien soos 'n verskriklike koue, harde en
> gevoelose standpunt, maar dit is presies hoe ek voel. As ouers nie kinders
> hoef te beskerm nie, wie doen dit dan. Al wat ek sê is dat tot tyd en wyl
> 'n kind volwasse genoeg is om die verskil tussen reg en verkeerd te weet, en
> groot genoeg is om hom/haarself te kan beskerm teen honde wat kinders hul
> teikens maak, rus die verantwoordelikheid vierkantig op die ouers se skouers
> en nêrens anders nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1ucc7$t9oav$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog Sakkie - jy sien dinge darem uit 'n heeltemal ander hoek as ek.
>> Sou jy sê jou broer en sy vrou was onbevoeg om hul kind te beskerm? Ek dink
>> nie so nie.
>> Die kinders/ ouers met wie so 'n nare ding nie gebeur nie, is die
>> gelukkiges - en werklik niemand se skuld behalwe die persoon wat die
>> walglike daad gepleeg het nie.
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c42ae05$0$236@hades.is.co.za...
>>> Ek hoor wat jy sê, maar ek sou nou nie hierdie voorval beskou as een van
>>> hulle nie. Ek as ouer sou nie daarvan hou om deur enigiemand vertel te word
>>> dat dit is as gevolg van my onvermoë om my kind te beskerm dat sy 'n
>>> homoseksueel geword het nie!
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a1u754$t967g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ag nee wat - ons laat dit daar.
>>>> Baie sielkundiges sal aan ouers sê wat hulle wil hoor, net om dit vir die
>>>> ouers makliker te maak.
>>>> Ek weet.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3c429492$0$233@hades.is.co.za...
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:a1u3f8$t9ne9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
>>>> > > jou bewering saamstem nie.
>>>> > > Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
>>>> > > het nie?
>>>> >
>>>> > Die oorwoë mening van 'n hele span sielkundiges se (geldmaak???)ondersoeke.
>>>> > Ek kan hul besonderhede vir jou kry as jy belangstel.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Frikkie se probleem [boodskap #55446 is 'n antwoord op boodskap #55415] Ma, 14 Januarie 2002 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jinne Anette, sos jy kon sien is die spelling witbank met 'n kleinletter
'wih' Skuus moes seker wit bank gewees het...

Makie sakie, lyk my die purgasie het darem sy joppie gedoen...

Thys druk besig oppie Bos...

"Annette" skryf in boodskap news:a1u0q2$spnvv$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hey!! Ek het grootgeword op Witbank!! Die plek is mos nie aan die gatkant
> van die wêreld nie?
> Annette
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55447 is 'n antwoord op boodskap #55443] Ma, 14 Januarie 2002 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is die besluit wat jy neem wanneer jy dit oorweeg om 'n kind te hê.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:a1ukpa$tbdvr$9@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog Sakkie - hoe kan 'n ouer 'n kind te alle tye beskerm ? - tensy jy die
> arme kind in 'n kamertjie toesluit - en dan is dit kindermishandeling.
> Annette
>
>
> message news:3c42c7ae$0$234@hades.is.co.za...
>> Nee ek dink nie oor die algemeen sien ons dinge uit verskillende hoeke nie.
>> Net hierdie een. Dit klink miskien soos 'n verskriklike koue, harde en
>> gevoelose standpunt, maar dit is presies hoe ek voel. As ouers nie kinders
>> hoef te beskerm nie, wie doen dit dan. Al wat ek sê is dat tot tyd en wyl
>> 'n kind volwasse genoeg is om die verskil tussen reg en verkeerd te weet, en
>> groot genoeg is om hom/haarself te kan beskerm teen honde wat kinders hul
>> teikens maak, rus die verantwoordelikheid vierkantig op die ouers se skouers
>> en nêrens anders nie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a1ucc7$t9oav$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ai tog Sakkie - jy sien dinge darem uit 'n heeltemal ander hoek as ek.
>>> Sou jy sê jou broer en sy vrou was onbevoeg om hul kind te beskerm? Ek dink
>>> nie so nie.
>>> Die kinders/ ouers met wie so 'n nare ding nie gebeur nie, is die
>>> gelukkiges - en werklik niemand se skuld behalwe die persoon wat die
>>> walglike daad gepleeg het nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>> news:3c42ae05$0$236@hades.is.co.za...
>>>> Ek hoor wat jy sê, maar ek sou nou nie hierdie voorval beskou as een van
>>>> hulle nie. Ek as ouer sou nie daarvan hou om deur enigiemand vertel te word
>>>> dat dit is as gevolg van my onvermoë om my kind te beskerm dat sy 'n
>>>> homoseksueel geword het nie!
>>>> Sakkie
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:a1u754$t967g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ag nee wat - ons laat dit daar.
>>>> > Baie sielkundiges sal aan ouers sê wat hulle wil hoor, net om dit vir die
>>>> > ouers makliker te maak.
>>>> > Ek weet.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> news:3c429492$0$233@hades.is.co.za...
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:a1u3f8$t9ne9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Sakkie - dankie dat jy jou verweer hier geplaas het - ek kan egter nie met
>>>> > > > jou bewering saamstem nie.
>>>> > > > Wat se bewys het julle dat sy anders sou wees as sy nie ondervinding gehad
>>>> > > > het nie?
>>>> > >
>>>> > > Die oorwoë mening van 'n hele span sielkundiges se
>>>> > (geldmaak???)ondersoeke.
>>>> > > Ek kan hul besonderhede vir jou kry as jy belangstel.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Net vir Frikkie [boodskap #55449 is 'n antwoord op boodskap #55379] Ma, 14 Januarie 2002 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Frederik, dit was smaakloos en ongevraagd

