Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5744] Re: koos se Stryd teen die Broeders
DS: [AFRIKAANS:5744] Re: koos se Stryd teen die Broeders [boodskap #5451] Do, 25 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Freek Eek[SMT...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 9:51
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5744] Re: koos se Stryd teen die Broeders

Ek dink Marius het geskryf:

>> >>

Koos antwoord:

>> ...maar lidmaatskap is steeds op uitnodiging, lede se name is geheim
>> en vergaderings is geheim....

Taai tye. Die maatskappye waarvoor ek werk het ook geheime. Dit
impliseer nie dat die duiwel daaronder ronddwaal nie. Hoekom is jy
so gepla oor die Broeders se geheime?
=======================================================
Freek Eek
Re: DS: [AFRIKAANS:5744] Re: koos se Stryd teen die Broeders [boodskap #5524 is 'n antwoord op boodskap #5451] Ma, 29 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Robert Wagenaar wrote:


impliseer nie dat die duiwel daaronder ronddwaal nie. Hoekom is jy[/color]
> so gepla oor die Broeders se geheime?
> =======================================================
> Freek Eek>>

Daai een kan jy sekerlik self uit-figure.
('n Leidraad of wat:
Dit het te doen met die afgelope paar dekades.
Dit het te doen met geheime agendas.
Dit het te doen met geheime besluite.
Dit het te doen met demokrasie - as jy dit nie ken, gaan vra iemand.
Dit het te doen met al die dinge se effek op menseregte, waarin jy
nie glo nie.)
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5743] Re: RP
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5822] Re: Wie wou vir Koos koos? -Reply
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:58:52 MGT 2024