Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aitsa!
Aitsa! [boodskap #55472] Ma, 14 Januarie 2002 23:52 na volgende boodskap
Lavinia  is tans af-lyn  Lavinia
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dinge lyk nou sommer weer baaaaie interessant hier - 'n gepratery oor
allerhande lekker dinge! En ek sien hier's 'n hele klomp diere hier - sal
darem nou nie te eensaam voel nie. En 'n hele klomp nuwe naampies: drie
skepies, wat 'ie weet hoe om hoofletters te gebruik 'ie (seker maar al die
swerftogte oppie see). En wat dan nou van Onse Karel? Ek hou van vis...
En pasop, Strepie, muise is gewoonlik my hoofdis! Het al 'n hele paar skewe
klappe van Ounooi gekry vir allie muise wat ek hier indra. En nogal 'n
Hantamkind ook - lyk my hy's maar ver vannie huis af.

En Sakkie neem ook weer meer deel - hierts! Hoeka laaaanklaas met 'n
boertjie gedans - lekker ou Sakkie-Sakkie. En Thys oppie Bos is weer op sy
stukke - allerhande rympies en raaiseltjies. En die Antie in K? Sy leef
nog? Ja-nee, onkruid vergaan nie maklik nie - hello, Antie. Onthou jy my?

Waar's Didi? Wat het julle met hom gemaak? Haai, Tobie en Danni! My
gemis, nê?

Ek moet spring - die besempie wag.

Lavinia - 'n fyngevoelige Siamesie
Re: Aitsa! [boodskap #55474 is 'n antwoord op boodskap #55472] Di, 15 Januarie 2002 00:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2002 09:52:25 +1000, "Lavinia" wrote:

Hallo Liewe Heksie en baie welkom ook!! :-)
Ek sal in my pasoppens wees vir jou, hoor! Maar moenie ooit vir my
Sannie sê nie!! Dis Saartjie!! Saartjie Streepmuis! (Hoop Karel
Kolstert lees hier.) :-))

Danielle sê ook hallo - sy is bietjie onder die weer op die oomblik.
:-)

> Dinge lyk nou sommer weer baaaaie interessant hier - 'n gepratery oor
> allerhande lekker dinge! En ek sien hier's 'n hele klomp diere hier - sal
> darem nou nie te eensaam voel nie. En 'n hele klomp nuwe naampies: drie
> skepies, wat 'ie weet hoe om hoofletters te gebruik 'ie (seker maar al die
> swerftogte oppie see). En wat dan nou van Onse Karel? Ek hou van vis...
> En pasop, Strepie, muise is gewoonlik my hoofdis! Het al 'n hele paar skewe
> klappe van Ounooi gekry vir allie muise wat ek hier indra. En nogal 'n
> Hantamkind ook - lyk my hy's maar ver vannie huis af.
>
> En Sakkie neem ook weer meer deel - hierts! Hoeka laaaanklaas met 'n
> boertjie gedans - lekker ou Sakkie-Sakkie. En Thys oppie Bos is weer op sy
> stukke - allerhande rympies en raaiseltjies. En die Antie in K? Sy leef
> nog? Ja-nee, onkruid vergaan nie maklik nie - hello, Antie. Onthou jy my?
>
> Waar's Didi? Wat het julle met hom gemaak? Haai, Tobie en Danni! My
> gemis, nè?
>
> Ek moet spring - die besempie wag.
>
> Lavinia - 'n fyngevoelige Siamesie
>
Re: Aitsa! [boodskap #55476 is 'n antwoord op boodskap #55472] Di, 15 Januarie 2002 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lavinia wrote:

En die Antie in K? Sy leef
> nog? Ja-nee, onkruid vergaan nie maklik nie - hello, Antie. Onthou jy my?

Ja, as Felina.

Tsnt Hessie die Katlagter.
Re: Aitsa! [boodskap #55480 is 'n antwoord op boodskap #55472] Di, 15 Januarie 2002 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2002 09:52:25 +1000, "Lavinia" sent the
following message to space station Earth:

> En 'n hele klomp nuwe naampies: drie
> skepies, wat 'ie weet hoe om hoofletters te gebruik 'ie (seker maar al die
> swerftogte oppie see).