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3c4081db$0$227@hades.is.co.za...
> 4 X Eetlepels Engelse sout 4 X per dag.
> Sal die ou (shame) porbleeeempieee oplos.
> Frikkie
>
> Danielle wrote in message
> news:lqk04u0avv1aqdshe1pmrkfl9ane2br01l@4ax.com...
>> On Sat, 12 Jan 2002 14:10:58 +0800, "Hantamkind"
>> wrote:
>>
>>
>>> Dan is daar miskien nog een sub-groepie wat jy kan bylas. 'n Groep vir
> ouers
>>> wat se hart stukkend en aan flarde geskeur is oor hulle skewe kind.
>>
>> Ek lees en verstaan jou wroegende pyn en hartseer Hantamkind. Moenie
>> praat van jou "skewe kind", nie.
>> Glo my as ek sê dat die meeste van ons aanvaar jou kind vir wat hy is.
>> Jy ken seker daardie liedjie: "In a perfect world"...
>>
>>> Ek volstaan hiermee - subject close- van my kant in elkgeval.
>>
>> Ek verstaan en respekteer jou wense. Sal ook nou hierdie onderwerp
>> sluit van my kant af.
>> Dankie dat jy jou siening (en pyn) gedeel het met ons. Laat my dink
>> aan Scott Peck in RLT,wat gesê het: "Examination of the world without
>> is never as personally painful as examination of the world within."
>>
>
Vir Sakkie [boodskap #55471 is 'n antwoord op boodskap #55416] Ma, 14 Januarie 2002 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 09:33:23 +0200, "Sakkie" wrote:

> Jy weet wat Danielle, ek is sommer baie trots op altwee van ons. Vir die
> laaste week het die twee van ons darem wragtag ernstig verskil sonder om een
> keer in mekaar se karakter in te klim. Hierin is dalk 'n les oor hoe om te
> debateer en hoe nie. :-))

Definitief! En dankie vir jou ook, Sakkie! Ek het dit geniet hoor!
Ek dink ons twee verdien 'n bottel wyn.... of iets!!
:-)
Re: Vir Sakkie [boodskap #55479 is 'n antwoord op boodskap #55471] Di, 15 Januarie 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 17:50:32 -0500, Streepmuis
sent the following message to space station
Earth:

> Definitief! En dankie vir jou ook, Sakkie! Ek het dit geniet hoor!
> Ek dink ons twee verdien 'n bottel wyn.... of iets!!
> :-)
>

kaptein, gee net eers bevel van die brug oor voordat jy daai wyn drink
anders kry julle nooit die pad terug nie.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Vir Sakkie [boodskap #55481 is 'n antwoord op boodskap #55479] Di, 15 Januarie 2002 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:8pi74ugd2o69q8facbii6oq15ekcdkoq3u@4ax.com...
> On Mon, 14 Jan 2002 17:50:32 -0500, Streepmuis
> sent the following message to space station
> Earth:
>
>
>> Definitief! En dankie vir jou ook, Sakkie! Ek het dit geniet hoor!
>> Ek dink ons twee verdien 'n bottel wyn.... of iets!!
>> :-)
>>
>
> kaptein, gee net eers bevel van die brug oor voordat jy daai wyn drink
> anders kry julle nooit die pad terug nie.
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za

