Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Tobie
Vir Tobie [boodskap #55390] So, 13 Januarie 2002 16:40 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Selfs hierdie simpel, stadige "Supernews" bediener wat Charter nou
aan ons opgedring het om te gebruik, ontvang nie binêre poste in
non-binêre groepe nie. Ek het darem op die ou manier die aanhegsels
van Wouter en vrinne gesien en dit was VREESLIK oulik!
Streepmuis sê: "jy loop op DUN ys ou maat...." dis al wat sy sê...:-)

Oor die veldmuis - ja, dis tyd dat hy my vergewe en terugkom. Bel hom
op daai selfoon wat gesteel was, en vra die persoon om 'n boodskap aan
hom af te lewer? :-))
Re: Vir Tobie [boodskap #55396 is 'n antwoord op boodskap #55390] So, 13 Januarie 2002 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ag nou ja, daar het julle dit, ek mag nie streepmuis se fototjie plaas nie.
DD se oorbel nommer, ek wonner of sy bedienner nie vir hom sy ou nommer
terugegee het nie.
Ek het oor die groot dae hom probeer skakel op sy nommer maar kon nie
antwoord kry nie.
Sal ook nie help om die dief te vra om 'n boodskap aan te gee nie, ek dink
nie dié is engels of afrikaans magtig nie. :-(
groete
ns. wat het jy gedoen om hom ongelukkig te maak? ek kan nie van iets onthou
nie. Jy's dan die vriendelikste 'mysie' oppie scsa ng.
--
"Danielle"
: Streepmuis sê: "jy loop op DUN ys ou maat...." dis al wat sy sê...:-)
:
: Oor die veldmuis - ja, dis tyd dat hy my vergewe en terugkom. Bel hom
: op daai selfoon wat gesteel was, en vra die persoon om 'n boodskap aan
: hom af te lewer? :-))
:
:
Re: Vir Tobie [boodskap #55399 is 'n antwoord op boodskap #55396] So, 13 Januarie 2002 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Jan 2002 22:32:33 +0200, "Tobie" wrote:

> ns. wat het jy gedoen om hom ongelukkig te maak? ek kan nie van iets onthou
> nie. Jy's dan die vriendelikste 'mysie' oppie scsa ng.

Haai, ek het nou skoon vergeet, hoor! :-)))
'Tuurlik is ek 'n baie vriendelike mysie!
:-)
DD lewe nog [boodskap #55469 is 'n antwoord op boodskap #55396] Ma, 14 Januarie 2002 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
het Sondagaand uitgevind DD is nog in sirkulasie en dat Vodacom sy ou nommer
weer vir hom gegee het. Hy moet maar self vertel waar hy die hele tyd was.
--
Re: DD lewe nog [boodskap #55497 is 'n antwoord op boodskap #55469] Di, 15 Januarie 2002 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dawie  is tans af-lyn  Dawie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 23:02:55 +0200, "Tobie" wrote:

> het Sondagaand uitgevind DD is nog in sirkulasie en dat Vodacom sy ou nommer
> weer vir hom gegee het. Hy moet maar self vertel waar hy die hele tyd was.

Ook gewonder waar dwaal hy rond. Hy sê dat hy 'n hardeskyf vervang het
op sy rekenaar en afgesien daarvan besig is met 'n saketransaksie wat
hom weg van die rekenaar af hou. Glo my, ek gaan dié boodskap van
Tobie aan hom oordra en namens hom dra ek groete oor sowel as
die wens dat vir julle almal elke dag in 2002 beter gaan wees as
die vorige.

Dawie
Re: DD lewe nog [boodskap #55500 is 'n antwoord op boodskap #55497] Di, 15 Januarie 2002 19:24 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2002 20:32:46 +0200, Dawie wrote:

> On Mon, 14 Jan 2002 23:02:55 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> het Sondagaand uitgevind DD is nog in sirkulasie en dat Vodacom sy ou nommer
>> weer vir hom gegee het. Hy moet maar self vertel waar hy die hele tyd was.
>
>
> Ook gewonder waar dwaal hy rond. Hy sê dat hy 'n hardeskyf vervang het
> op sy rekenaar en afgesien daarvan besig is met 'n saketransaksie wat
> hom weg van die rekenaar af hou. Glo my, ek gaan dié boodskap van
> Tobie aan hom oordra en namens hom dra ek groete oor sowel as
> die wens dat vir julle almal elke dag in 2002 beter gaan wees as
> die vorige.

Welkom terug Dawie! :-)
Vorige onderwerp: Terug
Volgende onderwerp: Mediese navorsing in trurat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 11:25:54 MGT 2024