Haai Blommie, Ekke Kan Ook Hoofletters Gebruik Jong. maar ek doen dit
nie uit protes teen alles wat suiwer en mooi is. nie regtig alles nie
net afrikaans. om te wys dat ek wel semigeletterd is gebruik ek so nou
en dan `n leesteken ook, baie dikwels op die verkeerde plek, maar wie
gee nou eintelik om, ok behalwe antie. o ja, tel `n bietjie hoeveel
keystrokes jy spaar sonder om alles te capitalize. tenspyte van die
feit dat jy my k@k gee met die intrap slag is lavinia nog steeds my
favourite heks en beslis die sexyste, sy het nie eer `n knop op die
neus nie. lig die rokkie se soom, laat sak die hals en can daai swart
hof skoentjies en ons het `n wenner.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Aitsa! [boodskap #55485 is 'n antwoord op boodskap #55480] Di, 15 Januarie 2002 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lavinia  is tans af-lyn  Lavinia
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:p2j74u094im9t4g4k9ckc4bl9n473detgb@4ax.com...
> tenspyte van die
> feit dat jy my k@k gee met die intrap slag

Ag, sies! Hoe skaam kry ek nou virrie amperse lelike woord!

> is lavinia nog steeds my
> favourite heks en beslis die sexyste, sy het nie eer `n knop op die
> neus nie. lig die rokkie se soom, laat sak die hals en can daai swart
> hof skoentjies en ons het `n wenner.
>
Haai ooeeee!

Lavinia - vredeliewende Siamesie
Levinia [boodskap #55505 is 'n antwoord op boodskap #55485] Di, 15 Januarie 2002 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Lavinia, daardie naam van jou klink vir my baie laventelrig.
Was onse liewe heksie nie Levinia nie?

Wouter Vredeliewende Snoesige Plaasvark

"Lavinia" skryf in boodskap news:O%S08.72459$HW3.73223@newsfeeds.bigpond.com...

"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:p2j74u094im9t4g4k9ckc4bl9n473detgb@4ax.com...
> tenspyte van die
> feit dat jy my k@k gee met die intrap slag

Ag, sies! Hoe skaam kry ek nou virrie amperse lelike woord!

> is lavinia nog steeds my
> favourite heks en beslis die sexyste, sy het nie eer `n knop op die
> neus nie. lig die rokkie se soom, laat sak die hals en can daai swart
> hof skoentjies en ons het `n wenner.
>
Haai ooeeee!

Lavinia - vredeliewende Siamesie
Re: Aitsa! [boodskap #55507 is 'n antwoord op boodskap #55474] Di, 15 Januarie 2002 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Streepmuis"
Ek sal in my pasoppens wees vir jou, hoor! Maar moenie ooit vir my
Sannie sê nie!! Dis Saartjie!! Saartjie Streepmuis! (Hoop Karel
Kolstert lees hier.) :-))

Ek het jou Susara Streepmuis, ek het jou :-))
Karel Wolstert
Re: Levinia [boodskap #55509 is 'n antwoord op boodskap #55505] Wo, 16 Januarie 2002 00:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lavinia  is tans af-lyn  Lavinia
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c4496fd.0@news1.mweb.co.za...
> Lavinia, daardie naam van jou klink vir my baie laventelrig.
> Was onse liewe heksie nie Levinia nie?
>
> Wouter Vredeliewende Snoesige Plaasvark
>
>
Laventelrig? Ekke? My Ounooi was mal oor'ie seksie heksie - ma' toe kon
mossie 'n heksie as haar plesiertjie aanhou nie! Toe kry sy ma' vir my -
die next best thing. En toe veranner sy die e in 'n a, net om te wys ek
issie 'n heksie nie. Jinne, jy's 'n dowwe varkie! En om matters nog worse
te maak, is ekke 'n mannetjieskat! Nou wel sonner party van my spare parts,
maar nog steeds 'n ramkat! So, as jy nou rerig vredeliewend is, moenie kom
skoor'ie! Laventelrig? Nou staan'ie hare op my rug sommer penregop!

Lavinia - ramkat vannie pad
Re: Aitsa! [boodskap #55513 is 'n antwoord op boodskap #55507] Wo, 16 Januarie 2002 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2002 01:49:05 +0200, "Karel Kolstert"
wrote:

> Ek het jou Susara Streepmuis, ek het jou :-))
> Karel Wolstert

Maar het jy Karel Wolstert? Hoe seker is jy?
Lus vir 'n Pretzel?