'n Bietjie verdwaal op die regte tyd saam met die regte persoon het my nog
nooit skade gedoen nie :-))))) .....bring daai Middelvlei!!!!
Re: Homoseksualiteit [boodskap #55482 is 'n antwoord op boodskap #55376] Di, 15 Januarie 2002 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
http://familyresearchinst.org/FRI_Special-hom/
Dr Kirk Cameron se lesings oor die onderwerp. Vir een of ander rede wil my
PC nie die lesings aflaai nie. Wil iemand nie deur dit gaan en vir ons 'n
kort oorsig gee nie.

"Danielle" skryf in boodskap news:lqk04u0avv1aqdshe1pmrkfl9ane2br01l@4ax.com...
> On Sat, 12 Jan 2002 14:10:58 +0800, "Hantamkind"
> wrote:
>
>
>> Dan is daar miskien nog een sub-groepie wat jy kan bylas. 'n Groep vir ouers
>> wat se hart stukkend en aan flarde geskeur is oor hulle skewe kind.
>
> Ek lees en verstaan jou wroegende pyn en hartseer Hantamkind. Moenie
> praat van jou "skewe kind", nie.
> Glo my as ek sê dat die meeste van ons aanvaar jou kind vir wat hy is.
> Jy ken seker daardie liedjie: "In a perfect world"...
>
>> Ek volstaan hiermee - subject close- van my kant in elkgeval.
>
> Ek verstaan en respekteer jou wense. Sal ook nou hierdie onderwerp
> sluit van my kant af.
> Dankie dat jy jou siening (en pyn) gedeel het met ons. Laat my dink
> aan Scott Peck in RLT,wat gesê het: "Examination of the world without
> is never as personally painful as examination of the world within."
>
Re: Vir Sakkie [boodskap #55487 is 'n antwoord op boodskap #55481] Di, 15 Januarie 2002 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) O Koek Sakkie - dit is snaaks:))
Middelvlei is 'n vreeeeeslike suggestiewe naam as jy dit wil koppel met 'n
gekuier:))

Ou grappie : In Bloemfontein - as jy met jou een voet op Naval Hill staan en
die ander voet op ( het vergeet die naam van die koppie waar die
administrateurswoning is) - wat is tussen jou bene? Happy Valley.

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c43e009$0$233@hades.is.co.za...
>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
> message news:8pi74ugd2o69q8facbii6oq15ekcdkoq3u@4ax.com...
>> On Mon, 14 Jan 2002 17:50:32 -0500, Streepmuis
>> sent the following message to space station
>> Earth:
>>
>>
>>> Definitief! En dankie vir jou ook, Sakkie! Ek het dit geniet hoor!
>>> Ek dink ons twee verdien 'n bottel wyn.... of iets!!
>>> :-)
>>>
>>
>> kaptein, gee net eers bevel van die brug oor voordat jy daai wyn drink
>> anders kry julle nooit die pad terug nie.
>> Threeships 'did you see that?' McDuck
>> www.mothership.co.za
>
> 'n Bietjie verdwaal op die regte tyd saam met die regte persoon het my nog
> nooit skade gedoen nie :-))))) .....bring daai Middelvlei!!!!
>
Re: Vir Sakkie [boodskap #55491 is 'n antwoord op boodskap #55487] Di, 15 Januarie 2002 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het geweet jy sal dit so sien:-)))) Nou, vir die ouens wat nie die
Kaapse wynmakers ken nie, Middelvlei is een van die beste rooiwynmakers in
die land.

"Annette" skryf in boodskap news:a217s6$tkq6c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) O Koek Sakkie - dit is snaaks:))
> Middelvlei is 'n vreeeeeslike suggestiewe naam as jy dit wil koppel met 'n
> gekuier:))
>
> Ou grappie : In Bloemfontein - as jy met jou een voet op Naval Hill staan en
> die ander voet op ( het vergeet die naam van die koppie waar die
> administrateurswoning is) - wat is tussen jou bene? Happy Valley.
>
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c43e009$0$233@hades.is.co.za...
>>
>> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote
> in
>> message news:8pi74ugd2o69q8facbii6oq15ekcdkoq3u@4ax.com...
>>> On Mon, 14 Jan 2002 17:50:32 -0500, Streepmuis
>>> sent the following message to space station
>>> Earth:
>>>
>>>
>>>> Definitief! En dankie vir jou ook, Sakkie! Ek het dit geniet hoor!
>>>> Ek dink ons twee verdien 'n bottel wyn.... of iets!!
>>>> :-)
>>>>
>>>
>>> kaptein, gee net eers bevel van die brug oor voordat jy daai wyn drink
>>> anders kry julle nooit die pad terug nie.
>>> Threeships 'did you see that?' McDuck
>>> www.mothership.co.za
>>
>> 'n Bietjie verdwaal op die regte tyd saam met die regte persoon het my nog
>> nooit skade gedoen nie :-))))) .....bring daai Middelvlei!!!!
>>
>
Re: Vir Sakkie [boodskap #55502 is 'n antwoord op boodskap #55479] Di, 15 Januarie 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2002 08:26:30 +0200, Threeships 'did you see that?? '
Mcduck wrote:

> kaptein, gee net eers bevel van die brug oor voordat jy daai wyn drink
> anders kry julle nooit die pad terug nie.

Hehehehe - Ja, jy is heeltemal reg, Chakotay! :-)

Terloops, ek het so ruk terug aan iets anders gedink. Jy het mos gesê
dat julle nog nie die nuwe reeks kry nie? Verlede jaar het ek met
redelike groot sukses 'n televisie program "gedeel" met vriende van my
in Europa. Ons het dit sommer met Netmeeting gedoen. Is jy lus om
dit te probeer op 'n stadium? Ek weet nie of dit suksesvol sal wees
met modemspoed nie, maar ons kan probeer. Ek kan in elkgeval net tot
128K max upload deesdae.
Dankie Sakkie [boodskap #55528 is 'n antwoord op boodskap #55417] Wo, 16 Januarie 2002 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie Sakkie, apologie aanvaar, onvoorwaardelik. Soos ons hier in Aus
sê: no worries, mate!

Net gou die typo regstel op die oorspronklike pos - subject closed (met 'n
"d")

Hantamkind

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c428ea1$0$225@hades.is.co.za...
> Hantamkind, ek het eers oorweeg om vir jou persoonlik 'n E-mail te stuur,
> maar na gelang van wat ek en ander nou al hier geskryf het dink ek ek
> behoort dit hier te plaas. Ek wil om verskoning vra oor dinge wat ek hier
> geplaas het wat direk op jou gerig sou wees. My teorie kom uit familie
> ondervinding. My ouboet se dogter het van kleintyd af afwykings getoon.
> Ons het baie jare later uitgevind dat die afwyking veroorsaak was deur 'n
> neef wat haar seksueel misbruik het op 'n baie vroeë ouderdom. Sy was
> omtrent vyf en die neef omtrent tien. Indien my boet ag geslaan het op die
> gevaartekens, sou sy dogter haar natuurlike lewe kon ly. Na jare se
> sielkundige behandeling is sy nog altyd waar sy begin het. Dit is te laat.
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:wmQ%7.70161$HW3.64156@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> Ek volstaan hiermee - subject close- van my kant in elkgeval. As 'n tweede
>> gedagte sal ek miskien eendag die brief hier plaas wat my kind aan my
>> geskryf het. Eendag as ek weer die krag kan kry om DAARDIE koevert oop te
>> maak...
>>
>> Hantankind.
>>
>
Re: Hantam [boodskap #55716 is 'n antwoord op boodskap #55348] Vr, 18 Januarie 2002 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:...
> Hantam
>
>> Die Hantam is 'n streek van die Karoo en jy sal dorpe soos
> Calvinia,Carnavron, Brandvlei, Frazerburg, Loeriesfontein, Nieuwoudtville,
> Sutherland, Van Wyksvlei en Williston daar kry.
>
Self het ek die Hantam altyd net met Calvinia en omstreke geassosieer.
Die area wat jy hierbo noem beslaan 'n hele klomp honderde vierkante
kilometer. Nuus vir my.