:-)
Re: Levinia [boodskap #55520 is 'n antwoord op boodskap #55509] Wo, 16 Januarie 2002 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lavinia" skryf in boodskap news:wT318.72832$HW3.74197@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3c4496fd.0@news1.mweb.co.za...
>> Lavinia, daardie naam van jou klink vir my baie laventelrig.
>> Was onse liewe heksie nie Levinia nie?
>>
>> Wouter Vredeliewende Snoesige Plaasvark
>>
>>
> Laventelrig? Ekke? My Ounooi was mal oor'ie seksie heksie - ma' toe kon
> mossie 'n heksie as haar plesiertjie aanhou nie! Toe kry sy ma' vir my -
> die next best thing. En toe veranner sy die e in 'n a, net om te wys ek
> issie 'n heksie nie. Jinne, jy's 'n dowwe varkie! En om matters nog worse
> te maak, is ekke 'n mannetjieskat! Nou wel sonner party van my spare parts,
> maar nog steeds 'n ramkat! So, as jy nou rerig vredeliewend is, moenie kom
> skoor'ie! Laventelrig? Nou staan'ie hare op my rug sommer penregop!
>
> Lavinia - ramkat vannie pad
>

Ek het nou al gewonder. Levinia was nie 'n katjie nie. Ek onthou nog goed
koning Rosedoring se gunstelling uitroep: "LEVINAHEKS!!" Die katjie was mos
Mattewis. Die kat was natuurlik Karel en nee, ek weet nie of hy 'n kolstert
gehad het nie.
Re: Levinia [boodskap #55521 is 'n antwoord op boodskap #55509] Wo, 16 Januarie 2002 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
> Lavinia, daardie naam van jou klink vir my baie laventelrig.
> Was onse liewe heksie nie Levinia nie?
> Wouter Vredeliewende Snoesige Plaasvark

"Lavinia"
Laventelrig? Ekke? My Ounooi was mal oor'ie seksie heksie - ma' toe kon
mossie 'n heksie as haar plesiertjie aanhou nie! Toe kry sy ma' vir my -
die next best thing. En toe veranner sy die e in 'n a, net om te wys ek
issie 'n heksie nie. Jinne, jy's 'n dowwe varkie! En om matters nog worse
te maak, is ekke 'n mannetjieskat! Nou wel sonner party van my spare parts,
maar nog steeds 'n ramkat! So, as jy nou rerig vredeliewend is, moenie kom
skoor'ie! Laventelrig? Nou staan'ie hare op my rug sommer penregop!
Lavinia - ramkat vannie pad

Wouter (verwarde dowwe varkie)
'n Ramheks sonder al sy tools met hare op die rug?
Welkom Lavinia, hier is van alle soorte op die ng ;-)

NS: Jy is nie dalk net 'n cross-dresser nie?
Re: Levinia [boodskap #55525 is 'n antwoord op boodskap #55521] Wo, 16 Januarie 2002 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lavinia  is tans af-lyn  Lavinia
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c4545a0.0@news1.mweb.co.za...

> Wouter (verwarde dowwe varkie)
> 'n Ramheks sonder al sy tools met hare op die rug?
> Welkom Lavinia, hier is van alle soorte op die ng ;-)
>
> NS: Jy is nie dalk net 'n cross-dresser nie?
>
Nee, wragtag! Nou gee hierie ramkat sommer moed op. Dof is dof, en nou's
jy boonop verward ook? Jeez. Wat virre vark is jy? Jy gee alle varke 'n
slegte naam! Sil nou maar my naampie veranner. Oukei?

Cross-dresser? Dis mos die een in Amerika se spesialiteit? Strepie, dan
nie? Of issit nou Saartjie?

Voormalige Lavinia - nou Matewissie (vir allie doffies onner julle)
CD's [boodskap #55550 is 'n antwoord op boodskap #55525] Wo, 16 Januarie 2002 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2002 19:44:18 +1000, "Lavinia" wrote:

Wouter vra hoopvol aan Levinia Heksie:
Jy is nie dalk net 'n cross-dresser nie?

En Laviniatjie antwoord ewe verontwaardig:
Cross-dresser? Dis mos die een in Amerika se spesialiteit? Strepie,
dan nie? Of issit nou Saartjie?

Priscilla die koningin van die woestyn:
Dit was Dannnybaby/Danielle wat volgens Ferdi en die tannie van
Kanada 'n CD is.
Strepie/Saartjie is heel onskuldig, hoor. ONSKULDIG!! :-))
Re: CD's [boodskap #55576 is 'n antwoord op boodskap #55550] Wo, 16 Januarie 2002 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter vra hoopvol aan Levinia Heksie:
Jy is nie dalk net 'n cross-dresser nie?