Eintlik wil ek iets vra. Tydens my vakansie gesels twee veekopers wat
omtrent die hele Westelike helfte van die ou-Kaapprivinie bedien.
Hulle praat toe van die Hantamkarroo. Is dit 'n algemene benaming?
Self het ek nog altyd net die naam Hantam gehoor. Die naam
Tankwakarroo is ook genoem. Weet jy daarvan? Dis vaag-beskryfde area
Wes van Sutherland waar die Tankwarivier loop. Dalk 'n "provinsie" van
die Hantam? :))

Groete uit die Oos-Kaap, Drom

(Krieket: Hopelik het jy nou darem al 'n paar Oz neuse daarin gevrywe
:)))
Re: Hantam [boodskap #55727 is 'n antwoord op boodskap #55716] Vr, 18 Januarie 2002 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Drom,

Die Tankwa-Karoo is ook 'n streek van die Groot Karoo, nes die Hantam-Karoo
en die Nama-karoo. Jy's reg, die Tanka-Karoo is anderkant Sutherland. Barre
aarde waar f-all twee meter hoog groei. Kry maar so twee duim reen per jaar.
Dis nietemin die tuiste van die Tankwa-Karoo Nationale Park

Hantam-Karoo is die regte benaming. Calvinia is die naaf van die
Hantam-Karoo, maar hy strek verder as dit.

Nee, ek los die krieket uit. Die Ausies is BAIE slegte verloorders. As hulle
wen dan word dit tot vervelens toe op die radio en TV nuus uitgesaai. As
hulle verloor dan is jy gelukkig as dit 10 sekondes nuustyd haal. As jy jou
bek gaan afskiet waar die manne 'n paar doppe in het kan jy dalk op jou moer
kry. Aikona laat daai paaltjies maar val waar hulle wil. Ek is horende doof
en sienende blind.

See ye later mate...

HK

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0201180020.290ffc87@posting.google.com...
> "Hantamkind" wrote in message
news:...
>> Hantam
>>
>>> Die Hantam is 'n streek van die Karoo en jy sal dorpe soos
>> Calvinia,Carnavron, Brandvlei, Frazerburg, Loeriesfontein, Nieuwoudtville,
>> Sutherland, Van Wyksvlei en Williston daar kry.
>>
> Self het ek die Hantam altyd net met Calvinia en omstreke geassosieer.
> Die area wat jy hierbo noem beslaan 'n hele klomp honderde vierkante
> kilometer. Nuus vir my.
>
> Eintlik wil ek iets vra. Tydens my vakansie gesels twee veekopers wat
> omtrent die hele Westelike helfte van die ou-Kaapprivinie bedien.
> Hulle praat toe van die Hantamkarroo. Is dit 'n algemene benaming?
> Self het ek nog altyd net die naam Hantam gehoor. Die naam
> Tankwakarroo is ook genoem. Weet jy daarvan? Dis vaag-beskryfde area
> Wes van Sutherland waar die Tankwarivier loop. Dalk 'n "provinsie" van
> die Hantam? :))
>
> Groete uit die Oos-Kaap, Drom
>
> (Krieket: Hopelik het jy nou darem al 'n paar Oz neuse daarin gevrywe
> :)))
Re: Hantam [boodskap #56029 is 'n antwoord op boodskap #55727] Do, 24 Januarie 2002 07:33 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:...
> Drom,
>
> Die Tankwa-Karoo is ook 'n streek van die Groot Karoo, nes die Hantam-Karoo
> en die Nama-karoo. Jy's reg, die Tanka-Karoo is anderkant Sutherland. Barre
> aarde waar f-all twee meter hoog groei. Kry maar so twee duim reen per jaar.
> Dis nietemin die tuiste van die Tankwa-Karoo Nationale Park
>
> Hantam-Karoo is die regte benaming. Calvinia is die naaf van die
> Hantam-Karoo, maar hy strek verder as dit.
>

HK

Dankie vir die verduideliking, en verskoon my traagheid om te reageer.

Nog vrae: Is daar enige verband tussen die Nama-Karoo en Namakwaland
en is daar nog ander streeksname in die Karoo? In die oostelike deel
weet ek net van die Camdeboo en die Moordenaarskaroo.

Groete uit turksvyland, Drom
Vorige onderwerp: sorry for posting in english...
Volgende onderwerp: Kaaitjie se Kind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 23:12:46 MGT 2024