En Laviniatjie antwoord ewe verontwaardig:
Cross-dresser? Dis mos die een in Amerika se spesialiteit?
Strepie, dan nie? Of issit nou Saartjie?

Priscilla die koningin van die woestyn:
Dit was Dannnybaby/Danielle wat volgens Ferdi en die tannie van
Kanada 'n CD is. Strepie/Saartjie is heel onskuldig, hoor.
ONSKULDIG!! :-))

Wouter (nie meer dof en verward nie):
Aikona, ek ken 'n varkie as ek 'n varkie sien en
Priscilla Pig woon nie in die woestyn nie :-)
En welkom Matewissie...
Re: CD's [boodskap #55579 is 'n antwoord op boodskap #55550] Wo, 16 Januarie 2002 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lavinia  is tans af-lyn  Lavinia
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Priscilla" skryf in boodskap news:biab4usgj98bd504r8d8aru6km5poisg1j@4ax.com...

> Priscilla die koningin van die woestyn:
> Dit was Dannnybaby/Danielle wat volgens Ferdi en die tannie van
> Kanada 'n CD is.
> Strepie/Saartjie is heel onskuldig, hoor. ONSKULDIG!! :-))
>
Ag, skies tog, Saartjie Strepie! Of issit nou Priscilla, Queen of the
Desert? Lekekr movie gewees daai. Nou nie bedoel om my hoofmaal so te
beledig nie! Wil jou darem' ie te ver laat weghardloop nie - ek raak'ie
jonger nie en willie meer so baie hardloop om muise te vang'ie.

Matewissie - nou nie meer Lavinia nie, ter wille van die dowwe varkie.
Re: CD's [boodskap #55588 is 'n antwoord op boodskap #55579] Wo, 16 Januarie 2002 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 07:47:10 +1000, "Matewissie" wrote:

>> Priscilla die koningin van die woestyn:
>> Dit was Dannnybaby/Danielle wat volgens Ferdi en die tannie van
>> Kanada 'n CD is.
>> Strepie/Saartjie is heel onskuldig, hoor. ONSKULDIG!! :-))

Matewissie:
> Ag, skies tog, Saartjie Strepie!

Verskoning aanvaar hoor! Maar net as jy vir my sê wat "purr" in
Afrikaans is. :-)

> Of issit nou Priscilla, Queen of the
> Desert? Lekekr movie gewees daai.

Ag nei - maakie saakie ou dier. Ons is maar ammal dieselle. :-))
So, jy laaik daai moowies van ou Priscilla van die woestyn hunh?
Ek dink jy's ook 'n cross-dresser. Maar jy moenie so kwaad raak as jy
dress nie, hoor!

> Nou nie bedoel om my hoofmaal so te
> beledig nie! Wil jou darem' ie te ver laat weghardloop nie - ek raak'ie
> jonger nie en willie meer so baie hardloop om muise te vang'ie.

Is okay. My beste vrind se naam is Alf. Ken jy vir/van Alf
Matewissie? Alf hou van katte. Hy hou sommer BAIE van katte...Alf is
baie lief vir Matwis katjies. Ek sal vir Alf roep as jy kom kuier.

> Matewissie - nou nie meer Lavinia nie, ter wille van die dowwe varkie.

Ja, foeitog - die arme varkie raak soms baie verward. Maar hy's 'n
naais varkie (oor die algemeen).

--
Ek beter my pille gaan drink. Die stemme in my kop raas sommer nou
baie hard! :-)))
Re: Aitsa [boodskap #106711 is 'n antwoord op boodskap #55472] So, 23 Oktober 2005 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Brad Jesness, jy ruik seker jou bolip.

http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/

Lyk my jy't strontvirbreins. Ons sien jou, aapgevreet.
http://groups.google.com/groups?enc_author=IKurbBQAAABWhPgGa yHYT6uitAp-pSVV6ByVaTvQhk5i4n6ZEwWJug&scoring=d&hl=e n

Gaan speel nou maar verder met jou tottie.
Re: Aitsa [boodskap #106755 is 'n antwoord op boodskap #55472] Di, 25 Oktober 2005 11:36 Na vorige boodskap
Nat...  is tans af-lyn  Nat...
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ooo daar lè 1000 drolle drad op die dak, of is dit net een vat
verskilende Usernames het, is dit wat ek sien? Het hy sy identietyte
weg gegee?

lcs Mixmaster Remailer: This is for you
I just reported you!!!
Vorige onderwerp: Re: Apartheid For Farm Workers
Volgende onderwerp: Re: Hey Julle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 17:07:54 MGT 2024